[PDF] Kies Lewe Een Dag Op N Keer - eBooks Review

Kies Lewe Een Dag Op N Keer


Kies Lewe Een Dag Op N Keer
DOWNLOAD

Download Kies Lewe Een Dag Op N Keer PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Kies Lewe Een Dag Op N Keer book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Kies Lewe Een Dag Op N Keer


Kies Lewe Een Dag Op N Keer
DOWNLOAD
Author : Dodie Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-04-20

Kies Lewe Een Dag Op N Keer written by Dodie Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-20 with Self-Help categories.


Dodie Osteen deel haar persoonlike insig en geestelike waarhede wat sy in haar verhouding met God ontdek het om lesers se geloof te versterk, en hulle te help om dwarsdeur die jaar 'n lewe van oorvloed te kies. Kies lewe een dag op 'n keer dek 'n wye verskeidenheid weeklikse temas waaronder * Vertroue in God * Oons erfenis in Christus * Sleutels tot 'n oorwinningslewe * Die krag van God se Woord * Deel Jesus met die wereld Ook ingesluit is 'n leesplan waarmee jy binne 'n jaar deur die Bybel kan lees, 'n tematiese indeks en 'n voorwoord deur Joel Osteen. Kies lewe een dag op 'n keer sal mans en vroue aanspoor, opbou en bemoedig om 'n lewe van oorwinning te ervaar.



Kies Lewe Een Dag Op N Keer


Kies Lewe Een Dag Op N Keer
DOWNLOAD
Author : Dodie Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2007

Kies Lewe Een Dag Op N Keer written by Dodie Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007 with Christian life categories.




Lewe Las Of Lus


Lewe Las Of Lus
DOWNLOAD
Author : Dr Brenda Hattingh
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2011-10-31

Lewe Las Of Lus written by Dr Brenda Hattingh and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-31 with Self-Help categories.


Dr Brenda Hattingh was born and bred in South Africa. As a professional leadership coach and mentor, and a registered psychologist, she facilitates change and transformation in individuals, businesses, companies and organizations. She uses her experience and skills to tap personal and organizational potential, in order to develop new and innovative strategies, which include Power Intelligence, New Success DNA, and new Leadership DNA. She is also an international inspirational speaker. Brenda is committed to the development of a new generation of successful, innovative, and inspired thinkers and leaders - people with a New Success DNA. She presents workshops nationally and internationally, lectures at various universities, and has published various books. Brenda is the recipient of various awards, including the prestigious Professional Business Woman of the Year Award.



Tyd Saam Met God


Tyd Saam Met God
DOWNLOAD
Author : Marinda Koekemoer
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2011-04-30

Tyd Saam Met God written by Marinda Koekemoer and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-04-30 with Religion categories.


“Tyd saam met God” is ‘n boek met 70 dagstukkies. Ek wil in die lig van die Kruis die wonderlike waarheid van die Woord deel. Ek wil saam met die leser tyd spandeer om hierdie Goeie Nuus opnuut te ontdek, om die hart van die evangelie boodskap oop te breek en die beloftes van God vir elke mens te verstaan: om te weet dat ons weet Hy het ons lief net soos ons is, om te weet Hy het vir ons die duurste prys ooit betaal en ons behoort nou aan die Koning van die konings.



Kerneelsie Droom Groot


Kerneelsie Droom Groot
DOWNLOAD
Author : Isak Vosloo
language : en
Publisher: AuthorHouse
Release Date : 2012

Kerneelsie Droom Groot written by Isak Vosloo and has been published by AuthorHouse this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with Fiction categories.


"Kerneelsie droom groot" is die tweede titel in ‘Oom Vossie Vertel ...’ Kinderboekreeks. Kerneelsie droom van sy geboorte af oor tye lank gelede toe varke vry in lusernlande geleef het. Van die ingehokte varkielewe binne groot geboue hou hy net mooi niks nie! Lees hoe Kerneelsie se droom bewaarheid word



Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek


Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek
DOWNLOAD
Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-13

Dag Na Dag Dra Hy Ons Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-13 with Religion categories.


