Put Van Drome Afrikaanse Uitgawe


Put Van Drome Afrikaanse Uitgawe
DOWNLOAD eBooks

Download Put Van Drome Afrikaanse Uitgawe PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Put Van Drome Afrikaanse Uitgawe book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Put Van Drome Afrikaanse Uitgawe


Put Van Drome Afrikaanse Uitgawe
DOWNLOAD eBooks

Author : Anna Erishkigal
language : af
Publisher: Seraphim Press
Release Date : 2019-06-06

Put Van Drome Afrikaanse Uitgawe written by Anna Erishkigal and has been published by Seraphim Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-06-06 with Fiction categories.


Al wat Rosie Xalbadore wil hê is ‘n werk vir die somer, en dan sal sy na beter dinge aanbeweeg- soos ‘n posisie as ‘n hoërskool onderwyseres by ‘n regte skool, met medies, voordele, en geen onderlangse aanmerkings oor “die oppasser” nie. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou ‘n groot fout wees. Eerstes, omdat hy tegnies nogsteeds getroud is. En tweedens, omdat sy mal eks-vrou aanhou om op te daag en haar dogtertjie as ‘n wapen te gebruik om vir Adam terug te lok. . Elke keer wat die Jackson olie erfgenaam opdaag, raak Pippa getraumatiseerd en begin om oor haar denkbeeldige “Fee Koningin” te praat. Dit is ‘n stryd om toesig wat ‘n skrikwekkende ooreenkoms met haar verlede het–– die een wat tot haar geliefde perd, Harvey, se dood gelei het. Kan sy hulle gemeenskaplike liefde vir perde gebruik om vir Pippa te leer hoe om haar ma se speletjies te hanteer? Of sal Eva op die Condamine Rivier Plaas beslag lê om vir Adam en Pippa te forseer om na Brisbane terug te keer? Dinge lyk hopeloos totdat ‘n vreesaanjaende nuwe spook ruiter –– ‘n man op ‘n geverfde hings –– in Rosie se drome verskyn in Boek 2 van "Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre." . “In hierdie hedendaagse rendisie [van Jane Eyre]… alhoewel Adam nie ‘n mal vrou in sy solder versteek het nie, het hy ‘n mal vrou wat probeer om hom terug te kry en enkel toesig van sy dogter te wen. Sy sal enige iets doen, maak nie saak wie seerkry nie, om te kry wat SY wil hê. Dit stem ooreen met die Bronte storielyn, maar met ‘n verrassende moderne draai. Jy sal saam met die heldin wil huil terwyl sy sukkel om die klein dogtertjie van haar mal en manupulerende ma te beskerm, en jy sal vir Adam & Rosie juig soos hulle klein treëtjies neem om mekaar te vertrou en in ware liefde te glo.” – Dark Lilith Blogs . “Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik... sy is ook baie broos aangesien sy vasgevang is in die lelekheid van ‘n toesig stryd tussen haar ouers, om nie van haar ma se mal, afkrakende gedrag teenoor haar te praat nie. Jy sal vir Pippa ‘n drukkie wil gee en haar veilig wil hou.” – Dark Lilith Blogs . “Hierdie is die storie van ‘n pa, Adam, wat wat ook al hy moet vir sy dogter sal deurgaan. Pippa, wat in fantasie ontsnap soos sy kan, is vasgevang in ‘n bitter toesig dispuut. Rosie bevind haarself in die middle van hulle konflik en hoop, terwyl sy ook haar eie moet hanteer, geforseer om onder dieselfde dak haar afstand van ‘n man waarna sy meer en meer aangetrokke voel te hou. Elke karakter word duidelik, emosievol, en kunstig voorgestel.” – Dale Amidei, skrywer van “Jon’s Trilogy” . * Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, romanse, kontemporêre vroue, vrouefiksie, familie sage, westelike, kontemporêre, kontemporêre, nuwe volwassene, toesig geskil, vrouefiksie, nuwe volwassene, familie lewe, ouerskap, mondigwording, Australië, romance, contemporary women, women's fiction, family saga, western, contemporary, new adult, custody dispute, Jane Eyre, women's fiction, new adult, family life, parenthood, gothic, coming of age, Australia,



Uitleg Van Drome En Visioene


Uitleg Van Drome En Visioene
DOWNLOAD eBooks

Author : Arnoldus Venter
language : af
Publisher: Lulu.com
Release Date :

Uitleg Van Drome En Visioene written by Arnoldus Venter and has been published by Lulu.com this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with categories.




