[PDF] Oorkom Enige Krisis - eBooks Review

Oorkom Enige Krisis


Oorkom Enige Krisis
DOWNLOAD

Download Oorkom Enige Krisis PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Oorkom Enige Krisis book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Oorkom Enige Krisis


Oorkom Enige Krisis
DOWNLOAD
Author : Myles Munroe
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-03-28

Oorkom Enige Krisis written by Myles Munroe and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-03-28 with Religion categories.


Wat doen ’n mens wanneer alles waarin jy glo, in duie stort? Hoe herstel jy van die lewe se dwarsklappe? Wat word van jou as jy wil werk, maar poste is so skaars soos hoendertande? Waarheen gaan jy as almal vir wie jy hulp vra, self hulp nodig het? Al hierdie vrae kom uit werklike situasies wat Myles Munroe as berader teëgekom het by mense wie se lewens ontspoor het. Hoewel elke situasie uniek was, was daar een gemene deler: elke beproewing het uit een of ander krisis gespruit. Ons almal kom voor verskillende krisisse te staan. Ons beland onverwags of onvermydelik in situasies waaroor ons geen beheer het nie. Ongelukkig beskik ons nie altyd oor die nodige intellektuele, emosionele, sielkundige en geestelike toerusting om sulke omwentelinge geslaagd en doeltreffend te trotseer nie. As dit vir jou bekend klink, is hierdie boek vir jou bedoel, of miskien ken jy iemand wat moet hoor dat die lewe voortgaan na ’n krisis. Myles Munroe bespreek onderwerpe soos die volgende: Sewe maniere om ’n krisis te hanteer Hoe om in krisistye te floreer Werkkrisis: Ontdek jou roeping buite jou beroep Lees Oorkom enige krisis en besluit vandag om bo jou omstandighede uit te styg en die krisis te oorkom.



Ratwerke Van Die Menslike Siel


Ratwerke Van Die Menslike Siel
DOWNLOAD
Author : Daniel Louw
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2005-02-01

Ratwerke Van Die Menslike Siel written by Daniel Louw and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2005-02-01 with Religion categories.


Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek 'n siel? Wat "e;besiel"e; my? Leef ek besield en sit daar "e;siel"e; in dit wat ek vandag doen?Die boek wil mense se oe oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval "e;gebeur"e;, en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en 'n besielde lewe te ontdek.



Die Familie Eboek


Die Familie Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-11-30

Die Familie Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-11-30 with Fiction categories.


Nadat hy sy eersgebore seun gevind het, moet John Baxter ’n manier vind om die geheim wat hy hulle hele lewe van hulle weerhou het met sy ander kinders te deel. Terselfdertyd word Dayne Matthews en Katy Hart weer in mekaar se geselskap gegooi as gevolg van ’n opspraakwekkende Hollywood-verhoor. Die aandag wat hulle van die paparazzi geniet, sogenaamde skandale en twyfel dryf hulle egter net verder uit mekaar. Soos die verhoor sy einde nader, soek Dayne na antwoorde wat hom blykbaar bly ontwyk. Sal Dayne met die keuse kan saamleef waarvoor hy gestel word wanneer hy God uiteindelik op ’n verlate strand ontmoet? Intussen geniet Landon en Ashley Baxter Blake die dae saam met hulle pasbore baba en Cole. Maar Ashley kan nie vrede vind oor die oudste Baxterkind nie. Dan hoor sy skokkende nuus wat dreig om haar soektog in hartseer te laat eindig. DIE FAMILIE is die vierde boek in Karen Kingsbury se boeiende EERSGEBORENE-reeks en beloof om absolute leesgenot te wees.



Ratwerke Van Die Menslike Siel


Ratwerke Van Die Menslike Siel
DOWNLOAD
Author : Dani‰l Louw
language : af
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2005-02-01

Ratwerke Van Die Menslike Siel written by Dani‰l Louw and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2005-02-01 with Religion categories.


Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek ?n siel? Wat ?besiel? my? Leef ek besield en sit daar ?siel? in dit wat ek vandag doen? Die boek wil mense se o‰ oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval ?gebeur?, en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en ?n besielde lewe te ontdek.



Miskien Is Daar Hoop


Miskien Is Daar Hoop
DOWNLOAD
Author : Johann Voges
language : af
Publisher: Digital on Demand
Release Date : 2020-10-01

Miskien Is Daar Hoop written by Johann Voges and has been published by Digital on Demand this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-10-01 with Religion categories.


Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wêreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop – dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net ’n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot ’n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sê: “Die manier waarop ek hoop verander my lewe ... in ’n seën of in ’n vloek”. Hierdie boek sal jou help om met “seën” te hoop!



