[PDF] Leef In Sy Lig Eboek - eBooks Review

Leef In Sy Lig Eboek


Leef In Sy Lig Eboek
DOWNLOAD

Download Leef In Sy Lig Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Leef In Sy Lig Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Leef In Sy Lig Eboek


Leef In Sy Lig Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : en
Publisher:
Release Date : 2014

Leef In Sy Lig Eboek written by Nina Smit and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014 with categories.




Leef In Sy Lig Eboek


Leef In Sy Lig Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-09-01

Leef In Sy Lig Eboek written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-01 with Religion categories.


‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. In haar praktiese, bemoedigende styl spoor sy lesers aan om bewus te raak van God se teenwoordigheid in hul lewe en daagliks te lewe in sy lig. Onderwerpe sluit in: [bullets] ’n Ryk oes van beloftes God se seëninge Omhels deur die Gees Die hemel is ’n werklikheid Pluspunte van geloof Breek los uit die greep van vrees Seisoene van geloof Om te vergewe Stories wat Jesus vertel het Deel jou geloof Wanneer jy swaarkry Die koms van die Lig [end bullets] Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpmiddel om elke dag van die jaar in God se teenwoordigheid te leef. Dit is ’n ideale geskenk vir ’n vriendin en kan ook saam met die Dagbeplanner vir die vrou 2015 deur Nina Smit gebruik word.



Leef Lig Ebook


Leef Lig Ebook
DOWNLOAD
Author : Vivienne Heath
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2018

Leef Lig Ebook written by Vivienne Heath and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018 with Health & Fitness categories.


Leef lig bied ’n unieke leefstylprogram wat jou uitnooi om na die grondbeginsels van gesondheid terug te keer. Dit bevat plek om elke dag aantekeninge te maak, ’n daaglikse gebed en ’n afdeling met resepte om jou te help om hierdie reis te begin.



My Lewe In God Se Wil Eboek


My Lewe In God Se Wil Eboek
DOWNLOAD
Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-12

My Lewe In God Se Wil Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-12 with Religion categories.


Wat is God se wil? Dit is die groot vraag in gelowiges se lewe. Die meeste vra hierdie vraag as volg: “Wat is God se wil vir my lewe?” Die klem val veral op my lewe. Die meeste mense bly lewenslank onseker oor die antwoord. Almal praat, bid, preek en verskil oor God se wil, maar min antwoord positief op die volgende vraag: “Is jou lewe tans binne God se wil?” In MY LEWE IN GOD SE WIL fokus Stephan Joubert in 365 dagstukke op verskillende fasette van God se wil. Hy fokus onder meer op: God se wil deur gebed, ’n Bybel-roetegids na God se wil en waar pas God se wil in as ons ly? God se wil is veel eenvoudiger, baie mooier en ook makliker doenbaar as wat jy dink. God is in beheer. Hy is op sy troon. Hy is rustig aan die stuur van sake in die heelal. In en deur Christus gebeur God se wil glashelder. Leef in Hom, dan is jy in sy wil!



In Lig En Lewe Eboek


In Lig En Lewe Eboek
DOWNLOAD
Author : Retah McPherson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-07-24

In Lig En Lewe Eboek written by Retah McPherson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-07-24 with Religion categories.


Ons probeer so hard om die persoon te wees wat ander mense verwag, dat ons dikwels onsself verloor. In haar boek IN LIG EN LEWE herinner die bekende Retah McPherson ons dat net God en ons weet wie ons regtig is. Met 101 oordenkings beklemtoon sy dat ons eers in gees en waarheid met God moet verbind voordat ons werklik sal weet wie ons is. Die oordenkings is in 10 tematiese afdelings ingedeel wat onder andere die volgende insluit: • die Vaderhart van God (hoe jy God sien) • jy is ’n kind in die Vader se huis (jou identiteit as Christen) • breek die bindings (breek los van sonde) • voorbeelde van bidders uit die Bybel (mans én vroue uit die Bybel wie se lewens groot wendings geneem het as gevolg van gebed) IN LIG EN LEWE moedig lesers ook aan om hul eie gebed neer te skryf aan die einde van elke oordenking terwyl hulle verhouding met God van krag tot krag gaan soos hulle hul daaglikse reis aanpak in God se lig.



