[PDF] Die Tuiskoms Eboek - eBooks Review

Die Tuiskoms Eboek


Die Tuiskoms Eboek
DOWNLOAD

Download Die Tuiskoms Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Tuiskoms Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Die Tuiskoms Eboek


Die Tuiskoms Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-04-14

Die Tuiskoms Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-04-14 with Fiction categories.


Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.



Die Reunie Eboek


Die Reunie Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-09-20

Die Reunie Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-09-20 with Fiction categories.


In hierdie laaste boek in die VERNUWING-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok. In DIE REÜNIE dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand openbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe. Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in DIE REÜNIE. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.



Die Huweliksdaad Eboek


Die Huweliksdaad Eboek
DOWNLOAD
Author : Tim LaHaye
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2004-05-04

Die Huweliksdaad Eboek written by Tim LaHaye and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2004-05-04 with Religion categories.


God wil hê die huweliksdaad moet die mees voortreflike ervaring wees wat twee mense met mekaar kan deel. Tim en Beverly LaHaye se openhartige, diepgaande en Bybelse bespreking van seksuele liefde vir getroudes verskaf riglyne, doelwitte, beginsels en navorsingsresultate wat egpare sal help om ’n bevredigende huweliksverhouding te bou. Die fokus bly deurgaans op God en sy belangrike rol in ’n genotvolle, opbouende seksuele verhouding. DIE HUWELIKSDAAD gesels openhartig oor al die geheime en fynere nuanses van die seksuele lewe in die huwelik. Daar is ’n sensitiewe balans in die duidelike en gedetailleerde aanbieding van die intieme verhouding tussen man en vrou. Hierdie boek sal beide die liefde en die liefdeslewe verryk van dié wat dit lees.



Die Einde Eboek


Die Einde Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan du Rand
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-21

Die Einde Eboek written by Jan du Rand and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-21 with Religion categories.


Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: • die tekens van die eindtyd • die wederkoms van Jesus Christus • die opwekking van die dooies • die finale oordeel Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind. DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.



Die Soekende Hart Eboek


Die Soekende Hart Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-05-04

Die Soekende Hart Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-05-04 with Fiction categories.


Met haar liefde vir oudtydse goed moes Jennifer Burns dikwels hoor sy is oudmodies, maar niemand is voorbereid op die jong vrou se besluit om die moderne leefstyl opsy te skuif ten gunste van die Ou Orde Amish nie. Maar dit is presies wat Jenny sonder haar familie se medewete doen toe sy by Samuel en Rebecca Lapp intrek en vir die biskop se vrou begin werk. Die mense van Hickory Hollow is nuuskierig oor die pragtige jong soeker onder hulle, in die besonder ’n aantreklike Amish-man. Maar hy is nie die enigste man wat om Jenny se aandag meeding nie. In DIE SOEKENDE HART word Jenny met baie uitdagings gekonfronteer in die tyd wat die Broeders haar gee om haarself te bewys: uitdagings van die hart sowel as die gees. Sal Jenny se geheime haar weerhou van die vrede waarna sy smag? Of sal hulle haar die weg huis toe wys?



Die Dinsdagoggend Omnibus Eboek


Die Dinsdagoggend Omnibus Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-03-06

Die Dinsdagoggend Omnibus Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-03-06 with Fiction categories.


DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man te help wat haar nie kan onthou nie. In hierdie tyd leer ken sy ook ’n diep geloof in God, wat sy nie vantevore met Jake gedeel het nie. ’n Geloof wat haar sal help om ’n nuwe lewe te bou. DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS bied twee van Karen Kingsbury se aangrypendste verhale, EEN DINSDAGOGGEND ... sowel as EN DIE LEWE DAARNÁ saam in een lekkerlees-bundel. Dit is ’n verhaal van lewenslesse, aanvaarding en geloof, asook hoop op ’n nuwe toekoms.



Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek


Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek
DOWNLOAD
Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-13

Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-13 with Religion categories.


In DAG NA DAG DRA HY ONS nooi bekende skrywer Johan Smit lesers om dag vir dag ’n pad saam met God te loop. ’n Groot fokus van dié dagboek val op ’n lewe in verbondenheid met die Here. Die 366 oordenkings in hierdie dagboek is spesiaal geskryf om jou te verseker dat die Here elke tree saam met jou loop. Hy fokus op temas soos om eenvoudiger te lewe, mense wat voor loop, kies die lewe en groei en vrugdra. Dié dagboek sal lesers daaraan herinner dat hulle nie alleen op hierdie reis is nie, maar dat Hy hulle dag na dag dra. DAG NA DAG DRA HY ONS nooi lesers om vir die volgende jaar elke dag in gehoorsaamheid saam met die Here op die lewensweg te stap. Dan kan die vreugde van sy getroue nabyheid ervaar word.



Om Bly Te Wees Eboek


Om Bly Te Wees Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-30

Om Bly Te Wees Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-30 with Fiction categories.


Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik. In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe. In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander. OM BLY TE WEES is die vierde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.



Mikal Eboek


Mikal Eboek
DOWNLOAD
Author : Jill Eileen Smith
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-08-02

Mikal Eboek written by Jill Eileen Smith and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-08-02 with Fiction categories.


As die dogter van koning Saul lei Mikal ’n bevoorregte lewe – tog moet sy saamleef met haar pa se onvoorspelbare buie en wedywering met haar beeldskone oudste suster. Wanneer Mikal verlief raak op Dawid, die jong lierspeler wat haar pa moet kalmeer, het sy geen idee van die romanse, avonture en hartseer wat op haar wag nie. Namate lesers die opwindende en onvoorspelbare wêreld van koning Saul en koning Dawid ontdek, sal hulle meegevoer word deur hierdie aangrypende en romantiese verhaal. Teen die agtergrond van ’n weelderige lewe in die paleis, oorlog en ontsnappings na die woestyn, neem Jill Eileen Smith lesers in MIKAL op ’n emosionele warrelwind-rit saam met Mikal terwyl sy liefde, verlies en persoonlike verandering moet hanteer as een van Dawid se vroue. Lesers sal dol wees op hierdie meesleurende verhaal gevul met passie en drama.



Die Tuiskoms


Die Tuiskoms
DOWNLOAD
Author : Sophia Kapp
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2014-05-01

Die Tuiskoms written by Sophia Kapp and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-01 with Fiction categories.


Tien jaar gelede is Liz Aucamp van haar geboortedorp weggejaag. Nou moet sy terug en haar verlede in die oë kyk. Die leuens is groter, die geheime donkerder. Durf sy meer as net haarself beskerm?