Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek


Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD

Download Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek


Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-12-01

Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-12-01 with Religion categories.


Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer. Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit is nie genoeg om op te hou om negatiewe dinge te sê nie, ons moet ook begin om positiewe dinge te verklaar. Ons moet ons gedagtes in ooreenstemming bring met God se Woord en dit uitspreek as ’n daaglikse belydenis. So kan ons negatiewe denke oorkom – deur ons gedagtes te rig op die positiewe dinge in God se Woord. Kragtige denke vir elke dag sal jou help om presies dit te doen. Hierdie kragtige dagstukkies is nie bedoel om net gelees te word nie, maar om gebruik te word: • Maak elke dag tyd om die daaglikse Skrifgedeelte en oordenking te lees • Memoriseer die positiewe verklaring by elke dagstukkie • Maak dit deel van jou belydenis deur die loop van die dag Kragtige denke vir elke dag voorsien jou van lewensveranderende waarhede direk uit God se Woord wat jy deel kan maak van jou gedagtes en elke dag van die jaar oor jou lewe kan verklaar. Oordink daardie waarhede deur die loop van jou dag en jy sal meer positief begin dink, praat, optree en selfs voel, namate jy kies om jou lewe elke dag te geniet.



Oorwinning Oor Die Vyand Eboek


Oorwinning Oor Die Vyand Eboek
DOWNLOAD

Author : John Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-10-01

Oorwinning Oor Die Vyand Eboek written by John Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-10-01 with Religion categories.


Vandag se Christene is grootliks onkundig oor Satan se boosheid. Dit is hoekom die meerderheid Christene gebuk gaan onder vrees, gebind word deur verslawing en sondes, en uitmekaar geskeur word deur verhoudingsprobleme. Maar God het vir jou die algehele oorwinning gegee. In hierdie lewensveranderende boek leer John Osteen jou van die mag wat jy oor die vyand het wanneer die versoeker kom, hoe Jesus hierdie versoekings gehanteer het, hoe om geestelike oorlogvoering te doen, hoe om Satan se nederlaag te bewys, hoe om ’n oorwinnaarslewe te voer en soveel meer. Jou krag en mag oor die vyand sal kom wanneer jy praktiese, Bybelse kennis gebruik, en wanneer jy besef wat jy het deur die wonderlike verlossing van Jesus Christus en alles wat God jou gegee het in sy Woord. Soos wat jy meer kennis inwin oor die ware bonatuurlike krag van God, sal jy opstaan in oorwinning in elke area van jou lewe.



Jou Identiteit In Christus Eboek


Jou Identiteit In Christus Eboek
DOWNLOAD

Author : Joseph Prince
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-05-01

Jou Identiteit In Christus Eboek written by Joseph Prince and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-05-01 with Religion categories.


Joseph Prince help jou om weg te breek van die houvas wat deur vals oortuigings veroorsaak word en effektiewe gewoontes en gedagtepatrone te kweek vir ’n lewe van oorwinning.



Gebed N Kragtige Wapen Eboek


Gebed N Kragtige Wapen Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-04-09

Gebed N Kragtige Wapen Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-09 with Religion categories.


Daar is ’n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie. Vir elke Christen wat ’n sinvolle gebedslewe wil hê, wys topverkoper-outeur Stormie Omartian in GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN hoe om met krag en doelgerigtheid te bid. Die 12 praktiese hoofstukke bespreek temas soos: • ken jou Bevelvoerder en staan langs Hom • wees seker oor jou gesag in gebed • word ervare in jou geestelike wapens Naas die sterk gebed aan die einde van elke hoofstuk om lesers in gebed te lei, sluit Stormie die boek af met 20 spesifieke gebede vir geestelike oorlogvoering wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN is ’n moet-lees vir enigiemand wat gretig is om ’n gebedskryger te word en saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.



Hoor Die Hartklop Van God Eboek


Hoor Die Hartklop Van God Eboek
DOWNLOAD

Author : Andries Enslin
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-10-14

Hoor Die Hartklop Van God Eboek written by Andries Enslin and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-14 with Religion categories.


