[PDF] N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek - eBooks Review

N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek


N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek
DOWNLOAD

Download N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek


N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek
DOWNLOAD
Author : Ewald van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-03

N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde Eboek written by Ewald van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-03 with Juvenile Nonfiction categories.


Ewald van Rensburg neem jongmense in ’N NUWE HEMEL EN ’N NUWE AARDE in 365 dae op ’n reis deur die uitdagende boek Openbaring op ’n manier wat hulle goed sal begryp. Jongmense kan Openbaring nou as ’n “C(HRISTEN)S(PEUR)I(NSIGBURO)-SAAK” sien: ’n openbaring wat van Jesus self kom en deur sy engel aan Johannes oorgedra is. Dan soek die skrywer en die leser saam na SPEURLEIDRADE. God se Woord gee die leidrade om te begryp wat Hy vir ons wil leer. In die CSI-OPLOSSING gesels die skrywer oor hoe jongmense dit wat hulle hier leer in hul elkedagse lewe kan toepas. Elke dagstuk eindig met VARS SPORE wat die jong speurder iets gee om oor na te dink en sal laat onthou dat die vars spore van die Gees vandag nog oral om ons is.



N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde


 N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde
DOWNLOAD
Author : Ewald Van Rensburg
language : af
Publisher:
Release Date : 2012

N Nuwe Hemel En N Nuwe Aarde written by Ewald Van Rensburg and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with Bible categories.




50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek


50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
Author : John Hart
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-04-30

50 Dinge Wat Jy Oor Die Hemel Moet Weet Eboek written by John Hart and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-30 with Religion categories.


Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie. John Hart sê egter die Bybel beantwoord al ons belangrikste vrae oor die hemel. 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET verduidelik spesifieke Skrifgedeeltes en gee ’n eerlike en pragtige beeld van ons toekomstige ewige tuiste. Die boek beantwoord 50 spesifieke vrae en elke antwoord word verder ondersteun met addisionele Skrifverwysings vir dieper studie. Vrae wat behandel word, sluit in: • Wie gaan almal hemel toe? • Gaan ons dadelik hemel toe? • Wat gaan ons daar doen? • Sal ons ons geliefdes sien? • Sal ons ons aardse lewe onthou? • Is daar diere in die hemel? Elke antwoord in 50 DINGE WAT JY OOR DIE HEMEL MOET WEET bied troos en vrede in die waarheid oor die hemel.



Die Bybel Nlv Eboek


Die Bybel Nlv Eboek
DOWNLOAD
Author : Wil Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-06

Die Bybel Nlv Eboek written by Wil Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-06 with Bibles categories.


Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



Hoop Ons Lewensanker Eboek


Hoop Ons Lewensanker Eboek
DOWNLOAD
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-06-04

Hoop Ons Lewensanker Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-04 with Religion categories.


Adrio König ondersoek in HOOP – ONS LEWENSANKER die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onderhou, dwarsdeur die Nuwe Testament tot vandag. Deur die loop van HOOP – ONS LEWENSANKER beantwoord Adrio talle vrae wat gelowiges oor hierdie universele tema kan hê. Hy bespreek onder andere: • Wat is hoop? • Hoop in die Bybel • Hoop in die Ou Testament • Die besondere nadruk op hoop in Romeine • Hoop in die geskiedenis van Israel en die hoop van ’n nuwe verbond • Hoop vir ons: vir hier en nou, én vir die toekoms HOOP – ONS LEWENSANKER sluit af met die seker wete dat ons hoop nie gegrond is op omstandighede nie, maar in die ewige God.



Ek Glo Eboek


Ek Glo Eboek
DOWNLOAD
Author : Randy Frazee
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-01-22

Ek Glo Eboek written by Randy Frazee and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-01-22 with Bibles categories.


Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al DIE STORIE gelees het of nou nuut begin met EK GLO, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak. Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. EK GLO neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel: • 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof • 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus • 10 sleuteldeugde wat kenmerkend is van iemand wat meer soos Jesus begin word Elke hoofstuk bevat teks uit die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Die besprekingsvrae waarmee die boek afgerond word, is ideaal om hierdie reis saam met ander gelowiges te onderneem.



Die Bloedmaan Profesie Eboek


Die Bloedmaan Profesie Eboek
DOWNLOAD
Author : Mark Hitchcock
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-02-01

Die Bloedmaan Profesie Eboek written by Mark Hitchcock and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-02-01 with Religion categories.


Het die finale aftelling na die eindtye begin? Is daar tekens in die hemel wat vir ons vertel die einde is naby? Astronome het die tekens opgemerk. Geskiedkundiges het die betekenis daarvan erken. In 2014 en 2015 is daar die fenomeen in die hemelruim van vier bloedmane wat gedurende Joodse feesdae plaasvind. Dit het nog net drie maal in die geskiedenis plaasgevind: 1493-94, 1949-50 en 1967-68. Elkeen van hierdie datums het ’n buitengewone betekenis vir die Israeliete gehad. Vanaf die ontdekking van die Nuwe Wêreld tot die skepping van moderne Israel, is hierdie jare waarin die vier bloedmane verskyn het, ware keerpunte in die geskiedenis. In Bybel-profesieë word die maan beskryf dat dit donker word en bloedrooi word. Wat is die betekenis van hierdie tekens in die hemelruim? Wat hou die toekoms in? Mark Hitchcock lei jou deur die toepaslike Bybelverse sodat jy die tye waarin jy leef, kan verstaan.



Die Einde Eboek


Die Einde Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan du Rand
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-21

Die Einde Eboek written by Jan du Rand and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-21 with Religion categories.


Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: • die tekens van die eindtyd • die wederkoms van Jesus Christus • die opwekking van die dooies • die finale oordeel Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind. DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.



Die Lewe Na Die Dood Eboek


Die Lewe Na Die Dood Eboek
DOWNLOAD
Author : Hank Hanegraaff
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-07-16

Die Lewe Na Die Dood Eboek written by Hank Hanegraaff and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-07-16 with Religion categories.


Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde. Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In DIE LEWE NÁ DIE DOOD verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms. Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra. • Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?” • Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: “Kan ons verseker wees van lewe ná die dood?” • Afdeling 3 – hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: “Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?” DIE LEWE NÁ DIE DOOD gee lesers ’n duidelike en konkrete verstaan van wat ná die dood gebeur.