[PDF] Woordeboek Afrikaans Xam - eBooks Review

Woordeboek Afrikaans Xam


Woordeboek Afrikaans Xam
DOWNLOAD

Download Woordeboek Afrikaans Xam PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Woordeboek Afrikaans Xam book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Woordeboek Afrikaans Xam Xam Afrikaans


Woordeboek Afrikaans Xam Xam Afrikaans
DOWNLOAD
Author : Prof. Peter E. Raper
language : ar
Publisher: UJ Press
Release Date : 2021-01-01

Woordeboek Afrikaans Xam Xam Afrikaans written by Prof. Peter E. Raper and has been published by UJ Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-01-01 with Foreign Language Study categories.


/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm ʼn belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal. Die /Xam-taal het ʼn invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere. Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal.



Woordeboek Afrikaans Xam Xam Afrikaans


Woordeboek Afrikaans Xam Xam Afrikaans
DOWNLOAD
Author : Peter E. Raper
language : af
Publisher: UJ Press
Release Date : 2021-01-01

Woordeboek Afrikaans Xam Xam Afrikaans written by Peter E. Raper and has been published by UJ Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021-01-01 with Language Arts & Disciplines categories.


/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm ʼn belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal. Die /Xam-taal het ʼn invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere. Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal.



Woordeboek Afrikaans Xam


Woordeboek Afrikaans Xam
DOWNLOAD
Author : P. E. Raper
language : af
Publisher:
Release Date : 2021

Woordeboek Afrikaans Xam written by P. E. Raper and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2021 with Afrikaans language categories.




Xam Grammatika Woordeskat Voorbeeldsinne En Grammatika Van Die Xam Taal


Xam Grammatika Woordeskat Voorbeeldsinne En Grammatika Van Die Xam Taal
DOWNLOAD
Author : Peter Raper
language : af
Publisher: UJ Press
Release Date :

Xam Grammatika Woordeskat Voorbeeldsinne En Grammatika Van Die Xam Taal written by Peter Raper and has been published by UJ Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on with Foreign Language Study categories.


/Xam is die taal wat deur die /Xam-Boesmans, ook bekend as die /Kam-ka !ke, gepraat is. Die /Xam het binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon, in die gebied wat vroeër as die Kaapkolonie bekend was. Om daardie rede staan hulle ook bekend as die ‘Koloniale Boesmans’. Teen omstreeks 1695 kon baie van die /Xam, en die Khoikhoi, reeds Hollands praat, en later het Afrikaans hulle taal van voorkeur geword. Von Wielligh (1919 (1):11, 171), wat in die 1870’s volksverhale van die /Xam opgeteken het, het die toenemende vlak van kennis van Afrikaans onder die /Xam, en die toenemende tweetaligheid onder die Boere, opgemerk en uitgewys. Traill (2007:145) meen dat die /Xam self seker bewus was dat hulle waarskynlik die laaste geslag van /Xam-sprekers sou wees, en dat die oordrag van die /Xam-taal in daardie stadium opgehou het. In die eerste helfte van die 20ste eeu het die /Xam-taal uitgesterwe. Traill (2007:146) wys daarop dat die uitsterwe van die /Xam-taal die linguistiese gevolg was van die grootskaalse uitwissing van hulle gemeenskappe en die verlies aan /Xam-identiteit, en dat die taal van die nasate van die oorlewende /Xam verskuif het na ’n vorm van Afrikaans, en stilletjies het /Xam opgehou om gepraat te word. Besonderhede van die proses van akkulturasie word deur Van Vuuren (2016:39, 66, 77) aangegee. Van Vuuren (2016:77) wys daarop dat die tweetaligheid van die /Xam, met Afrikaans as hulle tweede taal, wat die gevolg was van akkulturasie met die Boere, onder die radar van Bleek en Lloyd se navorsing te bespeur is, en dat in Dorothea Bleek se Bushman Dictionary (1956) daar gevalle is waar die vertaling uit verskeie Boesmantale eers in Afrikaans was en slegs daarna in Engels, wat daarop dui dat die vertalings/verklarings waarskynlik eers in Afrikaans deur tweetalige /Xam-informante verkry is en daarna vertaal is. Verder verklaar Van Vuuren (2016:78) “... we find an undercurrent of Afrikaans terminology and expression just below the surface of the /Xam translations in the Bleek and Lloyd narratives or in the 1956 dictionary; they carry another and richer layer of meaning and significance not yet given the attention it deserves. All of these pointers indicated a missing link between the /Xam language and Afrikaans, mostly unrecognised in the Bleek and Lloyd research”; (“ons vind ’n onderlaag van Afrikaanse terminologie en uitdrukking net onder die oppervlakte van die /Xam-vertalings in die Bleek en Lloyd-vertellinge, of in die 1956 Dictionary; hulle dra ’n ander en ryker laag van betekenis en betekenisvolheid wat nog nie die aandag gekry het wat hulle verdien nie. Al hierdie wenke het ’n ontbrekende skakel tussen die /Xam-taal en Afrikaans geopenbaar wat meesal nie in die navorsing van Bleek en Lloyd herken is nie.” Möller (2017:56, 57) wys ook daarop dat die Boesmantale verdwyn het as gevolg van die aanleer van ’n tweede taal en tweetalig-wording, veral Khoikhoi en Hollands, en later Afrikaans. Talle afstammelinge van die /Xam is vandag Afrikaanssprekend, en hoewel die /Xam-taal nie meer gepraat word nie, is dit deel van die ontasbare kulturele erfenis van die mense.



