[PDF] God Se Skuilplek Vir Jou Storm - eBooks Review

God Se Skuilplek Vir Jou Storm


God Se Skuilplek Vir Jou Storm
DOWNLOAD

Download God Se Skuilplek Vir Jou Storm PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get God Se Skuilplek Vir Jou Storm book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





God Se Skuilplek Vir Jou Storm


God Se Skuilplek Vir Jou Storm
DOWNLOAD
Author : Sheila Walsh
language : en
Publisher:
Release Date : 2013

God Se Skuilplek Vir Jou Storm written by Sheila Walsh and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013 with categories.


God se skuilplek vir jou storm is 'n uitnodiging om God se ongelooflike liefde endie kosbare skuilplek wat Hy vir ons in moeilike tye bied te ontdek en te ervaar.



God Se Skuilplek Vir Jou Storm


God Se Skuilplek Vir Jou Storm
DOWNLOAD
Author : Sheila Walsh
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-06-01

God Se Skuilplek Vir Jou Storm written by Sheila Walsh and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-01 with Religion categories.


God se skuilplek vir jou storm is ’n uitnodiging om God se ongelooflike liefde en die kosbare skuilplek wat Hy vir ons in moeilike tye bied te ontdek en te ervaar. Die talentvolle skrywer Sheila Walsh beskryf in hierdie pragtige geskenkboek die tien basiese beloftes van God wat die grondslag vorm van ’n daaglikse lewe vol selfvertroue, hoop en blydskap. Sy werp lig op belangrike beginsels wat ’n onwrikbare sekerheid in selfs die moeilikste en donkerste tye sal verskaf. Op haar kenmerkende manier weef sy stories, persoonlike ondervindings en gepaste Skrifgedeeltes inmekaar om in lesers ’n vertroue in God te ontsluit wat hulle ’n leeftyd sal hou. Die tien beloftes is: • Die belofte van voorsiening • Die belofte van vrede • Die belofte van vertroue • Die belofte van liefde • Die belofte van genade • Die belofte van hoop • Die belofte van krag • Die belofte van meer • Die belofte van ’n Tuiste



God S Shelter For Your Storm


God S Shelter For Your Storm
DOWNLOAD
Author : Sheila Walsh
language : en
Publisher: Harper Collins
Release Date : 2011-06-21

God S Shelter For Your Storm written by Sheila Walsh and has been published by Harper Collins this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-06-21 with Religion categories.


In a world of uncertainty, pain, and struggle, where do you go to find solid and steadfast assurance? Gifted Women of Faith® speaker Sheila Walsh offers powerful, heart-filled teaching on ten bedrock promises of God, providing the foundation for daily living with confidence, hope, and joy. Sheila unveils principles that provide unshakable security during even the most difficult times by weaving her hallmark storytelling, personal experiences, and applicable Scripture to help readers gain a trust in God that will sustain them for a lifetime.



Omvou My Met U Liefde Here


Omvou My Met U Liefde Here
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-09-13

Omvou My Met U Liefde Here written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-13 with Religion categories.


Omvou my met u liefde, Here bevat 366 splinternuwe dagstukkies deur die geliefde skrywer, Nina Smit. Elke maand plaas sy die klem op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Elke maand begin met ’n spesiale inleiding en elke dagstukkie verwys na ’n toepaslike Skrifgedeelte en bied ’n geskikte gebed vir die dag. ’n Volledige Skrif-indeks word ook ingesluit. Temas sluit in: • Met God in jou werkplek • Die krag van woorde • Stormtye • Trappe na geluk • Hartsake



N Veilige Skuilplek Eboek


N Veilige Skuilplek Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-07-28

N Veilige Skuilplek Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-07-28 with Religion categories.


In ’N VEILIGE SKUILPLEK wil Nina Smit lesers bewus maak van hoe belangrik hul lewensreis se eindpunt is – want as ’n mens uiteindelik nie by die regte bestemming uitkom nie, is jou hele reis eintlik tevergeefs. Sonder God is ’n mens se reis van meet af aan ’n mislukking. In ’N VEILIGE SKUILPLEK verseker Nina Smit lesers in 366 oordenkings dat God reeds die pad ken wat hulle moet stap. Hy is ’n skuilplek wanneer dit moeilik gaan en deur sy genade kan iemand die krag kry om elke dag se struikelblokke te oorkom. Lesers sal besef God se teenwoordigheid bring seën. Dié dagboek fokus op temas soos: verhoudings, God se teenwoordigheid in jou lewe, genade en swaarkry-tye. ’N VEILIGE SKUILPLEK sal lesers opnuut bekragtig in die reis van die lewe, om nie net hul bestemming te bereik nie, maar ’n vreugdevolle reis te geniet. Die waardevolste reis wat ’n mens ooit gaan aanpak, is om God te leer ken.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



Bloeisels Van Hoop Eboek


Bloeisels Van Hoop Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Bloeisels Van Hoop Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die geheim van geluk; dissipelskap; versoening en vergifnis; strespleisters; en Kersfees as ’n vreugdefees. Elke maand begin ook met ’n spesiale teksvers, aanhaling en gebed. Nina Smit wys elke leser hoe God se teenwoordigheid altyd nuut en vars kan wees vir dié wat dit met verwondering najaag.



P Rels Vir Die Ewige Lewe


P Rels Vir Die Ewige Lewe
DOWNLOAD
Author : Sharon E. De Jager
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-07

P Rels Vir Die Ewige Lewe written by Sharon E. De Jager and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-07 with Body, Mind & Spirit categories.


Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-2. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik n RSVP kan gee:- Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel.



Vertrou God Dag Vir Dag


Vertrou God Dag Vir Dag
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-01-16

Vertrou God Dag Vir Dag written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-16 with Religion categories.


In hierdie dinamiese nuwe dagstukkieboek, Vertrou God dag vir dag, bied die internasionale spreker en topverkoperkoperskrywer, Joyce Meyer, 'n kragtige 'beginpunt' vir elke dag van die jaar. Elke dagstukkie is vol van Joyce se praktiese raad en hulp asook beloftes uit God se Woord wat jy vinnig en maklik in jou eie lewe kan toepas. Die wêreld verwag van jou om jou vertroue in jou omstandighede, jou sukses, jou talente en ander se opinies plaas. Maar God het jou geroep om bo die wêreld uit te styg en om al jou vertoue in Hom te plaas - om alles wat Hy in sy Woord belowe het te glo en bo alles toe te pas. Om só te lewe gebeur nie vanself nie - jy moet doelbewus daaraan werk. Maar waar begin 'n mens? Ons het almal hulp nodig om goeie keues te maak, teen bekommernis te stry, angstigheid te oorkom en om 'n positiewe gesindheid te behou. Hierdie dagstukkies sal jou leer hoe om dag vir dag die lewe aan te gryp met volle vertroue in God.



Hoor God Se Stem Eboek


Hoor God Se Stem Eboek
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-10-01

Hoor God Se Stem Eboek written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-01 with Religion categories.


Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte met elke dagstukkie Aanmoediging vir positiewe denke Gepaste, daaglikse gebede Vertroosting, bemoediging en veel meer Elke maand word die klem gelê op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saam¬gestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enige¬en wat hul verhouding met God wil verdiep.