[PDF] As Die Sterre Kon Praat - eBooks Review

As Die Sterre Kon Praat


As Die Sterre Kon Praat
DOWNLOAD

Download As Die Sterre Kon Praat PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get As Die Sterre Kon Praat book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



As Die Sterre Kon Praat


As Die Sterre Kon Praat
DOWNLOAD
Author : Corné van Rooyen
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2024-01-01

As Die Sterre Kon Praat written by Corné van Rooyen and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2024-01-01 with Fiction categories.


Jare gelede het Amelia Henning haar hart gesluit vir enige vorm van die liefde. By Enigma, die wildreservaat waar sy werk, staan sy bekend as die katvrou met haar kennis en liefde vir luiperds. Amelia vind dit moeilik om vriende te maak totdat sy vir Justin Mills ontmoet. Met sy grasgroen oë en terglustige glimlag help hy haar om uit haar dop te kruip. Hoe meer tyd hulle saam deurbring, hoe sterker word haar gevoelens vir hom. Sy veg daarteen, maar tog kan sy nie ontken dat sy begin verander nie. Sy is nie meer die kwaai, stroewe mens van voorheen nie en weet Justin is deel van die verandering.Haar verlede bly egter in die pad staan van haar emosies. Gaan sy toelaat dat die verlede haar toekomstige geluk steel, of gaan sy haar hart oopmaak teenoor Justin?



As Klippe Kon Praat


As Klippe Kon Praat
DOWNLOAD
Author : Connie Luyt
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2024-07-05

As Klippe Kon Praat written by Connie Luyt and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2024-07-05 with Fiction categories.


SPOELKLIPPE is ’n eg-menslike verhaal met die tema van hartseer en hoop, van verlore liefde en van wonderwerke. Karakters raak vasgestrik in vreemde en onbekende intriges, maar vind ook liefde en vertroosting te midde van die Laeveld se unieke milieu waarin die Olifantsrivier opsigself ’n betekenisvolle karakter is en self geheime bewaar wat onder die oppervlakte vloei . Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel ’n belangrike rol, sowel as ’n ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. ’n Element van misdaad bly ’n volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel ’n belangrike rol, sowel as ’n ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. ’n Element van misdaad bly ’n volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Hierdie is Annie se storie en volg haar pad na genesing en liefde. Haar oupa Nelis Ligthelm speel ’n belangrike rol, sowel as ’n ou liefde, Nico Hoffman. Daar is verskeie ander karakters wat bydra om die verhaal diepte te gee en vir onvoorspelbare uitdagings te sorg. ’n Element van misdaad bly ’n volgehoue bedreiging wat sorg vir spanning tot aan die einde. Annie word groot in ’n gelukkige gesin wat dikwels in die Laeveld kuier. Sy trou met Peet de Wet en raak na ’n paar jaar swanger. Vroeg in haar swangerskap sterf haar ouers en enigste broer in ’n vliegtuigongeluk en sy glo later dat haar diep hartseer daarna die rede is vir die moeilike seuntjie wat gebore word. Wanneer sy besef dat hy autisties is, word die verwydering tussen haar en Peet al groter. Net ná sy tweede verjaardag beland hy agter Peet se kar en die skok en hartseer van sy dood beteken ook die einde van hulle huwelik en sy gaan bly by haar oupa in Pretoria. Nelis Ligthelm is die standvastige karakter in die storie wat sy eie deel aan hartseer moes verwerk en troos gevind het in die Laeveld en die plaas wat hy opgebou het. Hy besluit om Annie soontoe te neem in die hoop dat die mooi omgewing haar gebrokenheid sal genees.



Lig Wankelend


Lig Wankelend
DOWNLOAD
Author : Gerard Scholtz
language : af
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2016-10-01

Lig Wankelend written by Gerard Scholtz and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-10-01 with History categories.


Op 24 November 1949 kom Utte Reuter alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en ?n digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriendin, wat ?n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wˆreldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na ?n wˆreld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europa is sy onthuis. Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in ?n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. Aan die swaels en walvisse en Tierkop, die lindeboom in die agtertuin van haar Leipzig-huis, die kombuis met die porselein-opwasbak, die plakpapier teen mure waar sy saans gelˆ en tel het tot sy aan die slaap raak. Sy dink aan Christiaan en haar seuns. En aan F‚lix wat altyd maar agter ?n venster vir haar staan en wag...ÿ



Tango Met N Twist


Tango Met N Twist
DOWNLOAD
Author : Rina Cilliers
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2023-12-01

Tango Met N Twist written by Rina Cilliers and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-12-01 with Fiction categories.