As Wense Perde Was Afrikaanse Uitgawe Afrikaans Edition


As Wense Perde Was Afrikaanse Uitgawe Afrikaans Edition
DOWNLOAD eBooks

Author : Anna Erishkigal
language : af
Publisher: Seraphim Press
Release Date : 2017-10-15

As Wense Perde Was Afrikaanse Uitgawe Afrikaans Edition written by Anna Erishkigal and has been published by Seraphim Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-10-15 with Fiction categories.


By die altaar gelos en sonder 'n huis gelaat, het Rosie Xalbadora 'n werk geneem as 'n goewernantes op die rand van die Australiese wildernis. Daar ontmoet sy Pippa Bristow, 'n sensitiewe kind wat haar ouers se bitter egskeiding hanteer deur te ontsnap na 'n magiese wêreld van sprokie koninginne en eenhoring perde. . Aangestel om Pippa te help met haar verswakkende studies, raak sy 'n pion in die voortdurende toesig dispuut tussen Pippa se Vader, Adam, en sy selfsugtig, olie-erfgenaam vrou. Sodra die spanning opbou en Rosie betrokke raak in die Bristow’s se baie geheime, moet sy die spoke van haar eie pynlike verlede in die gesig staar terwyl sy 'n groeiende aantrekkingskrag tot haar mooi, emosioneel-onbeskikbare werkgewer veg. Maar hulp kom in die vorm van 'n prettige bejaarde buurvrou, 'n vriendelike klein dorpie, en 'n spook ridder wat Rosie elke aand in haar drome besoek. . As wense perde was is die eerste boek in 'n familie saga wat afspeel in Australië, met die stylvolle hartverskeurende, gotiese ondertone van Jane Eyre, en net 'n sweempie van die bonatuurlike. . "'N mistieke, magiese landskap, en ou legendes kry 'n nuwe lewe..." — Romancing History Blog . "Ek was onmiddellik getrek in die karakters se lewens in, en het gevoel asof ek reg langs Rosie staan terwyl sy geworstel met haar lewe wat uitmekaar val..." – N.Y. Times Best Selling Author Stacey Joy Netzel . "Beide Rosie en Adam is beskadigde mense... Pippa, die klein dogtertjie, is bekoorlik, [sy] is baie broos, ongelukkig vasgevang in die lelikheid van 'n toesig stryd tussen haar ouers... Jy sal Pippa ʼn drukkie wil gee en haar veilig laat voel..." — Dark Lilith Book Blogs . Lied van die rivier Die veiling: boek 1 . Afrikaanse taal - Afrikaans language



Helde Van Ouds N Novella Afrikaans Edition Afrikaanse Uitgawe


Helde Van Ouds N Novella Afrikaans Edition Afrikaanse Uitgawe
DOWNLOAD eBooks

Author : Anna Erishkigal
language : af
Publisher: Seraphim Press
Release Date :

Helde Van Ouds N Novella Afrikaans Edition Afrikaanse Uitgawe written by Anna Erishkigal and has been published by Seraphim Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with Fiction categories.


Engelagtige Spesiale magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail geskiet? En hoekom? . Ninsianna het altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van shamans en genesers. Toe sy in die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag ʼn gevlekte man wat uit die lug val! . Intussen, in die hemel, het eerste Minister Lucifer, die ewige keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer. . Dit is lewe en dood in hierdie eerste paaiement van die epiese sci-fantasie oorvertelling van die mite oor gevalle engele, swaard van die gode. . Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie! . Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse fiksie, fantasie, epiese fantasie, wetenskapfiksie, sci-fi, scifi, sci-fantasie, ruimte-opera, militêre fiksie, romanse, historiese romanse, militêre romanse, fantasie romanse, wetenskaplike romans, historiese fiksie, gratis e-boek, gratis e-boeke, free afrikaans ebook, historiese romanse, antieke wêreld, engele, aartsengele, gevalle engele, aartsengel Michael, Lucifer, genetiese ingenieurswese, Afrikaans language, Afrikaans language books, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, fantasy, epic fantasy, science fiction, sci-fi, scifi, sci-fantasy, space opera, romance, historical romance, military romance, fantasy romance, sci-fi romance, military fiction, romance, historical fiction, free ebook, free ebooks, historical romance, ancient world, angels, archangels, fallen angels, Archangel Michael, Lucifer, genetic engineering, alien invasion,



Kyk N Vaal Perd Afrikaanse Uitgawe Afrikaans Edition


Kyk N Vaal Perd Afrikaanse Uitgawe Afrikaans Edition
DOWNLOAD eBooks

Author : Anna Erishkigal
language : af
Publisher: Seraphim Press
Release Date : 2019-10-11

Kyk N Vaal Perd Afrikaanse Uitgawe Afrikaans Edition written by Anna Erishkigal and has been published by Seraphim Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-10-11 with Fiction categories.


