Soos N Diep Waterkuil


Soos N Diep Waterkuil
DOWNLOAD eBooks

Download Soos N Diep Waterkuil PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Soos N Diep Waterkuil book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Soos N Diep Waterkuil


Soos N Diep Waterkuil
DOWNLOAD eBooks

Author : Peet Venter
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2018-10-20

Soos N Diep Waterkuil written by Peet Venter and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-10-20 with Fiction categories.


Twee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reëlmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is ’n invloedryke sakeman se vrou. Hy is ’n man met ’n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die ander moordenaar hou van raaiselspeletjies. Hy bel Helberg met die slagoffer se selfoon, vertel hom waar hy haar lyk kan kry en stuur vir hom ’n video van hoe sy vermoor word. Daar is ’n reël; net hy mag by die ondersoek betrokke wees, anders ... En sy is die derde slagoffer. Die ander twee is in ’n verlate, skemer plek, in donker water wat nooit son sien nie, by ’n groot swart kruis wat met son kom en gaan. Helberg is geskok toe hy uitvind wat die ryk sakeman se stokperdjie is en wie sy vrou vermoor het. In die makabere klimaks waarop dit uitloop skiet die moordenaar hom. Helberg herwin sy bewussyn in die hospitaal en hoor dat sy vrou vermis word. Toe hy genoegsaam herstel het, soek hy na sy vrou. Hy kry haar in die plek waar die lyke van die twee vroue in die donker waterkuil is. Sy leef nog. Haar ontvoerder is die moordenaar van drie vroue; iemand wat Helberg nooit sou verdink nie.



Soos N Diep Waterkuil


Soos N Diep Waterkuil
DOWNLOAD eBooks

Author : Peet Venter
language : af
Publisher:
Release Date : 2018

Soos N Diep Waterkuil written by Peet Venter and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018 with Afrikaans fiction categories.


“Boel Helborg onvang ‘n oproep van ‘n jong vrou se moordenaar waarin sê wie die vrou is en waar hy haar lyk sal kan vind. En net vir ingeval Boel dink dit is ‘n siek grap, volg daar ‘n video wat toon hoe die vrou op afskuwelike wyse geskend en vermoor word. Die oproep en die video kom van die vermoorde vrou se selfoon af. Boel lei ook daaruit af dat ‘n reeksmoordenaar hier vaardig is want die skor stem stel hom bondig in kennis: “Eers wat daar een. Toe was daar twee. Nou is daar drie.” Maar waa om te soek op dielys van soveel vermiste jong vrou? Beskadigde vroue. Op soek na ‘n pa? ‘n Manier om wraak te neem op ‘m pa wat afwesig onverbiddelik was? Hy weet nie. Al way hy weet,is dat sy vrou veel jonger as hy is en dat sy dogtertjie, wat nie vier is, ook ‘n jong vrou gaan word. Dit is een van sy dryfvere, die ander is dat die moordenaar ‘n speletjie met hom speel waarin hy moet wen”—Back cover.



Die Bybel Nlv Eboek


Die Bybel Nlv Eboek
DOWNLOAD eBooks

Author : Wil Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-06

Die Bybel Nlv Eboek written by Wil Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-06 with Bibles categories.


Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.



Die Dooies Praat Nie


Die Dooies Praat Nie
DOWNLOAD eBooks

Author : Peet Venter
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2020-07-29

Die Dooies Praat Nie written by Peet Venter and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-07-29 with Fiction categories.


Tydens ’n swaar reënbui stop Thys Krige by ’n Mini Cooper wat in ’n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om ’n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Nou bevind Thys homself weer voor die vraag: hoe diep wil hy betrokke raak?



Een Vir Een


Een Vir Een
DOWNLOAD eBooks

Author : Peet Venter
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2021-09-01

Een Vir Een written by Peet Venter and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-09-01 with Fiction categories.


Miskien moet ’n mens liewer nie te diep delf nie. Die onderwêreld is in rep en roer. Kaptein Fritz Hartzer ondersoek die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slović, invloedrykes in Gauteng se georgianiseerde misdaad. Ook binne misdaadbaas Don Knox se kringe is roeringe. Is iemand besig om die grootkoppe in georganiseerde misdaad een vir een uit te haal, of is dit bloot die gevolge van hulle toenemende kompetisie met mekaar? Fritz se aantekeninge wys op die moontlikheid dat iemand binne wetstoepassing of regeringskringe betrokke is. Wanneer Slović se vriendin binne die polisiestasie, onder sy wakende oog, vermoor word, wéét Fritz dat iemand binne eie geledere betrokke moes wees. Fritz is nie juis bekend vir sy subtiele aanslag nie. Nou moet hy met groot versigtigheid sy ondersoek doen en boonop met kolonel Shaun Davids van Georganiseerde Misdaad saamwerk. Die druk is hoog en die tyd min. Maar is dit alles die moeite werd – veral as Fritz bykans nooit meer by die huis is om sy vrou en dogter te sien nie?



Wynand Claassen Kaalvoetklong Tot Rugbytoks


Wynand Claassen Kaalvoetklong Tot Rugbytoks
DOWNLOAD eBooks

Author : Wynand Claassen
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2011-11-01

Wynand Claassen Kaalvoetklong Tot Rugbytoks written by Wynand Claassen and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-11-01 with Sports & Recreation categories.


Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's.



Mal O En Sekoekoeni


Mal O En Sekoekoeni
DOWNLOAD eBooks

Author : Wangemann (D., Hermann Theodor)
language : af
Publisher:
Release Date : 1957

Mal O En Sekoekoeni written by Wangemann (D., Hermann Theodor) and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1957 with Missions categories.




Uitgawes Van Die Van Riebeeck Vereniging


Uitgawes Van Die Van Riebeeck Vereniging
DOWNLOAD eBooks

Author :
language : af
Publisher:
Release Date : 1957

Uitgawes Van Die Van Riebeeck Vereniging written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1957 with South Africa categories.




Die Dwalende Van Olim


Die Dwalende Van Olim
DOWNLOAD eBooks

Author : Johannes Martin Smith
language : af
Publisher:
Release Date : 1965

Die Dwalende Van Olim written by Johannes Martin Smith and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1965 with categories.




Midi


Midi
DOWNLOAD eBooks

Author : André Philippus Brink
language : af
Publisher:
Release Date : 1969

Midi written by André Philippus Brink and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1969 with France, Southern categories.