In DAG NA DAG DRA HY ONS nooi bekende skrywer Johan Smit lesers om dag vir dag ’n pad saam met God te loop. ’n Groot fokus van dié dagboek val op ’n lewe in verbondenheid met die Here. Die 366 oordenkings in hierdie dagboek is spesiaal geskryf om jou te verseker dat die Here elke tree saam met jou loop. Hy fokus op temas soos om eenvoudiger te lewe, mense wat voor loop, kies die lewe en groei en vrugdra. Dié dagboek sal lesers daaraan herinner dat hulle nie alleen op hierdie reis is nie, maar dat Hy hulle dag na dag dra. DAG NA DAG DRA HY ONS nooi lesers om vir die volgende jaar elke dag in gehoorsaamheid saam met die Here op die lewensweg te stap. Dan kan die vreugde van sy getroue nabyheid ervaar word.



P Rels Vir Die Ewige Lewe


P Rels Vir Die Ewige Lewe
DOWNLOAD
Author : Sharon E. De Jager
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-07-23

P Rels Vir Die Ewige Lewe written by Sharon E. De Jager and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-07-23 with Body, Mind & Spirit categories.


Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte:- “Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.” Mattheus 6:19-2. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik ‘n RSVP kan gee:- Jesus sê vir jou: “Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My.” Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit – waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel.



Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek


Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-12-01

Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-12-01 with Religion categories.


Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer. Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit is nie genoeg om op te hou om negatiewe dinge te sê nie, ons moet ook begin om positiewe dinge te verklaar. Ons moet ons gedagtes in ooreenstemming bring met God se Woord en dit uitspreek as ’n daaglikse belydenis. So kan ons negatiewe denke oorkom – deur ons gedagtes te rig op die positiewe dinge in God se Woord. Kragtige denke vir elke dag sal jou help om presies dit te doen. Hierdie kragtige dagstukkies is nie bedoel om net gelees te word nie, maar om gebruik te word: • Maak elke dag tyd om die daaglikse Skrifgedeelte en oordenking te lees • Memoriseer die positiewe verklaring by elke dagstukkie • Maak dit deel van jou belydenis deur die loop van die dag Kragtige denke vir elke dag voorsien jou van lewensveranderende waarhede direk uit God se Woord wat jy deel kan maak van jou gedagtes en elke dag van die jaar oor jou lewe kan verklaar. Oordink daardie waarhede deur die loop van jou dag en jy sal meer positief begin dink, praat, optree en selfs voel, namate jy kies om jou lewe elke dag te geniet.



The Bible In 366 Days For Men Of Faith Ebook


The Bible In 366 Days For Men Of Faith Ebook
DOWNLOAD
Author : Angus Buchan
language : en
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-05

The Bible In 366 Days For Men Of Faith Ebook written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-05 with Religion categories.


THE BIBLE IN 366 DAYS FOR MEN OF FAITH by popular author and evangelist Angus Buchan offers men the essence of the Bible in a single year. Key Scripture passages, from Genesis to Revelation, will enable readers to gain a better understanding of God’s Word and His love for us. It provides a concise overview of the key messages of the entire Bible. Scripture verses are taken from the New Living Translation® and, with short inspirational thoughts written in Angus’s signature style, it will encourage daily reading of the Bible. This pocket-sized edition, which is easy and convenient to take anywhere, is an essential resource for spiritual growth. It will strengthen every man’s faith and will inspire men to live dedicated lives to God.



Die Krag Van Profetiese Se Ninge


Die Krag Van Profetiese Se Ninge
DOWNLOAD
Author : John Hagee
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-03-01

Die Krag Van Profetiese Se Ninge written by John Hagee and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-03-01 with Religion categories.


Dit is ’n wonderlike geheim wat die Jode al vir eeue lank weet – ’n geskenk wat Christene vir veels te lank afskeep. Dit is die lewensveranderende krag van ‘Pro­fetiese seën’ en hierdie merkwaardige boek deur die New York Times topverkoperskrywer John Hagee sal jou leer wat dit is, hoe dit in die Skrif aangebied word en hoe jy dit kan vrystel in die lewens van jou geliefdes en ontvang in jou eie. Die boek is treffend saamgestel en die tema is verdeel in drie dele: Wat is profetiese en priesterlike seën? Die krag van profetiese seën Hoe om profetiese seën vry te stel en te ontvang John Hagee verklaar: ‘Wanneer God, die Koning van die heelal, sy seën oor jou uitspreek kan niemand op aarde dit van jou af wegneem nie en kan geen bose mag in die heelal dit vernietig nie!’ Deur die krag van profetiese seëninge beklem­toon dat jy die potensiaal het om ’n geseënde lewe te lei ... want jy is gebore om geseën te word!