Met Eva op die oorlogspad, haar romantiese aspirasies op stillstand, en die Condamine Rivier Plaas in gevaar om verkoop te word as die vergoeding in Adam se bitter egskeiding, is die laaste ding wat Rosie Xalbadora nodig het nog 'n probleem. Maar soms luister die hart nie na rede nie. Wanneer Pippa haar smeek om 'n klein wit ponie van slagting te red, plaas hulle onophoudelike meegevoel Adam se toesigstrydstryd, Pippa se fantasieë en Rosie se ergste vrese op die veilingblok van 'n epiese konfrontasie in hierdie skokkende einde van Die Veilig Trilodie: 'n Hedendaagse Jane Eyre. . Leesorde: Die Veiling Trilogie —As Wense Perde Was —Put van Drome —Kyk! 'n Vaal Perd . "Dit is die verhaal van 'n vader, Adam, wat sal verduur wat hy moet ter wille van sy dogter. Pippa, wat in fantasie ontsnap soos sy kan, word in 'n bitter bewaringskwessie oorgeplaas. Rosie vind haarself in hul konflikte en hoop geplaas terwyl sy haar eie bestuur, gedwing om op 'n afstand onder die dak van 'n man te bly, aan wie sy toenemend aangetrokke is. Elke karakter is duidelik, emosioneel en kunsmatig aangebied." –Dale Amidei, skrywer van "Jon's Trilogy" . * Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, romanse, kontemporêre vroue, vrouefiksie, familie sage, westelike, kontemporêre, kontemporêre, nuwe volwassene, toesig geskil, vrouefiksie, nuwe volwassene, familie lewe, ouerskap, mondigwording, Australië, romance, contemporary women, women's fiction, family saga, western, contemporary, new adult, custody dispute, Jane Eyre, women's fiction, new adult, family life, parenthood, gothic, coming of age, Australia,



Die Horlosiemaker N Novelle Afrikaanse Taal


Die Horlosiemaker N Novelle Afrikaanse Taal
DOWNLOAD eBooks

Author : Anna Erishkigal
language : af
Publisher: Seraphim Press
Release Date : 2016-07-16

Die Horlosiemaker N Novelle Afrikaanse Taal written by Anna Erishkigal and has been published by Seraphim Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-07-16 with Fiction categories.


--Vra hoe jy ‘n uur in tyd kan wen-- . Marae O’Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy ‘n ongewone prys gewen het – die kans om ‘n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng reëls oor hoe die verlede beïnvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat ‘n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie wêreld het? . "’n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is ‘n kans duisend!" –Leser resensie . "’n Baie hartroerende en dramatiese verhaal… as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?" –Leser resensie . "’n Aangrypende kort verhaal gebaseer op ‘n tema uit Noorse mitologie. Tyd is ‘n geskenk, en partykeer, ‘n laaste kans…" --Dale Amidei, skrywer . Wat as jy dit alles oor kon doen? . * Keywords: Afrikaans, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse romans, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse taalverhale, Afrikaanse fiksie, Afrikaanse fantasie, Afrikaanse taaluitgawe, Afrikaans fiction, Afrikaans romance, Afrikaans language books, Afrikaans language, Afrikaans language edition, Afrikaans language romance, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, Afrikaans boek, Afrikaans books, Norse mythology, Norns, Fate, interracial dating, prejudice, racism, second chances, what to read after Outlander, wat om te lees na Outlander, Afrikaanse taal boeke, Afrikaans romanse, Afrikaans fiksie, Afrikaanse taal, Afrikaanse taal romanse, Afrikaanse taal uitgawe, Afrikaans uitgawe, Afrikaanse boeke, Noorse mitologie, Norns, noodlot, veelrassige dating, vooroordeel, rassisme, tweede kanse.



Die Kalifaat N Post Apokaliptiese Spannings Verhaal


Die Kalifaat N Post Apokaliptiese Spannings Verhaal
DOWNLOAD eBooks

Author : Anna Erishkigal
language : af
Publisher: Seraphim Press
Release Date : 2020-04-28

Die Kalifaat N Post Apokaliptiese Spannings Verhaal written by Anna Erishkigal and has been published by Seraphim Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-04-28 with Fiction categories.


