Leef Gesond Wees Gelukkig Eboek


Leef Gesond Wees Gelukkig Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Download Leef Gesond Wees Gelukkig Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Leef Gesond Wees Gelukkig Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Leef Gesond Wees Gelukkig Eboek


Leef Gesond Wees Gelukkig Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-01-01

Leef Gesond Wees Gelukkig Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-01-01 with Health & Fitness categories.


Die liggame wat God ons gegee het stel ons in staat om ’n vervulde lewe te lei, goeie dade te doen, en by te dra tot geestelike groei. Om dit te kan doen, moet ons sorg dat ons ons liggame oppas. Ons moet ’n gesonde liggaam, siel en gees handhaaf. In die wêreld waarin ons leef, is dit egter baie maklik na te laat om goed na onsself om te sien. In Leef gesond, wees gelukkig gee Joyce Meyer twaalf sleutels wat sal keer dat jy in swak gewoontes verval. Sy bied vyf maniere om jou fisieke en geestelike welstand te bevorder, en gee nuttige hulpbronne. Die twaalf sleutels is: Vra God se hulp Leer om jou liggaam lief te hê Bemeester jou metabolisme Oefen Eet gebalanseerd Drink water Dink oor wat jy eet Stil jou geestelike honger Ontlaai Leef met die regte visie Maak dit maklik Neem verantwoordelikheid Ook ingesluit: ‘Jou sleutels tot goeie gesondheid’ waar jy kan tredhou met die twaalf aksies wat jy gekies het om deel te maak van jou lewe, en ’n ‘Daaglikse doenlys’ vir goeie gesondheid.



Gesond Gelukkig Sonder Giere Eboek


Gesond Gelukkig Sonder Giere Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Lisa Morrone
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-02-13

Gesond Gelukkig Sonder Giere Eboek written by Lisa Morrone and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-02-13 with Religion categories.


Oorgewig, lui, ongedissiplineerd en moeg. Dit beskryf miljoene mense – mans en vroue wat té gefrustreerd is om God en hulle gesinne te dien omdat hulle liggaam en denke hulle in die steek laat. In GESOND. GELUKKIG. SONDER GIERE! gee gesondheidskrywer Lisa Morrone ʼn praktiese, maklik deurvoerbare plan vir almal om hulle energievlakke te herstel en hulle natuurlike lus vir die lewe terug te kry. Hierdie gesondheidsplan is daarop gemik om ʼn persoon se lewenswyse te verander deur op sewe spesifieke areas te fokus: gewigsverlies, voeding, postuur, krag, soepelheid, breinkrag en ontspanning. Die boek bied ook praktiese voorbeelde wat maklik verduidelik word met sketse, foto’s en voorbeelde in tabel-vorm. GESOND. GELUKKIG. SONDER GIERE! sal ʼn langtermyn-verandering in ʼn persoon se lewe teweegbring wat sal voortduur omdat die dryfkrag daaragter ʼn groter doelwit het – ’n beter verhouding met God, jou gesin en vriende.



30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek


30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Johan Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-25

30 Dinge Wat Elke Ouer Moet Weet Eboek written by Johan Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-25 with Religion categories.


30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar • Die belangrikste dinge in die lewe • Hoe weet jy wat reg is? • Bly in beheer van jou geldsake • Leef gesond • Sorg vir die natuur • Wees gelukkig! Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema. Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.



Om Bly Te Wees Eboek


Om Bly Te Wees Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-30

Om Bly Te Wees Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-30 with Fiction categories.


Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik. In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe. In OM BLY TE WEES kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander. OM BLY TE WEES is die vierde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.



Die Daniel Plan Eboek


Die Daniel Plan Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-02-04

Die Daniel Plan Eboek written by Rick Warren and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-02-04 with Religion categories.


Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik gesonder leef? Dan is DIE DANIËL-PLAN vir jou bedoel. Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul gesondheid net so belangrik as hul gees te ag. Die plan fokus op vyf basiese beginsels: • Vertrou op God se krag (geloof) • Eet gesonde en lekker kos (kos) • Beweeg in die rigting van goeie gesondheid (fiksheid) • Dink beter en skerper om sukses te behaal (fokus en gebruik jou brein) • Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol) Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in dié boek in 40 dae daadwerklik toe te pas. Die boek bied ook resepte en oefen-idees en lesers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer ondersteuning. DIE DANIËL-PLAN is ’n radikale gesondheidsboek wat wêreldwyd gelees én geleef gaan word.



