[PDF] Die Lyfwag Eboek - eBooks Review

Die Lyfwag Eboek


Die Lyfwag Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Die Lyfwag Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Lyfwag Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Lyfwag Eboek


Die Lyfwag Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2004-08-25

Die Lyfwag Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2004-08-25 with Fiction categories.


Tydens ’n groot regskonferensie word ’n federale regter koelbloedig geskiet. Maar die moordenaar het een fout gemaak: daar is ’n ooggetuie. Shari Hanford was op die verkeerde tyd op die verkeerde plek. Die moordenaar het haar gesien en sal alles in sy vermoë doen om te keer dat sy getuig. US Marshal Marcus O’Malley moet Shari Hanford beskerm. Hy het gedink hy weet watter risiko’s die opdrag inhou, totdat hy verlief raak ... In sy soektog na die skuldige, die beskerming van ’n ooggetuie, en te midde van ’n dreigende familiekrisis word Marcus gedwing om geloof in God te heroorweeg. Hy word gedwing om sy verlede te trotseer en opnuut te leer om op God te vertrou. Maar eers moet Marcus sorg dat Shari bly leef ...



Die Bybel Nlv Eboek


Die Bybel Nlv Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Wil Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-06

Die Bybel Nlv Eboek written by Wil Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-06 with Bibles categories.


Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.



Die Donker Geheim Eboek


Die Donker Geheim Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-11-06

Die Donker Geheim Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-11-06 with Fiction categories.


Die FBI en die plaaslike polisie het Charlotte Graham se ontvoerders ná vier jaar opgespoor, doodgeskiet en haar bevry. Maar sy het nooit ’n woord vir enigiemand gesê oor daardie vier jaar nie. Wanneer ’n verslaggewer besluit om ’n boek oor die ontvoering te skryf, moet Charlotte besluit of sy die stilte gaan verbreek wat haar familie vir jare beskerm het. Bryce Bishop ken nie vir Charlotte nie, maar weet net sy het munte om aan hom te verkoop. Hoe beter hy Charlotte leer ken, hoe meer stel hy in haar belang. Maar haar verlede is ’n struikelblok wat haar selfs ’n reuse erfporsie sal laat prysgee. DIE DONKER GEHEIM draai om ’n misdaad wat die polisie gedink het opgelos is, maar nou net die begin van ’n nuwe hoofstuk blyk te wees ...



Die Storie Eboek


Die Storie Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-11-29

Die Storie Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-29 with Bibles categories.


Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae. DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde. As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.



Die Ooreenkoms Eboek


Die Ooreenkoms Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Cliff Graham
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-11-25

Die Ooreenkoms Eboek written by Cliff Graham and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-25 with Fiction categories.


Na jare van burgeroorlog is daar niks wat Eleasar seun van Dodo, een van Dawid se uitgesoekte soldate, meer wil hê as om uiteindelik in vrede te lewe nie. Maar op die oewers van die Groot See het die Filistynse weermag opgeruk om die Hebreeuse stamme eens en vir altyd te vernietig. Die noodlot van ’n hele nasie berus by die moed van ’n klein groepie helde bekend as die dapper manne. DIE OOREENKOMS beskryf ’n land wat verskeur is deur konflik, onder droogte gebuk gaan en deur verraad bedreig word. Hier kry die heldhaftigheid van die antieke oorloë lewe. DIE OOREENKOMS is die tweede boek in die LEEU VAN OORLOG-reeks, ’n vertelling van die dapper manne van Israel, ’n klomp krygers wat in koning Dawid se uur van nood saam met hom veg. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.



Die Lyfwag


Die Lyfwag
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Bets Smith
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2014-04-01

Die Lyfwag written by Bets Smith and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-01 with Fiction categories.


Wat doen Lourens Marken, pure jappie en aartsverleier, op die berg in die TV-realiteitsoorlewingstryd? Hy’t ’n misdaadrekord ... Maar Ika is self onder vals voorwendsels daar en moet fyn trap. Wat is waarheid, spel, manipulasie?



Ek Glo Eboek


Ek Glo Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Randy Frazee
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-01-22

Ek Glo Eboek written by Randy Frazee and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-01-22 with Bibles categories.


Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al DIE STORIE gelees het of nou nuut begin met EK GLO, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak. Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. EK GLO neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel: • 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof • 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus • 10 sleuteldeugde wat kenmerkend is van iemand wat meer soos Jesus begin word Elke hoofstuk bevat teks uit die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Die besprekingsvrae waarmee die boek afgerond word, is ideaal om hierdie reis saam met ander gelowiges te onderneem.



Dae Van Oorlog Eboek


Dae Van Oorlog Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Cliff Graham
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

Dae Van Oorlog Eboek written by Cliff Graham and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Fiction categories.


In antieke Israel, by die kruispaaie van die groot handelsroetes, soek ’n man met die naam Benaja na ’n nuwe begin. Hy het by ’n groep soldate aangesluit wat gelei word deur Dawid. Hulle weermag bestaan uit ontevrede en onverskillige mans. Party is lojaal aan Dawid, maar ander gaan net saam vir die buit wat hulle kan kry. Terwyl die genadelose en toenemend waansinnige koning Saul optrek teen die magtige Filistyne, is die Hebreeuse stamme mismoedig en hulle het redding nodig. Oor die verloop van tien dae moet Benaja en die ander huursoldate al hulle vaardighede gebruik om te oorleef en Dawid se troon te vestig – as hulle mekaar nie voor die tyd doodmaak nie. DAE VAN OORLOG vertel die verhaal van die dapper manne van Israel, ’n klomp ontevrede krygers op vlug saam met Dawid, die aangewese koning. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.



Die Begenadigdes Eboek


Die Begenadigdes Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Francine Rivers
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2003-07-10

Die Begenadigdes Eboek written by Francine Rivers and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2003-07-10 with Fiction categories.


Die vroue in Jesus se geslagsregister was dapper, het risiko’s geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie, en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wêreld voort te bring. Ons leef in moeilike tye en soek antwoorde op miljoene vrae. Die lesse wat ons by hierdie vroue kan leer, is vandag net so toepaslik as in die tyd toe hulle geleef het. Die verhale van die vyf vroue in die geslagsregister van Jesus is nou in een boek beskikbaar. Tamar was ’n vrou van hoop. Ragab een van geloof. Rut was die vrou van liefde en Batseba het ongeëwenaarde genade ontvang. En dan is daar Maria, die vrou van gehoorsaamheid. Met die lees van hulle verhale sal jy beter begrip kry vir God se plan met die wêreld en tot die besef kom dat hierdie plan ook vir jóú insluit.



Die Waarheidsoeker Eboek


Die Waarheidsoeker Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2005-07-11

Die Waarheidsoeker Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2005-07-11 with Fiction categories.


Vroue raak vermis. Amy Ireland het twintig jaar gelede spoorloos verdwyn. Vir US Marshal Quinn Diamond bly dit ’n onopgeloste saak en hy is vasbeslote om agter die waarheid te kom. Lisa O’Malley is ’n forensiese deskundige en om geheime te ontrafel is haar spesialiteit. Sy ondersoek al jare lank misdaadtonele in Chicago. Tussen ’n magdom bewyse soek sy na skakels tussen slagoffers wat dalk kan dui op ’n patroon. Sy werk aan ou, onopgeloste sake en die bewyse trek haar en Quinn se ondersoeke al nader aan mekaar. En waar dit uiteindelik by mekaar aansluit, is daar ’n moordenaar wat enigiets sal doen om te sorg dat sy geheim begrawe bly. En dan verdwyn Lisa. Quinn het Lisa se hulp gevra. Hy het nooit gedink dit sal haar lewe in gevaar stel nie. Sy het nooit gedink hy sal haar hart verower, en ook nie dat sy God haar lewe sal verander nie. En al verstaan Lisa die donker kant van die dood maar te goed, staan sy op die punt om liefde en nuwe lewe te ontdek in DIE WAARHEIDSOEKER, boek drie in die O'MALLEY-reeks.