[PDF] God Fluister Jou Naam Eboek - eBooks Review

God Fluister Jou Naam Eboek


God Fluister Jou Naam Eboek
DOWNLOAD

Download God Fluister Jou Naam Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get God Fluister Jou Naam Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



God Fluister Jou Naam Eboek


God Fluister Jou Naam Eboek
DOWNLOAD
Author : Cherie Hill
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-01-12

God Fluister Jou Naam Eboek written by Cherie Hill and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-01-12 with Religion categories.


God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor. GOD FLUISTER JOU NAAM is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook ’n indeks van die temas agter in die boek. Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in ’n verhouding met jou wil staan. Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.



God Fluister Jou Naam


God Fluister Jou Naam
DOWNLOAD
Author : Cherie Hill
language : af
Publisher:
Release Date : 2016

God Fluister Jou Naam written by Cherie Hill and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016 with Christian life categories.




Wanneer God Jou Naam Fluister


Wanneer God Jou Naam Fluister
DOWNLOAD
Author : Max Lucado
language : af
Publisher:
Release Date : 2001

Wanneer God Jou Naam Fluister written by Max Lucado and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2001 with Spiritual life categories.




Die Profeet Eboek


Die Profeet Eboek
DOWNLOAD
Author : Francine Rivers
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2006-01-06

Die Profeet Eboek written by Francine Rivers and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-01-06 with Fiction categories.


DIE PROFEET is die vierde boek in Francine Rivers se gewilde MANNE VAN GELOOF-reeks en vertel die verhaal van Amos. Amos was ’n man wat daarvan gehou het om hom van ander af te sonder en sy tyd in die heuwels deur te bring. Hy was ’n man met vaste oortuigings wat geluister het wanneer die Here roep. Hy was ’n man met vasberadenheid wat met ’n nasie gepraat het wat onwillig was om te luister. Die Israeliete het teen God gerebelleer en is deur oorloë vernietig, maar eers is hulle gewaarsku deur ’n profeet wat geweier het om weggewys te word. DIE PROFEET vertel die inspirerende verhaal van Amos, ’n man wat ongeag teenkanting geweier het om ongehoorsaam te wees aan God se roeping.



Seisoene Van Seen Eboek


Seisoene Van Seen Eboek
DOWNLOAD
Author : Andries Enslin
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-11-09

Seisoene Van Seen Eboek written by Andries Enslin and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-09 with Religion categories.


Dit is nie altyd maklik om te ontsnap van die wêreld en sy geraas nie. Maar in die rustige teenwoordigheid van God lê die krag en seën wat ons wildste drome oortref. In SEISOENE VAN SEËN plaas Andries Enslin die kollig op hierdie oomblikke saam met God. Met temas soos waarom stiltetyd belangrik is, seisoene in jou geestelike lewe en die seën van die Heilige Gees in jou lewe gee Andries leiding vir die kosbaarste tye tussen God en sy kinders. SEISOENE VAN SEËN is in handige sakpas-formaat en sal lesers met die 366 kort en kragtige dagstukke weer in vreugde by hul Vader se voete laat sit.



My Jesus Storiebybel Eboek


My Jesus Storiebybel Eboek
DOWNLOAD
Author : Sally Lloyd-Jones
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-04-16

My Jesus Storiebybel Eboek written by Sally Lloyd-Jones and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-16 with Juvenile Nonfiction categories.


Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? MY JESUS-STORIEBYBEL is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel. Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit die Nuwe Testament en elkeen dui op Jesus: die Verlosser van God en die eintlike Groot Boodskap vir die mensdom. MY JESUS-STORIEBYBEL is ’n uitstekende boek om kinders én ouers opnuut bewus te maak van die goue draad wat deur die hele Bybel loop: Jesus.



God Se Oneindige Verrassings Eboek


God Se Oneindige Verrassings Eboek
DOWNLOAD
Author :
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-08-01

God Se Oneindige Verrassings Eboek written by and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-08-01 with Religion categories.