Soek Na Jou Balans Sleutels Tot Sto Synse Denke


Soek Na Jou Balans Sleutels Tot Sto Synse Denke
DOWNLOAD
Author : Joan Pont Galmés
language : af
Publisher: JOAN PONT
Release Date :

Soek Na Jou Balans Sleutels Tot Sto Synse Denke written by Joan Pont Galmés and has been published by JOAN PONT this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with Self-Help categories.


Stoïsynse filosofie het 'n stelregel: Jy kan nie alles beheer wat met jou gaan gebeur nie, maar jy kan beheer wat jy oor daardie gebeure dink. Hierdie boek is 'n lewensbelangrike reis deur die groot onsekerhede wat mense raak: dood, liefde, kinders en gesondheid. Om hulle met kalmte en balans tegemoet te gaan is iets wat sal lei tot 'n vervullende bestaan. Die COVID-19-pandemie het ons konsep van sekuriteit as 'n spesie verander en het groot wanbalanse in ons verwagtinge vir die toekoms veroorsaak, maar 'n stoïsynse uitkyk sal jou help om jou balans te herwin en jou entoesiasme om vorentoe te beweeg. KRISISES IS 'N STOISYNSE PARADYS. Joan Pont woon op die eiland Mallorca. 'n Voormalige lyfwag vir militêre owerhede en 'n aandelemakelaar, hy wy hom nou uitsluitlik aan letterkunde.



Beginsels Van Narkose Vir Die Voorgraadse Student


Beginsels Van Narkose Vir Die Voorgraadse Student
DOWNLOAD
Author : Andre Coetzee
language : en
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2012-06-30

Beginsels Van Narkose Vir Die Voorgraadse Student written by Andre Coetzee and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-30 with Anesthesia categories.


Die boek stel die voorgraadse student in narkose bekend aan sommige van die beginsels van narkose praktyk. Die hoofoogmerk van die boek is om praktisyns die wetenkap van anestesiologie te help verstaan eerder as om hulle te onderwerp aan resepmatigheid wat dokters in tegnici verander.



Die Boodskap Eboek


Die Boodskap Eboek
DOWNLOAD
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-02-14

Die Boodskap Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-02-14 with Bibles categories.


DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP: - Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan. - Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal. - Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering. - Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.



Jou Geestelike Nalatenskap Eboek


Jou Geestelike Nalatenskap Eboek
DOWNLOAD
Author : James Dobson
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-05-01

Jou Geestelike Nalatenskap Eboek written by James Dobson and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-05-01 with Religion categories.


Ons lewe in ’n wêreld wat daarop uit is om ons kinders se kinderlike geloof te vernietig en hulle by polities-korrekte ideologieë, godlose geloofstelsels en blatante onsedelikheid te betrek wat vorige generasies sou geskok het. Dit is wat vandag se Christen-ouers in die gesig staar en baie van hulle vrees dit. Ons lewe waarlik in ’n gevaarlike wêreld. Maar die goeie nuus is dat daar ’n manier is hoe jy hierdie geveg vir die harte, gedagtes en siele van ons kosbare kinders kan oorwin. Dit maak nie saak in watter stadium jy is as ’n ouer of grootouer nie, jy kan ’n geestelike nalatenskap nalaat wat jou kinders en kleinkinders met ’n rotsvaste nalatenskap van geloof sal toerus. Jou geestelike nalatenskap vertel jou hoe om dit te doen deur: Dr. Dobson se persoonlike storie van sy eie geestelike nalatenskap; Strategieë vir die geestelike opleiding van jou kinders; Hulp vir ouers van wegloopkinders; Hoop om ongeredde ouers te bereik; Beginsels vir die bou van ’n liefdevolle verhouding met jou kinders; Getuienisse van ouers wat dit reggekry het; Stories wat jy aan jou kinders kan voorlees oor jou geestelike nalatenskap; Stappe wat jy kan neem om jou kind na Christus toe te lei. Hoe leer jy jou kinders wat die belangrikste is? Jy doen dit deur baie spesifiek te wees oor hulle geestelike ‘opleiding’. Jou geestelike nalatenskap sal jou help om dit die belangrikste prioriteit vir jou gesin te maak.



Jou Gesin Kom Eerste


Jou Gesin Kom Eerste
DOWNLOAD
Author : Dr Phil McGraw
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-08-14

Jou Gesin Kom Eerste written by Dr Phil McGraw and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-08-14 with Religion categories.


In Jou gesin kom eerste gee Dr. Phil vir lesers ’n stap-vir-stap plan om ’n ongelooflike gesin te bou. Hy vertel lesers presies wat hulle moet ophou doen en wat hulle moet begin doen om hul gesinne doelgerig te lei en slegte invloede van buite uit te skakel.