10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek


10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek
DOWNLOAD

Download 10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get 10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek


10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-10-18

10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-18 with Religion categories.


In 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED help Stormie Omartian jou om meer doeltreffend te bid. Stormie bied vir lesers tien eenvoudige maar doeltreffende areas van gebedsfokus wat bedoel is om jou gebedslewe te vernuwe. Die tien fokus-areas wat lesers se gebede meer betekenisvol en bevredigend sal maak, is: 1. Verheerlik en prys God vir wie Hy is. 2. Verklaar dat God die Here van jou lewe is. 3. Nooi God om in beheer te wees van jou dag. 4. Onderwerp jou liggaam, hart en verstand aan God. 5. Bely enige sondige gedagte of daad. 6. Soek God se beskerming en beskutting. 7. Deel jou diepste begeertes met God. 8. Bid vir die mense in jou lewe. 9. Tree in vir die wêreld om jou. 10. Vra dat God se wil geskied. 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED is ’n gebedsboek met geen gelyke nie en sal beslis jou gebedslewe verryk.



Tien Minute Tot Kragtige Gebed


Tien Minute Tot Kragtige Gebed
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher:
Release Date : 2011

Tien Minute Tot Kragtige Gebed written by Stormie Omartian and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011 with Praise of God categories.




Die Kragtige Gebed Van N Vrou Eboek


Die Kragtige Gebed Van N Vrou Eboek
DOWNLOAD

Author : Perry Stone
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-04-01

Die Kragtige Gebed Van N Vrou Eboek written by Perry Stone and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-04-01 with Religion categories.


In die Bybel kan God nie die gebed van ’n Goddelike vrou weerstaan nie, en ’n Goddelike vrou kan dit nie weerstaan om met God te kommunikeer nie. Vroue se gebede het geweldige krag om God se hart aan te raak, God se hand te beweeg, God se gedagtes te verander en God se guns te wen. Perry Stone neem jou op ’n toer van die gebedslewens van verskeie Bybelse vroue om jou te wys hoe om doeltreffend vir jou familie te bid. Deur te fokus op Ragab se storie, wat se verbond met God gesimboliseer word deur ’n bloedrooi draad wat by haar venster uithang, gee hy spesifieke, praktiese gebede en voorbeelde wat jou sal help om jou geestelike outoriteit op te neem om jou gesin veilig te hou. Jy sal die volgende ontdek: Vier geestelike waarhede wat elke moeder kan gebruik; Vyf gebede vir wanneer jou gesin in die moeilikheid is; Hoe om jou kinders vir hulle roepings voor te berei; Hoe om te bid om jou verlore seuns en dogters terug te bring huis toe; Hoe om Satan se vestings oor jou bloedlyn te verbreek, en baie meer. Jou bloedrooi tou is jou geloof wat aan ’n belofte vashou wanneer die stad besig is om te skuk en die mure om jou begin inval. Jou bloedrooi tou is jou gebed wat jou gesin teen gevegte van buite beskerm. Jou bloedrooi tou is wat jy om jou geliefdes bind, deur vas te hou aan die tou, vas te hou aan jou gebede en belydenisse, totdat jy hulle uit die put van wanhoop en verwoesting gelig is. Met behulp van een stap van geloof – ’n rooi tou wat uit ’n venster hang – word ’n family se nalatenskap gevorm. Dit is tyd om dieselfde met joune te doen.



Gebed N Kragtige Wapen Gebedeboek Eboek


Gebed N Kragtige Wapen Gebedeboek Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-04-04

Gebed N Kragtige Wapen Gebedeboek Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-04 with Religion categories.


Weet jy hoe om gebed as ʼn kragtige wapen te gebruik? Wil jy ʼn gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK). Hierdie boek is ’n versameling van 60 kragtige en betekenisvolle gebede uit GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN. Dié sakpas-gebedeboek is gedeel in twee dele, met plek vir gebedsnotas en is ideaal om elke gelowige te inspireer om doelgerig en met krag te bid. Die eerste helfte sal lesers help om vir hulself te bid om sterk gebedskrygers te word. Die tweede helfte bestaan uit gebede wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK) is perfek vir enigiemand wat gretig is om saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.



Bevryding Deur Gebed Eboek


Bevryding Deur Gebed Eboek
DOWNLOAD

Author : Neil T. Anderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-10-15

Bevryding Deur Gebed Eboek written by Neil T. Anderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-10-15 with Religion categories.


As gebed so belangrik is, waarom is dit so moeilik? Dit is die vraag wat Neil T. Anderson vra in BEVRYDING DEUR GEBED. Hy ondersoek hoe gelowiges met hulle hemelse Vader kan verbind deur die volgende aspekte te bespreek: • die selfvertroue waarmee gelowiges hulle worstelinge na God kan neem – en ook vir ander mense kan intree • die bevryding van bindings en die vryheid wat hulle kry om saam met die Gees te wandel • hoe God gelowiges lei om Hóm lief te hê, nie sy seëninge nie BEVRYDING DEUR GEBED beklemtoon die lewensveranderende waarheid dat gebed ’n verhouding is – nie ’n ritueel nie – en dat gelowiges die vryheid het om eerlik te kan wees met hul hemelse Vader. Aan die einde van elke hoofstuk is daar vrae wat ook geskik is vir groepstudie. Materiaal wat voorheen in GEBED DEUR DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES gebruik is, is hierin verwerk.



Die Krag Van Gebed In Donker Dae Eboek


Die Krag Van Gebed In Donker Dae Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-11-20

Die Krag Van Gebed In Donker Dae Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-11-20 with Religion categories.


Wanneer jy vir jou land bid, sal God dinge laat verander, maar Hy sal jóú ook verander op ’n manier wat jou land sal raak. In DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE, ʼn handige boekie, bespreek Stormie Omartian vrae oor hoe om vir jou land te bid. Sy gee voorbeelde van gebede wat mense kan gebruik om te bid vir die regering, gemeenskapleiers, die dapper mans en vroue wat ons moet beskerm (polisiebeamptes, brandweermanne, soldate), asook vir die voorspoed, genesing, eenheid en geestelike oplewing van hul land. Sy bespreek ook onderwerpe soos: • Hoekom gebeur slegte dinge met onskuldige mense? • Hoe bid ons vir ons vyande? • Wat beteken dit om ’n volk te wees wat aan die Here behoort? DIE KRAG VAN GEBED IN DONKER DAE sal lesers bemoedig en hoop gee vir die toekoms soos hulle by ander gelowiges aansluit in gebed en hul land aan God opdra.



Actualizations


Actualizations
DOWNLOAD

Author : Stewart Emery
language : en
Publisher:
Release Date : 1980

Actualizations written by Stewart Emery and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1980 with Psychology categories.




Success Built To Last


Success Built To Last
DOWNLOAD

Author : Jerry Porras
language : en
Publisher: Penguin
Release Date : 2007-08-28

Success Built To Last written by Jerry Porras and has been published by Penguin this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-08-28 with Business & Economics categories.


The phenomenal follow-up to the bestselling Built to Last Imagine discovering what successful people have in common, distilling it into a set of simple practices, and using them to transform your career and your life. That's what Jerry Porras, Stewart Emery, and Mark Thompson, leading thinkers in organizational development and self-improvement, have done in Success Built to Last. Two hundred remarkable people are included, notably: -Jeff Bezos, founder and CEO, Amazon.com -Warren Buffett -Bill Clinton -Frances Hesselbein, former CEO, Girl Scouts of America -Maya Angelou -Bill Gates Each shares how he or she harvested victories, learned from failures, and found the courage to be true to their passions. By following a set of simple principles culled from these inspiring interviews, readers can transform their business and personal lives, and discover the true meaning of success.



The Spiritual Life


The Spiritual Life
DOWNLOAD

Author : Andrew Murray
language : en
Publisher: CLC Publications
Release Date : 2008-01-01

The Spiritual Life written by Andrew Murray and has been published by CLC Publications this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008-01-01 with Religion categories.


In a series of messages given at Moody Bible Institute in 1895, Andrew Murray explained how to live a life Spirit-filled. This book, coming from those messages, is wise and has timely counsel, offering practical, Biblical advice on allowing the Holy Spirit complete control over your life.



Die Krag Van Dankbaarheid Eboek


Die Krag Van Dankbaarheid Eboek
DOWNLOAD

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-12-01

Die Krag Van Dankbaarheid Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-12-01 with Religion categories.


Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed. In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade. Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.