"Lisette Posthimus, talentvolle balletdanseres, is gewoond aan koerantopskrifte waarin haar talent besing word. Die euforie word wreed onderbreek wanneer sy die rol waarin sy ’n pas de deux saam met ’n wêreldberoemde balletdanser sou dans, met ’n onderduimse gekonkel verloor. Dan moet die dansteater sy deure sluit weens die negatiewe nadraai wat die Covid-pandemie op die kultuurwêreld het. Drie jaar se verblyf in Londen moet sy uiteindelik in ’n enkele tas pak. Op die nippertjie kry sy ’n tydelike pos as au pair in Spanje by ’n Suid-Afrikaanse familie. Hier loop sy haar vas in ’n uiters aantreklike man met ’n verlede wat by hom spook, sy niggie wat aan ’n persoonlikheidsteuring ly, en sy sjarmante neef. Lisette word gekonfronteer met haar eie onvermoë en geneigdheid om eerder te vlug as om te veg. In ’n omgewing waar vurige flamenco-musiek en -danse in die sigeuners se bloed ingebore word, dans ook sy uiteindelik die tango: Die dans van die liefde."



N Bruid Voor Kersfees


N Bruid Voor Kersfees
DOWNLOAD
Author : Madelie Human
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2023-12-01

N Bruid Voor Kersfees written by Madelie Human and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-12-01 with Fiction categories.


"Marli Botes het op skool haar hart op Wickus verloor, maar hy het haar skaars raakgesien. Ná dertig jaar loop hulle mekaar weer raak toe sy hom kontrakteer om haar huis te restoureer en sy besef gou haar hart het hom nie vergeet nie. Hy is nou alleenloperpa van ’n matriekdogter en sy ’n weduwee wat met moeite drie kinders alleen grootgemaak het. Haar buurvrou terg haar en voorspel dat sy voor Kersfees ’n bruid gaan wees. Die geskiedenis herhaal homself sowaar toe sy dogter verlief raak op haar seun wat haar in dieselfde lig as sy jonger sussie beskou. Intussen veg beide Wickus en Marli hard teen die ontwikkelende gevoelens tussen hulle. Hoekom het die noodlot hulle weer saamgegooi? Is dit moontlik dat Wickus hierdie keer haar liefde sal beantwoord? Kan hulle ’n verhouding laat werk?"



N Warrelwind


N Warrelwind
DOWNLOAD
Author : Dina Botha
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2023-12-01

N Warrelwind written by Dina Botha and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-12-01 with Fiction categories.


Geskeide Lillian Henderson se beste vriendin, Elzibi Cronjé, beplan ’n familiefees en vra of haar drie ongetroude broers tydens die Kerstyd by Lillian kan tuisgaan. Tot haar argwaan daag Louis, die oudste van die drie ongetroude broers, ’n week te vroeg by haar huis op. Sy laat hom goed verstaan dat hy nie heeldag op haar bank kan sit en niks doen nie, en steek hom in die werk. Sy sleep hom saam winkels toe, laat hom pakkies dra, geskenke toedraai en haar in die kombuis help. Louis is egter ’n regte ou knorpot en hou haar op ’n afstand, maar ten spyte daarvan kan sy hom net nie uit haar gedagtes kry nie. Louis woon boonop in die Kaap en is met sy werk getroud. Daar is nie plek vir ’n vrou in sy besige lewe nie. Op háár beurt glo Lillian nie in langafstandverhoudings nie. Die grootste stryd tussen die twee is om seker te maak hul vakansieromanse eindig nie in een van hul slaapkamers nie.



Jy S My Kersgeskenk


Jy S My Kersgeskenk
DOWNLOAD
Author : Elsa Winckler
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2023-12-01

Jy S My Kersgeskenk written by Elsa Winckler and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-12-01 with Fiction categories.


"Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk geval nooit trou nie, want sy kom uit ’n huis vol konflik en drama. Dit is beslis iets wat sy nie weer in haar lewe wil hê nie. Maar toe daag Etienne by haar werkplek op. Hy’t nie geweet sy is die Nic Ackerman met wie hy ’n afspraak het nie, en al die gevoelens wat sy – én hy – die afgelope ses maande probeer onderdruk, borrel na die oppervlak. Hy soen haar, maar is baie gou om vir haar te sê sy voldoen nie aan die vereistes wat hy vir sy toekomstige vrou stel nie. Anders as sy twee vriende saam met wie hy in die kinderhuis was, wil Etienne wel eendag trou. Nicola voldoen net glad nie aan een van sy vereistes nie. Maar hoekom is sy die enigste vrou by wie hy wil wees? Die lug vol Kersmusiek kan ’n man dalk net van plan verander ..."