God se oneindige verrassings – afgelei van die immergewilde Daily Guideposts Devotional wat lesers al vir baie jare inspireer – is ’n betroubare metgesel wat lesers help om te groei en hul geloof uit te leef in hul daaglikse lewens. God se oneindige verrassings bied vir elke dag ’n kort Skrifgedeelte om oor te besin, vergesel deur ’n dagstukkie, wat bestaan uit ’n ware verhaal, geskryf in die eerste persoon in ’n informele gesprekstyl. Dit handel oor die maniere waarop God met ons praat deur die alledaagse gebeure van die lewe, en dan volg ’n kort gebed om die leser se eie gebede te help fokus en om die dag se boodskap toe te pas. Vir diegene wat meer Skriftuurlike diepte in hul stiltetyd soek, bied die ‘delf dieper’ stukkie bykomende Bybelverse wat verband hou met die dag se stukkie. In net vyf minute per dag sal God se oneindige verrassings lesers help om elke dag van die jaar geestelike diepte in hul lewens te kry. Die tema van ‘oorvloedige vreugde’ bevestig op elke bladsy God se aanbod van sy liefde en leiding vir elke dag. Stel jou voor: ’n jaar gevul met liefde en goedheid – van die oggend tot die aand. ’n Hele 365 dae wat voor jou uitstrek, elkeen nuut en vars, sinryk en volmaak. Jou 52 reisgenote in God se oneindige verrassings gaan jou help om elke oggend die dag vol geleenthede te verwelkom en aan te gryp. Hierdie 52 bydraers gaan hul oorwinnings en worstelinge met jou deel, en hand aan hand saam met jou deur die jaar stap. Al die bydraes weerspieël vanjaar se tema: ‘Oorvloedige vreugde’. ‘Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!’ (Rom 15:13). Hierdie Skrifgedeelte belowe dat God se oneindige liefde jou onderhou. Al voel jy afgerem, uitgeput of oorweldig deur probleme, wil jou geestelike reisgenote in God se oneindige verrassings jou nader aan God bring sodat Hy jou hart met vreugde en vrede kan vul omdat jy op Hom vertrou. Begroet elke dag met dankbaarheid en lof, want jou seëninge is hier! God se beloftes hou altyd stand, sy liefde verander nooit nie en sy voorraad raak nooit uitgeput nie.



Een God Een Plan Een Lewe Eboek


Een God Een Plan Een Lewe Eboek
DOWNLOAD
Author : Max Lucado
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-10-01

Een God Een Plan Een Lewe Eboek written by Max Lucado and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-01 with Religion categories.


Die lewe is moeilik en jongmense vandag het leiding nodig, asook die versekering dat God altyd by hulle is – deur alles en ten spyte van alles. In Een God, een plan, een lewe bied topverkoperskrywer Max Lucado aan jong volwassenes ’n toeganklike manier om tyd saam met God deur te bring. Hierdie daaglikse oordenkings spreek verskeie moeilike kwessies aan soos geloof en gehoorsaamheid, maar bied ook wysheid oor onderwerpe soos reinheid, alkohol- of dwelmmisbruik en selfbeeld. Elke dagstukkie bevat: ’n Kort oordenking ’n Meegaande Bybelvers ’n Praktiese toepasssing wat die leser sal inspireer en uitdaag om God se plan vir hul lewe te vertrou Een God, een plan, een lewe sal jong volwassenes in staat stel om deur die lewe se afleidings te breek en hulle aanmoedig tot daaglikse stiltetyd en ’n persoonlike verhouding met God.



Die Begenadigdes Eboek


Die Begenadigdes Eboek
DOWNLOAD
Author : Francine Rivers
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2003-07-10

Die Begenadigdes Eboek written by Francine Rivers and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2003-07-10 with Fiction categories.


Die vroue in Jesus se geslagsregister was dapper, het risiko’s geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie, en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wêreld voort te bring. Ons leef in moeilike tye en soek antwoorde op miljoene vrae. Die lesse wat ons by hierdie vroue kan leer, is vandag net so toepaslik as in die tyd toe hulle geleef het. Die verhale van die vyf vroue in die geslagsregister van Jesus is nou in een boek beskikbaar. Tamar was ’n vrou van hoop. Ragab een van geloof. Rut was die vrou van liefde en Batseba het ongeëwenaarde genade ontvang. En dan is daar Maria, die vrou van gehoorsaamheid. Met die lees van hulle verhale sal jy beter begrip kry vir God se plan met die wêreld en tot die besef kom dat hierdie plan ook vir jóú insluit.



Breek Los Uit Satan Se Wurggreep Eboek


Breek Los Uit Satan Se Wurggreep Eboek
DOWNLOAD
Author : Jentezen Franklin
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-06-01

Breek Los Uit Satan Se Wurggreep Eboek written by Jentezen Franklin and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-01 with Religion categories.


Jentezen Franklin maak 10 taktieke bekend wat die duiwel gebruik om gelowiges aan te val – wat hul vreugde plunder, hul vrede steel en hulle lofbetuigings stilmaak. Luislange het ’n interessante manier om hul prooi dood te maak. Hulle druk hulle prooi vas totdat dit nie meer kan asemhaal nie. Die prooi word letterlik versmoor. Satan werk dikwels op dieselfde manier in die geestesryk, deur stadig maar seker in ons lewens in te sluip en te probeer om die lewe uit ons te wurg. Die gees van die luislang kan die vreugde uit jou lofaanbidding en gebede pers. Dit kan druk op jou plaas om stil te bly wanneer God wil praat. En dit kan die vreugde om te weet ons behoort aan die Here, demp. Breek los uit Satan se wurggreep help jou om die volgende te verstaan: hierdie subtiele verwoester se strategieë; hoe hy werk en hoe om deur sy planne te sien; en hoe om sy houvas op jou lewe te breek. Leer om die vroeë waarskuwingstekens van ’n aanval te herken, ontdek die maniere hoe jy onwetend vir hom toegang gegee het tot jou huis en bring God se verlossing en herstel in jou lewe in sodat jy geestelike vryheid kan ervaar en ’n doelgerigte en passievolle lewe kan terugeis.