Ryk En Roekeloos


Ryk En Roekeloos
DOWNLOAD eBooks

Download Ryk En Roekeloos PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Ryk En Roekeloos book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Ryk En Roekeloos


Ryk En Roekeloos
DOWNLOAD eBooks

Author : Dina Botha
language : af
Publisher:
Release Date : 2015

Ryk En Roekeloos written by Dina Botha and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015 with Afrikaans fiction categories.




Roekeloos


Roekeloos
DOWNLOAD eBooks

Author : Christelle Woudberg
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2020-07-29

Roekeloos written by Christelle Woudberg and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-07-29 with Fiction categories.


Ses jaar gelede het Storm skielik uit Zara se lewe verdwyn, sonder rede of ’n verduideliking. Nou is hy terug en het een ding op die brein: Om vir Zara weer terug te wen en finaal syne te maak. Zara is ’n onafhanklike, standvastige vrou. Behalwe as dit by Storm kom. Vandag is hy die MMA-wêreldkampioen met ’n donker verlede wat sy nie ken nie. Binne die hok is hy ongenaakbaar, sterk, vreesloos, en gevaarlik. Selfs roekeloos. Zara ontmoet ’n nuwe Storm, een wat sy onweerstaanbaar vind. Passie en liefde breek die mure tussen hulle af, en dit lyk tog of dié paartjie kan hoop op ’n gelukkige einde. Maar ’n duisternis hang oor hulle verhouding. Al wat vir Storm oorbly is om te veg vir hulle liefde ... en Zara se lewe.



Die Rooi Klippies Van Tandberg


Die Rooi Klippies Van Tandberg
DOWNLOAD eBooks

Author : Meiring Fouche
language : af
Publisher: Treasure Chest Books
Release Date : 2021-11-05

Die Rooi Klippies Van Tandberg written by Meiring Fouche and has been published by Treasure Chest Books this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-11-05 with Fiction categories.


DIE ROOI KLIPPIES VAN TANDBERG - RYK SCHOONRAAD REEKS Om jou hotelkamer se deur oop te maak en ’n bakkopslang dreigend voor jou orent te sien staan, sal vir geen mens ’n aangename ondervinding wees nie, selfs al is dit op die voorposte van die beskawing. Dit was een van die eerste ondervindings van die aantreklike Roelien van der Spuy toe sy op die grensdorpie Graskolk aankom, op soek na haar vader wat in hierdie woeste wêreld spoorloos verdwyn het. Ryk Schoonraad, ’n jong boer op die voorposte, merk ook sommer dadelik aan die kroegvlieë se reaksie dat hier een of meer skuldiges in die onmiddellike omgewing is en hy besluit dadelik om ’n handjie by te sit...



Eerste Liefde


Eerste Liefde
DOWNLOAD eBooks

Author : Dina Botha
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2011-10-01

Eerste Liefde written by Dina Botha and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-01 with Fiction categories.


In ruil vir ’n hart Zac Meyer is veeleisend; stiptelikheid en intelligensie is sy groot vereiste. En ’n beeldskone vrou aan sy arm. Én, natuurlik, Nelliesbaai. In dié prentjie pas Zanne nie. Sy’s doodgelukkig ... wel, doodtevréde as sy die wêreld in fokus deur haar bril waarneem, as haar potplante water het en as sy saans die komme en gane op die aandelemark kan dophou. Sy speel sekretaresse vir Zac, ja, al stotterend en stamelend, red sy selfs sy lewe. Sy weet sy is ’n ou valetjie, maar sý is gelukkig. Totdat die noodlot ingryp en Zanne se lewe op sy kop keer. Sy weet skaars waar sy is en glad nie waar Zac staan nie ... Onweerstaanbare kok Armand Retief is ’n selfversekerde, egoïstiese, klasbewuste snob. ’n Onaangename statusbewuste fossiel. Hy en sy Retief-familie, dink hy, is verhewe bo ander. Reza weet maar te goed sy moes nie onder valse voorwendsels deel van dié huishouding geword het nie, saamgespeel het dat sy ’n kok is nie ... want van kook en koekbak weet sy niks, en sy’s eintlik een van hulle, ook ’n Retief, al weet hulle dit nie. Nog nie. En maak nie saak of Armand se aantreklike bakkies haar speeksel laat opdroog nie; hy ís haar oom, nie aangetroud nie, blóédverwant. Sy moet haar bewerasies onderdruk, hom sê. Ook vir haar oupa. Maar wanneer? En hoe?



Vreemde Vrou In Die Wildernis


Vreemde Vrou In Die Wildernis
DOWNLOAD eBooks

Author : Meiring Fouche
language : af
Publisher: Treasure Chest Books
Release Date : 2021-11-05

Vreemde Vrou In Die Wildernis written by Meiring Fouche and has been published by Treasure Chest Books this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-11-05 with Fiction categories.


