[PDF] Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe - eBooks Review

Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe


Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe
DOWNLOAD

Download Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe Eboek


Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe Eboek
DOWNLOAD
Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-09-01

Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-09-01 with Religion categories.


Rick Warren sê dat die algemeenste vraag wat mense hom in sy eerste jare as pastor gevra het, die volgende was: ‘Waarom kan ek nie verander nie?’ Mense smag om te verander, maar is vasgevang in hul eie gedragspatrone. In Keuses wat jou lewe kan verander vernuwe gee Rick Warren praktiese riglyne vir spesifieke veranderings, en wys jou waar jy die krag kan vind om daardie veranderinge te bewerkstellig. Onderwerpe sluit in: Die keuse om meer liefdevol te wees Kweek geduld ’n Vreedsame lewe in ’n onrustige wêreld en Ander keuses wat jou lewe sal verander Namate jy die waarheid van God se Woord saam in die krag van sy Gees toepas, sal jou lewe verander en sal jy bevry word om in ooreenstemming met God se wonderlike doel vir jou te lewe.



Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe


Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe
DOWNLOAD
Author :
language : af
Publisher:
Release Date : 2015

Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015 with Christian life categories.




Vernuwe Jou Krag Deur Vas


Vernuwe Jou Krag Deur Vas
DOWNLOAD
Author : Jentezen Franklin
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-01-05

Vernuwe Jou Krag Deur Vas written by Jentezen Franklin and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-01-05 with Religion categories.


Dink daaraan: jy kan jou passie hernu, weer ontdek waarvoor jy bestem is en jou vreugde terugkry! Daar is niks meer kragtig as om te vas nie. Vir die opoffering wat jy vir ’n kort tydjie maak, kan jy ’n leeftyd van seëninge kry. Hierdie boek fokus daarop om vas as ’n manier te gebruik om jou geestelik weer te verfris en te herlaai. Topverkoperskrywer Jentezen Franklin gebruik die storie van die jong profeet in 2 Konings 6 as ’n manier om prakties aan ons te verduidelik wat vas vir ons kan doen. Hy vertel hoe die jong profeet sy byl se kop verloor het terwyl hy gewerk het. Die byl se kop het in ’n vuil, modderige dam beland en tot op die bodem gesink. Met hierdie Bybelse storie wys Franklin jou hoe om weer jou geestelike krag te vernuwe deur: • te besef dat jy dit verloor het • te erken dat jy dit verloor het • jou verlies met ’n geestelike mentor te deel • na die rivier te gaan (waar jy dit verloor het) • te sien hoe God jou ‘nuwe’ bylkop bo-op die vuil dam laat verskyn • om die bylkop op te tel en terug te sit op die bylsteel (ons deel in die vernuwing; God kan nie alles doen nie). Jentezen Franklin verduidelik op ’n positiewe dog kragtige manier hoe vas ons kan vernuwe waar ons dit die meeste nodig het. Hierdie is ’n moet-lees boek vir enigiemand wat hulle krag moet herwin.



Maak N Kopskuif Eboek


Maak N Kopskuif Eboek
DOWNLOAD
Author : Caroline Leaf
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-05-14

Maak N Kopskuif Eboek written by Caroline Leaf and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-14 with Religion categories.


Wat jy dink, beïnvloed jou liggaamlike en emosionele gesondheid! Met ondersteuning van onlangse wetenskaplike en mediese navorsing gee dr. Caroline Leaf in MAAK ’N KOPSKUIF vir ons ’n Bybelsgebaseerde voorskrif wat ons sal help om gesonder te leef deur ons denkpatrone te verander. Sy wys hoe ’n kopskuif ons in staat sal stel om gelukkiger, gesonder en meer vreugdevolle lewens te lei, ons doelwitte te bereik, ons lewe onder beheer te kry en selfs ons intelligensie te verhoog. Elke hoofstuk word afgerond met die kernpunte in die hoofstuk vir maklike naslaan en terugskouing asook diagramme en illustrasies. Verder bied hierdie boek ook ’n praktiese 21-dag-breindetoksplan wat jou lei om giftige gedagtes met gesondes te vervang. MAAK ’N KOPSKUIF is bedoel vir almal wat nie meer ’n slagoffer van hulle gedagtes wil wees nie, maar hulle brein se volle potensiaal wil benut.



