[PDF] Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek - eBooks Review

Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek


Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD

Download Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek


Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-02-15

Jou Lewe Sonder Beperkings Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-02-15 with Religion categories.


Nick Vujicic se boodskap het al miljoene mense aangegryp. Hy benadruk dat jy nie die dinge wat met jou gebeur, kan beheer nie, maar jy kan jou reaksie daarop beheer. En sy lewe is ’n sprekende voorbeeld daarvan. In JOU LEWE SONDER BEPERKINGS vertel Nick hoekom ’n mens nooit moet toelaat dat omstandighede jou lewe beheer nie. Gryp die hoop aan waardeur alle struikelblokke oorkom kan word. Hy vertel hoe hy besef het selfs selfmoord is nie ’n opsie nie, want by God is daar altyd hoop. Hierdie kragtige sakpas-boekie is aangepas uit Nick se topverkoper-boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS.



N Lewe Sonder Beperkings Eboek


N Lewe Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-05-27

N Lewe Sonder Beperkings Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-05-27 with Biography & Autobiography categories.


Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om ’n lewe sonder enige beperkings te geniet. Nick se praktiese raad om ’n ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop. Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. ’N LEWE SONDER BEPERKINGS is ’n inspirerende boek en vertel ’n verhaal van eindelose hoop.



Leef N Lewe Sonder Beperkings Eboek


Leef N Lewe Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-12

Leef N Lewe Sonder Beperkings Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-12 with Religion categories.


Nick Vujicic weet daar is geen groter hoop as om op God se plan vir jou lewe te vertrou nie. Hy wil hê ander mense moet ook elke dag die versekering van hoop en die krag van God ervaar. In die 50 oordenkings in LEEF ’N LEWE SONDER BEPERKINGS deel Nick sy wysheid om jou te help om struikelblokke met vertroue en dapperheid aan te pak, en moedig jou aan om in alle omstandighede na God te draai. Waarmee jy ook al sukkel – of dit geloof, verhoudings, loopbaan-uitdagings, woede, gesondheidskwessies, selfbeeld, balans of twyfel in jou drome is – Nick se Bybelse aanmoediging en positiewe houding sal jou wys dat jy sonder beperkings kan lewe omdat God sonder beperkings is.



Liefde Sonder Beperkings Eboek


Liefde Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-01-08

Liefde Sonder Beperkings Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-01-08 with Religion categories.


Die meeste van ons is nie sonder arms of bene nie, maar wanneer dit by die liefde kom, voel ons dikwels net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het egter ’n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wêreld deel in LIEFDE SONDER BEPERKINGS. In dié boek vertel hulle albei van hulle liefdespaadjies en hoe hulle mekaar leer ken en liefkry het. Met hulle verhaal wil hulle ander inspireer in hul soeke na liefde. Nick en Kanae praat oor onderwerpe soos die soeke na liefde; die perfekte onvolmaakte liefde; verlowing as die begin van ’n liefdevolle huwelik; reinheid voor die huwelik; en die vreugde van ouerskap. Daar is ook ’n seksie met pragtige kleurfoto’s van die twee geliefdes se pad saam sover. LIEFDE SONDER BEPERKINGS sal jou oortuig dat God self die behoefte na liefde in jou hart gesit het, en Hy sal ook self daarin voorsien.



30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek


30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-25

30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-25 with Religion categories.


30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar • Die belangrikste dinge in die lewe • Hoe weet jy wat reg is? • Bly in beheer van jou geldsake • Leef gesond • Sorg vir die natuur • Wees gelukkig! Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema. Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.



Onstuitbaar Eboek


Onstuitbaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-16

Onstuitbaar Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-16 with Religion categories.


Miljoene mense ken die glimlag en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Nick het, ten spyte van uitdagings, besluit om te fokus op die belofte dat hy met ’n unieke en spesifieke doel geskape is. Hy het besluit dat hy onstuitbaar kan wees. Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel, en die meeste van alles, God se groot liefde en sy goddelike plan vir jou lewe. In ONSTUITBAAR kyk Nick na moeilike omstandighede wat baie mense vandag moet deurmaak, onder meer persoonlike krisisse, verhoudingsprobleme, loopbaan-uitdagings, gesondheidsprobleme, verslawings en emosioneel-afbrekende gedagtes. Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik Nick hoe almal wat ’n ongelooflike lewe wil hê op hierdie probleme kan reageer en onstuitbaar kan word.



Die Krag Van Onstuitbare Geloof Eboek


Die Krag Van Onstuitbare Geloof Eboek
DOWNLOAD
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-02-13

Die Krag Van Onstuitbare Geloof Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-02-13 with Religion categories.


Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel en bowenal in God se groot liefde en sy Goddelike plan vir jou lewe. Nick Vujicic is ’n uitstekende voorbeeld van hoe NIKS jou kan keer om onstuitbaar te wees as jy kies om so te leef nie. In DIE KRAG VAN ONSTUITBARE GELOOF fokus Nick veral op die onstuitbare krag van geloof in aksie, van geloof wat tot dade oorgaan. Hy moedig lesers aan om hulle geloof elke dag daadwerklik uit te leef en ’n hand uit te steek na ander. Hierdie kragtige boekie is aangepas uit Nick se topverkoper-boek ONSTUITBAAR.



Breek Los Uit Satan Se Wurggreep Eboek


Breek Los Uit Satan Se Wurggreep Eboek
DOWNLOAD
Author : Jentezen Franklin
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-06-01

Breek Los Uit Satan Se Wurggreep Eboek written by Jentezen Franklin and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-01 with Religion categories.


Jentezen Franklin maak 10 taktieke bekend wat die duiwel gebruik om gelowiges aan te val – wat hul vreugde plunder, hul vrede steel en hulle lofbetuigings stilmaak. Luislange het ’n interessante manier om hul prooi dood te maak. Hulle druk hulle prooi vas totdat dit nie meer kan asemhaal nie. Die prooi word letterlik versmoor. Satan werk dikwels op dieselfde manier in die geestesryk, deur stadig maar seker in ons lewens in te sluip en te probeer om die lewe uit ons te wurg. Die gees van die luislang kan die vreugde uit jou lofaanbidding en gebede pers. Dit kan druk op jou plaas om stil te bly wanneer God wil praat. En dit kan die vreugde om te weet ons behoort aan die Here, demp. Breek los uit Satan se wurggreep help jou om die volgende te verstaan: hierdie subtiele verwoester se strategieë; hoe hy werk en hoe om deur sy planne te sien; en hoe om sy houvas op jou lewe te breek. Leer om die vroeë waarskuwingstekens van ’n aanval te herken, ontdek die maniere hoe jy onwetend vir hom toegang gegee het tot jou huis en bring God se verlossing en herstel in jou lewe in sodat jy geestelike vryheid kan ervaar en ’n doelgerigte en passievolle lewe kan terugeis.



Die Doelgerigte Lewe Eboek


Die Doelgerigte Lewe Eboek
DOWNLOAD
Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Die Doelgerigte Lewe Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Religion categories.


Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren lê die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God ons op die aarde geplaas het. Die doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het. Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir ons elkeen, naamlik: Ons is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid. Ons is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar. Ons is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer. Ons is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen. Ons is gemaak vir ’n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef. Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap van Rick Warren, stigterspastor van Saddleback Church. Die boek is in ’n boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke (ses weke) ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.