[PDF] Onvertelde Stories Van Afrikaans - eBooks Review

Onvertelde Stories Van Afrikaans


Onvertelde Stories Van Afrikaans
DOWNLOAD

Download Onvertelde Stories Van Afrikaans PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Onvertelde Stories Van Afrikaans book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Onvertelde Stories Van Afrikaans


Onvertelde Stories Van Afrikaans
DOWNLOAD
Author : Ilse Salzwedel
language : af
Publisher:
Release Date : 2012

Onvertelde Stories Van Afrikaans written by Ilse Salzwedel and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with Afrikaners categories.




Onvertelde Stories Van Afrikaans


Onvertelde Stories Van Afrikaans
DOWNLOAD
Author : Johannes Comestor
language : af
Publisher:
Release Date : 2012

Onvertelde Stories Van Afrikaans written by Johannes Comestor and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with categories.




Onvertelde Stories Van Afrikaans


Onvertelde Stories Van Afrikaans
DOWNLOAD
Author : Ilse Salzwedel
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2013-04-01

Onvertelde Stories Van Afrikaans written by Ilse Salzwedel and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-01 with Social Science categories.


Waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië? Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans ’n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, lééf.



Finding Afrikaans


Finding Afrikaans
DOWNLOAD
Author : Christo van Rensburg
language : en
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2018-11-01

Finding Afrikaans written by Christo van Rensburg and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-11-01 with Foreign Language Study categories.


A new book on Afrikaans's African origins Finding Afrikaans, a brand-new book by Christo van Rensburg, is now available. Where did Afrikaans begin? Who spoke Afrikaans first? Was the Cape really Dutch? How did the Khoi and the Portuguese trade with each other? What role did slaves play in the origin of Afrikaans? What is the influence of townships in Afrikaans? How did the various treks into the heart of the country affect Afrikaans? The language contact that had followed, even the fear of language contact, is one of Afrikaans's important stories. Writing in the Afrikaans language began in different, and interesting, ways, with strong influences from the Islam. Afrikaans's standardisation is the source of many different and divergent stories. Finding Afrikaans is also available in Afrikaans as Van Afrikaans gepraat. These books were made possible by a generous donation from the Afrikaanse Taalraad (ATR). They coproduced by Malan Media and LAPA Publishers. LAPA will be marketing and distributing the books. Dr. Willa Boezak said about Van Rensburg’s previous book: "It had changed my life. It had turned me into a language activist. " The ATR, the Afrikaans Language Museum and Monument and the Heritage Foundation are joining forces to market the books. These books will also feature regularly at language seminars run by the ATKV and DAK. In the Netherlands there is a huge great interest in the book, and this English translation has created an interest among sociologists from different continents.



The Attempted Erasure Of The Khoekhoe And San


The Attempted Erasure Of The Khoekhoe And San
DOWNLOAD
Author : Jacob Cloete
language : en
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2023-11-22

The Attempted Erasure Of The Khoekhoe And San written by Jacob Cloete and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-11-22 with Foreign Language Study categories.


The Attempted Erasure of the Khoekhoe and San delves into the complex issue of problematic coloured identity and the ongoing erasure of the Khoekhoe and San people in South Africa. Despite the end of apartheid, this erasure continues to persist today, starting as far back as 1652. There were two types of erasure that took place - genocide and bureaucratic. While the former is acknowledged by President Thabo Mbeki in his “I Am an African” speech, the latter began in 1828 with Ordinance 50 in the Cape Colony. From this point, the Khoekhoe and San were bureaucratically erased, culminating in the 1950 Population Registration Act. Despite these attempts, the Khoekhoe and San people resisted and fought for their identity, resulting in their continued existence in the present day. This book documents their painful journey, highlighting their struggles against subjugation and erasure since 1652.



