[PDF] N Pa En Sy Dogter Eboek - eBooks Review

N Pa En Sy Dogter Eboek


N Pa En Sy Dogter Eboek
DOWNLOAD

Download N Pa En Sy Dogter Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Pa En Sy Dogter Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



N Pa En Sy Dogter Eboek


N Pa En Sy Dogter Eboek
DOWNLOAD
Author : James Dobson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-04-08

N Pa En Sy Dogter Eboek written by James Dobson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-04-08 with Religion categories.


Of ’n dogter nog klein is of al volwasse, sy sal vir ewig ’n spesiale plek in haar pa se hart hê. Vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa’s en hulle dogters met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. ’N PA EN SY DOGTER bied uittreksels uit die topverkoper OM DOGTERS GROOT TE MAAK en is ’n huldeblyk aan die rol wat ’n pa in sy dogter se lewe speel. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy dogter. Die volkleur-geskenkboekie vier die lewenslange band van liefde wat ’n pa en dogter deel. ’N PA EN SY DOGTER sal pa’s help om ’n waarlik spesiale verhouding met hul dogter te ontwikkel, te handhaaf en te koester.



Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het Eboek


Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het Eboek
DOWNLOAD
Author : Kevin Leman
language : en
Publisher:
Release Date : 2014

Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het Eboek written by Kevin Leman and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014 with categories.




Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het Eboek


Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het Eboek
DOWNLOAD
Author : Kevin Leman
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-08-01

Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het Eboek written by Kevin Leman and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-08-01 with Religion categories.


Wees die pa wat sy nodig het is ’n oproep aan pa’s om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat ’n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings. Die verhouding wat die meeste vir jou dogter saakmaak is nie die een met haar moeder nie – dit is die een met haar vader. Haar selfrespek, keuses, gedrag, karakter en selfs haar idees oor die keuse van ’n lewensmaat word direk gekoppel aan haar pa, wat die mees belangrike verteenwoordiger van die manlike spesie vir haar is. In Wees die pa wat sy nodig het wys Dr Kevin Leman jou om die taak van vaderskap afgehandel en goed afgehandel te kry, maar ook hoe om: Jou dogter te laat voel sy is uniek, spesiaal en gewaardeer Dissipline op die regte manier toe te pas ... wanneer dit nodig is Haar die waarheid te vertel oor wat ouens regtig dink Die kritiese oog weg te draai Jou dogter voor te berei vir die lewe en verhoudingsukses Met ’n bietjie inspanning van jou kant af (en ’n paar Rand), kan jy die verhouding met jou dogter hê waarvan jy droom – gebaseer op wedersydse liefde en respek.



N Pa Van Formaat Eboek


N Pa Van Formaat Eboek
DOWNLOAD
Author : Johan Smith
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2004-04-29

N Pa Van Formaat Eboek written by Johan Smith and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2004-04-29 with Religion categories.


Die moderne lewe is so gejaagd en veeleisend dat pa’s nie meer weet wat prioriteite is en wat nie. Baie pa’s weet nie waar om te vat en waar om te los nie, want alles en almal eis hulle deel. Om die waarheid te sê, daar is talle pa’s wat vra: Wie is ek werklik? en stuur noodkrete uit na enigiemand wat hulle kan help om ’n pa in die ware sin van die woord te wees.’N PA VAN FORMAAT wil op hierdie noodkrete antwoord. In sy nuutste boek vir pa’s beskryf bekende skrywer Johan Smith vir elke pa die Bybelse pad na ware pa-wees. Die doel van hierdie boek is om elke man prakties te begelei om ’n pa so reg na God se hart te wees. ’N PA VAN FORMAAT sal elke leser aanspoor om sy pa-wees met volle oorgawe uit te leef. Dit sal elke man help en begelei om ’n goeie pa vir sy kinders te wees; ’n pa wat daar is, betrokke is en ’n blywende, positiewe verskil maak in sy kinders se lewe.



Liefde En Respek In Die Gesin Eboek


Liefde En Respek In Die Gesin Eboek
DOWNLOAD
Author : Emmerson Eggerichs
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-04-01

Liefde En Respek In Die Gesin Eboek written by Emmerson Eggerichs and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-01 with Religion categories.


Kinders het liefde nodig. Ouers het respek nodig. Dit is so eenvoudig en soms tog so moeilik! Kinders wat voel hul ouers het hulle nie lief nie, tree sonder respek op. Ouers wat nie gerespekteer word nie, reageer dikwels op maniere wat hul kinders ongeliefd laat voel. En dit lei onvermydelik tot die ‘gesinskonflik-kringloop’. In Liefde en respek in die gesin bied die bekende dr. Emmerson Eggerichs praktiese riglyne om hierdie bose kringloop in die gesin te verbreek en ’n gesonde gesinsdinamiek te vestig. Liefde en respek in die gesin bevat ook insette van dr. Eggerichs se vrou en hul drie volwasse kinders waar hulle eerlik gesels oor die positiewe sowel as die negatiewe aspekte van hul gesinslewe. In hierdie boek sal jy leer om: liefde en respek as basiese gesinsbehoeftes te beskou die konflik-kringloop te verbreek ses Bybelse beginsels toe te pas om jou kinders te bemagtig uittartende gedrag aan te spreek en kinderagtige gedrag oor te sien volwassenheid aan die dag te lê as ’n span te werk en ’n liefdevolle ouer in God se oë te wees, ongeag jou kind se reaksie. Gesonde, lewe-gewende gesinsverhoudings is moontlik! Met behulp van die Bybelse riglyne wat dr. Eggerichs uiteensit, kan jy die konflik in jou gesin ontlont, jou kinders motiveer om gehoorsaam te wees en jou gesin lei soos wat die Bybel ons leer.



Om Dogters Groot Te Maak Eboek


Om Dogters Groot Te Maak Eboek
DOWNLOAD
Author : James Dobson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-09-08

Om Dogters Groot Te Maak Eboek written by James Dobson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-09-08 with Religion categories.


Geen ander prioriteit kan naastenby so belangrik wees soos die verantwoordelikheid om kinders groot te maak nie en juis daarom is dit onontbeerlik om goeie leiding te kry. Ná die merkwaardige sukses van OM SEUNS GROOT TE MAAK het ouers (en kinders) dr. James Dobson gesmeek om ook so ’n boek vir die grootmaak van dogters te skryf. In OM DOGTERS GROOT TE MAAK bespreek Dobson inligting, benaderings, oplossings en aanbevelings gegrond op van die nuutste navorsing deur verskeie gesaghebbende organisasies, tesame met raad wat alreeds die toets van die tyd deurstaan het. Hy fokus op die invloed van ouers, onderwysers en portuurgroepe. Hy skryf oor dogters van alle ouderdomme en bespreek die slaggate wat beslis voorlê. Hy bespreek selfwaarde, seksuele ontwaking, enkelouerskap, emosionele ontwikkeling en wenke hoe om dogters groot te maak. OM DOGTERS GROOT TE MAAK sal ouers met praktiese raad bystaan in die groot verantwoordelikheid om hul dogters beter te verstaan en effektiewe leiding aan hulle te gee.



Amper N Tiener Eboek


Amper N Tiener Eboek
DOWNLOAD
Author : Peter Larson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-09-14

Amper N Tiener Eboek written by Peter Larson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-09-14 with Religion categories.


Jou dogter word ’n tiener. Weet jy wat sy werklik dink oor ouens, skool, God of haar toekoms? En besef jy hoe vinnig dit kan verander? Hoe praat ’n mens oor dié goed? AMPER ’N TIENER help ouers om met hulle dogter te gesels en haar te help deur die tawwe tienerjare. Peter en Heather Larson en David en Claudia Arp gee vir ouers persoonlike raad en bied deurdagte vrae wat hulle kan gebruik om betekenisvolle, natuurlike gesprekke oor 8 kernsake met hulle dogter te hê, waaronder: • Fisiese en emosionele veranderinge in haar lewe • Eienaarskap van haar geestelike lewe • Hoe om sosiale media verantwoordelik te gebruik • Verhoudings AMPER ’N TIENER is ’n praktiese gids tot ouer-dogter-gesprekke. Daar is ook raad oor dinge wat julle ook saam kan doen om haar te bemoedig in haar geloof en die uitdagings waarvoor sy te staan gaan kom. Dit is ’n móét vir elke ma en pa.



Die Laaste Bruid Eboek


Die Laaste Bruid Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-09-04

Die Laaste Bruid Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-09-04 with Fiction categories.


Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart verloor op Marcus King, maar haar pa is nie beïndruk met haar keuse nie. Tessie en Marcus loop saam weg en gaan trou in die geheim in die Engelse wêreld. Hulle keer terug na Hickory Hollow as enkellopendes met die vertroue dat hulle die Millers met verloop van tyd kan oortuig om hulle liefde ’n kans te gee. Maar wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit onvermydelik dat Tessie deur die Mense onder sensuur geplaas sal word. Sal sy ’n rede kry om te hoop ten spyte van haar benarde situasie? DIE LAASTE BRUID deur Beverly Lewis is die laaste alleenstaande boek in die gewilde HICKORY HOLLOW-reeks.



Apokriewe Eboek


Apokriewe Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2005-10-20

Apokriewe Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2005-10-20 with Religion categories.


Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans. Die APOKRIEWE maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in. In die APOKRIEWE sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.



Die Boodskap Eboek


Die Boodskap Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-02-14

Die Boodskap Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-02-14 with Bibles categories.


DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP: - Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan. - Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal. - Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering. - Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.