[PDF] Ons Eie Boek - eBooks Review

Ons Eie Boek


Ons Eie Boek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Ons Eie Boek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Ons Eie Boek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Isap


Isap
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1950

Isap written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1950 with Afrikaans periodicals categories.




Meer Oor Pj Van Der Merwe


Meer Oor Pj Van Der Merwe
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Margaretha Schaefer
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2017-07-17

Meer Oor Pj Van Der Merwe written by Margaretha Schaefer and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-17 with History categories.


"e;Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schaefer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as't ware 'n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wereldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het ... In die bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was ... 'n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed."e; - Hemann Giliomee



Namibian Books In Print


Namibian Books In Print
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 2004

Namibian Books In Print written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2004 with Namibia categories.




Teksredaksie


Teksredaksie
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Wannie Carstens
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2012-04-01

Teksredaksie written by Wannie Carstens and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-01 with Reference categories.


"e;Teksredaksie is 'n baie welkome en uiters nuttige Afrikaanse handboek gemik op die byeenbring van die jongste insigte in teksversorging en die opleiding van taalpraktisyns."e;Hierdie kombinasie van teoretiese besinning en verantwoording met 'n duidelik gepaardgaande praktykgerigtheid is werklik uniek en behoort ongetwyfeld die bruikbaarheid van die boek in velerlei opleidingskontekste te verseker."e;- Prof Anne-Marie Beukes Hoof van Departement Linguistiek en Literatuurwetenskap, Universiteit van Johannesburg



Herinnering Verlange


Herinnering Verlange
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Louis C Jonker
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2019-11-06

Herinnering Verlange written by Louis C Jonker and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-11-06 with Religion categories.


'n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is 'n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof. Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook die van Jonker. Die vertellings - wat soms aan speelse fantasie grens - word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika.



Die Reis Gaan Inwaarts


Die Reis Gaan Inwaarts
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Cas Wepener
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2017-07-01

Die Reis Gaan Inwaarts written by Cas Wepener and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-07-01 with Literary Criticism categories.


"e;By Schoeman word individuasie nie 'n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie - daarvoor is sy werk te betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie 'n selfsugtige inkeer na binne nie, nie 'n verlammende onttrekking nie, maar 'n inwaartse reis wat stimuleer tot kreatiewe ondersoek van die onbewuste. Die romans neem die leser op daardie stille reis. Hulle bied ervarings van 'n ontmoeting met die stilte, met die self. Hierdie werk van Wepener slaag daarin om iets van hierdie proses en inwaartse reis te verduidelik, sonder om voorskriftelik of moraliserend te raak. Juis daarom gee Wepener uiteindelik op 'n praktiese manier leiding aan diegene wat met die dood gekonfronteer word."e; Vanuit die Voorwoord deur Willie Burger, Mei 2017



Basic Intermediate And Advanced Grammar And Composition In English Afrikaans


Basic Intermediate And Advanced Grammar And Composition In English Afrikaans
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Nam H Nguyen
language : en
Publisher: Nam H Nguyen
Release Date : 2018-04-12

Basic Intermediate And Advanced Grammar And Composition In English Afrikaans written by Nam H Nguyen and has been published by Nam H Nguyen this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-04-12 with categories.


it is an easy tool that teaches the rules of sentences, noun, verbs, question mark, adjectives, and adverbs; prepositions, propositions, and pronoun pronouncements; punctuation; possessives; and proofreading skills for all communication. dit is 'n maklike hulpmiddel wat die reëls van sinne, naamwoord, werkwoorde, vraagteken, byvoeglike naamwoorde en bywoorde leer; voorstellings, voorstellings en voornaamwoordverklarings; leestekens; possessives; en proefleesvaardighede vir alle kommunikasie



Oop Deure


Oop Deure
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Coenie Burger
language : af
Publisher: Digital on Demand
Release Date : 2020-08-01

Oop Deure written by Coenie Burger and has been published by Digital on Demand this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-08-01 with Religion categories.


Oop deure is nie maar net nog ’n uitleg van die boek Openbaring nie. Dit is aktueel en toepaslik vir ons tyd. Soos dit ’n goeie eksegeet betaam, verduidelik Burger hoe die boek gespreek het tot die gelowiges vir wie dit oorspronklik geskryf is – in ’n wêreld wat totaal anders as ons s’n gelyk het. Hy bied egter ook ’n passievolle toe-eiening van die boodskap van die boek vir ons eie tyd – op so ’n manier dat ons beter insig in ons eie situasie kry en die talle geleenthede raaksien wat God vir ons hier aan die suidpunt van Afrika skep. Hy help ons inderdaad om te hoor wat die Gees vir die gemeentes van ons tyd sê. Prof Francois Tolmie, Nuwe Testament, Universiteit van die Vrystaat. Coenie Burger skryf: “Openbaring sê vir ons dat ons nie in die eerste plek nuwe strategieë of planne nodig het nie, maar dat ons gehelp moet word om die evangelie nuut te hoor en vir ons toe te eien”. Daarmee sit hy sy vinger op die essensie van wat nodig is vir gemeentes en predikante om vandag te hoor. ’n Weldeurdagte uitleg van Openbaring deur ’n knap teoloog. Prof Ian Nell, Praktiese Teologie en Missiologie, Universiteit van Stellenbosch Coenie Burger se genuanseerde lees van Openbaring as gemeente-literatuur teen die agtergrond van die Romeinse Ryk sal gelowiges en gemeentes se geestelike verbeelding opnuut aangryp oor hoe hulle vandag hul missionale roeping in uitdagende tye konkreet kan uitleef. Dit is ’n helder, tydige en weldeurdagte uitleg van Openbaring deur een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde kerkteoloë. Prof Marius Nel, Nuwe Testament, Universiteit van Stellenbosch Coenie Burger nooi ons om Openbaring te lees as ’n boek wat vir gestuurde gemeentes geskryf is. Oop Deure herinner die kerk op ’n helder en direkte manier aan wie God is en aan sy roeping en werk vir gemeentes. Die boek maak ’n belangrike bydrae tot die missionale teologie, plaaslik en internasionaal. Dr Lourens Bosman, Algemene Bestuurder, Algemene Sinode van die NG Kerk.



Manpower


Manpower
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1942

Manpower written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1942 with Exercise categories.




Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.