[PDF] My Lewe In God Se Wil Eboek - eBooks Review

My Lewe In God Se Wil Eboek


My Lewe In God Se Wil Eboek
DOWNLOAD

Download My Lewe In God Se Wil Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get My Lewe In God Se Wil Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



My Lewe In God Se Wil Eboek


My Lewe In God Se Wil Eboek
DOWNLOAD
Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-12

My Lewe In God Se Wil Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-12 with Religion categories.


Wat is God se wil? Dit is die groot vraag in gelowiges se lewe. Die meeste vra hierdie vraag as volg: “Wat is God se wil vir my lewe?” Die klem val veral op my lewe. Die meeste mense bly lewenslank onseker oor die antwoord. Almal praat, bid, preek en verskil oor God se wil, maar min antwoord positief op die volgende vraag: “Is jou lewe tans binne God se wil?” In MY LEWE IN GOD SE WIL fokus Stephan Joubert in 365 dagstukke op verskillende fasette van God se wil. Hy fokus onder meer op: God se wil deur gebed, ’n Bybel-roetegids na God se wil en waar pas God se wil in as ons ly? God se wil is veel eenvoudiger, baie mooier en ook makliker doenbaar as wat jy dink. God is in beheer. Hy is op sy troon. Hy is rustig aan die stuur van sake in die heelal. In en deur Christus gebeur God se wil glashelder. Leef in Hom, dan is jy in sy wil!



My Lewe In God Se Wil


My Lewe In God Se Wil
DOWNLOAD
Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher:
Release Date : 2011

My Lewe In God Se Wil written by Stephan Joubert and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011 with God (Christianity) categories.




In Pas Met God Se Wil Eboek


In Pas Met God Se Wil Eboek
DOWNLOAD
Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-08-20

In Pas Met God Se Wil Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-08-20 with Religion categories.


Stephan Joubert plaas in IN PAS MET GOD SE WIL die kollig op verskillende aspekte van God se wil wat vir ons soms so moeilik is om te begryp. Hierdie unieke publikasie bestaan uit 2 dele. Deel 1 bied 25 stellings oor God se wil met kort verduidelikings daarvan. Hierdie stellings skep die raamwerk waarbinne God se wil verstaan en bespreek word in deel 2. Hierdie tweede deel bied 31 Skrifgedeeltes met oordenkings wat oor verskillende fasette van God se wil handel. Elke oordenking het ook vrae waaroor die leser kan nadink. Die aspekte wat bespreek word, sluit in: • Doen God net wat Hý wil? • God se wil in die wêreld en geskiedenis • God se wil en twyfel en kritiese vrae IN PAS MET GOD SE WIL wys hoe ons ook ten opsigte van God se wil in pas met ons Vader kan kom vir ’n vertrouende, gelowige wandel saam met Hom.



Leef In God Se Wil Eboek


Leef In God Se Wil Eboek
DOWNLOAD
Author : Stonecroft Ministries
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-12-12

Leef In God Se Wil Eboek written by Stonecroft Ministries and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-12-12 with Religion categories.


Baie mense wonder wat God eintlik wil hê hulle moet doen. Dit is tyd om op te hou angstig wees oor God se wil en na sy Woord te draai vir leiding. In LEEF IN GOD SE WIL, ’n Bybelstudie wat bestaan uit 7 studies, kan lesers die volledige boek van Rut perikoop vir perikoop bestudeer. Die 7 studies sluit onder andere in: • Kan ons God se wil ken? • Regte motief – verkeerde besluit • Rut se besluit om by Naomi te bly • Die gevolg van regte besluite Elke hoofstuk bevat verwysings na insiggewende Bybelgedeeltes, besprekingsvrae, gebede en eenvoudige verduidelikings en toepassings. Die studies in LEEF IN GOD SE WIL sal lesers opnuut laat besef dat goeie besluite geneem word wanneer gelowiges op God vertrou.



God Is Genoeg Eboek


God Is Genoeg Eboek
DOWNLOAD
Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-10-14

God Is Genoeg Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-14 with Religion categories.