Eisa McCarthy woon in Kalifaatstad onder die beheer van die radikale Islamitiese groep, die Ghuraba. Sewe jaar gelede het Generaal Mohammad bin-Rasulullah die Verenigde State in 'n meedoënlose verraad verslaan en hulle wêreldwye Kalifaat opgerig in die ruïnes van Washington, DC. Die hoogste heilige leier van Ghuraba, die Abu al-Ghuraba, beweer dat Eisa se vader hom beheer oor die VSA se kernarsenaal gegee het, 'n eis versterk deur die smeulende as van baie stede. Maar nadat haar Siries-gebore moeder van geloofsversaking beskuldig is, verneem sy dat haar pa nie die 'martelaar' is wat die Ghuraba beweer nie. . Besit die Ghuraba regtig die bekendstellingskodes vir die ICBM missiele? Of het haar pa hulle 'uitgesluit' omdat Kolonel Everhart, die rebel bevelvoerder, wil hê dat sy die wêreld moet vertel? As sy baklei, sal die Ghuraba haar kleinsus doodmaak, maar as sy dit nie doen nie, sal die Ghuraba uiteindelik in-hack en hulle almal bom. Al wat Eisa het, is 'n string Moslem gebedskrale en 'n pre-Islamitiese mite wat haar pa haar vertel het die aand toe hy verdwyn het. . Die lot van die wêreld, en die lewe van haar kleinsus, hang in die weegskaal soos Eisa werk deur die antieke mite, haar Moslem geloof, en wat regtig gebeur het die nag toe die Ghuraba beheer verkry het. . "Die parallelle wat die skrywer trek tussen die huidige landskap in Sirië en Irak en 'n toekomstige Verenigde State is ontstellend, omdat hulle die huidige gruweldade met onverstrokke akkuraatheid uitbeeld ..." —Dale Amidei, 'Jon's Trilogy' . "As [Eisa] sweer dat sy 'n weduwee van haar suster sal maak, kan jy haar angs en haar vasberadenheid om nie meer hulpeloos te wees nie aanvoel... Om die boek te lees het my bly gemaak dat dit net 'n roman was ... toe tref dit my ... honderde vroue leef elke dag deur sulke tye…"—Candy Laine, 'The Pune Diaries' . "Pragtig geskryf, denkprikkelend en skrikwekkend vir die huidige politieke klimaat van vandag. Hierdie boek gee lesers 'n ware voorsmakie van hoe die lewe sou wees as ISIS ooit aan bewind sou kom ... Beveel sterk aan ..." —Lesersverslag . "Hierdie verhaal is intens, uiters interessant en is 'n bladsy-draaier. Die werklikheid van sy diepte laat die leser taamlik geskud voel, en besef dat hierdie veldslae in sommige lande van vandag aan die gang is ..." – Lesersverslag . "Hierdie obsederende siening van 'n moontlike toekoms het my aandag van begin tot einde vasgevang ..." – Lesersverslag . Afrikaanse taal, Afrikaans edition, Afrikaans language . Sleutelwoorde: thriller, spanning, sielkundige, militêre, oorlog, politiese, aksie, vroue-avontuur, somber, post apokaliptiese, sniper, terrorisme, terrorism, muslim terrorism, moslemterrorisme, suspense, psychological, military, war, political, action, adventure, action and adventure, dystopian, post-apocalyptic, nuclear holocaust, muslim invasion, afrikaans, afrikaanse, afrikaanse taal, afrikaanse uitgawe



Kaapse Bibliotekaris


Kaapse Bibliotekaris
DOWNLOAD eBooks

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 2015

Kaapse Bibliotekaris written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015 with Libraries categories.


Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-



Thula Thula Afrikaanse Uitgawe


Thula Thula Afrikaanse Uitgawe
DOWNLOAD eBooks

Author : Annelie Botes
language : af
Publisher:
Release Date : 2009

Thula Thula Afrikaanse Uitgawe written by Annelie Botes and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009 with Fiction categories.


Op 'n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Dit was Abel en Susarah Strydom. Een en dieselfde. Algeheel verskillend. Stinkryk. Brandarm. Wandelend met God. Ingehaak by Satan.



Dreamforest


Dreamforest
DOWNLOAD eBooks

Author : Dalene Matthee
language : en
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2012-10-02

Dreamforest written by Dalene Matthee and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-02 with Fiction categories.


Karoliena Kapp is a child of the forest, born into a community of woodcutters. She is given the advantage of a good education, but it serves only to heighten her growing realisation that, because of the harsh injustices of poverty, there is little hope for the woodcutters.The day after her marriage to Johannes, himself of woodcutter stock, she realises that she has made the wrong choice. She may have escaped from the poverty of the forest, but she has exchanged her freedom for a cage. Alone and afraid, she leaves her husband and takes the road back to the forest.