[PDF] Om Tuis Te Kom Eboek - eBooks Review

Om Tuis Te Kom Eboek


Om Tuis Te Kom Eboek
DOWNLOAD

Download Om Tuis Te Kom Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Om Tuis Te Kom Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Om Tuis Te Kom Eboek


Om Tuis Te Kom Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kinsgbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-30

Om Tuis Te Kom Eboek written by Karen Kinsgbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-30 with Fiction categories.


OM TUIS TE KOM is ’n roman oor oorwinning en verlies, oor geloof en ewige liefde. Die Baxter-familie maak reg vir ’n langverwagte familie-reünie, maar voor die dag aanbreek, gebeur die ondenkbare en dreig om ’n donker wolk oor hulle te gooi. Wanneer hulle saam is in hul uur van nood bring persoonlike herinneringe hoop en genesing in donker ure van wag en bid. Dis ’n uitdagende tyd vir hulle elkeen, maar dis familieliefde wat die hartseer oorkom terwyl die Baxters nader aan God en mekaar kom. OM TUIS TE KOM is ’n verhaal van liefde vir mekaar en geloof in God se belofte van die ewigheid.



Om Weer Te Droom Ebook


Om Weer Te Droom Ebook
DOWNLOAD
Author : Elsa Winckler
language : en
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Om Weer Te Droom Ebook written by Elsa Winckler and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Fiction categories.


Wanneer hulle haar vermoorde suster se woonstel opruim, ontdek Lizet Vos Marina se bucket list. En van toe af probeer sy om alles te doen wat op dié lysie is, al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar droom om eendag te trou en kinders kry te hê, skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met Anya Breedt verstrengel raak en Anya se broer Stephen en sy dogtertjie Soekie deel word van familiekuiers. Stephen se lewe het mooi volgens plan verloop. Hy het die groot stap geneem om sy eie platemaatskappy te begin, ’n jarelange droom, maar toe word sy vrou siek en voor hy kan asemskep, is sy weg en sy lewe heeltemal omver gewerp. En terwyl hy spartel om al die balle in die lug te hou, word die Vos-familie deel van sy gesin se lewe en begin Lizet Vos met haar donker hare en blou oë hom hinder. Om alles te kroon, is Soekie vanjaar in haar klas. Hy vermy enige besoek aan die skool, maar hy kan nie die uitnodiging om klasbesoek te doen na ses maande, ignoreer nie. Hy wil hom nog vererg vir Lizet, maar dan wys sy vir hom die tekening wat Soekie gemaak het. Lizet en Stephen moet beide opnuut hulle eie drome ontdek voor hulle lewe weer sin kan maak. Om weer te droom is die tweede roman in ’n reeks uit die pen van Elsa Winckler, en bou voort op die verhaal in Ware Noord, wat in Maart 2015 verskyn het.



Geheime Vir N Gelukkige Huwelik Eboek


Geheime Vir N Gelukkige Huwelik Eboek
DOWNLOAD
Author : Craig Groeschel
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-08-04

Geheime Vir N Gelukkige Huwelik Eboek written by Craig Groeschel and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-08-04 with Religion categories.


Dit is die keuses wat mense elke dag maak wat hul verhouding met God en die kwaliteit van hul huwelik bepaal. In GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK wys Craig en Amy Groeschel lesers vyf keuses wat hul huwelik onbreekbaar kan versterk: 1. Soek God 2. Baklei regverdig 3. Doen goed wat pret is 4. Bly rein 5. Moet nooit opgee nie As huweliksmaats hulle daartoe verbind om hierdie keuses elke dag uit te voer, sal dit ’n ryker en dieper huweliksverhouding voortbring. GEHEIME VIR ’N GELUKKIGE HUWELIK praat reguit met lesers en voeg daardie stukkie humor in wat hulle sal aanspoor om met passie en vreugde te baklei vir die belangrikste verhouding in hul lewe.



