[PDF] Die Onthulling Eboek - eBooks Review

Die Onthulling Eboek


Die Onthulling Eboek
DOWNLOAD

Download Die Onthulling Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Onthulling Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Die Onthulling Eboek


Die Onthulling Eboek
DOWNLOAD
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-10-15

Die Onthulling Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-10-15 with Fiction categories.


Ann Silver word as een van die beste moordspeurders in die polisiediens beskou. Paul Falcon is die FBI se top-moordspeurder. Hul paaie kruis wanneer Ann een van haar sake aan hom oorhandig. ’n Motorongeluk en ’n dood onder verdagte omstandighede bied vir Paul ’n leidraad oor ’n saak wat hy ondersoek. Hoe beter Paul vir Ann leer ken, hoe meer besef hy dat haar werk maar ’n klein deeltjie openbaar van wie sy is. Sy ken spioene en soldate en U.S. Marshals; is vriende met die voormalige visepresident. Mense wat huiwerig is om ander mense in hul lewe toe te laat, vertrou haar volkome. Paul wonder watter geheime Ann nie alles ken nie, totdat sy hom ’n spesifieke lêer wys, en hy begin besef wie die vrou waarop hy verlief is werklik is ... DIE ONTHULLING uit die pen van Dee Henderson beloof om lesers vasgenael te hou tot op die laaste bladsy.



Die Onthulling


Die Onthulling
DOWNLOAD
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher:
Release Date : 2013

Die Onthulling written by Dee Henderson and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013 with Afrikaans fiction categories.




Die Losprys Eboek


Die Losprys Eboek
DOWNLOAD
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-10-08

Die Losprys Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-10-08 with Fiction categories.


In DIE LOSPRYS word Shannon Bliss op die ouderdom van sestien ontvoer. Ná elf jaar het sy ontsnap en wil met haar familie herenig word, maar dit is nie so eenvoudig nie ... Shannon besef haar vryheid beteken nie haar moeilikheid is verby nie en kontak Matthew Dane, ’n privaatspeurder en voormalige polisieman, om haar te help. Die misdaad-familie in wie se kloue Shannon beland het, dink sy is dood, maar as hulle moet uitvind sy leef nog, sal niks hulle keer om haar stil te maak nie. As geregtigheid moet geskied, en as Shannon weer ’n normale lewe wil lei, moet Matthew presies weet wat met haar gebeur het, ongeag watter geheime oopgekrap gaan word.



Die Donker Geheim Eboek


Die Donker Geheim Eboek
DOWNLOAD
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-11-06

Die Donker Geheim Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-11-06 with Fiction categories.


Die FBI en die plaaslike polisie het Charlotte Graham se ontvoerders ná vier jaar opgespoor, doodgeskiet en haar bevry. Maar sy het nooit ’n woord vir enigiemand gesê oor daardie vier jaar nie. Wanneer ’n verslaggewer besluit om ’n boek oor die ontvoering te skryf, moet Charlotte besluit of sy die stilte gaan verbreek wat haar familie vir jare beskerm het. Bryce Bishop ken nie vir Charlotte nie, maar weet net sy het munte om aan hom te verkoop. Hoe beter hy Charlotte leer ken, hoe meer stel hy in haar belang. Maar haar verlede is ’n struikelblok wat haar selfs ’n reuse erfporsie sal laat prysgee. DIE DONKER GEHEIM draai om ’n misdaad wat die polisie gedink het opgelos is, maar nou net die begin van ’n nuwe hoofstuk blyk te wees ...



Die Belydenis Eboek


Die Belydenis Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-07-04

Die Belydenis Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-07-04 with Fiction categories.


