[PDF] Die 4 Pilare Van Leierskap - eBooks Review

Die 4 Pilare Van Leierskap


Die 4 Pilare Van Leierskap
DOWNLOAD
READ

Download Die 4 Pilare Van Leierskap PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die 4 Pilare Van Leierskap book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Die 4 Pilare Van Leierskap


Die 4 Pilare Van Leierskap
DOWNLOAD
READ
Author : John C. Maxwell
language : af
Publisher:
Release Date : 2004

Die 4 Pilare Van Leierskap written by John C. Maxwell and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2004 with Leadership categories.




Die 4 Pilare Van Leierskap


Die 4 Pilare Van Leierskap
DOWNLOAD
READ
Author : John Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-06-05

Die 4 Pilare Van Leierskap written by John Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-05 with Self-Help categories.


Die sleutel tot sukses in enige onderneming is die vermoe om ander met welslae te lei. In Die 4 pilare van leierskap bespreek John C Maxwell vier terreine wat deurslaggewend is vir suksesvolle leierskap - verhoudings, toerusting (opleiding), leierskap en gesindheid. Maxwell antwoord kritieke vrae oor elk van hierdie terreine en wys hoe positiewe, doelgerigte leierskap jou kan help om die suksesleer vinniger te klim.



Die 4 Pilare Van Sukses


Die 4 Pilare Van Sukses
DOWNLOAD
READ
Author : John C Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-04-21

Die 4 Pilare Van Sukses written by John C Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-04-21 with Self-Help categories.


Die meeste van ons wil graag sukses behaal in ons lewe. Maar is ons seker presies wat om te doen om ware sukses te behaal? Weet ons watter stappe ons moet doen om in die regte rigting te beweeg? Vir elke persoon is sukses iets anders, maar die beginsels bly dieselfde. In Die 4 pilare van sukses breek John C. Maxwell sukses op in vier kerngedeeltes, die vier pilare van sukses: 1. Mentorskap – om ander te help om vooruit te gaan; 2. Selfverbetering – verbeter jou lewe, verbeter jouself; 3. Sukses – oorkom hindernisse wat jou andersins daarvan weerhou om sukses te behaal; 4. Spanwerk – talent wen wedstryde, maar spanwerk wen kampioenskappe. Die 4 pilare van sukses vra vrae soos: Hoe ontwikkel ek die ingesteldheid van ’n mentor? Hoe kan ek in my loopbaan groei? Waarop moet ek my tyd en my energie fokus? Hoe vaardig is ek in my werk? Hoe goed werk ek saam met mense? Hoe ontwikkel ek ’n span wat hou? Die 4 pilare van sukses sal jou wys presies hoe sukses lyk en jou help om in al vier hierdie gebiede te groei – mentorskap, selfverbetering, sukses en spanwerk. Sukses kweek sukses – in jou, in dié naaste aan jou en in elkeen wat jy lei.



Die 4 Pilare Van Sukses


Die 4 Pilare Van Sukses
DOWNLOAD
READ
Author : John C. Maxwell
language : en
Publisher:
Release Date : 2009

Die 4 Pilare Van Sukses written by John C. Maxwell and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009 with Leadership categories.


Die 4 pilare van sukses sal jou wys presies hoe sukses lyk en jou help om in al vier hierdie gebiede te groei - mentorskap, selfverbetering, sukses en spanwerk. Sukses kweek sukses - in jou, in die naaste aan jou en in elkeen wat jy lei.



Die 8 Pilare Van Uitnemendheid


Die 8 Pilare Van Uitnemendheid
DOWNLOAD
READ
Author : John C Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-06-05

Die 8 Pilare Van Uitnemendheid written by John C Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-05 with Self-Help categories.