Halftyd Eboek


Halftyd Eboek
DOWNLOAD
Author : Bob Buford
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-25

Halftyd Eboek written by Bob Buford and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-25 with Religion categories.


Bob Buford glo dat die tweede helfte van jou lewe veel beter as die eerste helfte kan wees. Maar eers moet jy besluit wat jy met die res van jou lewe wil doen ... In HALFTYD fokus Buford op hierdie tyd van verandering – die tyd wanneer mense verder beweeg as die eerste helfte van die spel van die lewe. Dit is ʼn tyd vir núwe lewe en om ʼn nuwe visie te kry vir die tweede helfte, wat nog baie vervullend kan wees. HALFTYD is in drie afdelings verdeel vir die verskillende tye in mense se lewens: Die eerste helfte, halftyd (’n tyd van ernstige nadenke) en die tweede helfte. Dit bevat ook voorbeelde van mans en vroue wat dit reggekry het om ʼn buitengewone lewe in die tweede helfte te hê en raad oor dinge wat lesers prakties kan gaan toepas. HALFTYD eindig met verskeie bylae wat besprekingsvrae en ʼn onderhoud met die skrywer insluit.



Die Profeet Eboek


Die Profeet Eboek
DOWNLOAD
Author : Francine Rivers
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2006-01-06

Die Profeet Eboek written by Francine Rivers and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-01-06 with Fiction categories.


DIE PROFEET is die vierde boek in Francine Rivers se gewilde MANNE VAN GELOOF-reeks en vertel die verhaal van Amos. Amos was ’n man wat daarvan gehou het om hom van ander af te sonder en sy tyd in die heuwels deur te bring. Hy was ’n man met vaste oortuigings wat geluister het wanneer die Here roep. Hy was ’n man met vasberadenheid wat met ’n nasie gepraat het wat onwillig was om te luister. Die Israeliete het teen God gerebelleer en is deur oorloë vernietig, maar eers is hulle gewaarsku deur ’n profeet wat geweier het om weggewys te word. DIE PROFEET vertel die inspirerende verhaal van Amos, ’n man wat ongeag teenkanting geweier het om ongehoorsaam te wees aan God se roeping.



Die Mighty Men Verhaal Eboek


Die Mighty Men Verhaal Eboek
DOWNLOAD
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-04-10

Die Mighty Men Verhaal Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-10 with Religion categories.


DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir altyd verander het. “God het my gelei om hierdie storie te skryf sodat ek die ware verhaal kan vertel van wat gebeur het,” sê die bekende en geliefde evangelis Angus Buchan self. DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vertel die verstommende verhaal van die Mighty MenTM-fenomeen – hoe dit begin het met ’n mosterdsaad-idee in 2003, tot hoe dit in 2010 geëindig het toe die konferensie deur meer as 300 000 mans bygewoon is. Meer as 40 persoonlike getuienisse van mans wat by hierdie konferensies aangeraak is deur die Gees sal elke leser aan die hart gryp. Dit spreek van nuutgevonde vuur vir God wat in die harte van duisende mans aangesteek is, en sal lesers inspireer om God met nuwe toewyding te dien. DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vier onwankelbare geloof, oneindige hoop en vreugdevolle en oorvloedige lewe in Christus!



Gewete Van Klip Eboek


Gewete Van Klip Eboek
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-10

Gewete Van Klip Eboek written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-10 with Fiction categories.


"Gewete van klip" is die derde en laaste boek in aangrypende Die Damaskusgangers-trilogie. Marlene Erasmus en Hanlie de Waal is as babas omgeruil, maar word mettertyd met hul biologiese ouers versoen, maar in beide se lewens het die kleintydtrauma 'n langdurende uitwerking. Nou as jong volwassenes ondergaan beide 'n identiteitskrisis om hul ware self asook hul identiteit in Jesus te vind. Hanlie se swangerskap en miskraam op agtienjarige ouderdom onderbreek haar studies as 'n sjef. Marlene se pa wat in die gevangenis was keer terug tot haar en haar gesin se lewe en sy moet ook sekere waarhede in die gesig kyk. Beide leer dat geheime onteenseglik keer dat jy jou roeping in die lewe vind. Dit is wanneer die Waarheid in jou lewe oorwin, wat jy jou ware identiteit vind.



