Twyfelaars Wat Glo


Twyfelaars Wat Glo
DOWNLOAD eBooks

Download Twyfelaars Wat Glo PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Twyfelaars Wat Glo book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Twyfelaars Wat Glo


Twyfelaars Wat Glo
DOWNLOAD eBooks

Author : Hans Ester
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2019-08-27

Twyfelaars Wat Glo written by Hans Ester and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-08-27 with categories.


Hans Ester en Chris van der Merwe het albei A lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid'Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos "e;Tussen wanhoop en hoop"e;, "e;Om Isak te offer"e; en "e;Bybel, diskussie, lees en herlees"e;. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.



Nogtans Sal Ek Hoop Eboek


Nogtans Sal Ek Hoop Eboek
DOWNLOAD eBooks

Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-08-12

Nogtans Sal Ek Hoop Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-08-12 with Religion categories.


Daar is twee maniere om die swaarkry van die lewe te hanteer: kyk daarteen vas en word daardeur oorweldig, of sien God raak en leef in oorwinning. In NOGTANS SAL EK HOOP se 366 dagstukke wil Johan Smit lesers op God laat fokus sodat hulle elke dag hoopvol kan aanpak. Temas wat bespreek word, sluit in: • Christenwees in Suid-Afrika • Struikelblokke op die geloofspad • Karaktertrekke van Jesus • Paulus se inspirerende preke Die Skrifgedeeltes en oordenkings laat lesers dieper delf om God te leer ken vir wie Hy is – en nie wie mense dikwels so graag wil hê Hy moet wees nie. Deur aan God vas te hou in alle omstandighede, sal die seer en bekommernis van elke dag geen houvas op jou hê nie.



Meer Oor Pj Van Der Merwe


Meer Oor Pj Van Der Merwe
DOWNLOAD eBooks

Author : Margaretha Schaefer
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2017-07-17

Meer Oor Pj Van Der Merwe written by Margaretha Schaefer and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-17 with History categories.


"e;Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schaefer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as't ware 'n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wereldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het ... In die bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was ... 'n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed."e; - Hemann Giliomee



Detoks Vir Die Siel Eboek


Detoks Vir Die Siel Eboek
DOWNLOAD eBooks

Author : Craig Groeschel
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-01-02

Detoks Vir Die Siel Eboek written by Craig Groeschel and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-01-02 with Religion categories.


Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.



South African National Bibliography


South African National Bibliography
DOWNLOAD eBooks

Author : State Library (South Africa)
language : un
Publisher:
Release Date : 1980

South African National Bibliography written by State Library (South Africa) and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1980 with Afrikaans literature categories.


Classified list with author and title index.



Elke Dag N Vrydag


Elke Dag N Vrydag
DOWNLOAD eBooks

Author : Joel Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-11-05

Elke Dag N Vrydag written by Joel Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-05 with Religion categories.


Dink aan daardie gevoel wat jy kry wanneer jy ’n moeilike werksweek agter die rug het en die naweek uiteindelik aanbreek. Vrydag is die begin van daardie kort, spesiale tydjie wanneer jy as’t ware toestemming het om jou lewe te geniet. Maar hoekom sou God nie wou hê jy moet elke dag so voel nie? In Elke dag ’n Vrydag wys die internasionaal-bekende skrywer Joel Osteen hoe dit vir elkeen van ons moontlik is om hierdie ‘naweek-gevoel’ van tevredenheid en geluk elke dag van die week te ervaar. Om ’n voortdurende positiewe lewensuitkyk te behou ten spyte van omstandighede is ook die kerntema van Osteen se bediening. In Elke dag ’n Vrydag bied hy lesers die geleentheid om te put uit sy persoonlike ondervinding, Bybelse insig en beginsels vir ware geluk, en wys hy hoe elke dag presies dieselfde beloftes en geleenthede van blydskap inhou wat mense vyfuur op ’n Vrydagmiddag ervaar. Osteen sal lesers help om te ontdek dat dit wel moontlik is om sewe dae ’n week gelukkig te wees!



Hoe God Jou Huwelik Kan En Sal Herstel


Hoe God Jou Huwelik Kan En Sal Herstel
DOWNLOAD eBooks

Author : Erin Thiele
language : af
Publisher: Narrow Road Publishing House
Release Date : 2024-02-13

Hoe God Jou Huwelik Kan En Sal Herstel written by Erin Thiele and has been published by Narrow Road Publishing House this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2024-02-13 with Family & Relationships categories.


