N Handvol Hoop Eboek


N Handvol Hoop Eboek
DOWNLOAD

Download N Handvol Hoop Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Handvol Hoop Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





N Handvol Hoop Eboek


N Handvol Hoop Eboek
DOWNLOAD

Author : Lizette Murray
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-10

N Handvol Hoop Eboek written by Lizette Murray and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-10 with Religion categories.


’N HANDVOL HOOP is ʼn roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met ’N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. ’N HANDVOL HOOP vertel van die vreugde wat ’n mens uit klein dingetjies kan kry: ʼn voëltjie wat die nuwe dag begroet; die son op jou hand. Dit vertel ook van die heling wat daar in musiek en kuns en die geskrewe woord is. Van die beskutting van jou eie huis en geliefdes. En van die woordelose saamsit met ons hemelse Vader. Dit sal lesers help om die God wat ons pad verlig, as Reisgenoot te herken – veral wanneer ons Hom nie in ons eie donkerte kan raaksien, of dalk wíl raaksien nie.



Viooltjies Vir My Vriendin Eboek


Viooltjies Vir My Vriendin Eboek
DOWNLOAD

Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-03-05

Viooltjies Vir My Vriendin Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-03-05 with Religion categories.


Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk. In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele tuine van die lewe. Vroue sal die dieper betekenis ontdek van aspekte soos groeikrag, voorbereiding, vrugdra en snoei. Sy herinner vroue ook aan die verskillende seisoene en hoe elkeen sy eie unieke mooiheid bring waarvan ons nie moet vergeet nie. VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN bevat pragtige illustrasies van ’n wye verskeidenheid blomsoorte asook aanhalings, teksverse, gebede én plek vir notas om hierdie wandeling onvergeetlik te maak. VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN is die ideale tweekleur-geskenkboek met groen en pers drukwerk om die eentonigheid van die lewe iets van die verlede te maak.



Verby Grense Eboek


Verby Grense Eboek
DOWNLOAD

Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-11-01

Verby Grense Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-01 with Fiction categories.


Ná die dood van sy ma en nadat hy van sy suster én van die meisie vir wie hy lief is, geskei is, is die gate in Jordan Riley se siel gevul met woede. Hy besluit om die God van sy kleintyd te verwerp en dagvaar sy tuisdorp om ’n standbeeld van Jesus uit ’n park te verwyder. Dié konflik maak dat sy pad kruis met ’n gelowige jong nuusleser Faith wat Jordan op verrassende maniere teenstaan. Maar meer verbasend nog is die manier hoe Faith begin om die mure rondom Jordan se hart af te breek. En daar is iets baie bekends aan haar ... VERBY GRENSE vertel die verhaal van Bethany, ’n klein dorpie in Pennsilvanië, wat skielik in die nuus is. Baie meen die beeld is in stryd met die skeiding tussen die kerk en die staat. Dit word die fokuspunt van bitter konflik – vol politieke intriges, sosiale onregte en persoonlike konflikte. VERBY GRENSE gaan oor verandering. Vir Jordan en Faith, en die hele Bethany. Sal liefde genoeg wees wanneer die stryd dreig om verby grense te woed?



Eendag Eboek


Eendag Eboek
DOWNLOAD

Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-22

Eendag Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-22 with Fiction categories.


In EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, druk die lewe in die kollig swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik, veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie. Die Flanigan-gesin is baie hartseer oor die verlies van die Christen-kinderteater en wend ’n laaste poging aan om te keer dat dit gesloop word. Intussen gee John Baxter die volgende tree in sy verhouding met Elaine. Dit lei tot ’n nuwe seisoen in sy lewe waarin hy moet besluit of hy die Baxter-huis gaan verkoop en ’n leeftyd se herinneringe verloor. Terwyl die res van die familie die toekoms en wat dit dalk inhou, oorweeg, moet hulle nou saamstaan soos nog nooit tevore nie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hulle die lewe kan lei wat hulle weet moontlik is ... eendag.



Dae Van Oorlog Eboek


Dae Van Oorlog Eboek
DOWNLOAD

Author : Cliff Graham
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

Dae Van Oorlog Eboek written by Cliff Graham and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Fiction categories.


In antieke Israel, by die kruispaaie van die groot handelsroetes, soek ’n man met die naam Benaja na ’n nuwe begin. Hy het by ’n groep soldate aangesluit wat gelei word deur Dawid. Hulle weermag bestaan uit ontevrede en onverskillige mans. Party is lojaal aan Dawid, maar ander gaan net saam vir die buit wat hulle kan kry. Terwyl die genadelose en toenemend waansinnige koning Saul optrek teen die magtige Filistyne, is die Hebreeuse stamme mismoedig en hulle het redding nodig. Oor die verloop van tien dae moet Benaja en die ander huursoldate al hulle vaardighede gebruik om te oorleef en Dawid se troon te vestig – as hulle mekaar nie voor die tyd doodmaak nie. DAE VAN OORLOG vertel die verhaal van die dapper manne van Israel, ’n klomp ontevrede krygers op vlug saam met Dawid, die aangewese koning. Hulle legendariese dade is opgeteken in 2 Samuel 23 en 1 Kronieke 11.



Mikal Eboek


Mikal Eboek
DOWNLOAD

Author : Jill Eileen Smith
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-08-02

Mikal Eboek written by Jill Eileen Smith and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-08-02 with Fiction categories.


