Die Krag Van Opoffering


Die Krag Van Opoffering
DOWNLOAD eBooks

Download Die Krag Van Opoffering PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Krag Van Opoffering book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Krag Van Opoffering


Die Krag Van Opoffering
DOWNLOAD eBooks

Author : Gabriel Agbo
language : af
Publisher: Tektime
Release Date : 2019-06-11

Die Krag Van Opoffering written by Gabriel Agbo and has been published by Tektime this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-06-11 with Religion categories.


Opofferinge is kragtig. Baie Kragtig! Die rykste man, die sterkste man, die mees geseënde mans en vroue, die verstandigste, die grootse koning, en die magtigste profete was almal manne en vroue van opoffering. Hulle het hulle alles gegee en het gewaagd opgetree vir hulle mense, mensliewenheid en vir God om hulle verpligtinge en doelwitte te bereik sodat almal in ewigheid op hulle trots kon wees. Wil jy hulle geheim weet? Goed. As jy wil uitblink moet jy eers ‘n man/vrou van opoffering word. Alles is moonlik vir dié wat die prys kan betaal. Dié boek bevat die volgende hoofstukke – Die Krag van Opoffering, Offer Jou Enigste, Ek Reis deur Egipte, Ek Sal Die Prys Betaal, Volg My! Ons Het Vir Jou Gekom, Ek Sal Jou Bewaar, Berei Daardie Laaste Ete Voor, Die Krag Om Te Bewaar, Loof, Vas en Gebed. Ons bespreek nie net die groot opofferings van noemenswaardige mans en vroue uit die Bybel nie en hoe hulle optrede hulle belangrik gemaak het nie maar ons bespreek ook mense soos Yonatan Yoni Netanyanhu van Israel. Hy is die jong Israeli wat die komando eenheid gelei het om die Joodse gyselaars te red by Entebbe lughawe toe hul vliegtuig in 1976 gekaap is en in Uganda moes land. Ons kyk ook na militêre helde – soos die “SEALs” en “Delta Force. Hierdie mans gee voordurend hulle allerbeste om ander te beskerm en om die mensdom te red. Hulle offer hul lewens op om ander te beveilig. Jesus het gesê groter opoffering is daar nie, dan iemand wat sy lewe vir ‘n ander gee. Ons bring hulde aan hulle! Hulle leer ons wat opoffering behoort te wees. Jesus het juis gevra, wat se opoffering kan groter wees as wat iemand sy lewe vir sy vriende gee? Ons prys hulle vir hulle dapperheid en uitmuntende patriotisme. Hier sal ons leer van opofferings van geloof, goedheid, patriotisme, gebed, vas en loof. Wanneer jy meer doen as wat van jou verwag word, is daar onmiddelik ‘n onsigbare bonatuurlike mag wat reageer en na jou toe haas. Translator: Gabriel Agbo PUBLISHER: TEKTIME



Power Of Sacrifice


Power Of Sacrifice
DOWNLOAD eBooks

Author : Gabriel Agbo
language : en
Publisher: Litres
Release Date : 2021-11-20

Power Of Sacrifice written by Gabriel Agbo and has been published by Litres this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-11-20 with Philosophy categories.


Sacrifices are powerful. Very powerful! The richest man, the strongest man, the most blessed men and women, the wisest, the greatest king, the most powerful prophets were all men and women of sacrifice. They gave all, risked all for their people, humanity and for God to achieve their goals and feats that even eternity will be proud of. You want to know their secrets? Good. If you want to become great, you must first become a man/woman of sacrifice. All things are possible to them that can pay the price. You will find these highly revealing chapters – Power of Sacrifice, Sacrifice Your Only, I Will Pass Through Egypt, I Will Pay The Price, Follow Me! We Came For You, I Will Preserve You, Cook That Last Meal, Power to Save, Praise, Prayer and Fasting. We have not only discussed the great sacrifices of great men and women in the bible and how their actions made them great, but also people like Yonatan ‘Yoni’ Netanyahu of Israel; the young IsraeliSacrifices are powerful. Very powerful! The richest man, the strongest man, the most blessed men and women, the wisest, the greatest king, the most powerful prophets were all men and women of sacrifice. They gave all, risked all for their people, humanity and for God to achieve their goals and feats that even eternity will be proud of. You want to know their secrets? Good. If you want to become great, you must first become a man/woman of sacrifice. All things are possible to them that can pay the price. You will find these highly revealing chapters – Power of Sacrifice, Sacrifice Your Only, I Will Pass Through Egypt, I Will Pay The Price, Follow Me! We Came For You, I Will Preserve You, Cook That Last Meal, Power to Save, Praise, Prayer and Fasting. We have not only discussed the great sacrifices of great men and women in the bible and how their actions made them great, but also people like Yonatan ‘Yoni’ Netanyahu of Israel; the young Israeli who led the commando unit to rescued the Jewish hostages who were kept in Entebbe airport after their plane was hijacked and diverted to Uganda in 1976. We also looked at some of our military heroes, especially those of the Special Operations – like the SEALs, Delta Force. These men give their best; constantly risk everything, including their lives to defend their people and humanity. They sacrifice their lives to protect others. Jesus said that the greatest sacrifice is for a man to give his life for others. We salute them! They teach us what sacrifice should be. Jesus said that what sacrifice can be greater than a man laying down his life for his friends? We praise their courage and extreme patriotism. Here, we will learn about sacrifices of faith, kindness, patriotism, prayer, fasting and praise. When you go beyond the ordinary in any of the above, you immediately set off divine, unseen, supernatural forces that will respond, rush towards you.Translator: Ian A Miller



Die Krag Van Regte Oortuigings Eboek


Die Krag Van Regte Oortuigings Eboek
DOWNLOAD eBooks

Author : Joseph Prince
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-03-01

Die Krag Van Regte Oortuigings Eboek written by Joseph Prince and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-03-01 with Religion categories.


As jy reg glo, sal jy reg leef! Wat ons glo is kragtig. As ons dus kan verander wat ons glo en die regte oortuigings ontwikkel, kan ons ons lewens verander. In Die krag van regte oortuigings bespreek Joseph Prince waarom so baie mense sukkel om hul gedrag en optrede te beheer. Hy is van mening dat hulle nie beheer oor hul emosies en gevoelens het nie, omdat hulle nie beheer oor hul gedagtes het nie. Met ander woorde, as jy verkeerd glo, sal jy worstel met giftige emosies, verkeerde gedagtes en vernietigende verslawing. Die goeie nuus is dat daar hoop is ... Die krag van regte oortuigings sal lesers help in hierdie soektog deur om sewe praktiese beginsels in hul lewens toe te pas:



Wat Dit Beteken Om So Wys Soos N Slang Te Wees


Wat Dit Beteken Om So Wys Soos N Slang Te Wees
DOWNLOAD eBooks

Author : Dag Heward-Mills
language : af
Publisher: Dag Heward-Mills
Release Date : 2018-07-18

Wat Dit Beteken Om So Wys Soos N Slang Te Wees written by Dag Heward-Mills and has been published by Dag Heward-Mills this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-07-18 with Religion categories.


Jesus het gesê: Wees so wys soos slange en so opreg soos die duiwe. Is slange werklik wys? Waarom sou Jesus hierdie raad gee? Gaan op reis deur hierdie boeiende boek deur Dag Heward-Mills en ontdek die verborge wysheid van die slang.



Liefde En Stryd


Liefde En Stryd
DOWNLOAD eBooks

Author : John Eldredge
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-03-28

Liefde En Stryd written by John Eldredge and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-03-28 with Religion categories.


Wat John en Stasi Eldredge vir mans en vroue onderskeidelik beteken het met hul topverkoperboeke Die ongetemde hart en Jy is bekoorlik!, sal Liefde en stryd vir alle getroude paartjies beteken. In Liefde en stryd skryf die John en Stasi Eldredge openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle die afgelope meer as vyf-en-twintig jaar deurgemaak het. Hulle erken self: Die huwelik is ongelooflik moeilik! John en Stasi raai paartjies aan om dit sommer aan die begin van hul huwelike te erken en sodoende die skande en verwarring daarvan uit die weg te ruim. Dis onvermydelik dat ons gebrokenheid as mense in die huwelik na vore sal kom. Dit beteken nie jy’t iets verkeerd gedoen nie. God wil jou huwelik gebruik om by kwessies in jou lewe uit te kom wat aandag nodig het. John en Stasi bespreek onderwerpe soos die volgende: ’n Volmaakte storm Die grootste geskenk wat jy kan gee Meer as net kamermaats Hoe om ’n reg te baklei Leer om lief te hê Liefde en stryd wys paartjies hoe om vir hul liefde en geluk te veg en doen ’n beroep op mans en vroue om hierdie avontuur wat God vir hulle het, aan te pak. Lees Liefde en stryd en ontdek die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het.



