[PDF] Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek - eBooks Review

Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek


Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Gebedeboek Eboek


Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Gebedeboek Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-11-20

Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Gebedeboek Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-11-20 with Religion categories.


Stormie Omartian wil ouers help om élke dag vir hul kinders te bid – ongeag hul ouderdom. OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS – GEBEDEBOEK is saamgestel uit OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS met 60 gebede spesifiek vir die volwasse kind se behoeftes. Algemene bekommernisse van ouers oor hul volwasse kinders word belig, en bied lesers die geleentheid om hulle kinders in gebed aan God op te dra. Saam met elke gebed is daar ook ’n bemoedigende teksvers en plek vir eie gebedsnotas. Stormie help ouers om God se Woord oor hulle kinders te bid op gebiede soos: • Beroepskeuses • Huwelik en ander belangrike verhoudings • Ouerskap • Verslawings, emosionele en persoonlike probleme • Geloofslewe Elke ouer kan met OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS – GEBEDEBOEK rus in die krag van gebed, en staatmaak op God se beskerming en leiding vir hulle volwasse kinders se lewens.



Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek


Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-10-19

Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-19 with Religion categories.


Ongeag of kinders nog klein is en of hulle al volwasse is, ouers sal altyd oor hulle bekommerd wees. Met OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS fokus Stormie Omartian op hoe ouers hul volwasse kinders aan die Here kan opdra. Tesame met stories van ander ouers gee Stormie ook raad uit haar eie ondervinding en help ouers om te bid deur die krag van God se Woord vir hul volwasse kinders en hul: • Loopbaankeuses en sin vir hul doel in die lewe • Huwelike en belangrike verhoudings • Ouerskapvaardighede en leierskap • Dinge waarmee hulle worstel, verslawings en emosionele probleme • Geloofstoewyding en gebedslewe OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS is die ideale gebedsgids vir enige ouer.



Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders


Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : af
Publisher:
Release Date : 2012

Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with categories.




Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders


Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher:
Release Date : 2011

Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders written by Stormie Omartian and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011 with Parent and adult child categories.




Om Dogters Groot Te Maak Eboek


Om Dogters Groot Te Maak Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : James Dobson
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-09-08

Om Dogters Groot Te Maak Eboek written by James Dobson and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-09-08 with Religion categories.


Geen ander prioriteit kan naastenby so belangrik wees soos die verantwoordelikheid om kinders groot te maak nie en juis daarom is dit onontbeerlik om goeie leiding te kry. Ná die merkwaardige sukses van OM SEUNS GROOT TE MAAK het ouers (en kinders) dr. James Dobson gesmeek om ook so ’n boek vir die grootmaak van dogters te skryf. In OM DOGTERS GROOT TE MAAK bespreek Dobson inligting, benaderings, oplossings en aanbevelings gegrond op van die nuutste navorsing deur verskeie gesaghebbende organisasies, tesame met raad wat alreeds die toets van die tyd deurstaan het. Hy fokus op die invloed van ouers, onderwysers en portuurgroepe. Hy skryf oor dogters van alle ouderdomme en bespreek die slaggate wat beslis voorlê. Hy bespreek selfwaarde, seksuele ontwaking, enkelouerskap, emosionele ontwikkeling en wenke hoe om dogters groot te maak. OM DOGTERS GROOT TE MAAK sal ouers met praktiese raad bystaan in die groot verantwoordelikheid om hul dogters beter te verstaan en effektiewe leiding aan hulle te gee.



N Lewe Sonder Beperkings Eboek


N Lewe Sonder Beperkings Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-05-27

N Lewe Sonder Beperkings Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-05-27 with Biography & Autobiography categories.


Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het. Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om ’n lewe sonder enige beperkings te geniet. Nick se praktiese raad om ’n ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop. Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. ’N LEWE SONDER BEPERKINGS is ’n inspirerende boek en vertel ’n verhaal van eindelose hoop.



Liefde En Respek In Die Gesin Eboek


Liefde En Respek In Die Gesin Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Emmerson Eggerichs
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-04-01

Liefde En Respek In Die Gesin Eboek written by Emmerson Eggerichs and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-01 with Religion categories.