Hoe God Ons Dra Hoe God Ons Heelmaak Versameling


Hoe God Ons Dra Hoe God Ons Heelmaak Versameling
DOWNLOAD
Author : Maretha Maartens
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-05-27

Hoe God Ons Dra Hoe God Ons Heelmaak Versameling written by Maretha Maartens and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-05-27 with Religion categories.


Maretha Maartens se gewilde boeke Hoe God ons dra en Hoe God ons heelmaak is nou in een boek beskikbaar. Albei boeke vertel verhale van gewone gelowiges wat met buitengewone swaarkry gekonfronteer is – trauma, siekte en verlies. Aanvanklik het hulle nie verstaan waarom God hulle dié soort pad laat loop het nie. Elke verhaal is egter ’n sprekende voorbeeld van hoe God ons dra – hoe Hy ons help opstaan en nuut begin, en hoe hy ons uiteindelik ook heelmaak. Dit getuig van ’n Vader wat in elke situasie teenwoordig is en sy troos en hulp ’n werklikheid maak – ook wanneer ons swaarkry. Bowenal getuig dit van die plan wat God met ons lewens het – selfs in die onwaarskynlikste situasies. Skep moed uit die verhale van gewone mense wat genesing gevind het in gebrokenheid, wat gewaag het om te hoop ná wanhoop, en die toekoms betree in die geloof dat God hulle dra.



Die Familie Van Jesus Eboek


Die Familie Van Jesus Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-03-01

Die Familie Van Jesus Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-01 with Fiction categories.


Topverkoperskrywer Karen Kingsbury bied ’n fiktiewe blik op die ses familielede van Jesus oor wie ons in die Bybel lees. Haar verhale is geanker in die Skrif en sal in die harte van lesers ’n ongekende, emosionele verbintenis met die Bybel laat ontstaan. Deur Die familie van Jesus sal lesers ’n emosionele band met die familielede van Jesus ontwikkel, meer oor hulle te wete kom en tegelykertyd ’n groeiende liefde vir die Skrif kweek. Daar is baie Bybelstudie- en dagstukkieboeke beskikbaar, en regoor die wêreld kom mense byeen om die Bybel beter te verstaan en te leer hoe dit op hul lewns van toepassing is. Ongelukkig is ’n analitiese benadering egter die enigste manier van studie wat gevolg word. In Die familie van Jesus laat Karen Kingsbury jou lag, huil, en uiteindelik laat sy jou die Bybel liefkry op ’n manier wat sal verseker dat jy die waarhede daarin nie net met jou verstand begryp nie, maar met jou hart verstaan. Die karakters in hierdie kort verhale is onder dié wat die naaste aan Jesus was – Maria, Josef, Jesus se broer Jakobus, Johannes die Doper, Sagaria en Elisabet. Elkeen het ’n aangrypende storie om te vertel. Karen Kingsbury verweef fiktiewe, emosoinele; aangrypende detail wat Skrifgefundeerd is met geskiedkundige en teologiese insig en vrae vir selfondersoek en nadenke. Die familie van Jesus verskaf nie net ’n dieper verstaan van ons Verlosser se familielede nie, maar is ook ’n hulpmiddel vir lesers om nader te kom aan Christus, aan die Bybel en aan mekaar.



Die A Z Van Openbaring Eboek


Die A Z Van Openbaring Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan du Rand
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-11-13

Die A Z Van Openbaring Eboek written by Jan du Rand and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-11-13 with Religion categories.


Belangstelling in die boek Openbaring het die afgelope dekades geweldig toegeneem. Die nuwe tegnologie, voortdurende oorloë, hongersnode, aardbewings, oorstromings en aardverwarming laat al meer mense wonder of ons in die eindtyd leef; daarom soek hulle die antwoorde in Openbaring. In DIE A-Z VAN OPENBARING gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van die boek Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte: - Wanneer Openbaring geskryf is - Die doel van Openbaring - Openbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips - Die beelde in Openbaring en hulle betekenis - Die rolspelers in Openbaring - Die tekens en hulle betekenis Met DIE A-Z VAN OPENBARING poog die outeur om lesers ’n beter begrip te gee op die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband sodat hulle met gesonde verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus.