[PDF] Net Soos Jy Is Eboek - eBooks Review

Net Soos Jy Is Eboek


Net Soos Jy Is Eboek
DOWNLOAD

Download Net Soos Jy Is Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Net Soos Jy Is Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Net Soos Jy Is Eboek


Net Soos Jy Is Eboek
DOWNLOAD
Author : Milanie Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-09-05

Net Soos Jy Is Eboek written by Milanie Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-09-05 with Religion categories.


Milanie Vosloo het een boodskap in haar nuwe dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef. Milanie bespreek in NET SOOS JY IS se 366 oordenkings temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke fasset van jou lief, Hy is lief vir jou verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak. Die skrywer sal lesers in NET SOOS JY IS oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer hê. Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.



Net Soos Jy Is


Net Soos Jy Is
DOWNLOAD
Author : Milanie Vosloo
language : af
Publisher:
Release Date : 2012

Net Soos Jy Is written by Milanie Vosloo and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with Christian women categories.




Net Soos Jy Is


Net Soos Jy Is
DOWNLOAD
Author : Magdaleen Walters
language : af
Publisher:
Release Date : 2008

Net Soos Jy Is written by Magdaleen Walters and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008 with Afrikaans fiction categories.




Net Soos Jy Is


Net Soos Jy Is
DOWNLOAD
Author : Magdaleen Walters
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2010-07-01

Net Soos Jy Is written by Magdaleen Walters and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-07-01 with Fiction categories.


Mareli spartel om plankdun te word. Vir haar baas, Roelf. Mans hou nie van ronde lyfies nie. Veral nie Roelf nie. Sy sál maer en sexy word sodat hy haar raaksien, al sê Neil ook wat.



Hemelse Hofsaal Eboek


Hemelse Hofsaal Eboek
DOWNLOAD
Author : Elza Meyer
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-10-18

Hemelse Hofsaal Eboek written by Elza Meyer and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-10-18 with Religion categories.


Christene het die versekering dat ons in God se genade en liefde vrygespreek is. Tog worstel te veel mense nog sonder hoop deur die lewe. HEMELSE HOFSAAL van Elza Meyer is vir almal wat nog nie God se genade hulle eie gemaak het nie, almal wat nie ’n lewende verhouding met Jesus het nie, wat nog swaar dra aan geheime en dink God wag net om hulle te oordeel. In hierdie praktiese boek fokus Elza Meyer op die feit dat ons bloot God se verlossing vir ons moet aanvaar. God sal ons nie verwerp nie en sy genade hou nooit op nie. Dit is tyd om te word wat jy reeds is – ’n verloste in Jesus. Dit is moontlik om sonder vrees te lewe omdat Jesus jou lewe kan en wil verander. Elke hoofstuk bevat praktiese toepassingsvrae wat lesers sal help om nader aan God te groei en die waarheid van verloswees dieper sal laat neerslag vind. HEMELSE HOFSAAL sal jou laat besef: Jesus het jou vrygespreek en daarom kan die beloftes in die Skrif ook vir jou in vervulling gaan.



Lei My O Heilige Gees Eboek


Lei My O Heilige Gees Eboek
DOWNLOAD
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-05-14

Lei My O Heilige Gees Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-05-14 with Religion categories.


Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat. Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld: • om hervorm te word in hul emosies en karakter • om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien • ontvang die erfenis wat joune is as kind van God • leef God se wil vir jou lewe uit • leef die lewe wat jy net in God kan kry LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.



Een Cappuccino En N Creme Soda Asseblief Eboek


Een Cappuccino En N Creme Soda Asseblief Eboek
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-04-16

Een Cappuccino En N Creme Soda Asseblief Eboek written by Elize Parker and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-16 with Religion categories.