Katie Lapp se identiteit lê aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op haar ouers se solder ontdek. Die gebeure het tot gevolg dat Katie uit die Amish-gemeenskap geban word. Sy ontdek haar naam is eintlik Katherine Mayfield en besluit om haar biologiese ma op te spoor. Haar soektog neem Katherine na die vreedsame atmosfeer in die huis van Lydia Miller waar elektriese ligte en telefone haar kop laat draai. En so vind sy haar weg na die weelderige Bennett-landgoed in die Finger Lakes-streek van die staat New York. Daar bevind sy haar in ’n wêreld van medelye en geldgierigheid, barmhartigheid en verraad. Hier word die eenvoudige kleredrag van die Amish gebruik om ’n bose sameswering te verberg. Daniel, Katherine se eerste liefde, maak intussen planne om hom met sy Amish-familie en met Katie te herenig, maar sy is onbewus daarvan. Het hulle wêrelde dalk te ver verwyderd geraak? Sal hulle ooit ’n brug na mekaar toe kan bou? Verban uit haar huis en alleen in ’n wêreld vol vreemdelinge smag Katherine Mayfield na die teer, liefdevolle omhelsing van die vrou wat sy so graag Ma wil noem.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



Die Einde Eboek


Die Einde Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan du Rand
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-21

Die Einde Eboek written by Jan du Rand and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-21 with Religion categories.


Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: • die tekens van die eindtyd • die wederkoms van Jesus Christus • die opwekking van die dooies • die finale oordeel Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind. DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.



Die Skeuring Eboek


Die Skeuring Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-05-03

Die Skeuring Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-05-03 with Fiction categories.


Bykans 100 dae het verloop sedert die ontydige dood van Nellie Mae Fisher se jonger suster, Suzy. Nellie begin droom nou van ’n toekoms saam met die sjarmante Caleb Yoder. Maar sy wonder of hy haar ooit raaksien. Met die gerugte oor Suzy wat nog nie gaan lê het nie, is daar mense wat kan sorg dat die jong paartjie nie by mekaar uitkom nie. Insluitende Caleb se eie pa. Intussen is daar ’n groeiende aantal van Honeybrook se Amish boere wat aandring om trekkers en ander verbode moderne luukshede aan te skaf. Met die Ou Orde wat tot breekpunt gedryf word, bevind Nellie en Caleb hulle en hul families midde-in iets wat hulle beslis van mekaar sal skei. DIE SKEURING is die roerende verhaal oor die komplekse aard van liefde en die uitdagings wat daarmee gepaardgaan.



Die Openbaring Eboek


Die Openbaring Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2008-11-13

Die Openbaring Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008-11-13 with Fiction categories.


Jonas Mast se eindelike teruggekeer van Apple Creek, Ohio, het vir Leah weer rede gegee om te hoop. Maar Peter Mast en biskop Bontrager se stilswye laat haar vrees dat hulle weer saamspan om haar en Jonas van mekaar weg te hou. Intussen verlang impulsiewe Jake Mast na sy eerste liefde, maar as hy sy broer Jonas terugvolg Gobbler’s Knob toe, sal Leah en Sadie verplig word om ’n groot geheim bekend te maak, ’n geheim wat die Mast- en Ebersol-familie nog verder van mekaar sal dryf, selfs vir ewig. DIE OPENBARING is die kragtige laaste boek in gewilde skrywer Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks. Dit is ’n spanningsvolle verhaal van lang verwagte vergifnis, onsterflike liefde en ontwykende tweede kanse in Pennsilvanië se Amishgemeenskap.



Die A Z Van Openbaring Eboek


Die A Z Van Openbaring Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan du Rand
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-11-13

Die A Z Van Openbaring Eboek written by Jan du Rand and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-11-13 with Religion categories.


Belangstelling in die boek Openbaring het die afgelope dekades geweldig toegeneem. Die nuwe tegnologie, voortdurende oorloë, hongersnode, aardbewings, oorstromings en aardverwarming laat al meer mense wonder of ons in die eindtyd leef; daarom soek hulle die antwoorde in Openbaring. In DIE A-Z VAN OPENBARING gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van die boek Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte: - Wanneer Openbaring geskryf is - Die doel van Openbaring - Openbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips - Die beelde in Openbaring en hulle betekenis - Die rolspelers in Openbaring - Die tekens en hulle betekenis Met DIE A-Z VAN OPENBARING poog die outeur om lesers ’n beter begrip te gee op die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband sodat hulle met gesonde verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus.