[PDF] Die Kuns Van Leierskap - eBooks Review

Die Kuns Van Leierskap


Die Kuns Van Leierskap
DOWNLOAD

Download Die Kuns Van Leierskap PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Kuns Van Leierskap book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Die Kuns Van Leierskap


Die Kuns Van Leierskap
DOWNLOAD
Author : Dag Heward-Mills
language : af
Publisher: Dag Heward-Mills
Release Date : 2015

Die Kuns Van Leierskap written by Dag Heward-Mills and has been published by Dag Heward-Mills this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015 with Religion categories.


Die roeping tot die bediening is 'n roeping tot leierskap. Met 'n gemaklike en praktiese benadering beskryf dr Dag Heward-Mills weer eens die beginsels wat van hom 'n uitstekende Christen-leier gemaak het. Die waarhede wat hier uiteengesit word, sal baie mense inspireer om die kuns van leierskap suksesvol te beoefen.



Die Kuns Van Herder Wees


Die Kuns Van Herder Wees
DOWNLOAD
Author : Dag Heward-Mills
language : af
Publisher: Dag Heward-Mills
Release Date : 2016-04

Die Kuns Van Herder Wees written by Dag Heward-Mills and has been published by Dag Heward-Mills this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-04 with Religion categories.


As jy ‘n herder van God se kudde is, sal jy baie hulp uit hierdie weldeurdagte boek kry. Hierdie bladsye bevat gedetailleerde en kunstig uitgesoekte lering wat vir jou sukses lewensbelangrik is. Biskop Dag Heward-Mills deel praktiese insigte mee wat hy in meer as derting jaar se ondervinding in die bediening opgedoen het. As jy ’n begeerte het om ‘n herder van God se volk te word, is dit die boek



Die Kuns Van Verhoor


Die Kuns Van Verhoor
DOWNLOAD
Author : Dag Heward-Mills
language : af
Publisher: Dag Heward-Mills
Release Date : 2016-04

Die Kuns Van Verhoor written by Dag Heward-Mills and has been published by Dag Heward-Mills this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-04 with Religion categories.


Die kuns om God se stem te hoor: Daar is geen onderwerp belangriker as om binne die volmaakte wil van God te lewe nie. Die een ding wat bedienaars van die evangelie onderskei, is hulle vermoë om die stem van God reg te hoor. Hoe belangrik is dit nie om die Heilige Gees in die volmaakte wil van God te volg nie! As jy in die volmaakte wil van God lewe, sal jy voorspoedig wees en alles bereik wat in die wil van God vir jou weggelê is. Die uitstekende werk deur Dag Heward-Mills sal 'n groot impak op jou lewe en bediening hê.



Die Kuns Van Ware Kommunikasie


Die Kuns Van Ware Kommunikasie
DOWNLOAD
Author : John C Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-09-13

Die Kuns Van Ware Kommunikasie written by John C Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-13 with Self-Help categories.


Kommunikasie is ‘n belangrike deel van elke mens se daaglikse lewe – by die huis, by die werk en tussen vriende. Die sleutel tot ware kommunikasie is om nie net met mense to kommunikeer nie, maar om konneksies te vorm met hulle, dit wil sê om tot hul harte te spreek. Wil jy graag ook weet hoe om konneksies te vorm sodat jy meet doeltreffend kan word in alles wat jy doen? Daar is goeie nuus. Jy kan leer hoe om dit te doen! Dit is hoekom John C Maxwell Die Kuns van Ware Kommunikasie geskryf het. Hy het geleer hoe om goed met mense te konnekteer en hy beskou dit as een van sy belangrikste vaardighede. Dit is een van die hoofredes waarom hy suksesvol met mense kan kommunikeer en vorm deel van die grondslag van sy leierskap. Hoe jy kommunikeer, bepaal jou sukses. Lees Die Kuns van Ware Kommunikasie en vind uit hoe dit jou lewe sal verander as jy leer om waarlik met die mense in jou lewe te kommunikeer.



Die Kuns Van Bediening


Die Kuns Van Bediening
DOWNLOAD
Author : Dag Heward-MIlls
language : af
Publisher: Dag Heward-Mills
Release Date : 2016-04

Die Kuns Van Bediening written by Dag Heward-MIlls and has been published by Dag Heward-Mills this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-04 with Religion categories.


Om 'n kuns te ontwikkel is om 'n vermoë of vaardigheid te ontwikkel. Die Bybel sê dat manne met vaardigheid guns van God ontvang. Die werk van die bediening vereis groot vaardigheid. Hierdie nuwe boek, "Die kuns van bediening" is 'n broodnodige bron vir almal wat verlang om die werk van die bediening te doen. Dit verduidelik wat regte en verkeerde denke oor die bediening is, wat die werk van die bediening behels, wat van jou as 'n werker in die bediening verwag word en hoe om die take van 'n bedienaar uit te voer. Het jy al gewonder oor hoe om jou werk in die bediening te doen? Hierdie besondere boek deur Dag Heward-Mills daag jou uit om waardig in die roeping van God te wandel en lei jou om jouself geheel en al aan die werk van die bediening te gee.



Die Baan Brekers


Die Baan Brekers
DOWNLOAD
Author : Marco Botha
language : en
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Release Date : 2014-04-02

Die Baan Brekers written by Marco Botha and has been published by Jonathan Ball Publishers this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-02 with Sports & Recreation categories.


Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van 'n Superrugby-span afgedank is. Maar toe sy Bulls-span op 19 Mei 2007 die eerste Suid-Afrikaanse span word om die Super-titel te wen, was die donker jare op Loftus Versfeld skielik vergete en Meyer oornag almal se breier sonder gelyke'. Want dis net daar - op die speelveld - dat afrigters en spelers beoordeel word. En tog vertel die telbord nooit die volle verhaal van hoe mense oornag' sukses behaal het nie. Vir Meyer was dit 'n strawwe reis van meer as 7 jaar - 'n tydperk waarin hy beroepsrugby gedefinieer en verander het. En dit is leierskap. En leierskap is waaroor Die Baanbrekers gaan - mense wat 'n sportsoort, 'n bedryf of 'n manier van dink en uiteindelik daardeur ook lewens onherroeplik verander het. Marco Botha het met van Suid-Afrika se vernaamste sportleiers gesels en hy ontleed hier hul uiteenlopende suksesverhale. Van Meyer tot Brendan Venter, wat van Saracens 'n superklub en in 2013 van die Haaie die Curriebeker-kampioen gehelp maak het deur 'n kultuur te vestig waar gelukkige mense belangriker as silwerware geag word. Ook die voormalige Springbok-sewesafrigter Paul Treu het die blitskode as 'n wêreldsport bevorder deur sy span gereeld met innovasie op innovasie bo oënskynlik baie beter spanne te laat uittroon. Gary Kirsten en Paddy Upton het die Indiese en daarna die Suid-Afrikaanse krieketspan na wêreldoorheersing gelei met 'n leierskapstyl wat spelers bemagtig en as mense ontwikkel het - die nuwe skool' van afrigting. Hierdie merkwaardige leiers het van gewone mense kampioene gemaak. En die redes daarvoor gaan jou beslis verras . . .



Die Kuns Van Emosionele Intelligensie Bemeester Jou Emosies Om Jou Lewe Te Transformeer


Die Kuns Van Emosionele Intelligensie Bemeester Jou Emosies Om Jou Lewe Te Transformeer
DOWNLOAD
Author : Adriano Leonel
language : af
Publisher: Adriano Leonel
Release Date : 2024-06-06

Die Kuns Van Emosionele Intelligensie Bemeester Jou Emosies Om Jou Lewe Te Transformeer written by Adriano Leonel and has been published by Adriano Leonel this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2024-06-06 with Self-Help categories.


Die kuns van emosionele intelligensie | Bemeester jou emosies om jou lewe te transformeer Ontdek die geheim om jou lewe met emosionele intelligensie te transformeer! Het jy al ooit gevoel dat jou emosies buite beheer is? Wil jy jou persoonlike en professionele verhoudings verbeter? Wil jy 'n hoër vlak van geestelike en emosionele welstand bereik? Dan is hierdie boek vir jou. "Die kuns van emosionele intelligensie | Bemeester jou emosies om jou lewe te transformeer" is 'n volledige en praktiese gids wat openbaar hoe om emosionele intelligensie in alle aspekte van jou lewe te ontwikkel en toe te pas. Met omvattende, in-diepte hoofstukke gaan hierdie boek verder as basiese konsepte, en bied strategieë, tegnieke en inspirerende stories om jou te help om jou emosies te bemeester, jou empatie te verhoog en jou sosiale vaardighede te versterk. Wat jy in hierdie boek sal vind: Selfbewustheid: Gereedskap en oefeninge om jou eie emosies en gedrag beter te verstaan. Selfbeheersing: Bewese tegnieke om jou emosionele reaksies te reguleer en uitdagings met veerkragtigheid te oorkom. Motivering: Strategieë om jou passie en doel te vind en aan te wakker, om jou persoonlike en professionele sukses te dryf. Empatie: Metodes om 'n diepgaande begrip en verbintenis met ander te ontwikkel, om jou interpersoonlike verhoudings te verbeter. Sosiale vaardighede: Wenke om jou kommunikasie te verbeter, konflikte op te los en gesonde, blywende verhoudings te bou. Toepassing by die werk: Hoe emosionele intelligensie werksomgewings kan transformeer, produktiwiteit kan verhoog en effektiewe leiers kan skep. Geestesgesondheid: Die deurslaggewende skakel tussen EI en geestelike welstand, met praktiese gereedskap om angs en depressie te bekamp. Familie en Verhoudings: Hoe om gesinsbande te versterk en emosioneel intelligente kinders groot te maak. Visie vir die Toekoms: Die neigings en innovasies in emosionele intelligensie wat die toekoms van ons samelewing vorm. Met 'n praktiese en toeganklike benadering is hierdie boek noodsaaklike leesstof vir enigiemand wat hul emosionele lewe wil transformeer en 'n hoër vlak van geluk en vervulling wil bereik. "Die kuns van emosionele intelligensie | Bemeester jou emosies om jou lewe te transformeer" is die sleutel om jou ware potensiaal te ontsluit en 'n vol, gebalanseerde lewe te lei. Maak gereed vir 'n transformerende reis wat die manier waarop jy die wêreld sien en omgaan, sal verander. Kry dit nou en begin die kuns van Emosionele Intelligensie bemeester!



Die Reis Gaan Inwaarts


Die Reis Gaan Inwaarts
DOWNLOAD
Author : Cas Wepener
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2017-07-01

Die Reis Gaan Inwaarts written by Cas Wepener and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-01 with Literary Criticism categories.


"e;By Schoeman word individuasie nie 'n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie - daarvoor is sy werk te betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie 'n selfsugtige inkeer na binne nie, nie 'n verlammende onttrekking nie, maar 'n inwaartse reis wat stimuleer tot kreatiewe ondersoek van die onbewuste. Die romans neem die leser op daardie stille reis. Hulle bied ervarings van 'n ontmoeting met die stilte, met die self. Hierdie werk van Wepener slaag daarin om iets van hierdie proses en inwaartse reis te verduidelik, sonder om voorskriftelik of moraliserend te raak. Juis daarom gee Wepener uiteindelik op 'n praktiese manier leiding aan diegene wat met die dood gekonfronteer word."e; Vanuit die Voorwoord deur Willie Burger, Mei 2017



Die 4 Pilare Van Leierskap


Die 4 Pilare Van Leierskap
DOWNLOAD
Author : John Maxwell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-06-05

Die 4 Pilare Van Leierskap written by John Maxwell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-05 with Self-Help categories.


Die sleutel tot sukses in enige onderneming is die vermoe om ander met welslae te lei. In Die 4 pilare van leierskap bespreek John C Maxwell vier terreine wat deurslaggewend is vir suksesvolle leierskap - verhoudings, toerusting (opleiding), leierskap en gesindheid. Maxwell antwoord kritieke vrae oor elk van hierdie terreine en wys hoe positiewe, doelgerigte leierskap jou kan help om die suksesleer vinniger te klim.



Die Tand Van Die Tyd


Die Tand Van Die Tyd
DOWNLOAD
Author : Marn‚ Pienaar
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2009-11-01

Die Tand Van Die Tyd written by Marn‚ Pienaar and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-11-01 with Language Arts & Disciplines categories.


Jac Conradie se intreerede as professor aan die Universiteit van Johannesburg het as titel ?Die tand van die tyd? gehad. Die bydraes in hierdie bundel weerspie‰l iets van Jac se veelsydigheid en van sy impak op die akademie. Bydraes uit Europa, Noord-Amerika en Afrika deur taalkundiges, letterkundiges en historici getuig van die respek wat Jac oor ?n wye akademiese front afdwing. As die huldiging van ?n loopbaan, van ?n wetenskaplike, maar ook van ?n wellewende mens, kan hierdie bundel nie genoegsaam wees nie, maar dit is ?n aanduiding van die waardering en ho‰ agting wat akademici die wˆreld oor vir Jac het