Liefde Vir Elke Dag Eboek


Liefde Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Helena Hugo
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-11-01

Liefde Vir Elke Dag Eboek written by Helena Hugo and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-01 with Religion categories.


‘God is liefde.’ Hierdie Bybelvers is alombekend en alombemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is? As ons begin besef hoe lief God ons het en wat dit beteken dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons te begin verander nie. Daardie besef leer ons om anders te kyk en anders te voel oor onsself, en dit vernuwe dan weer ons perspektief en emosies oor ander mense. Liefde is egter nie net ’n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ’n jaar-lange ont¬dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op ons lewe en die wêreld om ons kan en behoort te hê. Helena Hugo bekyk verskeie aspekte van ’n lewe wat deur liefde aangedryf word aan die hand van onderwerpe soos: Liefde leer mense liefhê Liefde leer ons bid Liefde vernuwe ons hoop Liefde leer ons gehoorsaamheid en trou Liefde vergewe Liefde vir elke dag is ’n vars briesie wat gewaarborg is om nuwe lewe in moeë harte te blaas.



God Is Genoeg Eboek


God Is Genoeg Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-10-14

God Is Genoeg Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-14 with Religion categories.


God is genoeg. Regtig! Hy is al wat jy werklik nodig het! Dit is Stephan Joubert se bemoedigende boodskap in GOD IS GENOEG. In 365 dagstukke stap Stephan Joubert saam met die leser deur temas soos: Die lewende God is meer as genoeg, alles ter wille van ons groot God, kyk en leef God raak in die regte lewe en só lyk egte geloof. Hy herinner ons dat alles oor die Here gaan en dat die drie-enige God se eer voorop moet staan in elke keuse wat ons maak en in elke daad wat ons verrig. GOD IS GENOEG sal elke leser uitdaag om klein genoeg te wees sodat God se grootheid in en deur ons sigbaar kan word.



Leef Lig Ebook


Leef Lig Ebook
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Vivienne Heath
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2018

Leef Lig Ebook written by Vivienne Heath and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018 with Health & Fitness categories.


Leef lig bied ’n unieke leefstylprogram wat jou uitnooi om na die grondbeginsels van gesondheid terug te keer. Dit bevat plek om elke dag aantekeninge te maak, ’n daaglikse gebed en ’n afdeling met resepte om jou te help om hierdie reis te begin.



Nooit Weer Nie Eboek


Nooit Weer Nie Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Henry Cloud
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-05-01

Nooit Weer Nie Eboek written by Henry Cloud and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-05-01 with Religion categories.


In hierdie lewensveranderende boek leer jy 10 paaie na sukses wat jou sal help om jou foute om te draai en plek te maak vir sukses – fisiek, persoonlik en geestelik. Almal van ons maak foute, grotes en kleintjies. Partykeer neem ons foute ons op die verkeerde pad en stuur ons in die rigting van afbrekende lewenspatrone, en partykeer leer ons die les en maak nooit weer dieselfde foute nie. Maar hoe? Hoe herken ons ons afbrekende patrone, maak nuwe keuses en voer dit deur? In Nooit weer nie deel dr. Henry Cloud tien paaie na sukses – en sodra ons eenkeer op hierdie paaie geloop het, draai ons nooit weer om nie. Sy beproefde metode – gebaseer op genade en nie skuldgevoelens nie – skets vir ons tien algemene lewenspatrone wat ons sukses saboteer en gee duidelike, konkrete stappe wat jy kan neem om dit te oorkom. Jy sal sien hoe jou verhoudings floreer, jou persoonlike lewe verbeter en jou geloof versterk word. Dr. Cloud se kragtige boodskap gee jou nuwe insigte – en sodra jy dit begin toepas, sal jy begin beweeg in die rigting waar jy graag wil wees. Met ’n wenkombinasie van ewige beginsels, geestelike wysheid en moderne, wetenskaplike inligting, sal Nooit weer nie jou hart op die regte plek met jouself en met God plaas.



Ek Glo Eboek


Ek Glo Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Randy Frazee
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-01-22

Ek Glo Eboek written by Randy Frazee and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-01-22 with Bibles categories.


Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al DIE STORIE gelees het of nou nuut begin met EK GLO, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak. Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. EK GLO neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel: • 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof • 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus • 10 sleuteldeugde wat kenmerkend is van iemand wat meer soos Jesus begin word Elke hoofstuk bevat teks uit die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Die besprekingsvrae waarmee die boek afgerond word, is ideaal om hierdie reis saam met ander gelowiges te onderneem.