De Gescheurde Kraag En Andere Verhalen


De Gescheurde Kraag En Andere Verhalen
DOWNLOAD eBooks

Author : Domien Sleeckx
language : nl
Publisher:
Release Date : 1871

De Gescheurde Kraag En Andere Verhalen written by Domien Sleeckx and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1871 with categories.




Krag


Krag
DOWNLOAD eBooks

Author : Fanie Viljoen
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2023-05-01

Krag written by Fanie Viljoen and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-05-01 with Young Adult Fiction categories.


Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander. In die gym. Met gewigte. En die KRAG in die naalde. “Wat is die ergste wat kan gebeur?”



Die Krag Van Middernag Gebed


Die Krag Van Middernag Gebed
DOWNLOAD eBooks

Author : Gabriel Agbo
language : af
Publisher: Litres
Release Date : 2020-08-17

Die Krag Van Middernag Gebed written by Gabriel Agbo and has been published by Litres this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-08-17 with Religion categories.


Hierdie boek, ‘Die Krag van Middernag Gebed’, sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ʼn rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ʼn deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ʼn baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ʼn ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel? Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het – direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Hierdie boek, ‘Die Krag van Middernag Gebed’, sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ʼn rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ʼn deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ʼn baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ʼn ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel? Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het – direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Waarom het Satan gedurende ʼn vergadering uit sy stoel uit geval omdat die naam van Jesus genoem was? Weet jy van die vyand se oorlog strategieë teen die kerk, Christene en predikante? Hoe breek hy predikante van die evangelie af of nog erger, hoe vermoor hy hulle soms? Wie is die agente van die donker koninkryk in die kerk? Watter rol moet die gebedstryders speel? Wat is die belang van die koninkryk van Satan in menslike vlees en bloed? Hoekom moet mense geoffer word in die okkult wêreld? Jy sal oor verskeie verhale van voormalige agente van Satan, en selfs van die media, lees oor die opoffering van mense en ander skrikwekkende gebruike wat nie gepubliseer mag word nie. Waarom sal ʼn vrou die oë van ʼn kruipende baba verwyder, haar slag, met die baba se gehuil en gekreun in haar ore, en dan die baba eet? Wat doen die okkult met seks? Kan bose geeste, verbonde en vloeke deur seks oorgedra word? Waarom sal ʼn man met ʼn klein seuntjie slaap en hom forseer om ʼn slang te eet, net om mag, rykdom en posisie te bekom? Jy sal ook lees oor ander eksplosiewe onderwerpe soos worsteling met God, binding en losmaking, breek van die poorte, oop deure, die volle wapenrusting van God, en die poorte van die hemel en hel. Die 21 kragtige hoofstukke van hierdie boek sal jou sekerlik aan die brand steek vir God. Ek is seker dat jy nog nooit vantevore so iets gelees het nie.



Uitleg Van Drome En Visioene


Uitleg Van Drome En Visioene
DOWNLOAD eBooks

Author : Arnoldus Venter
language : en
Publisher: Lulu.com
Release Date :

Uitleg Van Drome En Visioene written by Arnoldus Venter and has been published by Lulu.com this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with categories.




Die Krag Van God The Power Of God Afrikaans Edition


Die Krag Van God The Power Of God Afrikaans Edition
DOWNLOAD eBooks

Author : Jaerock Lee
language : af
Publisher: Urim Books
Release Date : 2022-01-13

Die Krag Van God The Power Of God Afrikaans Edition written by Jaerock Lee and has been published by Urim Books this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2022-01-13 with Bibles categories.


Selfs al is die mediese wetenskap gevorderd en hou aan om vordering te maak, is dit feitlik onmoontlik vir mense wie hulle sig of gehoor verloor het, om genees te word. Die almagtige God, het egter Sy krag geopenbaar, sodat wanneer ek vanaf die preekstoel gebid het, kon die werk van die skeppingskrag dooie senuwees en selle weer vernuwe, en mense kon weer sien, hoor en praat. Ter byvoeging, krom ruggrate het weer reguit geword, stywe bene het weer beweeg, sodat mense hulle krukke, kieries en rolstoele kon eenkant sit en opstaan, spring en loop.