Een God Een Plan Een Lewe Eboek


Een God Een Plan Een Lewe Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Download Een God Een Plan Een Lewe Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Een God Een Plan Een Lewe Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Een God Een Plan Een Lewe Eboek


Een God Een Plan Een Lewe Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Max Lucado
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-10-01

Een God Een Plan Een Lewe Eboek written by Max Lucado and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-01 with Religion categories.


Die lewe is moeilik en jongmense vandag het leiding nodig, asook die versekering dat God altyd by hulle is – deur alles en ten spyte van alles. In Een God, een plan, een lewe bied topverkoperskrywer Max Lucado aan jong volwassenes ’n toeganklike manier om tyd saam met God deur te bring. Hierdie daaglikse oordenkings spreek verskeie moeilike kwessies aan soos geloof en gehoorsaamheid, maar bied ook wysheid oor onderwerpe soos reinheid, alkohol- of dwelmmisbruik en selfbeeld. Elke dagstukkie bevat: ’n Kort oordenking ’n Meegaande Bybelvers ’n Praktiese toepasssing wat die leser sal inspireer en uitdaag om God se plan vir hul lewe te vertrou Een God, een plan, een lewe sal jong volwassenes in staat stel om deur die lewe se afleidings te breek en hulle aanmoedig tot daaglikse stiltetyd en ’n persoonlike verhouding met God.



30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek


30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-25

30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-25 with Religion categories.


30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar • Die belangrikste dinge in die lewe • Hoe weet jy wat reg is? • Bly in beheer van jou geldsake • Leef gesond • Sorg vir die natuur • Wees gelukkig! Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema. Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.



Jy Kan Weer Begin Eboek


Jy Kan Weer Begin Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-06-01

Jy Kan Weer Begin Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-01 with Religion categories.


Dit is nooit te laat om weer te begin nie. In Jy kan weer begin openbaar Joyce Meyer die geheim wat regdeur die Bybel gevind kan word om lewens te hernuwe: om weer te begin. Deur voorbeelde uit die Bybel te gebruik, asook atlete en alledaagse mense, verskaf sy lesers met hulpbronne en praktiese middele wat hulle nodig het om hulle toekoms anders as hulle verlede te maak. Onderwerpe sluit in: Hoekom vandag anders is Kom verby jou verlede Jy het net ’n oomblik nodig Opgee is nie ’n opsie nie Moenie jou foute weggooi nie ’n Nuwe droom Deur gebruik te maak van ’n versameling inspirerende stories, Bybelse beginsels en reguit praat, demonstreer Jy kan weer begin kragtig dat God nog nie klaar is met jou nie. Wanneer jy in ’n groef vasgevang is, teleurgesteld in ’n resultaat, sukkel of onseker is oor die toekoms, moenie opgee nie. Moenie opgee in jouself nie en moenie opgee in God wat lief is vir jou nie.



Agter Die Doellyn Eboek


Agter Die Doellyn Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author :
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-07-15

Agter Die Doellyn Eboek written by and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-07-15 with Religion categories.


Rugby in Suid-Afrika is méér as net ’n spel. Dit is ’n weerspieëling van die wese en hartklop van die mense van hierdie land. Dit is sinoniem met sonskyn, biltong en braaivleis. Sedert rugby die eerste keer in 1861 op Suid-Afrikaanse bodem gespeel is, het die land en rugby ’n wedersydse invloed op mekaar se ryk erfenis gehad. AGTER DIE DOELLYN vier die vreugde en gevoel van eenheid en trots wat onder mense van hierdie land ontstaan het ná die Wêreldbeker-oorwinning in 1995. AGTER DIE DOELLYN ... • bied ’n oorsig oor die hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. • bring hulde aan die pioniers van rugby. • bied getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mtawarira, Jannie en Bismarck du Plessis, Juan Smith en ander prominente spelers asook afrigters soos Peter de Villiers, Frans Ludeke en Pieter Rossouw. AGTER DIE DOELLYN is ’n kosbare versamelaarsitem vir enige rugbyliefhebber.



Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek


Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-13

Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-13 with Religion categories.


In DAG NA DAG DRA HY ONS nooi bekende skrywer Johan Smit lesers om dag vir dag ’n pad saam met God te loop. ’n Groot fokus van dié dagboek val op ’n lewe in verbondenheid met die Here. Die 366 oordenkings in hierdie dagboek is spesiaal geskryf om jou te verseker dat die Here elke tree saam met jou loop. Hy fokus op temas soos om eenvoudiger te lewe, mense wat voor loop, kies die lewe en groei en vrugdra. Dié dagboek sal lesers daaraan herinner dat hulle nie alleen op hierdie reis is nie, maar dat Hy hulle dag na dag dra. DAG NA DAG DRA HY ONS nooi lesers om vir die volgende jaar elke dag in gehoorsaamheid saam met die Here op die lewensweg te stap. Dan kan die vreugde van sy getroue nabyheid ervaar word.



