[PDF] Die Verraad Eboek - eBooks Review

Die Verraad Eboek


Die Verraad Eboek
DOWNLOAD

Download Die Verraad Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Verraad Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Verraad Eboek


Die Verraad Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2006-06-02

Die Verraad Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-06-02 with Fiction categories.


Hierdie is die tweede boek in die bekroonde outeur Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks. In DIE VERRAAD moet Leah Ebersol en Jonas Mast vir ses maande skei sodat Jonas sy internskap in Ohio kan voltooi. Sadie skenk geboorte, maar glo die baba het gesterf. Leah kry geleentheid om vir Jonas te gaan kuier, maar stuur die ontroosbare Sadie in haar plek. Intussen hoor Jonas allerhande ontstellende gerugte oor sy geliefde Leah. Gaan Jonas agter die waarheid kom? Gaan hy Leah bystaan? Gaan Sadie verwerp word deur haar gemeenskap? Sal Leah en Jonas ooit geluk vind? Intussen beleef die tweeling Hannah en Mary Ruth onnoembare hunkeringe. Dit lyk of die Ebersol-familie besig is om onherstelbaar uitmekaar te val.



Die Verraad


Die Verraad
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher:
Release Date : 2006

Die Verraad written by Beverly Lewis and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006 with Christian fiction, Afrikaans categories.




Die Judasbok Eboek


Die Judasbok Eboek
DOWNLOAD
Author : Perry Stone
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-05-01

Die Judasbok Eboek written by Perry Stone and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-01 with Religion categories.


Die topverkoperskrywer Perry Stone ondersoek in sy nuwe vrystelling, Die Judasbok, ’n onderwerp waarmee baie Christene regoor die wêreld worstel: Wat moet mens doen wanneer mense wat jy vertrou jou verraai. Verraad deur vyande is nie onverwags nie, maar wanneer dit deur familie of vriende gepleeg word, kan dit verwoestende gevolge hê. Perry Stone gebruik die interessante voorbeeld van die Judasbok om lesers te wys hoe om verraad op ’n Bybelse wyse te hanteer en om die krag te kry om te vergewe. ’n Judasbok word saam met skape in die veld grootgemaak en wen sodoende hul vertroue. Wanneer die tyd aanbreek vir die skape om slagpale toe te gaan, lei die Judasbok hulle die slagpale in. Hierdie boek wys op die ooreenkomste tussen dié bok en die mense in ons lewens wat bymotiewe het. Hierdie boek sal lesers instaat stel om meer bedag te wees op: Die verraad-strategie van potensiële Judasbokke in hul lewens Die drie vlakke van verhoudings en wie in jou binneste sirkel van vertroue ingelaat moet word Hoe om valse gerugte deur naasbestaandes te hanteer Die gevaar van onvergewensgesindheid en nog baie meer! Die Judasbok bied riglyne vir die hantering van verraad, teleurstellings, moedeloosheid en onvergewensgesindheid – veral vanaf diegene waarvoor ons die liefste is. As die wortels van verraad nie uit jou gees en denke verwyder word nie, sal jy in ’n groef van onvergewensgesindheid verval en ’n dorre, vrugtelose lewe lei.



Die Belydenis Eboek


Die Belydenis Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-07-04

Die Belydenis Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-07-04 with Fiction categories.


Katie Lapp se identiteit lê aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op haar ouers se solder ontdek. Die gebeure het tot gevolg dat Katie uit die Amish-gemeenskap geban word. Sy ontdek haar naam is eintlik Katherine Mayfield en besluit om haar biologiese ma op te spoor. Haar soektog neem Katherine na die vreedsame atmosfeer in die huis van Lydia Miller waar elektriese ligte en telefone haar kop laat draai. En so vind sy haar weg na die weelderige Bennett-landgoed in die Finger Lakes-streek van die staat New York. Daar bevind sy haar in ’n wêreld van medelye en geldgierigheid, barmhartigheid en verraad. Hier word die eenvoudige kleredrag van die Amish gebruik om ’n bose sameswering te verberg. Daniel, Katherine se eerste liefde, maak intussen planne om hom met sy Amish-familie en met Katie te herenig, maar sy is onbewus daarvan. Het hulle wêrelde dalk te ver verwyderd geraak? Sal hulle ooit ’n brug na mekaar toe kan bou? Verban uit haar huis en alleen in ’n wêreld vol vreemdelinge smag Katherine Mayfield na die teer, liefdevolle omhelsing van die vrou wat sy so graag Ma wil noem.



Verraad In Holland


Verraad In Holland
DOWNLOAD
Author : Peter Christiaan Jansen
language : en
Publisher:
Release Date :

Verraad In Holland written by Peter Christiaan Jansen and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with categories.




Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



Die Beskermer Eboek


Die Beskermer Eboek
DOWNLOAD
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2006-06-08

Die Beskermer Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-06-08 with Fiction categories.


Brandweerman Jack O’Malley is vreesloos wanneer hy ’n vuur moet trotseer. Maar in DIE BESKERMER, boek vier in die O'MALLEY-reeks, raak hy baie omgekrap wanneer hy die teiken word van ’n brandstigter, veral omdat die persoon Jack se manne se lewens in gevaar stel. Nadat sy ernstig beseer is in ’n brand, het Cassie Ellis die beroep gegroet. Maar wanneer sy ’n huis sien brand en besef dat die brandweerwaens nie betyds gaan opdaag nie, het sy geen ander keuse as om in die huis in te gaan nie. Met onberekenbare gevolge. Cassie het die brandstigter gesien, en hy vir haar. Haar grootste vrees is egter dat dit iemand is wat sy ken. Die brande raak erger; Cassie verkeer in gevaar, en Jack word die beskermer van ’n vrou vir wie hy sy lewe sal waag ...



Die Groot Geloofskommentaar Eboek


Die Groot Geloofskommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-01-02

Die Groot Geloofskommentaar Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-01-02 with Religion categories.


Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybellees het in ’n groef beland, sal juig oor DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR van Adrio König. Hierdie kommentaar is anders in dié sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Handelinge behandel. Adrio König ondersoek ’n wye verskeidenheid geloofstemas soos dit in dié Bybelboeke voorkom. Lesers sal onder andere lees oor: • Die gesamentlike boodskap van die Evangelies • Ooreenkomste tussen die Evangelies • Vervulling van profesieë • Die doderyk en die hel • Die verhouding tussen Jesus en die Vader • Die mens as beeld van God • Die lyding van Jesus • Die doop • Die Septuagint • Hemel, hemelvaart en wêreldbeeld DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema. Hierdie kommentaar is vir elke gelowige wat die Evangelies en Handelinge met insig wil lees.



Die Meisie In Die Foto Eboek


Die Meisie In Die Foto Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-11-03

Die Meisie In Die Foto Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-11-03 with Fiction categories.


Eva Esch en haar susters is in ’n verknorsing ... Ná die afsterwe van hulle weduwee-ma wil Eva se ouer broer Menno sy groterwordende gesin in die plaas-huis in Eden-vallei laat bly. Dit laat min plek vir Eva en haar susters. Menno is oortuig dat ten minste een van hulle die komende trouseisoen sal trou. Eva wil trou, maar sy wil ook nie haar winkel opgee om ’n boervrou te word nie. Dan verdwyn haar jonger suster, Lily, een nag en laat net ’n nota agter. Eva dink sy is deur iemand van buite die Amish-gemeenskap weggelok. Wanneer Jed Stutzman, ’n jong Amish-kapkarmaker van Ohio, in Lancaster opdaag met ’n foto van ’n Amish-meisie, keer dit Eva se wêreld onderstebo. Sy voel aangetrokke tot die stil, sjarmante vreemdeling, maar die meisie in die verbode foto is glad nie ’n vreemdeling nie. DIE MEISIE IN DIE FOTO is ’n Amish-roman vol intrige.



Die Einde Eboek


Die Einde Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan du Rand
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-21

Die Einde Eboek written by Jan du Rand and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-21 with Religion categories.


Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: • die tekens van die eindtyd • die wederkoms van Jesus Christus • die opwekking van die dooies • die finale oordeel Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind. DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.