Hoor God Se Stem Eboek


Hoor God Se Stem Eboek
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-10-01

Hoor God Se Stem Eboek written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-01 with Religion categories.


Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte met elke dagstukkie Aanmoediging vir positiewe denke Gepaste, daaglikse gebede Vertroosting, bemoediging en veel meer Elke maand word die klem gelê op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saam¬gestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enige¬en wat hul verhouding met God wil verdiep.



Lei My O Heilige Gees Eboek


Lei My O Heilige Gees Eboek
DOWNLOAD
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-05-14

Lei My O Heilige Gees Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-05-14 with Religion categories.


Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat. Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld: • om hervorm te word in hul emosies en karakter • om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien • ontvang die erfenis wat joune is as kind van God • leef God se wil vir jou lewe uit • leef die lewe wat jy net in God kan kry LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.



Die Daniel Plan In N Neutedop Eboek


Die Daniel Plan In N Neutedop Eboek
DOWNLOAD
Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-09-08

Die Daniel Plan In N Neutedop Eboek written by Rick Warren and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-08 with Religion categories.


DIE DANIËL-PLAN IN ’N NEUTEDOP deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman gee ʼn oorsig oor hoe om gesonder te lewe. In DIE DANIËL-PLAN IN ’N NEUTEDOP bespreek die skrywers eenvoudige maniere om gesonde keuses in die leser se huidige leefstyl te inkorporeer. Dit help die leser om te verstaan watter kosse hulle sterk en gesond sal hou. Hierdie boek fokus op die vyf uiters noodsaaklike elemente vir optimale gesondheid wat sukses bevorder: geloof, kos, fiksheid, fokus en vriende. Dié 40 dag-gids moedig lesers aan om DIE DANIËL-PLAN te gebruik om gesonder te leef en terselfdertyd hulle verhouding met God te verdiep.



Detoks Vir Die Siel Eboek


Detoks Vir Die Siel Eboek
DOWNLOAD
Author : Craig Groeschel
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-01-02

Detoks Vir Die Siel Eboek written by Craig Groeschel and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-01-02 with Religion categories.


Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.



Om Jesus Te Ken Ebook


Om Jesus Te Ken Ebook
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2016-08-01

Om Jesus Te Ken Ebook written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-08-01 with Religion categories.


Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan. Elke week gesels sy oor ’n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om ’n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder. Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk. Om Jesus te Ken bevat temas soos: Sleutels tot vervullende verhoudings, Laat jou hartswonde deur God herstel word, Staan ferm teen moeilike mense, Lewende woorde vol genesing, Om verhoudings soos Jesus te hê, en meer. Deur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nét deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader aan mekaar sal kom. Nét deur ’n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag. Elke dag bestaan uit ’n teksvers, dagstukkie, ’n praktiese ‘doen-wenk’, gebed en ‘n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees. Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.



Jy Het N Keuse Eboek


Jy Het N Keuse Eboek
DOWNLOAD
Author : Elizabeth George
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-07-17

Jy Het N Keuse Eboek written by Elizabeth George and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-07-17 with Religion categories.


Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek, sluit in: • 7 stappe om te volg om besluite te neem • Begin die dag reg en hou prioriteite reg • Elimineer dinge wat jou tyd mors • Gee aandag aan kos en oefening vir meer energie • Stel doelwitte om dinge gedoen te kry • Beplan meer effektief en eindig goed Elke hoofstuk bevat Bybelsgebaseerde riglyne wat vroue sal help met enige besluit. ’n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin. Die wenke in JY HET ’N KEUSE sal elke vrou help om meer produktief en geestelik geseën te voel.