Meer Oor Pj Van Der Merwe


Meer Oor Pj Van Der Merwe
DOWNLOAD eBooks

Download Meer Oor Pj Van Der Merwe PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Meer Oor Pj Van Der Merwe book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Meer Oor Pj Van Der Merwe


Meer Oor Pj Van Der Merwe
DOWNLOAD eBooks

Author : Margaretha Schafer
language : af
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2017-07-17

Meer Oor Pj Van Der Merwe written by Margaretha Schafer and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-17 with History categories.


"Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Sch„fer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as?t ware ?n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wˆreldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het ? In di‚ bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was ? ?n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed." - Hemann Giliomee



Meer Oor Pj Van Der Merwe


Meer Oor Pj Van Der Merwe
DOWNLOAD eBooks

Author : Margaretha Schaefer
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2017-07-17

Meer Oor Pj Van Der Merwe written by Margaretha Schaefer and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-17 with History categories.


"e;Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schaefer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as't ware 'n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wereldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het ... In die bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was ... 'n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed."e; - Hemann Giliomee



Berigte Uit Die Dorsland En Ander Pioniersgewestes


Berigte Uit Die Dorsland En Ander Pioniersgewestes
DOWNLOAD eBooks

Author : PJ Van der Merwe
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2017-07-17

Berigte Uit Die Dorsland En Ander Pioniersgewestes written by PJ Van der Merwe and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-17 with History categories.


"e;Kort na sy aanstelling as lektor op Stellenbosch het die historikus P.J. van der Merwe aandag begin skenk aan die Noordweste. Die gebied was destyds grootliks onbekend aan mense buite die geweste. Soos vandag nog was daar destyds onsekerheid oor die grense van die streek en sy sub-streke ... Berigte uit die Dorsland, wat sy dogter, Margaretha Schaefer, saamgestel het, bevat meer as 200 tydskrif- en koerantartikels uit sy pen. Die artikels, gebaseer op sy onderhoude en waarnemings, bied 'n rykdom aan belangrike inligting, wat hy versamel het tydens twee uitgebreide besoeke aan die Noordweste en omliggende dele ... Lank voor die meeste historici het hy besef dat 'n persoonlike onderhoud met iemand wat 'n bepaalde ervaring gehad het 'n waardevolle historiese bron kan wees. Dit was egter noodsaaklik om die getuienis te toets en met die getuienis van ander mense te kontroleer. Die artikels in Die Burger, Die Huisgenoot, Landbouweekblad en Sarie Marais word vergesel van uitstekende foto's wat Van der Mewe met sy kamera geneem het.'"e; - Hermann Giliomee



Trek Studies About The Mobility Of The Pioneering Population At The Cape


Trek Studies About The Mobility Of The Pioneering Population At The Cape
DOWNLOAD eBooks

Author : PJ van der Merwe
language : en
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2022-12-20

Trek Studies About The Mobility Of The Pioneering Population At The Cape written by PJ van der Merwe and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2022-12-20 with History categories.


This work on the pioneering history of the Boers in the Cape Colony (South Africa) before the Great Trek (1835-1846) is primarily based on research in various archives and libraries. However, the author PJ van der Merwe (1912-1979) found it desirable to personally visit different areas mentioned in the book to get to know the country and the people better and to gather oral tradition and personal information. In carrying out this fieldwork during 1938 and 1939, the author covered 15,000 miles by car and questioned hundreds of people (old pioneers, farmers, teachers, magistrates, school inspectors, livestock inspectors, surveyors and police agents). This investigation not only enabled him to better interpret the sometimes fragmentary data found in the archives and old travel descriptions, but also served to supplement it.



Reports From The Dorsland And Other Pioneering Regions


Reports From The Dorsland And Other Pioneering Regions
DOWNLOAD eBooks

Author : PJ van der Merwe
language : en
Publisher: African Sun Media
Release Date : 2020-07-13

Reports From The Dorsland And Other Pioneering Regions written by PJ van der Merwe and has been published by African Sun Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-07-13 with History categories.


‘Shortly after his appointment as lecturer in Stellenbosch, historian PJ van der Merwe turned his attention to the Northwest. In those days the region was mostly unknown to people outside this part of the world. Like today, there was uncertainty then about the boundaries of this region and its sub-regions … Berigte uit die Dorsland, compiled by Van der Merwe’s daughter, Margaretha Schäfer, contains more than 200 of his magazine and newspaper articles. The articles, based on interviews and observations, offer a wealth of important information that he gathered during two extensive visits to the Northwest and surrounding regions … He realised, long before most historians, that a personal interview with someone, who has had a particular experience, was an important historical source. But, it was essential to test the evidence and verify it with that of other people. The articles in Die Burger, Die Huisgenoot, Die Landbouweekblad and Sarie Marais are accompanied by excellent photographs taken by Van der Merwe.’ HERMANN GILIOMEE



Noordwaartse Beweging Van Die Boere Voor Die Groot Trek 1770 1842


Noordwaartse Beweging Van Die Boere Voor Die Groot Trek 1770 1842
DOWNLOAD eBooks

Author : P.J. van der Merwe
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2006-04-01

Noordwaartse Beweging Van Die Boere Voor Die Groot Trek 1770 1842 written by P.J. van der Merwe and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-04-01 with History categories.


Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as 'n stel of individueel.Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770'1842) en TREK - Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770'1842).



Cumulated Index Medicus


Cumulated Index Medicus
DOWNLOAD eBooks

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1996

Cumulated Index Medicus written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1996 with Medicine categories.




Trek


Trek
DOWNLOAD eBooks

Author : P.J. van der Merwe
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2006-04-01

Trek written by P.J. van der Merwe and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-04-01 with History categories.


Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as 'n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842).



Trekboer In Die Geskiedenis Van Die Kaapkolonie 1657 1842


Trekboer In Die Geskiedenis Van Die Kaapkolonie 1657 1842
DOWNLOAD eBooks

Author : P.J. van der Merwe
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2006-04-01

Trekboer In Die Geskiedenis Van Die Kaapkolonie 1657 1842 written by P.J. van der Merwe and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006-04-01 with History categories.


Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as 'n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en TREK - Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770-1842).



Government Gazette


Government Gazette
DOWNLOAD eBooks

Author : Cape of Good Hope (Colony)
language : en
Publisher:
Release Date : 1836

Government Gazette written by Cape of Good Hope (Colony) and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1836 with Gazettes categories.