Dit is nie per toeval dat u hierdie boek in u hande hou nie, dit is deur Goddellike Voorsiening. God het u roep om hulp gehoor, net soos hy myne gehoor het en Hy het gekom om u te red. Die bladsye wat volg sal vir u ‘n gids wees, net soos Hy vir my gelei het toe ander gesê het dat my situasie hopeloos was. Wat Hy van my gevra het was nie maklik nie, en dit sal ook nie vir u maklik wees nie. Maar as u ‘n wonderwerk in jou lewe wil hê, kan dit gebeur. As u ‘n getuienis wil wees aan ander van God se betroubaarheid, sal dit gebeur. As u werklik wil hê dat God ‘n huwelik sal herstel wat hopeloos is, dan moet u aanhou lees. God kan en sal u huwelik herstel, net soos Hy myne herstel het. Die Bybel sê dat “die HERE--sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is.” (2 Kron. 16:9). Hy het u gesoek om u te help. Is u gereed? U sal geesdriftige gehoorsaamheid nodig hê. “Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.” (Matt. 7:13-14). Dit is u keuse: Om die nou poort wat na die hemel toe lei te kies of om nou om te draai en weg te stap. Dit is nou die tyd om te kies. “Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou nageslag, deur die HERE jou God lief te hê, na sy stem te luister en Hom aan te hang; want dit is jou lewe en die lengte van jou dae...” (Deut. 30:19-20).



Soeter As Heuning


Soeter As Heuning
DOWNLOAD eBooks

Author : Jan Vermeulen
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2023-10-31

Soeter As Heuning written by Jan Vermeulen and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-10-31 with Religion categories.


Dawid skryf in Psalm 119:103, “Hoe aangenaam is U Woord, soeter as heuning in die mond.” Soos wat ’n vars byekorf nog uitgepers moet word om egte, onverwerkte heuning voort te bring, so help Soeter as heuning jou om Bybelse waarhede te ontdek en selfs te herontdek, soos jy diep oor elkeen nadink en dit in jou lewe toepas. Deur God se Woord sorgvuldig in te neem, ontdek Dawid die diepte van God se liefde en vergifnis. Hy ervaar innerlike genesing en lewensvreugde wat net God in sy lewe kon bring. Soeter as heuning kan jou help om ook so ’n ervaring soos Dawid te hê.



Cultural Diversity In Africa


Cultural Diversity In Africa
DOWNLOAD eBooks

Author :
language : en
Publisher: Potchefstroomse Universiteit Vir Christelike Hoer Onderwys
Release Date : 1991

Cultural Diversity In Africa written by and has been published by Potchefstroomse Universiteit Vir Christelike Hoer Onderwys this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1991 with Acculturation categories.




Om In Die Hemel Wakker To Word


Om In Die Hemel Wakker To Word
DOWNLOAD eBooks

Author : Crystal McVeA
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-07-04

Om In Die Hemel Wakker To Word written by Crystal McVeA and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-07-04 with Religion categories.


Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van ’n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en ’n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel. Crystal McVea was vir die grootste deel van haar lewe ongelowig en ’n verlede van mishandeling en verkeerde keuses het haar verwyder van God. Sy het selfs aan sy bestaan getwyfel. Toe breek 10 Desember 2009 aan – die dag wat haar lewe vir altyd sou verander. Vir nege minute daardie nag het Crystal heeltemal opgehou asemhaal. Sy was bewusteloos, en onbewus van die krisis wat om haar aangegaan het en hoe die personeel geworstel het om haar lewe te red. Crystal onthou weinig van die trauma, maar weet net dat sy in die hemel en in God se teenwoordigheid wakker geword het. In die boek bespreek Crystal sommige van die buitengewone dinge wat sy in die hemel teëgekom en beleef het, insluitend die asemrowende poorte van die hemel, ons beskermengele en ’n visioen van haar jonger self. Om in die hemel wakker te word neem lesers op ’n reis waar hul uit die oë van ’n gebroke vrou die meedoënlose strewe na ’n lewe saam met God kan aanskou. Saam met haar sal hulle uiteindelik van die liefde en helende krag van God se teenwoordigheid kan getuig.