Populer Eboek


Populer Eboek
DOWNLOAD
Author : Tindell Baldwin
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-04-01

Populer Eboek written by Tindell Baldwin and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-01 with Juvenile Nonfiction categories.


Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.



Eersteling Eboek


Eersteling Eboek
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-06-01

Eersteling Eboek written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-01 with Fiction categories.


Benita Coetzee, koffie- en geskenkwinkeleienaar van Hermanus en Sandra de Waal, bemarkingkonsultant van Johannesburg, se paadjies kruis een oggend vir ’n paar oomblikke in die noodeenheid van ’n hospitaal in Kaapstad. Daardie paar sekondes verander hul lewens onherkenbaar en sleur hulle mee op ’n pad van misleiding, geheime en leuens omdat Ruth Grootlieg, ’n verpleegster met ’n geestesiekte, ’n skynbaar onbeplande fout begaan. Twee ma’s, twee dogters,hul gesinne en geliefdes word hiermee gedompel in ’n bestaan waar hulle hulself telkens moet afvra: Wat sal jy prysgee om ’n leuen te leef? Benita kom voor verskeie geloofsvrae te staan en besef dat sy haar identiteit soek in dinge wat nie werklik belangrik is nie, en dat jou herkoms, verlede, skoonheid of status nie jou ware identiteit bepaal nie. Sy ervaar die hartverskeurende stryd van ’n ma wat haar kind dalk moet prysgee. Die besluite wat sy maak, word beïnvloed deur ’n persoonlike profesie oor ’n eersteling en die eerste deel wat prysgegee moet word. Dit bring haar tot ’n beslissende oomblik in haar lewe waar sy soos Paulus op die pad na Damaskus ’n draaipunt bereik. Haar wrakduiker-wederhelfte (ook ’n Seereddingsinstituutheld) se verdwyning ter see, haar finansiële stryd as ’n enkelma en sakevrou sowel as ’n nuwe kans op liefde met ’n ou familievriend lei haar op ’n selfontdekkingtog waartydens sy besef dis net wanneer jy jou identiteit in Christus vind dat jy jou ware self ontdek. Op hierdie tog maak sy kennis met oorgretige hospitaalportiere en slinkse taxibestuurders totdat ’n flambojante prokureur se speurvernuf haar ’n sleutel tot haar toekoms bied en haar help om die los drade van haar verlede te knoop.



Die Soekende Hart Eboek


Die Soekende Hart Eboek
DOWNLOAD
Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-05-04

Die Soekende Hart Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-05-04 with Fiction categories.


Met haar liefde vir oudtydse goed moes Jennifer Burns dikwels hoor sy is oudmodies, maar niemand is voorbereid op die jong vrou se besluit om die moderne leefstyl opsy te skuif ten gunste van die Ou Orde Amish nie. Maar dit is presies wat Jenny sonder haar familie se medewete doen toe sy by Samuel en Rebecca Lapp intrek en vir die biskop se vrou begin werk. Die mense van Hickory Hollow is nuuskierig oor die pragtige jong soeker onder hulle, in die besonder ’n aantreklike Amish-man. Maar hy is nie die enigste man wat om Jenny se aandag meeding nie. In DIE SOEKENDE HART word Jenny met baie uitdagings gekonfronteer in die tyd wat die Broeders haar gee om haarself te bewys: uitdagings van die hart sowel as die gees. Sal Jenny se geheime haar weerhou van die vrede waarna sy smag? Of sal hulle haar die weg huis toe wys?