[PDF] Verwag N Wonderwerk - eBooks Review

Verwag N Wonderwerk


Verwag N Wonderwerk
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Verwag N Wonderwerk PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Verwag N Wonderwerk book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Verwag N Wonderwerk


Verwag N Wonderwerk
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-06-01

Verwag N Wonderwerk written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-06-01 with Religion categories.


Topverkoperskrywer, Joyce Meyer, leer lesers hoe om hulle lewens te verander deur weer in die krag van hoop te glo. Hoop is een van die grootste kragte in die heelal – die gelukkige en seker afwagting dat iets goed gaan gebeur. Ongeag van waar jy jou in die lewe bevind, is dit onmoontlik om suksesvol te wees en voluit te leef sonder hoop. In Verwag ’n wonderwerk! help Joyce lesers om ’n blywende bron van hoop te ontdek wat geskoei is op hulle geloof in God. Hoop is net so sterk soos die bron waaruit dit gehaal word. Hierdie boek sal lesers help om nie hulle vertroue in onbetroubare dinge te plaas nie, en om hulle hoop in die onwankelbare God te plaas vir onbeperkte vreugde en moontlikhede in hulle lewens. Soos wat Joyce verduidelik: ‘Sonder hoop in God is daar nie veel wat jy kan doen nie, maar met hoop in God, is daar nie veel wat jy NIE kan doen nie.’



Moenie Worry Nie Watch Net


Moenie Worry Nie Watch Net
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Gary Kieswetter
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-06-28

Moenie Worry Nie Watch Net written by Gary Kieswetter and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-06-28 with Religion categories.


Die Bybel leer ons dat ons oor niks besorg moet wees nie, maar dis makliker gesê as gedaan. Bekommernis is ’n monster wat maklik sy kloue inslaan en nie sommer weer laat los nie. Gary Kieswetter stel dit onomwonde: Hy sê ‘worry’ staan vir ‘Wrong Options Running Riot through You’. Dit maak nie saak of jy self die oorsaak va jou bekommernis is en of jou situasie aan omstandighede buite jou beheer te wyte is nie, ‘worry’ is altyd die verkeerde opsie. Die woord ‘worry’ het oorspronklik twee betekenisse. Die eerste is letterlik om iemand aan die keel te gryp en die lewe uit hom te wurg. ‘Worry’ beroof jou van jou lewensvreugde en het die vermoë om die lewe wat God jou gee uit jou liggaam, siel en gees te wurg. Die tweede betekenis is om te verdeel. ‘Worry’ verdeel jou geloof en maak dit kragteloos. Dit is veel beter om jou energie te gebruik om op God te vertrou, te kies om Hom te loof en ’n wonderwerk van Hom te verwag. ‘Moenie worry nie, watch net!’ bied meer as net bemoediging en die belofte van ’n beter toekoms. Dit is soos ’n sterk hand op jou skouer en ’n vriend wat saam met jou stap. Dit wys jou hoe jy ‘worry’ met wortel en tak kan uitroei en God se vrede en oorwinning in elke situasie kan ervaar.



Hoe Om In Moeilike Tye Te Oorleef


Hoe Om In Moeilike Tye Te Oorleef
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : John Hagee
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-01-13

Hoe Om In Moeilike Tye Te Oorleef written by John Hagee and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-01-13 with Religion categories.


Hoe om in moeilike tye te oorleef sal jou lewe en die manier waaroor jy oor probleme dink, vir altyd verander. Almal het probleme en slegte goed gebeur met goeie mense. Maar in ‘Hoe om in moeilike tye te oorleef’ help John Hagee jou om te verstaan waarom ons probleme ondervind en wat ons kan doen om daardie probleme te oorkom. Ontdek die Bybelse beginsels van ‘belofte, probleem, voorsiening’. Leer om aan God se beloftes vas te hou in moeilike tye, God se bonatuurlike voorsiening te beleef en oorwinning te behaal oor elke problem wat jy ondervind. ‘Hoe om in moeilike tye te oorleef’ is uiters relevant in die hedendaagse onstuimige tye waarin ons leef. Dit bevat onder meer toepaslike inligting oor die huidige ekonomiese krisis en hoe ons God se beloftes kan verstaan en sy uitkoms kan smaak, ongeag ons omstandighede. Ontdek saam met Hagee dat elke problem ‘n belofte inhou en ervaar God se wondervoorsiening in jou lewe.