50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit is wat Elize Parker, bekende radio-aanbieder, romanskrywer en HUISGENOOT-rubriekskrywer, en Magriet Smit, Me. Hoop SA 2015, albei beleef het ná hul egskeidings. En uit hierdie behoefte is EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF gebore. Dié boek gee vir enkelma’s praktiese raad oor hierdie onbekende, en dikwels baie seer, pad. Die boek bespreek praktiese temas soos: voorsiening, stabiliteit, hoop, verlies, dissipline, vergifnis, visie vir jou gesin, “tweehuise-sindroom” en identiteit. Elke hoofstuk in EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF sluit af met ’n oorwinningsgedagte om saam te vat en bied ook ’n kort Bybelstudie wat ideaal is vir groepbesprekings en ’n aktiwiteit vir ma en kind. Hierdie boek is voorwaar ’n oorwinningsgids vir elke enkelma en bring net weer die bevestiging dat sy nie alleen is nie, want God sal haar nie hierdie pad alleen laat stap nie.



Om Weer Te Droom Ebook


Om Weer Te Droom Ebook
DOWNLOAD
Author : Elsa Winckler
language : en
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Om Weer Te Droom Ebook written by Elsa Winckler and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Fiction categories.


Wanneer hulle haar vermoorde suster se woonstel opruim, ontdek Lizet Vos Marina se bucket list. En van toe af probeer sy om alles te doen wat op dié lysie is, al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar droom om eendag te trou en kinders kry te hê, skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met Anya Breedt verstrengel raak en Anya se broer Stephen en sy dogtertjie Soekie deel word van familiekuiers. Stephen se lewe het mooi volgens plan verloop. Hy het die groot stap geneem om sy eie platemaatskappy te begin, ’n jarelange droom, maar toe word sy vrou siek en voor hy kan asemskep, is sy weg en sy lewe heeltemal omver gewerp. En terwyl hy spartel om al die balle in die lug te hou, word die Vos-familie deel van sy gesin se lewe en begin Lizet Vos met haar donker hare en blou oë hom hinder. Om alles te kroon, is Soekie vanjaar in haar klas. Hy vermy enige besoek aan die skool, maar hy kan nie die uitnodiging om klasbesoek te doen na ses maande, ignoreer nie. Hy wil hom nog vererg vir Lizet, maar dan wys sy vir hom die tekening wat Soekie gemaak het. Lizet en Stephen moet beide opnuut hulle eie drome ontdek voor hulle lewe weer sin kan maak. Om weer te droom is die tweede roman in ’n reeks uit die pen van Elsa Winckler, en bou voort op die verhaal in Ware Noord, wat in Maart 2015 verskyn het.



Jou Voetpad Na Vrede Eboek


Jou Voetpad Na Vrede Eboek
DOWNLOAD
Author : Milanie Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-08-18

Jou Voetpad Na Vrede Eboek written by Milanie Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-08-18 with Religion categories.


God wil hê sy kinders moet deur Hom gelukkige en vervulde mense wees. Stap dan die pad na vrede saam met Milanie Vosloo en die God van vreugde. JOU VOETPAD NA VREDE se 366 dagstukke bespreek temas soos hoop, eerlikheid, nuut glo, gee en ontvang, geluk en jy kan maar net jý wees. Hierdeur sal lesers die versekering ontvang dat gelowiges weer kan probeer omdat ons onder God se vergifnismantel leef, dat daar altyd hoop is ten spyte van donker oomblikke en dat ons mense met rustigheid kan wees omdat God ons lei. Milanie se gebed vir haar lesers is dat JOU VOETPAD NA VREDE hulle sal oortuig dat God hulle nooit uit sy hand sal laat val nie en dat hulle opnuut bewus sal word van sy liefde en genade-arm om hulle.



Genade In Oorvloed Eboek


Genade In Oorvloed Eboek
DOWNLOAD
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2017-08-23

Genade In Oorvloed Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-08-23 with Religion categories.


In GENADE IN OORVLOED moedig Angus Buchan jou aan om elke dag in God se teenwoordigheid te leef en die seën te ontvang wat Hy in oorvloedige genade vir jou gegee het. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit DIE BYBEL MET GRASSROOTS-OORDENKINGS, gee riglyne oor hoe om in ’n hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig.