Die Saw En Cuito Cuanaval


Die Saw En Cuito Cuanaval
DOWNLOAD

Download Die Saw En Cuito Cuanaval PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Saw En Cuito Cuanaval book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Saw En Cuito Cuanaval


Die Saw En Cuito Cuanaval
DOWNLOAD

Author : Leopold Scholtz
language : en
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Release Date : 2020-02-15

Die Saw En Cuito Cuanaval written by Leopold Scholtz and has been published by Jonathan Ball Publishers this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-02-15 with History categories.


In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het. Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem. Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het. Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.



Die Saw En Cuito Cuanavale


Die Saw En Cuito Cuanavale
DOWNLOAD

Author : Leopold Scholtz
language : af
Publisher:
Release Date : 2020-02-15

Die Saw En Cuito Cuanavale written by Leopold Scholtz and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-02-15 with History categories.


"Dit gebeur dikwels dat 'n skietoorlog deur 'n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words." In 1987-1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het. Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem. Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het. Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.



The Sadf And Cuito Cuanavale


The Sadf And Cuito Cuanavale
DOWNLOAD

Author : Leopold Scholtz
language : en
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Release Date : 2020-02-15

The Sadf And Cuito Cuanavale written by Leopold Scholtz and has been published by Jonathan Ball Publishers this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-02-15 with History categories.


"A shooting war is often followed by a second war. This war is not fought with bullets or artillery shells, not with tanks or bombers, but rather with words. The war is, in effect, fought again on paper." In 1987–1988 the dusty Angolan town of Cuito Cuanavale was the backdrop for the final battles of the Border War. Ever since the war ended, the fighting around Cuito has been the subject of a fierce public debate over who actually won the war. While the leadership of the former South African Defence Force (SADF) claims it was never defeated, the supporters of the Angolan MPLA government, Cuba and SWAPO insist that the SADF was vanquished on the battlefield. They contend that the SADF wanted to overrun Cuito Cuanavale and use it as a springboard for an advance on Luanda. But was Cuito Cuanavale ever really an objective of the SADF? Leopold Scholtz tackles this question by examining recently declassified documents in the SANDF archives, exploring the strategic and tactical decisions that shaped the six main battles, from the SADF's stunning tactical success on the Lomba River to the grinding struggle for the Tumpo Triangle. His incisive analysis untangles what happens when war, politics and propaganda become entwined.



Dwars


Dwars
DOWNLOAD

Author : Max du Preez
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2010-11-05

Dwars written by Max du Preez and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-11-05 with Biography & Autobiography categories.


Max du Preez het ‘n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as ‘n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en ‘n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het ‘n sterwende soldaat se woorde in ‘n Angolese dorpie aangehoor. Hy het die Vlakplaas-baas Dirk Coetzee in die oë gekyk en sy hele verhaal van die polisie se moordbendes gepubliseer. Toe hy self by Vlakplaas gaan kuier het, was hy gelukkig om lewendig daar weg te kom. Max is bekend as die stigter en redakteur van die koerant Vrye Weekblad, vir sy weeklikse televisie-program oor die Waarheids-en-Versoeningskommissie en die program Special Assignment. Sy verhaal neem jou op ‘n merkwaardige reis, van die teenstrydighede in die geskiedenis tot by die probleme en prestasies van die hede; van die gange van die parlement tot by die rooi duine van die Namib; van brandende townships tot by die geheime hoofkwartiere van klandestiene operasies; van Noord-Ierland en Oos-Duitsland tot in Bosnië en Rwanda; van die De la Rey-debat tot die Reitz-video-debakel. Hy sal jou aan generaals en guerrillas, presidente en sluipmoordenaars voorstel. Hy vertel dit alles in sy reguit, uitgesproke styl waarvoor baie hom bewonder, maar wat hom ook in die sop by die vorige en die huidige regimes laat beland het. Dwars is ‘n storie van groot drama, van die risiko’s van ondersoekende joernalistiek in die voorste linies. Dit is omstrede, want soos gewoonlik is Max nie bang om bloot te lê wat ander wil verberg nie. Dit is vol insigte en gee ‘n fassinerende ontleding van die politiek van suider-Afrika deur ‘n bekwame joernalis wat dit eerstehands ervaar het.



