[PDF] As Jy Naby Is - eBooks Review

As Jy Naby Is


As Jy Naby Is
DOWNLOAD

Download As Jy Naby Is PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get As Jy Naby Is book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





As Jy Naby Is


As Jy Naby Is
DOWNLOAD
Author : Salomé Schutte
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2024-01-01

As Jy Naby Is written by Salomé Schutte and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2024-01-01 with Fiction categories.


Ná Elmien haar verlowing verbreek, stuur haar pa haar vir ʼn wegbreek na ʼn geheimsinnige bestemming om die hartseer van die mislukte verhouding te verwerk. Vanaf die eerste oomblik word sy betower deur die Wildekus en Sewes Streicher, ʼn man met blou oë en krullerige bruin hare wat sy onweerstaanbaar vind. Daar is 'n sterk aantrekkingskrag tussen hulle, maar daar is iets waarop sy nie haar vinger kan lê nie. Hoekom kry sy die gevoel dat sy al voorheen hier was? Hoekom voel Sewes en sy ma vir haar so bekend? En hoe pas haar pa by alles in?



As Jy Naby Is


As Jy Naby Is
DOWNLOAD
Author : Salomé Schutte
language : af
Publisher:
Release Date :

As Jy Naby Is written by Salomé Schutte and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with Afrikaans fiction categories.




As Jy Droom


As Jy Droom
DOWNLOAD
Author : Daniëlla van Heerden
language : en
Publisher: Pan Macmillan South africa
Release Date : 2021-02-15

As Jy Droom written by Daniëlla van Heerden and has been published by Pan Macmillan South africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-02-15 with Family & Relationships categories.


Elke droom begin met 'n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners 'n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as 'n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers 'n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan. As jy droom is 'n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. 'n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem - as dit nie die waarheid was nie ...



Silwerstrome Vol Liefde


Silwerstrome Vol Liefde
DOWNLOAD
Author : Raymond Bridges
language : en
Publisher: AuthorHouse
Release Date : 2014-05-22

Silwerstrome Vol Liefde written by Raymond Bridges and has been published by AuthorHouse this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-22 with Poetry categories.


Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog. Die tweede bundel is weereens 'n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees. Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm 'n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.



Tyd Saam Met God


Tyd Saam Met God
DOWNLOAD
Author : Marinda Koekemoer
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2011-04-30

Tyd Saam Met God written by Marinda Koekemoer and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-04-30 with Religion categories.


“Tyd saam met God” is ‘n boek met 70 dagstukkies. Ek wil in die lig van die Kruis die wonderlike waarheid van die Woord deel. Ek wil saam met die leser tyd spandeer om hierdie Goeie Nuus opnuut te ontdek, om die hart van die evangelie boodskap oop te breek en die beloftes van God vir elke mens te verstaan: om te weet dat ons weet Hy het ons lief net soos ons is, om te weet Hy het vir ons die duurste prys ooit betaal en ons behoort nou aan die Koning van die konings.



Xam Grammatika Woordeskat Voorbeeldsinne En Grammatika Van Die Xam Taal


Xam Grammatika Woordeskat Voorbeeldsinne En Grammatika Van Die Xam Taal
DOWNLOAD
Author : Peter Raper
language : en
Publisher: UJ Press
Release Date :

Xam Grammatika Woordeskat Voorbeeldsinne En Grammatika Van Die Xam Taal written by Peter Raper and has been published by UJ Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with Foreign Language Study categories.


/Xam is die taal wat deur die /Xam-Boesmans, ook bekend as die /Kam-ka !ke, gepraat is. Die /Xam het binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon, in die gebied wat vroeër as die Kaapkolonie bekend was. Om daardie rede staan hulle ook bekend as die ‘Koloniale Boesmans’. Teen omstreeks 1695 kon baie van die /Xam, en die Khoikhoi, reeds Hollands praat, en later het Afrikaans hulle taal van voorkeur geword. Von Wielligh (1919 (1):11, 171), wat in die 1870’s volksverhale van die /Xam opgeteken het, het die toenemende vlak van kennis van Afrikaans onder die /Xam, en die toenemende tweetaligheid onder die Boere, opgemerk en uitgewys. Traill (2007:145) meen dat die /Xam self seker bewus was dat hulle waarskynlik die laaste geslag van /Xam-sprekers sou wees, en dat die oordrag van die /Xam-taal in daardie stadium opgehou het. In die eerste helfte van die 20ste eeu het die /Xam-taal uitgesterwe. Traill (2007:146) wys daarop dat die uitsterwe van die /Xam-taal die linguistiese gevolg was van die grootskaalse uitwissing van hulle gemeenskappe en die verlies aan /Xam-identiteit, en dat die taal van die nasate van die oorlewende /Xam verskuif het na ’n vorm van Afrikaans, en stilletjies het /Xam opgehou om gepraat te word. Besonderhede van die proses van akkulturasie word deur Van Vuuren (2016:39, 66, 77) aangegee. Van Vuuren (2016:77) wys daarop dat die tweetaligheid van die /Xam, met Afrikaans as hulle tweede taal, wat die gevolg was van akkulturasie met die Boere, onder die radar van Bleek en Lloyd se navorsing te bespeur is, en dat in Dorothea Bleek se Bushman Dictionary (1956) daar gevalle is waar die vertaling uit verskeie Boesmantale eers in Afrikaans was en slegs daarna in Engels, wat daarop dui dat die vertalings/verklarings waarskynlik eers in Afrikaans deur tweetalige /Xam-informante verkry is en daarna vertaal is. Verder verklaar Van Vuuren (2016:78) “... we find an undercurrent of Afrikaans terminology and expression just below the surface of the /Xam translations in the Bleek and Lloyd narratives or in the 1956 dictionary; they carry another and richer layer of meaning and significance not yet given the attention it deserves. All of these pointers indicated a missing link between the /Xam language and Afrikaans, mostly unrecognised in the Bleek and Lloyd research”; (“ons vind ’n onderlaag van Afrikaanse terminologie en uitdrukking net onder die oppervlakte van die /Xam-vertalings in die Bleek en Lloyd-vertellinge, of in die 1956 Dictionary; hulle dra ’n ander en ryker laag van betekenis en betekenisvolheid wat nog nie die aandag gekry het wat hulle verdien nie. Al hierdie wenke het ’n ontbrekende skakel tussen die /Xam-taal en Afrikaans geopenbaar wat meesal nie in die navorsing van Bleek en Lloyd herken is nie.” Möller (2017:56, 57) wys ook daarop dat die Boesmantale verdwyn het as gevolg van die aanleer van ’n tweede taal en tweetalig-wording, veral Khoikhoi en Hollands, en later Afrikaans. Talle afstammelinge van die /Xam is vandag Afrikaanssprekend, en hoewel die /Xam-taal nie meer gepraat word nie, is dit deel van die ontasbare kulturele erfenis van die mense.



Journalism4 0 Joernalistiek4 0


 Journalism4 0 Joernalistiek4 0
DOWNLOAD
Author : Lizette Rabe
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2018-03-01

Journalism4 0 Joernalistiek4 0 written by Lizette Rabe and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-03-01 with Literary Collections categories.


Stellenbosch University's Department of Journalism celebrates its 40th anniversary with this publication reflecting on the four decades between 1978 and 2018 and all that happened behind 26 Crozier Street's front door. But, in essence, it celebrates a lot more. It is an assessment of the importance of the media's essential role in a democracy. This collection of essays, therefore, is a celebration of the inalienable right of freedom of expression, especially in the form of media freedom.



Ingxelo Yenkqubo Ugunyaziwe Wamazwana Aseciskei


Ingxelo Yenkqubo Ugunyaziwe Wamazwana Aseciskei
DOWNLOAD
Author : Ciskeian Territorial Authority
language : en
Publisher:
Release Date : 1969

Ingxelo Yenkqubo Ugunyaziwe Wamazwana Aseciskei written by Ciskeian Territorial Authority and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1969 with Ciskei (South Africa) categories.




Mercury Rising


Mercury Rising
DOWNLOAD
Author : Pieter Oosthuizen
language : en
Publisher: BookRix
Release Date : 2014-05-29

Mercury Rising written by Pieter Oosthuizen and has been published by BookRix this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-29 with Political Science categories.


The Caucasian civilization living at the southernmost tip of Africa, also called the Boers, are in mortal danger. They are being slaughtered on a daily basis and subjected to a systemic mass-slaugher in the modern era, by a terrorist group turned government, the ANC and their supporters, by direct as well as indirect killings. Barred from the formal economy, and subjected to various kinds of plunder, their means of sustaining themselves, and thus life, has become nearly an impossibility. This is their story



52 Wenwenke Vir Ouers


52 Wenwenke Vir Ouers
DOWNLOAD
Author : JOHAN SMITH.
language : en
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2003

52 Wenwenke Vir Ouers written by JOHAN SMITH. and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2003 with categories.