God is genoeg. Regtig! Hy is al wat jy werklik nodig het! Dit is Stephan Joubert se bemoedigende boodskap in GOD IS GENOEG. In 365 dagstukke stap Stephan Joubert saam met die leser deur temas soos: Die lewende God is meer as genoeg, alles ter wille van ons groot God, kyk en leef God raak in die regte lewe en só lyk egte geloof. Hy herinner ons dat alles oor die Here gaan en dat die drie-enige God se eer voorop moet staan in elke keuse wat ons maak en in elke daad wat ons verrig. GOD IS GENOEG sal elke leser uitdaag om klein genoeg te wees sodat God se grootheid in en deur ons sigbaar kan word.



God Se Wil En My Lewe


God Se Wil En My Lewe
DOWNLOAD
Author : Nico Van der Walt
language : af
Publisher:
Release Date : 2004

God Se Wil En My Lewe written by Nico Van der Walt and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2004 with God categories.




Volg My Eboek


Volg My Eboek
DOWNLOAD
Author : David Platt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-05-15

Volg My Eboek written by David Platt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-05-15 with Religion categories.


Vandag dink baie mense om kerk toe te gaan, armes te help en die regte dinge te sê, maak van jou ʼn Christen. NEW YORK TIMES-topverkoper-outeur David Platt waarsku ons in VOLG MY! dat al hierdie “goeie dade” tevergeefs is as ons dit nie sáám met Jesus doen nie. Wat het Jesus bedoel toe Hy gesê het: “Volg My!”? Om waarlik ’n volgeling van Jesus te wees, beteken om ’n verhouding met Hom te hê en elke dag, daar waar jy is, God se koninkryk uit te bou. VOLG MY! kyk na die Bybelse beeld van wat dit beteken om ’n Christen te wees, wat ons in hierdie lewe moet opoffer, maar ook die onbeskryflike vreugde en vrede wat daaruit vloei om werklik sáám met Jesus die pad te stap.



Die Doelgerigte Lewe Eboek


Die Doelgerigte Lewe Eboek
DOWNLOAD
Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Die Doelgerigte Lewe Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Religion categories.


Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren lê die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God ons op die aarde geplaas het. Die doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het. Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir ons elkeen, naamlik: Ons is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid. Ons is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar. Ons is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer. Ons is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen. Ons is gemaak vir ’n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef. Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap van Rick Warren, stigterspastor van Saddleback Church. Die boek is in ’n boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke (ses weke) ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.



Lei My O Heilige Gees Eboek


Lei My O Heilige Gees Eboek
DOWNLOAD
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-05-14

Lei My O Heilige Gees Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-05-14 with Religion categories.


Stormie Omartian kyk in LEI MY, O HEILIGE GEES na een van die kragtigste geskenke wat God gee aan dié wat in Hom glo: die Heilige Gees. Stormie nooi lesers op ’n reis in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees in elke aspek van hul lewe. Sy help lesers om te sien dat die Heilige Gees wil hê elkeen moet sy leiding ervaar wanneer Hy in hul hart, siel en gees met hulle praat. Die leiding van die Heilige Gees aan gelowiges dek verskeie aspekte, byvoorbeeld: • om hervorm te word in hul emosies en karakter • om God se leiding, seëninge en beskerming raak te sien • ontvang die erfenis wat joune is as kind van God • leef God se wil vir jou lewe uit • leef die lewe wat jy net in God kan kry LEI MY, O HEILIGE GEES wys hoe die Heilige Gees gelowiges wil lei in die verhouding met God waarna hulle smag.



Leef In Sy Lig Eboek


Leef In Sy Lig Eboek
DOWNLOAD
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-09-01

Leef In Sy Lig Eboek written by Nina Smit and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-01 with Religion categories.


‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. In haar praktiese, bemoedigende styl spoor sy lesers aan om bewus te raak van God se teenwoordigheid in hul lewe en daagliks te lewe in sy lig. Onderwerpe sluit in: [bullets] ’n Ryk oes van beloftes God se seëninge Omhels deur die Gees Die hemel is ’n werklikheid Pluspunte van geloof Breek los uit die greep van vrees Seisoene van geloof Om te vergewe Stories wat Jesus vertel het Deel jou geloof Wanneer jy swaarkry Die koms van die Lig [end bullets] Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpmiddel om elke dag van die jaar in God se teenwoordigheid te leef. Dit is ’n ideale geskenk vir ’n vriendin en kan ook saam met die Dagbeplanner vir die vrou 2015 deur Nina Smit gebruik word.