Kinders het liefde nodig. Ouers het respek nodig. Dit is so eenvoudig en soms tog so moeilik! Kinders wat voel hul ouers het hulle nie lief nie, tree sonder respek op. Ouers wat nie gerespekteer word nie, reageer dikwels op maniere wat hul kinders ongeliefd laat voel. En dit lei onvermydelik tot die ‘gesinskonflik-kringloop’. In Liefde en respek in die gesin bied die bekende dr. Emmerson Eggerichs praktiese riglyne om hierdie bose kringloop in die gesin te verbreek en ’n gesonde gesinsdinamiek te vestig. Liefde en respek in die gesin bevat ook insette van dr. Eggerichs se vrou en hul drie volwasse kinders waar hulle eerlik gesels oor die positiewe sowel as die negatiewe aspekte van hul gesinslewe. In hierdie boek sal jy leer om: liefde en respek as basiese gesinsbehoeftes te beskou die konflik-kringloop te verbreek ses Bybelse beginsels toe te pas om jou kinders te bemagtig uittartende gedrag aan te spreek en kinderagtige gedrag oor te sien volwassenheid aan die dag te lê as ’n span te werk en ’n liefdevolle ouer in God se oë te wees, ongeag jou kind se reaksie. Gesonde, lewe-gewende gesinsverhoudings is moontlik! Met behulp van die Bybelse riglyne wat dr. Eggerichs uiteensit, kan jy die konflik in jou gesin ontlont, jou kinders motiveer om gehoorsaam te wees en jou gesin lei soos wat die Bybel ons leer.



Die Standvastige Man Eboek


Die Standvastige Man Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Stephen Kendrick
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-03-08

Die Standvastige Man Eboek written by Stephen Kendrick and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-03-08 with Religion categories.


DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het. Hierdie boek bou voort op hierdie boodskap en daag mans van alle ouderdomme uit om hulle verantwoordelikheid as geestelike leier van hulle huisgesin, huwelik en kinders dapper en standvastig te aanvaar. DIE STANDVASTIGE MAN bespreek 12 voornemens oor hoe om die man te wees wat God jou geskep het om te wees, gee riglyne oor hoe om vir jou gesin te bid, lig die belangrikheid van seksuele reinheid uit, en bevat ook besprekingsvrae om mans te help om hulle verlede te verwerk, hulle opnuut toe te wy aan hulle verpligtings teenoor hulle vrou en kinders, en die toekoms in te gaan met duidelike en vaste voornemens.



Die Afskeid Eboek


Die Afskeid Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-08-17

Die Afskeid Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-08-17 with Fiction categories.


Lesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks! DIE AFSKEID is die eerste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks. Bailey se avonture begin wanneer sy die geleentheid kry om ’n oudisie te doen vir ’n Broadway-musiekblyspel in New York. Maar is sy gereed om haar vriende en familie in Bloomington agter te laat? En wat van Cody? Sy is bekommerd oor hul toekoms en kan net bid dat hulle liefde sal seëvier. Cody, wat Bloomington verlaat het om nader aan sy ma te wees, kom deur nuwe vriende, omstandighede en die afstand tussen hulle agter dat sy verhouding met Bailey nie so rotsvas is soos hy gedink het nie. Hierdie reeks, wat karakters uit die gewilde Baxter-reekse bevat, word gekenmerk deur liefde, eensaamheid, groot geleenthede en moeilike besluite.



Bloeisels Van Hoop Eboek


Bloeisels Van Hoop Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Nina Smit
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Bloeisels Van Hoop Eboek written by Nina Smit and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die geheim van geluk; dissipelskap; versoening en vergifnis; strespleisters; en Kersfees as ’n vreugdefees. Elke maand begin ook met ’n spesiale teksvers, aanhaling en gebed. Nina Smit wys elke leser hoe God se teenwoordigheid altyd nuut en vars kan wees vir dié wat dit met verwondering najaag.