[PDF] Geld Koop Nie Geluk Nie - eBooks Review

Geld Koop Nie Geluk Nie


Geld Koop Nie Geluk Nie
DOWNLOAD

Download Geld Koop Nie Geluk Nie PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Geld Koop Nie Geluk Nie book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Geld Koop Nie Geluk Nie


Geld Koop Nie Geluk Nie
DOWNLOAD
Author : Adriano Leonel
language : af
Publisher: Adriano Leonel
Release Date : 2024-06-28

Geld Koop Nie Geluk Nie written by Adriano Leonel and has been published by Adriano Leonel this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2024-06-28 with Self-Help categories.


Geld koop nie geluk nie Ontdek die geheim van 'n vol en betekenisvolle lewe in "Money Can't Buy Happiness" Het jy al ooit gewonder hoekom, selfs met al die rykdom in die wêreld, daar steeds 'n leemte is wat geld nie kan vul nie? In hierdie transformerende boek sal ons die waarhede ondersoek wat ons dikwels miskyk in die soeke na blywende geluk. Dompel jouself in inspirerende verhale van mense wat, ten spyte van eenvoudig lewe, ware vreugde gevind het. Leer uit die diepgaande leringe van Salomo en Jesus Christus oor die waarde van 'n eenvoudige, doelgerigte lewe. Daag jouself uit met praktiese oefeninge en refleksies wat jou perspektief sal verander oor wat werklik saak maak. Geld kan nie koop nie Geluk is 'n roeping aan almal wat 'n lewe ryk aan betekenis wil lei, vol outentieke verhoudings, ware doel en geestelike vrede. Hierdie boek is 'n kragtige gids wat jou sal wys hoe om vreugde te vind in die klein dingetjies en die diep verbindings wat ons langs die pad bou. Moenie die geleentheid mis om jou lewe te transformeer nie. Lees, reflekteer en laat die woorde van hierdie boek toe om jou hart deur te dring, en bring 'n verandering teweeg wat nie net jou hede sal beïnvloed nie, maar jou hele toekoms. Wees die verandering wat jy in die wêreld wil sien. Leef die geluk wat geld nie kan koop nie.



Wat Geld Nie Kan Koop Nie


Wat Geld Nie Kan Koop Nie
DOWNLOAD
Author : Christina Susanna Badenhorst
language : af
Publisher:
Release Date : 1985

Wat Geld Nie Kan Koop Nie written by Christina Susanna Badenhorst and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1985 with categories.




Bloeisels Van Hoop Eboek


Bloeisels Van Hoop Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Bloeisels Van Hoop Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die geheim van geluk; dissipelskap; versoening en vergifnis; strespleisters; en Kersfees as ’n vreugdefees. Elke maand begin ook met ’n spesiale teksvers, aanhaling en gebed. Nina Smit wys elke leser hoe God se teenwoordigheid altyd nuut en vars kan wees vir dié wat dit met verwondering najaag.



30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek


30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-25

30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-25 with Religion categories.


30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar • Die belangrikste dinge in die lewe • Hoe weet jy wat reg is? • Bly in beheer van jou geldsake • Leef gesond • Sorg vir die natuur • Wees gelukkig! Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema. Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.



Gedagtes Oor Geestelike Waardes Versamelde Opstelle 6


Gedagtes Oor Geestelike Waardes Versamelde Opstelle 6
DOWNLOAD
Author : Dirk J. Smit
language : af
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2023-05-26

Gedagtes Oor Geestelike Waardes Versamelde Opstelle 6 written by Dirk J. Smit and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-05-26 with Religion categories.


Die gedagtes in dié bundel gaan terug op bydraes wat in die Afrikaanse koerant, Die Burger, se Saterdag-uitgawe verskyn het, in die rubriek “Geestelike waardes” onder die skuilnaam DJS. Ook hulle was deurgaans geskryf in dié hoop dat ons dalk “dieper” mag lewe – meer nadenkend, meer geprikkel tot groter verwondering, meer vraend, meer nuuskierig, meer waarderend, meer erkentlik oor die wonderbare gawes en die ryke verrassings van dit wat ons werklikheid en waarheid en mens-wees noem; meer bewus van wat ons aan andere doen en hoe ons woorde en dade en versuim hulle dalk raak, selfs mag wond.



