[PDF] God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek - eBooks Review

God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek


God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek
DOWNLOAD

Download God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek


God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-02-01

God Is Nie Kwaad Vir Jou Nie Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-02-01 with Religion categories.


Toe topverkoperskrywer, Joyce Meyer, ‘God is nie kwaad vir jou nie’ op Facebook geskryf het, het sy sekerlik nie verwag dat haar woorde soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou ontlok nie. As daar een ding is wat mense broodnodig het om te hoor is dit die volgende: God is lief vir jou. Hierdie onderwerp vorm die grondslag vir haar nuwe vrystelling God is nie kwaad vir jou nie, waarin sy dieper delf in ’n kwessie waarmee baie Christene worstel – hoe versoen mens die idée van God as ’n liefdevolle ouer en ’n streng regter. God is nie kwaad vir jou nie sal diegene help wat nog nie waarlik God se liefde ervaar het nie, omdat hulle bang is vir sy woede en verwerping. Joyce verken die oorsprong van hierdie verwarring, sodat sy liefde op ’n nuwe vlak ondervind kan word. Onderwerpe sluit in: • Perfeksionisme en goedkeuring • Die pyn van verwerping • Skuldgevoelens en skaamte • Om jou potensiaal te ontwikkel • Hardloop na God toe, nie weg van hom af nie • Raak gemaklik met God ‘Glo dat God jou liefhet en dat hy gereed is om jou genadig te wees en volkome te vergewe. Glo dat God ’n plan vir jou lewe het. Glo dat God nie vir jou kwaad is nie!’



Verander Jou Huwelik Deur Gebed Eboek


Verander Jou Huwelik Deur Gebed Eboek
DOWNLOAD
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-01-21

Verander Jou Huwelik Deur Gebed Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-01-21 with Religion categories.


Stormie Omartian se topverkoper-boeke oor gebed en die huwelik het al miljoene lesers se lewens verander. In VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED takel sy vyftien kwessies wat huwelike vandag bedreig en leer die man en vrou hoe om vir die beskerming van hulle huwelik te bid. VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED sal paartjies wat alreeds huweliksprobleme ervaar as gevolg van hierdie kwessies help om God se wonderlike genesing en herstel te ervaar. ’n Wye verskeidenheid onderwerpe word bespreek, onder andere kommunikasie, finansiële druk, ontrouheid, depressie en seksuele frustrasie. Stormie bespreek hierdie kwessies op haar tipiese reguit en hoopvolle manier. Die Bybelse insigte en persoonlike gebede aan die einde van elke hoofstuk kan as hulpmiddels aangewend word om ’n huwelik te bou wat ’n leeftyd sal hou.



Die Klassieke Kinderbybel Storieboek Eboek


Die Klassieke Kinderbybel Storieboek Eboek
DOWNLOAD
Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christian Art Kids
Release Date : 2011-07-05

Die Klassieke Kinderbybel Storieboek Eboek written by Johan Smit and has been published by Christian Art Kids this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-07-05 with Juvenile Nonfiction categories.


DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring. Die 200 stories in DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.



Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof Eboek


Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof Eboek
DOWNLOAD
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-03

Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-03 with Bibles categories.


DIE BYBEL IN 366 DAE VIR MANNE VAN GELOOF deur gewilde spreker en evangelis Angus Buchan bied aan mans die kern van die Bybel. Sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel, vanaf Genesis tot Openbaring, bied ’n oorsig oor die hele boodskap van die Bybel en sal lesers help om God se Woord en sy liefde vir ons beter te verstaan. Teksverse kom uit die NUWE LEWENDE VERTALING en die kort inspirerende gedagtes wat geskryf is in Angus se kenmerkende styl, sal lesers aanmoedig om die Bybel te lees. DIE BYBEL IN 366 DAE VIR MANNE VAN GELOOF, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal elke man se geloof versterk en mans inspireer om toegewy aan God te leef.



Daar S N Kraak In Jou Wapenrusting Eboek


Daar S N Kraak In Jou Wapenrusting Eboek
DOWNLOAD
Author : Perry Stone
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-08-01

Daar S N Kraak In Jou Wapenrusting Eboek written by Perry Stone and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-08-01 with Religion categories.


As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat ons nie so effektief en oorwinnend is tydens fisieke, geestelike en emosionele konflik nie. Perry Stone verduidelik in Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! hoe klein krakies in die wapenrusting gelowiges kan verswak en hoe om daardie swakplekke in die wapenrusting te herstel. Onderwerpe wat in die boek bespreek word, is: Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelik krag kan verminder Vyf belangrike dinge wat die verloop van morele mislukking kan uitwys Vier strategieë wat jou hierdie stryd kan help wen. Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! gee inligting oor dele van die God se wapenrusting waaroor daar amper nooit gepraat word nie en hoe dit op jou lewe van toepassing is. Dit bespreek ook hoe jy daardie openinge wat geleenthede skep vir aanvalle op jou, jou gesin en jou gemeente, toe kan maak.



Genade Revolusie Eboek


Genade Revolusie Eboek
DOWNLOAD
Author : Joseph Prince
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Genade Revolusie Eboek written by Joseph Prince and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Religion categories.


Styg uit en leef bo nederlae en ervaar blywende deurbrake op elke terrein van die lewe. Dít is die tema van die New York Times-topverkoperskrywer Joseph Prince se splinternuwe boek, Genade-revolusie. Genade-revolusie handel oor die plofbare, onderstebo transformasie wat plaasvind in die mens se diepste wese wanneer hy of sy Jesus persoonlik ontmoet. Prince verskaf vyf praktiese, dog kragtige sleutels om die leser te help om vanuit hierdie nuwe perspektief te lewe. Indien jy hierdie sleutels reg verstaan en deel maak van jou hart, sal dit uiters doeltreffende beginsels word om suksesvol te leef.