Van Afrikaans Gepraat


Van Afrikaans Gepraat
DOWNLOAD
Author : Christo van Rensburg
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2018-11-01

Van Afrikaans Gepraat written by Christo van Rensburg and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-11-01 with Foreign Language Study categories.


’n Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan Van Afrikaans gepraat ’n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg is nou te koop. Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het of selfs ook die vrees vir taalkontak is een van Afrikaans se belangrike stories. Die skryf van Afrikaans het op verskillende maniere begin met sterk invloede uit die Islam. Afrikaans se standaardisering gaan met heelwat vertellings gepaard. Van Afrikaans gepraat is ook in Engels beskikbaar as Finding Afrikaans. Die boeke is moontlik gemaak deur ’n ruim skenking van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en is ’n koproduksie tussen Malan Media en LAPA Uitgewers. Die boek word deur LAPA bemark en versprei. Oor Van Rensburg se vorige boek So kry ons Afrikaans het Dr. Willa Boezak gesê: “Dit het my lewer verander. Dit het van my ’n taalaktivis gemaak.” Die ATR die Afrikaanse Taalmuseum en -Monument en Die Erfenisstigting werk aktief mee om hierdie boek te bemark. Die boek kom ook gereeld ter sprake by taalsimposia van die ATKV en DAK. Ook in Nederland is daar groot belangstelling en die Engelse vertaling prikkel belangstelling onder sosiolinguiste van verskillende kontinente.



J C Steyn En Afrikaans


J C Steyn En Afrikaans
DOWNLOAD
Author : Anthea van Jaarsveld
language : af
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2019-01-01

J C Steyn En Afrikaans written by Anthea van Jaarsveld and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-01-01 with Language Arts & Disciplines categories.


Met J.C. Steyn en Afrikaans – ’n viering huldig ’n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk – as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer – belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref ’n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus én op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos ’n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die “grens-gegewe”: selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre.



Kaaps In Fokus


Kaaps In Fokus
DOWNLOAD
Author : Frank Hendricks
language : af
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2016-11-01

Kaaps In Fokus written by Frank Hendricks and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-11-01 with Afrikaans language categories.


ÿKaaps as Afrikaanse omgangsvari‰teit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as ?n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek.



Selna Visser My Hel In Dubai


Selna Visser My Hel In Dubai
DOWNLOAD
Author : Ilse Salzwedel
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2013-05-01

Selna Visser My Hel In Dubai written by Ilse Salzwedel and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-05-01 with Self-Help categories.


Selna Visser wou in goeder trou 'n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna 'n maand in aanhouding deurgebring. Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in 'n ver land laat beland het. Dit is 'n verhaal van triomf, van hoe geloof 'n mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge 'n mens se lewe ten goede kan raak.



Bloedlelie


Bloedlelie
DOWNLOAD
Author : Jeanette Ferreira
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2019-03-01

Bloedlelie written by Jeanette Ferreira and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-03-01 with Fiction categories.


In die somer van 1838 vertrek die Voortrekkerleier Piet Retief en sowat 100 man na die Zoeloekoning Dingaan om oor grond vir die trekkers te onderhandel. In die laer by Doornkop wag sy vrou Magdalena op hulle terugkeer. Die afloop van hierdie sending na Dingaan is wyd opgeteken as die Slag van Bloedrivier. Byna 180 jaar later is Hanna op soek na wat ook al Magdalena nagelaat het. Vroeg in hierdie soektog loop Hanna haar vas in ’n plaasmoord waarvoor sy nie antwoorde het nie. Bitter min is bekend oor Magdalena en haar lewe ná 1838, buiten haar brief in 1841 aan haar skoonfamilie. In Pietermaritzburg staan haar huisie vandag nog, nou ’n klerewinkel. Kort voor haar dood in 1854 besoek ’n handelaar haar in Potchefstroom en staan in sy boek ’n paragraaf aan haar af. Al wat ons het, is vandag en elke mens vertel ’n storie anders. Van ver af is niks soos dit vir ons lyk nie.