Die Mense Langsaan


Die Mense Langsaan
DOWNLOAD
Author : Elsa Hamersma
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2017-05-01

Die Mense Langsaan written by Elsa Hamersma and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-05-01 with Fiction categories.


Twee vroue word deur misdaad, moord, die lotto, skurke en helde omvorm. Gou moet beide besef dat nie eens die lotto of ’n ruim erflating lewensgeluk kan waarborg nie. ’n Roman in die “domestic noire”-genre



Sakegesprek Met Theo Vorster


Sakegesprek Met Theo Vorster
DOWNLOAD
Author : Theo Vorster
language : en
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Release Date : 2013-04-11

Sakegesprek Met Theo Vorster written by Theo Vorster and has been published by Jonathan Ball Publishers this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-11 with Business & Economics categories.


Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas. Daar is geen syfers, finansiële resultate of harde sakenuus in die onderhoude nie, meer die suksesresep en die beginsels wat tot die sukses bygedrae het. Die vierdie reeks sal in April 2013 begin en vir 13 weke elke week 3 keer uitgesaai word en sal saamval met die publikasie van die boek. Die program is die 8ste gewildste program op DSTV en het gemiddelde kykersgetalle van tussen 100,000 en 130,000, almal in die hoër LSM groepe. In die afgelope 3 reekse is daar met 38 sakeleiers gesels wat opgedeel is in enterpreneurs, professionele bestuurders, ouer / afgetrede sakeleiers en dan jong mense op die kruin van hul loopbane. KykNet het onderneem om vir vier maande die boek, Sakegsprek met Theo Vorster te adverteer en dit sal dekking geniet in Sake24 (in Beeld, Burger, Volksblad en Rapport) waar Theo 'n weeklikse kolom skryf.



Die Duiwel Maak My Hart So Seer


Die Duiwel Maak My Hart So Seer
DOWNLOAD
Author : François Bloemhof
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2021-02-01

Die Duiwel Maak My Hart So Seer written by François Bloemhof and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-02-01 with Fiction categories.


Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie! Dis 1981 en die maand is Januarie. Wie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte ”“ maar het reeds met die eersgeborene se dood begín. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak vir Ludo Labuschagne, die anti-held (hy is ook anti-werk en anti-verantwoordelikheid) wat uiteindelik sy doel in die lewe vind: om raaisels op te klaar. Weg met gewone polisieprosedures. Weg met forensiese toetse, selfone, die internet, CCTV-kameras, GPS en die ander dinge wat regte speurwerk vervang het. Weg met alles wat jy geleer het om te verwag ...



Die Geheime Waaroor Vroue Swyg


Die Geheime Waaroor Vroue Swyg
DOWNLOAD
Author : DR Jill Hubbard
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-02-10

Die Geheime Waaroor Vroue Swyg written by DR Jill Hubbard and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-02-10 with Self-Help categories.


Elke vrou het ‘n geheim waaroor sy swyg – van geheime oor vriende en geliefdes tot geheime oor hulself. So, wat is hierdie geheime? En hoekom sou enigiemand as ‘n gepoleerde, opgesmukte weergawe van haarself wou leef, eerder om as ‘n ryk, vrygemaakte en egte mens te wees? In Die Geheime waaroor vroue swyg wys dr. Jill Hubbard jou hoe om te erken dat jy geheime het, hoe om jouself daarvan los te maak en hoe om emosioneel gesond te leef. ‘n Lewe sonder geheime, bring vryheid sodat jy jou ware self kan word en presies dieselfde na buite as na binne kan wees. Die geheimenisse waaroor vroue swyg onthul vroue se grootste geheime na aanleiding van ‘n naamlose peiling waaraan tweeduisend vroue deelgeneem het om hul vlak van lewensbevrediging te bepaal.



Detoks Vir Die Siel Eboek


Detoks Vir Die Siel Eboek
DOWNLOAD
Author : Craig Groeschel
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-01-02

Detoks Vir Die Siel Eboek written by Craig Groeschel and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-01-02 with Religion categories.


Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.