Wat ’n wonderlike voorreg is dit nie om elke dag die Woord van God te hoor nie! HOOR DIE HARTKLOP VAN GOD deur die gewilde Andries Enslin is ’n samestelling oordenkings sodat lesers elke dag ’n boodskap van God kan hoor. Die 366 kragtige dagstukke fokus op belangrike temas, soos: • God is liefde • Diensbaarheid • Vreugde • Versoekings • Geestelike fiksheid • Hoe sien ons God? Elke dagstukkie in dié volkleur-boekie word ondersteun deur ’n gepaste teksvers wat spesiaal uitgesoek is om die boodskap van die dag tuis te bring. HOOR DIE HARTKLOP VAN GOD sal lesers waarlik inspireer en help om ’n lewe te lei wat God sal verheerlik.



Seisoene Van Seen Eboek


Seisoene Van Seen Eboek
DOWNLOAD

Author : Andries Enslin
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-11-09

Seisoene Van Seen Eboek written by Andries Enslin and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-09 with Religion categories.


Dit is nie altyd maklik om te ontsnap van die wêreld en sy geraas nie. Maar in die rustige teenwoordigheid van God lê die krag en seën wat ons wildste drome oortref. In SEISOENE VAN SEËN plaas Andries Enslin die kollig op hierdie oomblikke saam met God. Met temas soos waarom stiltetyd belangrik is, seisoene in jou geestelike lewe en die seën van die Heilige Gees in jou lewe gee Andries leiding vir die kosbaarste tye tussen God en sy kinders. SEISOENE VAN SEËN is in handige sakpas-formaat en sal lesers met die 366 kort en kragtige dagstukke weer in vreugde by hul Vader se voete laat sit.



10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek


10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-10-18

10 Minute Tot Kragtige Gebed Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-18 with Religion categories.


In 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED help Stormie Omartian jou om meer doeltreffend te bid. Stormie bied vir lesers tien eenvoudige maar doeltreffende areas van gebedsfokus wat bedoel is om jou gebedslewe te vernuwe. Die tien fokus-areas wat lesers se gebede meer betekenisvol en bevredigend sal maak, is: 1. Verheerlik en prys God vir wie Hy is. 2. Verklaar dat God die Here van jou lewe is. 3. Nooi God om in beheer te wees van jou dag. 4. Onderwerp jou liggaam, hart en verstand aan God. 5. Bely enige sondige gedagte of daad. 6. Soek God se beskerming en beskutting. 7. Deel jou diepste begeertes met God. 8. Bid vir die mense in jou lewe. 9. Tree in vir die wêreld om jou. 10. Vra dat God se wil geskied. 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED is ’n gebedsboek met geen gelyke nie en sal beslis jou gebedslewe verryk.



Die Einde Eboek


Die Einde Eboek
DOWNLOAD

Author : Jan du Rand
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-21

Die Einde Eboek written by Jan du Rand and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-21 with Religion categories.


Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: • die tekens van die eindtyd • die wederkoms van Jesus Christus • die opwekking van die dooies • die finale oordeel Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind. DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.



Om Jesus Te Ken Ebook


Om Jesus Te Ken Ebook
DOWNLOAD

Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2016-08-01

Om Jesus Te Ken Ebook written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-08-01 with Religion categories.


Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan. Elke week gesels sy oor ’n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om ’n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder. Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk. Om Jesus te Ken bevat temas soos: Sleutels tot vervullende verhoudings, Laat jou hartswonde deur God herstel word, Staan ferm teen moeilike mense, Lewende woorde vol genesing, Om verhoudings soos Jesus te hê, en meer. Deur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nét deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader aan mekaar sal kom. Nét deur ’n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag. Elke dag bestaan uit ’n teksvers, dagstukkie, ’n praktiese ‘doen-wenk’, gebed en ‘n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees. Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.



Jy Het N Keuse Eboek


Jy Het N Keuse Eboek
DOWNLOAD

Author : Elizabeth George
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-07-17

Jy Het N Keuse Eboek written by Elizabeth George and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-07-17 with Religion categories.


Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek, sluit in: • 7 stappe om te volg om besluite te neem • Begin die dag reg en hou prioriteite reg • Elimineer dinge wat jou tyd mors • Gee aandag aan kos en oefening vir meer energie • Stel doelwitte om dinge gedoen te kry • Beplan meer effektief en eindig goed Elke hoofstuk bevat Bybelsgebaseerde riglyne wat vroue sal help met enige besluit. ’n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin. Die wenke in JY HET ’N KEUSE sal elke vrou help om meer produktief en geestelik geseën te voel.