Soul Surfer Op Golwe Van Geloof Eboek


Soul Surfer Op Golwe Van Geloof Eboek
DOWNLOAD
Author : Bethany Hamilton
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-01-13

Soul Surfer Op Golwe Van Geloof Eboek written by Bethany Hamilton and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-01-13 with Biography & Autobiography categories.


Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die eerste vraag wat sy gevra het ná haar nood-operasie. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die ware verhaal van dié jong meisie se geestelike standvastigheid en geloof wat alles oorwin. Sy het ’n slegte ervaring omskep in ’n geleentheid om haar geloof en siel met die wêreld te deel. As surfer wys Bethany se deursettingsvermoë dat die siel ook in surfing belangriker is as die liggaam. Sy deel kleurfoto’s uit haar persoonlike album en skryf ook oor die geskiedenis van surfing. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die inspirasie agter die gewilde fliek Soul Surfer en bevat ’n fliekjoernaal van Bethany se ervaring van die verfilming en spesiale onderhoude met akteurs en die regisseur van die fliek.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



Dit Is Volbring Eboek


Dit Is Volbring Eboek
DOWNLOAD
Author : Alan Platt
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2016-03-01

Dit Is Volbring Eboek written by Alan Platt and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-03-01 with Religion categories.


‘Dit is volbring’ ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het in een onbeskryflike oomblik van triomf aan die kruis. Jesus Christus het ’n prys – wat meer as genoeg was – betaal om die mensdom te herposisioneer na ’n lewe volgens die oorspronklike plan wat God vir die mens ontwerp het. Hy het ons onskuld losgekoop en die volle glorie wat ons in Adam verloor het, weer herstel. Die evangelie kommunikeer Jesus Christus se begeerte om die mens as ’n trofee van sy genade te vertoon. Maar tog lewe baie goeie Christen-mense op so ’n manier wat die oortuiging dat ons vir ons eie verlossing verantwoordelik is, versterk. Die mens – in sy gevalle toestand – gaan dit nooit op sy eie regkry nie. Prestasiegebaseerde, onopregte, ongenadige Christenskap is uitmergelend. Ons opdrag was nog nooit wat ons vir God kan doen nie, maar wat God vir ons gedoen het. Dit is waarlik volbring. Indien jy, as volger van Christus, moeg daarvan is om goed te doen, om te bekommer oor die ewigheid en oor hoe om Christus se liefde te verdien, is hierdie boek baie bevrydend. Wanneer jy ontdek dat jy nie ’n nagedagte in God se gedagtes is, verander dit jou siening van jouself en dit plaas jou in ’n nuwe plek waar jy kan floreer in jou daaglikse handel en wandel. ‘Dit is volbring’ ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het in een onbeskryflike oomblik van triomf aan die kruis. Jesus Christus het ’n prys – wat meer as genoeg was – betaal om die mensdom te herposisioneer na ’n lewe volgens die oorspronklike plan wat God vir die mens ontwerp het. Hy het ons onskuld losgekoop en die volle glorie wat ons in Adam verloor het, weer herstel. Die evangelie kommunikeer Jesus Christus se begeerte om die mens as ’n trofee van sy genade te vertoon. Maar tog lewe baie goeie Christen-mense op so ’n manier wat die oortuiging dat ons vir ons eie verlossing verantwoordelik is, versterk. Die mens – in sy gevalle toestand – gaan dit nooit op sy eie regkry nie. Prestasiegebaseerde, onopregte, ongenadige Christenskap is uitmergelend. Ons opdrag was nog nooit wat ons vir God kan doen nie, maar wat God vir ons gedoen het. Dit is waarlik volbring. Indien jy, as volger van Christus, moeg daarvan is om goed te doen, om te bekommer oor die ewigheid en oor hoe om Christus se liefde te verdien, is hierdie boek baie bevrydend. Wanneer jy ontdek dat jy nie ’n nagedagte in God se gedagtes is, verander dit jou siening van jouself en dit plaas jou in ’n nuwe plek waar jy kan floreer in jou daaglikse handel en wandel.



Pippie Eboek


Pippie Eboek
DOWNLOAD
Author : Anice Kruger
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-23

Pippie Eboek written by Anice Kruger and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-23 with Biography & Autobiography categories.


Op Oujaarsaand 2011 ontaard ’n lekker familiebraai in ’n skokkende nagmerrie toe ’n bottel vuuraanstekerjel in ’n pa se hande ontplof en op sy dogtertjie beland. Met 80% brandwonde gee dokters vir die 21⁄2-jarige Pippie Kruger net ’n 10% kans op oorlewing. PIPPIE vertel op hartroerende wyse van die pynlike pad wat ma Anice, pa Erwin en hul gesin sedert dié ongeluk gestap het. Die boek deel gebeure en ervarings wat nog nie vantevore in die media bekendgemaak is nie: • Erwin maak sy hart oop en vertel met rou eerlikheid hoe die tragedie hulle verhouding geraak het. • Pippie se oupa en ouma verwoord hulle gevoelens. • Anice se ervaring van Pippie se baanbreker-operasie met gekloonde vel – ’n eerste in Afrika! • Aangrypende vertellings van die dokters en spesialiste wat Pippie behandel het. • 16 bladsye roerende foto’s – sommige wat die wêreld nog nooit gesien het nie. PIPPIE vertel van ʼn ma se stryd met God en ’n wil om nooit moed op te gee nie. Dit is ’n inspirerende verhaal van ongekende deursettingsvermoë, vurige hoop en onwankelbare vertroue in God.