Om Te Weet Wie Ek Is


Om Te Weet Wie Ek Is
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Nianell
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-09-13

Om Te Weet Wie Ek Is written by Nianell and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-13 with Biography & Autobiography categories.


Waar die gewilde Suid-Afrikaanse sangeres en glanspersoonlikheid, Nianell, ook al gaan, het sy een belangrike, inspirerende boodskap: Elkeen van ons mag, kan en moet lief wees vir onsself. As ons dit regkry, sal ons die mense rondom ons ook aanraak en só ’n verskil in hul lewens maak. In haar heel eerste boek, Om te weet wie ek is, vertel die bekroonde sangeres van die lesse wat sy in die lewe geleer het en hoe sy ontdek het hoe om lief te wees vir haarself. Nianell neem die leser saam op haar lewensreis van ’n skaam, teruggetrokke skooldogter tot wie sy vandag is en wat sy langs die pad oor haarself en oor die lewe geleer het. Die lewe was vir haar, net soos vir die res van ons, ’n ontdekkingstog wat soms moeilik was. Sy skroom nie om op ’n eerlike, deursigtige en onpretensieuse manier haar persoonlike ondervindings van swaarkry, sukkel om te behoort, liefhê, vrou-wees en ma-wees van ’n drieling en ster-wees met die leser te deel nie. Bowenal, sê Nianell, het sy geleer dat ons elkeen vir onsself kan en moet lief wees en altyd moet onthou wie ons werklik is. Sy gebruik verskeie persoonlike stories – waarvan sy talle vir die eerste keer met die publiek deel – om te vertel hoe sy self by die punt uitgekom het om haarself te aanvaar en om altyd te onthou wie sy werklik is. Nianell se vertellings oor haar persoonlike ondervindings sal elkeen se hart raak en ’n dieper insig gee in haar lewe en in die feit dat glanspersoonlikhede ook maar soms worstel met kwessies waarmee elkeen van ons sukkel. Haar stories sal jou inspireer en jou die waarde daarvan laat besef om jouself te aanvaar en lief te hê soos jy is. Om te weet wie ek is is ’n genotvolle kombinasie van biografie en inspirasie – dis ’n lees- en groei-ervaring wat jou sal bybly lank nadat jy die boek klaar gelees het. Die boek bevat ook ’n spesiale bonus-CD met met sommige van Nianell se treffersnitte.



Kaapse Bibliotekaris


Kaapse Bibliotekaris
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 2016

Kaapse Bibliotekaris written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016 with Libraries categories.


Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-



Wen Die Stryd In Jou Gedagtes


Wen Die Stryd In Jou Gedagtes
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-05-27

Wen Die Stryd In Jou Gedagtes written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-05-27 with Religion categories.


Wen die stryd in jou gedagtes – nou beskikbaar in ’n hersiene, bygewerkte uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek Wen die stryd in jou gedagtes word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Dit is Joyce Meyer se bekendste titel en loshande haar beste verkoper tot op hede. Die uitgebreide uitgawe is maklik om te lees en bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan ons gebied word deur ons verhouding met Christus. Daar is nuwe materiaal ingevoeg wat verdere studie en insigte sedert die boek aanvanklik uitgegee is, weerspieël. Meyer het ook nuwe voorbeelde ingesluit van wat God gedoen het in situasies wat sy in die eerste uitgawe van die boek bespreek het. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou lewe verander – dit bevat ’n kragtige, Bybels-gefundeerde boodskap wat jou sal wys hoe om oorwinning te behaal in jou gedagtewêreld en gevolglik ook in jou lewe.