Die meeste van ons wil graag uitstekend wees. Ons is gretig om sukses te behaal en om goeie leiers te wees. Maar hoe presies kan ’n mens goeie leierskapskwaliteite ontwikkel, en wat moet ’n mens doen om werklik suksesvol te wees? Weet jy watter stappe jy moet doen om in die regte rigting te beweeg? Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is ’n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaal verder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouers bo die res uit te staan. Dit beantwoord vrae soos: • Hoe kan ek in my loopbaan groei? • Waarop moet ek my tyd en my energie fokus? • Hoe vaardig is ek in my werk? • Hoe kan ek vertroue wek by ander? • Hoe kan ek ander inspireer om uit te blink? • Hoe kan ek my invloed uitbrei? Elkeen van die 8 pilare verteenwoordig ’n kernstap in die reis na uitnemendheid: Die 4 pilare van leierskap • Verhoudings – om werklik met ander te konnekteer • Leierskap – om ander te beïnvloed • Toerusting – om ander mense se potensiaal te ontwikkel • Gesindheid – die noodsaaklikste bestandeel van sukses Die 4 pilare van sukses • Mentorskap – om ander te help om vooruit te gaan • Selfverbetering – verbeter jou lewe, verbeter jouself • Sukses – oorkom hindernisse wat jou andersins daarvan weerhou om sukses te behaal • Spanwerk – talent wen wedstryde, maar spanwerk wen kampioenskappe Die 8 pilare van uitnemendheid is die gids vir enige vooruitstrewende leier of presteerder.



Die 8 Pilare Van Uitnemendheid


Die 8 Pilare Van Uitnemendheid
DOWNLOAD
READ
Author : John C. Maxwell
language : en
Publisher:
Release Date : 2012

Die 8 Pilare Van Uitnemendheid written by John C. Maxwell and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with categories.


Die meeste van ons wil graag uitstekend wees. Ons is gretig om sukses te behaal enom goeie leiers te wees. Maar hoe presies kan 'n mens goeie leierskapskwaliteiteontwikkel, en wat moet 'n mens doen om werklik suksesvol te wees? Weet jy watterstappe jy moet doen om in die regte rigting te beweeg?Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse totuitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is 'n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaalverder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouer.



Daaglikse Oordenkings Met Maxwell


Daaglikse Oordenkings Met Maxwell
DOWNLOAD
READ
Author : John C. Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-12-09

Daaglikse Oordenkings Met Maxwell written by John C. Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-12-09 with Self-Help categories.


"In John C Maxwell se splinternuwe, unieke leierskapgids, Daaglikse oordenkings met Maxwell, kry leiers die geleentheid om daagliks toegerus te word met egte Maxwell-inspirasie en wysheid om hul leierskappotensiaal te ontsluit en die beste leiers moontlik te word. Daaglikse oordenkings met Maxwell bied 366 insiggewende dagstukkies om besige mense te help om die leier in hulle te ontwikkel en diegene rondom hulle te beïnvloed. Jy kan nou een dag op ‘n keer deel in die goud van hierdie wêreldbekende leierskapkenner se insig, wysheid en jare lange ondervinding as leier. Elke dag se stukkie bevat ‘n uittreksel uit een van Maxwell se topverkoperboeke om jou te help om as leier te groei. Elke dag word met ‘n kerngedagte afgesluit waarmee jy die dag kan aandurf. "



Reik Na Goud


Reik Na Goud
DOWNLOAD
READ
Author : John C Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-08-26

Reik Na Goud written by John C Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-08-26 with Self-Help categories.


Om tot ’n goue leier te ontwikkel gebeur nie binne ’n dag nie. Versnel jou groei as leier met Reik na goud, ’n daaglikse metgesel vir Goue leierskap – John C. Maxwell se goue boek oor leierskap waarvan die inhoud vir die John C. Maxwell Dagbeplannerreeks 2010 gebruik is. Reik na goud bied maklik verteerbare leierskaplesse vir elke dag. Die boek is in 26 weke opgedeel met plek vir aantekeninge oor jou eie leierskapsreis.



Siviele Ingenieur In Suid Afrika


Siviele Ingenieur In Suid Afrika
DOWNLOAD
READ
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1992

Siviele Ingenieur In Suid Afrika written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1992 with Civil engineering categories.




South African Pressclips


South African Pressclips
DOWNLOAD
READ
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1991-05

South African Pressclips written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1991-05 with South Africa categories.