[PDF] In Die Lig Van Sy Genade - eBooks Review

In Die Lig Van Sy Genade


In Die Lig Van Sy Genade
DOWNLOAD

Download In Die Lig Van Sy Genade PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get In Die Lig Van Sy Genade book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



In Die Lig Van Sy Genade Eboek


In Die Lig Van Sy Genade Eboek
DOWNLOAD
Author : Jimi le Roux
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2017-02-09

In Die Lig Van Sy Genade Eboek written by Jimi le Roux and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-02-09 with Religion categories.


God se beloftes dra ons. Dit bring krag, hoop, geduld en geloof; dit getuig van God se genade. Dit is die bemoediging wat Jimi le Roux jou bied in IN DIE LIG VAN SY GENADE. Die 366 oordenkings in dié volkleur-dagboek handel oor verskeie van God se beloftes uit die boek Jesaja. Die oordenkings tesame met die belofte vir elke dag en ’n leesprogram vir die boek Jesaja beloof om jou uit te daag om elke dag aan God se Woord vas te hou.



In Die Lig Van Sy Genade


In Die Lig Van Sy Genade
DOWNLOAD
Author : Jimi Le Roux
language : af
Publisher:
Release Date : 2017

In Die Lig Van Sy Genade written by Jimi Le Roux and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017 with Devotional calendars categories.




Leef In Die Lig Van Sy Liefde


Leef In Die Lig Van Sy Liefde
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-08-26

Leef In Die Lig Van Sy Liefde written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-08-26 with Religion categories.


Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtige binne-ontwerp en bemoedigende inhoud – Nina Smit moedig lesers aan om hul geloof uit te leef op haar kenmerkende praktiese manier waarmee elke leser sal kan identifi seer. Leef in die lig van sy liefde is beskikbaar in ’n handige saamdra-formaat, en is die ideale geskenk vir ’n vriendin, familielid, of vir jouself!



Twelve Members Court Battle With The Dutch Reformed Church


Twelve Members Court Battle With The Dutch Reformed Church
DOWNLOAD
Author : Laurie Gaum
language : en
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2021-08-12

Twelve Members Court Battle With The Dutch Reformed Church written by Laurie Gaum and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-08-12 with Law categories.


At the beginning of 2017, the “backlash cycle” was in full swing in church denominations in South Africa as far as embracing sexual diversity was concerned. In 2015 a momentous decision by the General Synod of the Dutch Reformed Church (DRC) embracing inclusivity in allowing LGBTIQA+ ministers to not be celibate and its ministers to officiate same-sex marriages, surprised friend and foe. But this was reversed a year later in an Extraordinary General Synod of the church. The disappointing outcome of the De Lange v Methodist Church of Southern Africa case had just been handed down by the Constitutional Court, and the Anglican Church’s stalling on fully affirming sexual diversity, continued.



Augustinus


Augustinus
DOWNLOAD
Author : JH van Wyk
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2018-08-06

Augustinus written by JH van Wyk and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-08-06 with Religion categories.


Augustinus was een van die grootste teoloe wat ooit geleef het.Sy lewe en geskrifte het die Westerse kerk-, teologie- en kultuurgekiedenis na hom radikaal beinvloed. In hierdie boek ondersoek die outeur die etiek van die kerkvader vanuit 'n populer-wetenskaplike oogpunt en hy wys veral op die betekenis daarvan vir Suidelike Afrika. Navorsers, studente en belangstellende lesers sal die boek insiggewend en inpirerend vind.



P Rels Vir Die Ewige Lewe


P Rels Vir Die Ewige Lewe
DOWNLOAD
Author : Sharon E. De Jager
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-07

P Rels Vir Die Ewige Lewe written by Sharon E. De Jager and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-07 with Body, Mind & Spirit categories.


Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- "Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees." Mattheus 6:19-2. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik n RSVP kan gee:- Jesus sê vir jou: "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My." Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel.



Remembering Theologians Doing Theology


Remembering Theologians Doing Theology
DOWNLOAD
Author : Dirkie Smit
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2013-10-01

Remembering Theologians Doing Theology written by Dirkie Smit and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-10-01 with Religion categories.


?Theology for me has always been about friendship ? whether with students, postgraduate students, colleagues, ministers, ecumenical believers from different traditions, theologians from abroad, or simply books and publications, articles and sources ... This volume is a witness to some of these friends and some of these conversation partners, dead and alive, near and far, like-minded or from totally different backgrounds and persuasions, I have met over several decades and with whom I have been privileged to engage, doing theology.? Dirk J. Smit



Max Oor Die Lewe


Max Oor Die Lewe
DOWNLOAD
Author : Max Lucado
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-07-27

Max Oor Die Lewe written by Max Lucado and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-07-27 with Religion categories.


Het jy vrae oor die lewe? In meer as dertig jaar in die bediening het Max Lucado al baie vrae be­antwoord en met ’n hele paar van sy eie vorendag gekom. Dit sluit in groot vrae oor die lewe en geloof, hemel en hel; moeilike vrae oor kwessies soos oorlog en aardverwarming; en meer praktiese (maar tog belangrike) vrae soos hoe om beter met ander oor die weg te kom. Hierdie boek is ’n versameling van Lucado se antwoorde op die vrae wat hy die meeste gevra word. Dit bied klassieke Lucado-aanmoediging en -insig – op die man af, maar ook simpatiek, eerlik, gesaghebbend en een­voudig, maar altyd prakties. Max Lucado gee nie voor dat hy die laaste sê het oor moeilike kwes­sies nie. Maar vraag vir vraag rig hy die leser se oë op die Een wat die allerlaaste ant­woord is op al ons hoe’s, wanneers, waars en hoekoms. En is dít nie waaroor die lewe werklik gaan nie? Max Lucado het oor die afgelope 25 jaar meer as 60 boeke geskryf en meer as 65 miljoen kopieë daarvan is verkoop. Dit sluit in boeke vir volwassenes, geskenkboeke, kinderboeke en oorden­kings. Verskeie van sy boeke het op topverkoperlyste van gesaghebbende publikasies, soos die New York Times, verskyn.



Hoe Jy Die Evangelie Van Verlossing Kan Preek


Hoe Jy Die Evangelie Van Verlossing Kan Preek
DOWNLOAD
Author : Dag Heward-Mills
language : af
Publisher: Dag Heward-Mills
Release Date : 2018-07-18

Hoe Jy Die Evangelie Van Verlossing Kan Preek written by Dag Heward-Mills and has been published by Dag Heward-Mills this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-07-18 with categories.


Dag Heward-Mills is die skrywer van baie boeke, insluitend die topverkoper “Lojaliteit en dislojaliteit”. Hy is die stigter van 'n denominasie van meer as 'n duisend kerke met die naam Lighthouse Chapel International.



Seisoene Van Die Hart


Seisoene Van Die Hart
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-10-01

Seisoene Van Die Hart written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-01 with Religion categories.


Seisoene van die hart is 'n splinternuwe dagstukkieboek vars uit die pen van die geliefde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die boek bied inspirasie en motivering vir 'n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei;'n Toepaslike; Skrifgedeelte met elke dagstukkie; Aanmoediging vir positiewe denke; Gepaste, daaglikse gebede; Vertroosting, bemoediging en veel meer. Elke maand word die klem gelê op 'n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saamgestel rondom maandelikse temas, waaronder 'Nederigheid', 'Dankbaarheid' en 'Innerlike vrede'. Seisoene van die hart is 'n pragtige, hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net 'n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk - dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook 'n spesiale geskenk vir enigeen wat hul verhouding met God wil verdiep.