[PDF] Op Soek Na God Se Hart Eboek - eBooks Review

Op Soek Na God Se Hart Eboek


Op Soek Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD

Download Op Soek Na God Se Hart Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Op Soek Na God Se Hart Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Op Soek Na God Se Hart Eboek


Op Soek Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
Author : Lindie Strydom
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-11-06

Op Soek Na God Se Hart Eboek written by Lindie Strydom and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-11-06 with Religion categories.


Ons lewe lank leer ons om ons oë op die wenpaal, die eindpunt te hou. Met OP SOEK NA GOD SE HART kom keer Lindie Strydom hierdie beginsel op sy kop. Sy sê waar bekering en “jou hart vir die Here gee” vir baie mense die einddoel is, voel sy dit is eintlik die wegspringplek. Hiér begin ’n leeftyd van nader aan die Here leef en werklik sy hart leer ken. Hierdie bekende aktrise en aanbieder van Geloof, Hoop en Liefde deel die insig wat sy gekry het op haar reis op soek na God se hart. In hierdie twee-kleur-boek bespreek sy temas soos verhouding met God, eienaarskap, roeping, dissipelskap, gemeenskapbetrokkenheid, gee en omgee. Een van haar kernpunte is dat ons nader aan God moet kom sodat ons verder kan gaan in die uitlewing van ons Christenskap. OP SOEK NA GOD SE HART vertel hoe die lewe lyk van iemand wat werklik ernstig op soek is na God se hart.



Op Soek Na God Se Hart


Op Soek Na God Se Hart
DOWNLOAD
Author : Lindie Strydom
language : af
Publisher:
Release Date : 2014

Op Soek Na God Se Hart written by Lindie Strydom and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014 with Christian life categories.




N Gesin Na God Se Hart Eboek


N Gesin Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
Author : Ken Blanchard
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-09-08

N Gesin Na God Se Hart Eboek written by Ken Blanchard and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-08 with Religion categories.


Saam met Phil Hodges en Tricia Goyer wys Ken Blanchard in ’N GESIN NA GOD SE HART hoe elke gesin daarby baat as ouers as dienende leiers die voortou neem. Die boek bevat 12 praktiese riglyne wat verdeel is in 4 dele: • Die hart fokus op temas soos nederigheid • Die kop kyk onder andere na die gesin se visie • Die hande wys hoe om kinders te help om suksesvol te wees en hoe om gehoorsaamheid te inspireer • Die gewoontes wys gesinne hoe belangrik dit is om tyd saam met God deur te bring ’N GESIN NA GOD SE HART is vol praktiese raad en persoonlike stories wat lesers sal lei na ’n Christus-gesentreerde gesin waar integriteit, liefde, selfopofferings en vergifnis die wêreld se verskil maak.



N Dogter Na God Se Hart Eboek


N Dogter Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
Author : Elizabeth George
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-03-13

N Dogter Na God Se Hart Eboek written by Elizabeth George and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-03-13 with Religion categories.


Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou. Sy wys ma’s onder andere: • hoe om ’n geestelike voorbeeld te stel • hoe belangrik dit is om vir haar dogter te bid • hoe om haar dogter te leer oor God se Woord en hoe waardevol hulle kerklewe kan wees • hoe om haar dogter se sosiale groei aan te help Vrae en doelwitte aan die einde van elke hoofstuk sal ma’s aanmoedig en help om beginsels by hul dogters tuis te bring. Elke ma sal in ’N DOGTER NA GOD SE HART nuwe maniere ontdek om die verhouding met haar dogter te versterk en haar voor te berei om ’n vrou na God se hart te word.



N Ma Na God Se Hart Eboek


N Ma Na God Se Hart Eboek
DOWNLOAD
Author : Elizabeth George
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2006-03-23

N Ma Na God Se Hart Eboek written by Elizabeth George and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-03-23 with Religion categories.


In ’N MA NA GOD SE HART gee Elizabeth George tien riglyne wat ma’s sal help om God ’n daaglikse deel van hulle kinders se lewe te maak. Ma’s sal met behulp van Bybelse wysheid en waardevolle voorstelle leer hoe om hulle kinders in God se Woord en weë te onderrig, hoe om met hulle kinders oor Jesus te gesels, en hoe om vir en saam met hulle kinders te bid. Aan die einde van elke hoofstuk gee Elizabeth praktiese wenke oor hoe die beginsels in die hoofstuk toegepas kan word. Sy en haar man, Jim, gee ook Bybelse raad uit ’n pa se perspektief. ’N MA NA GOD SE HART sal ma’s leer hoe om hulle kinders – ongeag hulle ouderdom – te leer hoe om God se liefde, seëninge en sorg in hulle lewe raak te sien.



Een Minuut Eboek


Een Minuut Eboek
DOWNLOAD
Author : Wess Stafford
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-11-25

Een Minuut Eboek written by Wess Stafford and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-25 with Religion categories.


As God ’n kind voor jou laat staan, selfs al is dit net vir ’n minuut, is dit ’n Goddelike afspraak. Dit is wat dr. Wess Stafford, president van Compassion International, glo. In EEN MINUUT deel die skrywer sy eie en ander se stories en ervarings om te wys watter verskil elke leser kan maak ten opsigte van ’n kind se ontwikkeling. Elkeen van die ses afdelings fokus op dit wat lesers in net een oomblik vir ’n kind kan doen. ’n Oomblik om ... • te red • eiewaarde op te bou • karakter te vorm • talent te ontdek • die gees te laat ontwikkel • ’n roepingsbesef te kweek Soms neem dit ’n enkele oomblik om ’n lewensveranderende verskil in ’n kind se lewe te maak ... ’n drukkie, ’n kompliment, opregte applous. Jy hoef nie ’n onderwyser, ouer, leraar of ’n dokter te wees om ’n verskil in ’n kind se lewe te maak nie. Jy moet net bereid wees!



Hoor God Se Stem Eboek


Hoor God Se Stem Eboek
DOWNLOAD
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-10-01

Hoor God Se Stem Eboek written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-01 with Religion categories.


Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte met elke dagstukkie Aanmoediging vir positiewe denke Gepaste, daaglikse gebede Vertroosting, bemoediging en veel meer Elke maand word die klem gelê op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saam¬gestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enige¬en wat hul verhouding met God wil verdiep.



Dieper Eboek


Dieper Eboek
DOWNLOAD
Author : Retief Burger
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-10-01

Dieper Eboek written by Retief Burger and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-10-01 with Music categories.


Dieper gaan oor die ontdekking dat ons gemaak is om God te aanbid. Dis vir mense wat worstel met die vraag oor hoe om ’n ‘ware aanbidder’ kan wees. Dis vir hulle wat wonder hoe hulle op hul eie unieke manier God met oorgawe kan aanbid. Dis vir dié wat al vir jare skuldig voel omdat hulle nie altyd weet hoe om die Here te aanbid nie, vir dié wat ongemaklik staan en rondkyk as ander rondom hulle Hom klaarblyklik met soveel passie aanbid. Retief nooi jou na ’n kykie in sy eie worsteling en soeke na God se teenwoordigheid. Hy gee nie voor om kitsantwoorde te verskaf nie, maar vanuit sy passie om ’n ‘ware aanbidder’ te wees, wil hy gelowiges begelei om God in alle areas van hul lewe meer effektief te kan aanbid. Dieper bevat: ’n Kykie na verskillende sfere van die lewe om te wys hoe aanbidding daar kan invloei Gesprekke met mense van verskillende agtergronde en persoonlikheidstipes om lesers te help in hul persoonlike uitlewing van aanbidding Relevante Skrifuitleg Persoonlike stories en ervarings van die skrywer Persoonlike vrae aan die einde van elke hoofstuk om die leser te help groei in daardie bepaalde area van aanbidding Jy is gemaak om te ‘sing’, selfs al het jy nie ’n stem om oor huis toe te skryf nie. Dieper sal jou help om die lied te ontdek wat God self binne-in jou geplaas het, en om dit weer vir Hom terug te gee op jou eie, unieke manier.



Detoks Vir Die Siel Eboek


Detoks Vir Die Siel Eboek
DOWNLOAD
Author : Craig Groeschel
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-01-02

Detoks Vir Die Siel Eboek written by Craig Groeschel and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-01-02 with Religion categories.


Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.



Pleisters Vir Die Siel Omnibus Eboek


Pleisters Vir Die Siel Omnibus Eboek
DOWNLOAD
Author : Riekert Botha
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-04-02

Pleisters Vir Die Siel Omnibus Eboek written by Riekert Botha and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-02 with Religion categories.


Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm vir ses jaar gebruik om vir mense die beste nuus ooit te verkondig. Elke hoofstuk in hierdie omnibus kyk na verskeie vrae rondom ʼn kwessie wat deel vorm van die Christen se daaglikse lewe en denkwêreld. Die gedeelte eindig dan met ʼn “pleister” of troosboodskap wat die seer rondom die bepaalde kwessie kan genees. Riekert bespreek relevante vrae wat gelowiges daagliks hoor of self vra, soos: “Hoekom moet ons bid as God in elk geval alles weet?”, “Hoekom het God Vigs toegelaat?” en “Gaan my troeteldiere hemel toe?” PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS, met sy meer as 90 geestelike pleisters, is ’n moet vir lesers. Die kort boodskappe het waarlik ’n kragtige impak.