[PDF] Liefde Vir N Middelkind - eBooks Review

Liefde Vir N Middelkind


Liefde Vir N Middelkind
DOWNLOAD

Download Liefde Vir N Middelkind PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Liefde Vir N Middelkind book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Liefde Vir N Middelkind


Liefde Vir N Middelkind
DOWNLOAD
Author : Kristel Loots
language : af
Publisher:
Release Date : 2021

Liefde Vir N Middelkind written by Kristel Loots and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021 with Afrikaans fiction categories.




Liefde Vir N Middelkind


Liefde Vir N Middelkind
DOWNLOAD
Author : Kristel Loots
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2021-11-01

Liefde Vir N Middelkind written by Kristel Loots and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-11-01 with Fiction categories.


Selfs ’n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots Vir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie ”“ verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang. Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad. Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie? Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met ’n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees.



Liewe Lisa


Liewe Lisa
DOWNLOAD
Author : Kristel Loots
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2022-05-01

Liewe Lisa written by Kristel Loots and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2022-05-01 with Fiction categories.


Lisa is ʼn liewe mens, ʼn ware engel. Om altyd gaaf en goed te wees, vát aan ʼn mens. Veral sedert haar pa uit hul lewens is en die sedige oom Johan se kerkskoene soms onder haar ma se bed staan. Lisa hang haar engelvlerke op toe sy vir Darius Skietekat, oom Johan se seun, ontmoet. Oor een ding stem Lisa en Darius saam – hul ouers hoort nie bymekaar nie. In Lisa se ma se huis is daar baie vertrekke, maar nie genoeg om die Bothas en die Skietekatte uit mekaar se hare te hou nie. Al wat Lisa vra, is om uitgelos te word. Dis háár lewe, háár ape, háár sirkus, en Darius Skietekat hoef nie daarmee saam te stem nie. Dit sluit haar verhouding met Henco in. As Lisa net die spoke van die verlede kan agterlaat en antwoorde kan kry oor wat werklik daardie noodlottige aand op die see gebeur het. Darius wil haar help, maar is dit ʼn goeie idee? Om uit te vind jy het jou lewe lank met ʼn leuen geleef en dan te vergewe, is soms te veel gevra. Net liefde kan jou dan red.



Kaapse Bibliotekaris


Kaapse Bibliotekaris
DOWNLOAD
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 2011

Kaapse Bibliotekaris written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011 with Libraries categories.


Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-



Leisels Na Liefde


Leisels Na Liefde
DOWNLOAD
Author : Cecilia Steyn
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2018-10-20

Leisels Na Liefde written by Cecilia Steyn and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-10-20 with Fiction categories.


Olivia is ’n Jordaan en Markus is ’n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets soos liefde in sy binneste.



Die Goeie Suster


Die Goeie Suster
DOWNLOAD
Author : Henda Olivier
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2020-10-01

Die Goeie Suster written by Henda Olivier and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-10-01 with Fiction categories.


Mila Berg is seker van een ding: Sy en Markus hoort saam. Vandat sy hom die eerste keer gesien het, was haar hart syne. Die feit dat hy ʼn vrou en kinders het maak geen verskil nie, want Mila het ʼn plan. Sodra sy haar regmatige plek in sy gesin inneem sal die verlede nie meer saak maak nie. Haar streng pa se frons sal nie meer rillings teen haar ruggraat afstuur nie. Haar ma sal haar weer in die oë kan kyk. Die liters bloed op die kombuisvloer sal skoongewas word. Hulle almal sal haar sien, raaksien vir meer as die goeie suster. Mila se werklike lewe is binne haar bereik. Al wat sy moet doen is kophou.



N Man Wat Beur


 N Man Wat Beur
DOWNLOAD
Author :
language : af
Publisher: Buro Van Die Wat
Release Date : 2003

N Man Wat Beur written by and has been published by Buro Van Die Wat this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2003 with Afrikaans language categories.




Klitsgras


Klitsgras
DOWNLOAD
Author : Maretta Bellingan
language : en
Publisher:
Release Date : 2004

Klitsgras written by Maretta Bellingan and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2004 with Fiction categories.




Studiegids Goeie Dag Vir Boomklim


Studiegids Goeie Dag Vir Boomklim
DOWNLOAD
Author :
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2020-05-01

Studiegids Goeie Dag Vir Boomklim written by and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-05-01 with Juvenile Fiction categories.


Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word ...



Anderkant Die Ondenkbare Ebook


Anderkant Die Ondenkbare Ebook
DOWNLOAD
Author : Jeanette Morton
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2019-04-01

Anderkant Die Ondenkbare Ebook written by Jeanette Morton and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-04-01 with Religion categories.


Op Sondagoggend 1 Mei 2011 verander Jeanette Morton se lewe onherroeplik: Sy kry die gevreesde oproep dat haar kind dood is. In hierdie hartroerende memoir kyk sy terug op die lewe van haar twintigjarige seun Henno se lewe en die swart nag toe hy in ’n motorongeluk gesterf het. Sy onthou verskeie uitstaan-oomblikke wat hul gesin gedefinieer het en deel van Henno se intiemste gedagtes. Sy wroeg ook oor wat sy anders moes gedoen het en of God dan nie haar gebede gehoor het om haar kind te bewaar nie. Uiteindelik vind sy haar weg op die pad na genesing. Met kort, aangrypende hoofstukke en treffende foto’s en illustrasies is die boek ’n viering van ’n baie spesiale jong man se lewe. Dit hanteer die tipiese vrae wat ouers het, soos: Het my kind seergekry? en Is my kind in die hemel? Terselfdertyd sal dit enige persoon wat al ’n kind aan die dood moes afstaan, help om weer lig aan die einde van hul eie treurproses te sien.