Kies Liefde Eboek


Kies Liefde Eboek
DOWNLOAD
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Kies Liefde Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Ander sien God die beste in gelowiges wanneer hulle God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk. Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat gelowiges se lewens in liefde kan hul: 1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar. 2. Kies om jou liefde vir God uit te druk. 3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God sal behaag. KIES LIEFDE ... gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.



Die Bybel Nlv Eboek


Die Bybel Nlv Eboek
DOWNLOAD
Author : Wil Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-06

Die Bybel Nlv Eboek written by Wil Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-06 with Bibles categories.


Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.



Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek


Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek
DOWNLOAD
Author : Milanie Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-08-13

Laat Sy Liefde Jou Lei Eboek written by Milanie Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-08-13 with Religion categories.


LAAT SY LIEFDE JOU LEI deur topverkoper-outeur Milanie Vosloo is geskryf vir vroue wat weet dat die lewe, hulle self en ander nie perfek is nie, maar wat steeds in die liefde glo. Die dagstukke gee vir ’n mens die versekering: Wat ook al jou drome en ideale is, waar jy jou ook al op die lewenspad bevind, die liefde sal jou lei. Dié dagboek bevat 365 besielende oordenkings vir vroue wat fokus op die positiewe wat ’n mens kry uit ’n liefde-lewe. Dit sluit temas in soos: die liefde leef met hoop, die liefde ken dankbaarheid en die liefde glo die beste. In LAAT SY LIEFDE JOU LEI nooi Milanie Vosloo lesers om saam met haar op die pad van die liefde te stap in 365 oordenkings, die waarhede van die Skrif-oordenkings te lees en te oordink, dit op hul eie lewe toe te pas en die vreugde wat hulle gaan put uit hul nuutgevonde liefde vir God, hulself en die mense om hulle te geniet. Maak nie saak wat die vraag is nie, liefde is die antwoord.



Die Verlange Eboek


Die Verlange Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-08-20

Die Verlange Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-08-20 with Fiction categories.


In DIE VERLANGE, die derde boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks, begin Bailey en haar Hollywood-medester Brandon Paul se verhouding groei. Romantiese uitstappies in New York maak nuwe gevoelens in Bailey wakker. Intussen het Cody se uitstekende afrigting en sukses met sy kleindorpse voetbalspan vir hom nasionale aandag besorg. Te midde van al die vieringe is Cody en sy vriendin Cheyenne se verhouding ook besig om te groei, want sy verstaan sy nuwe lewe baie goed. En tog ervaar Bailey en Cody dat hulle na mekaar verlang. Albei verlang terug na die verlede en na antwoorde voordat hulle kan aanbeweeg. Sal ’n onverwagte verlies die keerpunt in Cody se lewe wees? Sal Cody en Bailey mekaar weer vind vir die eerste keer in byna ’n jaar? DIE VERLANGE is ’n verhaal vol hunkering, besluite en nuwe uitdagings.



Ingrypende Genade Eboek


Ingrypende Genade Eboek
DOWNLOAD
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-02-27

Ingrypende Genade Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-02-27 with Fiction categories.


Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar ’n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue. Mary is geleerd en verlos, ’n kragtige stem in Amerika se hoofstad – vir die politieke elite sowel as ander vroue soos sy. Maar Mary het ook ’n verlede wat die politieke gemeenskap sal beskaam. Haar ervarings veroorsaak ’n verlammende vrees in haar, ongelowigheid, verslawing en promiskuïteit. By die kruispad in haar lewe verlos net een mag haar en gee haar ’n leeftyd se liefde en hoop. ’n Mag wat net Goddelik kan wees. INGRYPENDE GENADE is ’n aangrypende verhaal deur topverkoper-outeur Karen Kingsbury. Dit is ’n verhaal van hartseer en verlossing, van tragedie en genesing. Karen Kingsbury se lesers sal nie teleurgestel word nie.