Wat Is In Die Bybel


Wat Is In Die Bybel
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : R C Sproul
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-06-05

Wat Is In Die Bybel written by R C Sproul and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-06-05 with Religion categories.


Die Bybel kan soms uitdagend wees – 66 verskillende boeke, geskryf deur 45 skrywers oor ’n tydperk van 1500 jaar, en verpak in ’n enkel-volume van amper 2000 bladsye. Wat is in die Bybel? is geskep om individue te help om struikelblokke wat mense ontmoedig om die Bybel deur te lees, soos ’n lang lys van wette en geslagsregisters, te oorkom. In hierdie boek beklemtoon R.C. Sproul en Robert Wolgemuth die noodsaaklikheid van God se stem, handelinge en doelwitte van Genesis tot in Openbaring. Die boek voorsien jou van ’n padkaart wat jou in staat sal stel om die hele Bybel beter te verstaan en om jou daaglikse lewenspad met die Skrywer te verbeter: • Kry antwoorde op vrae soos, ‘hoe lees mens die Bybel?’ • Soek na tema’s, stories en belangrike mense soos wat hul in die Bybel voorkom • Kry ’n oorsig van wat jy pas gelees het met gereelde opsommings As die Bybel vir jou nuut is, of as jy vasgevang is in die fynere detail, is hierdie boek ’n moet. Dit ondersoek die wonderbaarlikste storie wat ooit vertel is – ’n storie vol drama, intrige en werklike beskrywings van God se werk in die heelal. Dit sal jou begrip van die Bybel verander!



Al Wat Oorbly


Al Wat Oorbly
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Santie van der Merwe
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2018-08-25

Al Wat Oorbly written by Santie van der Merwe and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2018-08-25 with Fiction categories.


Is dit moontlik om geluk te vind in ’n huwelik wat twee stiefkinders insluit? Julia Meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. Haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur ’n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag aan haar laatlammetjie gewy het. Julia vind die liefde van haar lewe in haar buurman, Wynand du Toit. Hy is ’n geskeide man, en die pa van twee kinders maar Julia laat haar deur die verhouding meesleur want Wynand se kinders woon in die Kaap by hul ma, en sy kan hulle heeltemal vermy. Omstandighede dwing Wynand se eks en haar gesin terug Gauteng toe, en Julia verbreek summier hulle verhouding. Sy sien nie kans om 'n ma te wees nie, en nog minder 'n stiefma.



Openbaring


Openbaring
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Connie Odendaal
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-02-09

Openbaring written by Connie Odendaal and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-02-09 with Religion categories.


Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie ‘Revelation’ is een van die bestes beskikbaar. Dr. Beirnes, ‘n teoloog wat ‘n voortdurende studie van die eskatologie gemaak het, het die boek sistematies en stapsgewys uiteengesit om die kronologiese volgorde van Openbaring maklik leesbaar en verstaanbaar te maak. Die bywerkings is moderne wêreldnuus soos wat dit in dagblaaie, geskrifte en op die internet verskyn het oor ‘n tydperk van veertig jaar en dan spesifi ek die laaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in die boek tot en met Oktober 2011, soos dit ontvou het vlg. die profetiese geskrifte van hoofsaaklik Daniël, Sagaria en die apostel Johannes van tussen 3500 en 2000 jaar gelede. ‘Openbaring’ is ‘n eenvoudige manier om die fi siese gevolge van geestelike besluite in ons wêreld en die toekomstige raak te sien. Die leser sal, bewapen met hierdie kennis, ‘n idee hê van wat in die nabye toekoms wag en paraat kan wees daarvoor en ook vir die ewigheid.



Samt


Samt
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 1960

Samt written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1960 with Electronic journals categories.