As die dogter van koning Saul lei Mikal ’n bevoorregte lewe – tog moet sy saamleef met haar pa se onvoorspelbare buie en wedywering met haar beeldskone oudste suster. Wanneer Mikal verlief raak op Dawid, die jong lierspeler wat haar pa moet kalmeer, het sy geen idee van die romanse, avonture en hartseer wat op haar wag nie. Namate lesers die opwindende en onvoorspelbare wêreld van koning Saul en koning Dawid ontdek, sal hulle meegevoer word deur hierdie aangrypende en romantiese verhaal. Teen die agtergrond van ’n weelderige lewe in die paleis, oorlog en ontsnappings na die woestyn, neem Jill Eileen Smith lesers in MIKAL op ’n emosionele warrelwind-rit saam met Mikal terwyl sy liefde, verlies en persoonlike verandering moet hanteer as een van Dawid se vroue. Lesers sal dol wees op hierdie meesleurende verhaal gevul met passie en drama.



Die Losprys Eboek


Die Losprys Eboek
DOWNLOAD

Author : Dee Henderson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-10-08

Die Losprys Eboek written by Dee Henderson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-10-08 with Fiction categories.


In DIE LOSPRYS word Shannon Bliss op die ouderdom van sestien ontvoer. Ná elf jaar het sy ontsnap en wil met haar familie herenig word, maar dit is nie so eenvoudig nie ... Shannon besef haar vryheid beteken nie haar moeilikheid is verby nie en kontak Matthew Dane, ’n privaatspeurder en voormalige polisieman, om haar te help. Die misdaad-familie in wie se kloue Shannon beland het, dink sy is dood, maar as hulle moet uitvind sy leef nog, sal niks hulle keer om haar stil te maak nie. As geregtigheid moet geskied, en as Shannon weer ’n normale lewe wil lei, moet Matthew presies weet wat met haar gebeur het, ongeag watter geheime oopgekrap gaan word.



N Pad Vol Dorings Eboek


N Pad Vol Dorings Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-06-28

N Pad Vol Dorings Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-06-28 with Fiction categories.


Rose Kauffman is ’n gelowige jong meisie wat haar invalide ma versorg en graag in die geheim perd ry saam met haar dierbare vriend Nick, die biskop se volwasse pleegseun wat weier om by die kerk aan te sluit. Intussen werk sy ook af en toe by ’n Engelse wewenaar wat haar verbied om na die boonste verdieping van sy huis te gaan. Wat steek hy daar weg? Haar ouer suster, Hen, wat haar Amish-tradisies agtergelaat het om met ’n wêreldse man te trou, weet maar te goed watter gevaar daar skuil in Rose se vriendskap met Nick. Sy self hunker nou terug na dit wat sy eens so maklik verwerp het – ’n wêreld wat haar man verag, maar wat sy weet beter sal wees vir haar dogtertjie. Sal sy weer haar plek tussen haar mense vind en ook haar huwelik kan red? ’N PAD VOL DORINGS, die eerste boek in DIE ROSE-trilogie, bewys dat die lewe in die Lancaster-distrik idillies kan lyk, maar beslis nie sonder dorings is nie ...



Liefde Vir Elke Dag Eboek


Liefde Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD

Author : Helena Hugo
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-11-01

Liefde Vir Elke Dag Eboek written by Helena Hugo and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-01 with Religion categories.


‘God is liefde.’ Hierdie Bybelvers is alombekend en alombemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is? As ons begin besef hoe lief God ons het en wat dit beteken dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons te begin verander nie. Daardie besef leer ons om anders te kyk en anders te voel oor onsself, en dit vernuwe dan weer ons perspektief en emosies oor ander mense. Liefde is egter nie net ’n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ’n jaar-lange ont¬dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op ons lewe en die wêreld om ons kan en behoort te hê. Helena Hugo bekyk verskeie aspekte van ’n lewe wat deur liefde aangedryf word aan die hand van onderwerpe soos: Liefde leer mense liefhê Liefde leer ons bid Liefde vernuwe ons hoop Liefde leer ons gehoorsaamheid en trou Liefde vergewe Liefde vir elke dag is ’n vars briesie wat gewaarborg is om nuwe lewe in moeë harte te blaas.



Die Ontmoeting Eboek


Die Ontmoeting Eboek
DOWNLOAD

Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2007-07-12

Die Ontmoeting Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2007-07-12 with Fiction categories.


In antwoord op sy oorlede vrou se laaste versoek, begin John Baxter die soektog van ’n leeftyd: om sy en Elizabeth se eersgeborene te vind en deel te maak van hulle familie voor die Baxter-familiereünie. Intussen kry Hollywood-akteur Dayne Matthews baie slegte nuus wat hom sy aanneemouers se geloof laat bevraagteken. Sal Dayne genoeg moed hê om die toekoms gevul met verlies tegemoet te gaan en sal daardie krag hom na die grootste liefde ooit lei? Dan tref ’n tragedie Bloomington. Wat sal Dayne doen wanneer hy van die storm hoor wat sy familie en Katy Hart, die meisie wat hy net nie kan vergeet nie, bedreig? Sal hy eindelik vrede vind in God? DIE ONTMOETING, die derde boek in Karen Kingsbury se gewilde EERSGEBORENE-reeks, is ’n verhaal van God se leiding en die waarheid wat Hy gee in die harte van dié wat Hom soek.