A Far Away War


A Far Away War
DOWNLOAD

Author : Ian Liebenberg
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2016-01-31

A Far Away War written by Ian Liebenberg and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-01-31 with History categories.


South Africa?s armed forces invaded Angola in 1975, setting off a war that had consequences for the whole region that are still felt today. A Far-Away War contributes to a wider understanding of this war in Angola and Namibia. The book does not only look at the war from an ?old? South African (Defence Force) perspective, but also gives a voice to participants ?on the other side? ? emphasising the role of the Cubans and Russians. This focus is supplemented by the inclusion of many never-before-published photographs from Cuban and Russian archives, and a comprehensive bibliography.



Ratels Aan Die Lomba


Ratels Aan Die Lomba
DOWNLOAD

Author : Leopold Scholtz
language : af
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Release Date : 2017-07-25

Ratels Aan Die Lomba written by Leopold Scholtz and has been published by Jonathan Ball Publishers this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-25 with History categories.


Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron - die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep - op die Lombarivier in die suide van Angola teen 'n veel groter Angolese mag met beter wapentuig as hulle te staan gekom. Tenks is veronderstel teen tenks aangewend moes word. Tog moes die jong dienspligtiges die Angolese tenks van 47 Brigade in Ratels met minder kragtige kanonne en dun pantser aanvat. Boonop was die terrein so dig bebos dat hulle net enkele meter ver kon sien en moeilik kon beweeg. Leopold Scholtz se beskrywing van hierdie Dawid teen Goliat-geveg tydens Operasie Moduler neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie intense hervertelling die volle drama van die geveg en ander ervarings aan die front oor. Dit is 'n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en ook hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie...



Cuba Africa And Apartheid S End


Cuba Africa And Apartheid S End
DOWNLOAD

Author : Isaac Saney
language : en
Publisher: Rowman & Littlefield
Release Date : 2023-01-09

Cuba Africa And Apartheid S End written by Isaac Saney and has been published by Rowman & Littlefield this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-01-09 with History categories.


Cuba, Africa, and Apartheid’s End: Africa’s Children Return! examines the historic dimensions of the Cuban Revolution’s solidarity with Africa through the lens of Cuba’s role in the battle of Cuito Cuanavale and the southern African national liberation and anti-colonial struggle more broadly.



Scientiae Militaria


Scientiae Militaria
DOWNLOAD

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1998

Scientiae Militaria written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1998 with Military art and science categories.




Suid Afrikaanse Weermag Oorsig


Suid Afrikaanse Weermag Oorsig
DOWNLOAD

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1991

Suid Afrikaanse Weermag Oorsig written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1991 with South Africa categories.




Bush War The Road To Cuito Cuanavale


Bush War The Road To Cuito Cuanavale
DOWNLOAD

Author : Gennadiĭ Vladimirovich Shubin
language : en
Publisher: Jacana Media
Release Date : 2011

Bush War The Road To Cuito Cuanavale written by Gennadiĭ Vladimirovich Shubin and has been published by Jacana Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011 with Biography & Autobiography categories.


For almost 15 years, South Africa was involved in a civil war in Angola: the so-called Bush War on behalf of the National Union for the Total Independence of Angola faction. The climax of the conflict portrayed in this history was the battle of Cuito Cuanavale, the largest military engagement on African soil since World War II. This book provides the firsthand, personal accounts of the clash leading up to Cuito Cuanavale for the first time in English, as told by the Soviet advisers to the Angolan army. Their experiences of the war as well as their views and assessment of their South African enemies and Cuban and Angolan allies will not only surprise and fascinate readers, but will also offer new insights into the war itself.