VREEMDE VROU IN DIE WILDERNIS - RYK SCHOONRAAD REEKS Ryk Schoonraad, flukse jong boer aan die voorpos van die beskawing, is verbaas om in die veld ’n verskrikte handperd te kry, belaai met die besittings van ’n vrou. Maar teen daardie tyd het sy groot avontuur reeds begin. Hierdie nuwe gebeurtenis maak die wêreld vir hom net nog moeiliker, maar dit bring darem ook iets nuuts in sy opwindende lewe hier in die onbeskaafde wildernis van die voorgrens. Die blote feit dat hy boonop ook nog ’n uiters kosbare vonds op sy plaas ontdek, maak sake vir hom glad nie makliker nie. Hy het sy hande behoorlik vol om aan die lewe te bly en reg en geregtigheid te laat seëvier.



Jacob Campo Weyerman And His Collection Of Artists Biographies


Jacob Campo Weyerman And His Collection Of Artists Biographies
DOWNLOAD eBooks

Author : Lyckle de Vries
language : en
Publisher: BRILL
Release Date : 2020-02-25

Jacob Campo Weyerman And His Collection Of Artists Biographies written by Lyckle de Vries and has been published by BRILL this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-02-25 with Art categories.


Weyerman’s collection of artists’ biographies (1729) is exceptional for three reasons. Firstly, he includes a great number of painters not mentioned elsewhere. Secondly, he does not limit his selection to good artists only; he also discusses failed painters and their abortive careers. Thirdly, he writes as an art critic who does not hesitate to pass judgments, sometimes severe, on his chosen subjects. In the process, Weyerman provides much information on the social and economic circumstances of art production. He found that a bohemian lifestyle was pernicious to a painter’s career, and argued that artists should live and think as merchants. In addition to analyzing Weyerman’s art critical terminology and his ideas on art theory, De Vries includes translations of two full chapters along with the original Dutch.



Verzameling Van Nederduitsche Bijvoeglijke Naamwoorden Uit Verscheiden Schrijvers Getrokken En In Eene Alphabetische Orde Gebragt


Verzameling Van Nederduitsche Bijvoeglijke Naamwoorden Uit Verscheiden Schrijvers Getrokken En In Eene Alphabetische Orde Gebragt
DOWNLOAD eBooks

Author : Henricus Hageman
language : nl
Publisher:
Release Date : 1771

Verzameling Van Nederduitsche Bijvoeglijke Naamwoorden Uit Verscheiden Schrijvers Getrokken En In Eene Alphabetische Orde Gebragt written by Henricus Hageman and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1771 with categories.




Verzameling Van Nederduitsche Byvoeglyke Naamwoorden Uit Verscheiden Schryvers Getrokken


Verzameling Van Nederduitsche Byvoeglyke Naamwoorden Uit Verscheiden Schryvers Getrokken
DOWNLOAD eBooks

Author : Henricus Hageman
language : nl
Publisher:
Release Date : 1771

Verzameling Van Nederduitsche Byvoeglyke Naamwoorden Uit Verscheiden Schryvers Getrokken written by Henricus Hageman and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1771 with Dutch language categories.




N Goeie Generaal


 N Goeie Generaal
DOWNLOAD eBooks

Author : Dag Heward-Mills
language : af
Publisher: Dag Heward-Mills
Release Date : 2018-07-18

N Goeie Generaal written by Dag Heward-Mills and has been published by Dag Heward-Mills this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-07-18 with Religion categories.


Weet jy dat die mens se lewe op aarde ’n stryd is? Ons is in ’n oorlog betrokke of ons kies om oorlog te voer of nie. Die Bybel sê dat jou lewe ’n oorlog is. Jy moet die goeie stryd stry en die oorlog wen. Hierdie nuwe boek oor oorlogvoering is ’n moet vir alle leiers.



Welcome To Our Hillbrow


Welcome To Our Hillbrow
DOWNLOAD eBooks

Author : Phaswane Mpe
language : en
Publisher: Pan Macmillan South africa
Release Date : 2014-07-01

Welcome To Our Hillbrow written by Phaswane Mpe and has been published by Pan Macmillan South africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-07-01 with Fiction categories.


Welcome To Our Hillbrow is an exhilarating and disturbing ride through the chaotic and hyper-real zone of Hillbrow - microcosm of all that is contradictory, alluring and painful in the changing South African psyche. Everything is there: the shattered dreams of youth, sexuality and its unpredictable costs, AIDS, xenophobia, suicide, the omnipotent violence that often cuts short the promise of young people, and the Africanist understanding of the life continuum that does not end with death but flows on into an ancestral realm. Infused with the rhythms of the inner city pulsebeat, this courageous novel is compelling in its honesty and its broad vision, which links Hillbrow, rural Tiragalong and Oxford. It spills out the guts of Hillbrow-living with the same energy and intimate knowledge ,with which the Drum writers wrote Sophiatown into being.