Antwoorde Op Moeilike Lewensvrae Eboek


Antwoorde Op Moeilike Lewensvrae Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-09-01

Antwoorde Op Moeilike Lewensvrae Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-09-01 with Religion categories.


Die Bybel bied antwoorde tot die lewe se moeilikste vrae en gee praktiese wysheid wat ’n verskil in jou lewe sal maak indien jy dit sou toepas. Antwoorde op moeilike lewensvrae is geskryf om jou hiermee te help. Rick Warren wys jou hoe om God se waarheid op jou persoonlike lewe, jou familieverhoudings en jou werk toe te pas. Dit is nie moeilike teologiese breingimnastiek nie, maar werkersklaswysheid vir enige gelowige – fabriekswerkers, professionele mense, tuisteskeppers, studente en sakemanne. Onderwerpe sluit in: Hoe kan ek spanning bestuur? Hoe kan ek gemoedsrus hê? Hoe kan ek ooit verander? Hoe kan ek eensaamheid oorkom? Hoekom gebeur dit met my? en Ander kwelvrae waarop mense antwoorde soek. Antwoorde op moeilike lewensvrae sal jou help hoe om stres te hanteer, depressie te oorwin, terug te bons ná ’n mislukking en vrede in jou gemoed te ervaar.



Nogtans Sal Ek Hoop Eboek


Nogtans Sal Ek Hoop Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-08-12

Nogtans Sal Ek Hoop Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-08-12 with Religion categories.


Daar is twee maniere om die swaarkry van die lewe te hanteer: kyk daarteen vas en word daardeur oorweldig, of sien God raak en leef in oorwinning. In NOGTANS SAL EK HOOP se 366 dagstukke wil Johan Smit lesers op God laat fokus sodat hulle elke dag hoopvol kan aanpak. Temas wat bespreek word, sluit in: • Christenwees in Suid-Afrika • Struikelblokke op die geloofspad • Karaktertrekke van Jesus • Paulus se inspirerende preke Die Skrifgedeeltes en oordenkings laat lesers dieper delf om God te leer ken vir wie Hy is – en nie wie mense dikwels so graag wil hê Hy moet wees nie. Deur aan God vas te hou in alle omstandighede, sal die seer en bekommernis van elke dag geen houvas op jou hê nie.



Lei My O Heilige Gees Eboek


Lei My O Heilige Gees Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-05-14

Lei My O Heilige Gees Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-05-14 with Religion categories.


Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat. Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld: • om hervorm te word in hul emosies en karakter • om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien • ontvang die erfenis wat joune is as kind van God • leef God se wil vir jou lewe uit • leef die lewe wat jy net in God kan kry LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.



Gebed N Kragtige Wapen Eboek


Gebed N Kragtige Wapen Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-04-09

Gebed N Kragtige Wapen Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-09 with Religion categories.


Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie. Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid te bid. Die 12 praktiese hoofstukke bespreek temas soos: • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom • wees seker oor jou gesag in gebed • word ervare in jou geestelike wapens Naas die sterk gebed aan die einde van elke hoofstuk om lesers in gebed te lei, sluit Stormie die boek af met 20 spesifieke gebede vir geestelike oorlogvoering wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN is ’n moet-lees vir enigiemand wat gretig is om ’n gebedskryger te word en saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.



Verander Jou Huwelik Deur Gebed Eboek


Verander Jou Huwelik Deur Gebed Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-01-21

Verander Jou Huwelik Deur Gebed Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-01-21 with Religion categories.


Stormie Omartian se topverkoper-boeke oor gebed en die huwelik het al miljoene lesers se lewens verander. In VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED takel sy vyftien kwessies wat huwelike vandag bedreig en leer die man en vrou hoe om vir die beskerming van hulle huwelik te bid. VERANDER JOU HUWELIK DEUR GEBED sal paartjies wat alreeds huweliksprobleme ervaar as gevolg van hierdie kwessies help om God se wonderlike genesing en herstel te ervaar. ’n Wye verskeidenheid onderwerpe word bespreek, onder andere kommunikasie, finansiële druk, ontrouheid, depressie en seksuele frustrasie. Stormie bespreek hierdie kwessies op haar tipiese reguit en hoopvolle manier. Die Bybelse insigte en persoonlike gebede aan die einde van elke hoofstuk kan as hulpmiddels aangewend word om ’n huwelik te bou wat ’n leeftyd sal hou.