Woordeboek


Woordeboek
DOWNLOAD
Author : Abel Coetzee
language : nl
Publisher:
Release Date : 1953

Woordeboek written by Abel Coetzee and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1953 with Afrikaans language categories.




Xam Grammatika


Xam Grammatika
DOWNLOAD
Author : P. E. Raper
language : af
Publisher:
Release Date : 2022

Xam Grammatika written by P. E. Raper and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2022 with Afrikaans language categories.


"In hierdie tyd van toenemende belangstelling in die vroegste inheemse bewoners van Suider-Afrika is hierdie werk 'n belangrike bydrae tot die bewaring van die taal- en kultuurerfenis van die /Xam-sprekers en hulle nasate, talle van wie vandag Afrikaanssprekend is. In die Inleiding word die klank- en skryfwyses van die /Xam-taal bespreek, asook ander aspekte van die grammatika van die taal. 'n Omvattende /Xamwoordeskat met Afrikaanse ekwivalente word verstrek, met voorbeeldsinne in Afrikaans en /Xam wat die gebruik van hierdie woorde binne sinsverband illustreer. Die voorbeeldsinne weerspieël die /Xam se intieme kennis van die omgewing waar hulle gewoon het, sowel as van die plante, diere en insekte van die omgewing. Die jag-, kos- en kookgebruike van die mense, hulle volksgeloof, bygelowe, mitologie, en so meer, word toegelig. Die werk bied ook 'n toeganklike bron vir die bepaling van die betekenisse en skryfwyses van plekname uit die /Xamtaal en moontlikhede vir verdere navorsing."--Back cover.



A Necklace Of Springbok Ears


A Necklace Of Springbok Ears
DOWNLOAD
Author : Helize van Vuuren
language : en
Publisher: AFRICAN SUN MeDIA
Release Date : 2016-05-30

A Necklace Of Springbok Ears written by Helize van Vuuren and has been published by AFRICAN SUN MeDIA this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-05-30 with Social Science categories.


Where once there were twenty-nine San Bushman languages and/or dialects in Southern Africa, few now remain. The loss of these languages results in the loss of their stored oral culture and indigenous knowledge. All that remains are archaeological evidence and rock art, or slim archives recorded by individuals, such as Wilhelm Bleek, Lucy Lloyd and GR von Wielligh, who heard the encroaching language and cultural death knell before it was too late. The contents of this study hang together as in a "e;necklace of springbok ears"e;. The last dancing rattle and necklace has long since crumbled to dust. Yet the binding string serves as a useful metaphor for the literary texts discussed here and their relation to the culture of the First People. The cosmology embedded in the /Xam myths as recorded by Von Wielligh between the Cederberg and the Gariep (or Orange) River seems to share much with contemporary consciousness: in order to survive, humankind needs to recognise the interdependence of all life.



Javaansch Nederduitsch Woordenboek


Javaansch Nederduitsch Woordenboek
DOWNLOAD
Author : Johann Friedrich Carl Gericke
language : nl
Publisher:
Release Date : 1847

Javaansch Nederduitsch Woordenboek written by Johann Friedrich Carl Gericke and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1847 with categories.




A History Of African Linguistics


A History Of African Linguistics
DOWNLOAD
Author : H. Ekkehard Wolff
language : en
Publisher: Cambridge University Press
Release Date : 2019-06-13

A History Of African Linguistics written by H. Ekkehard Wolff and has been published by Cambridge University Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2019-06-13 with Foreign Language Study categories.


The first global history of African linguistics as an emerging autonomous academic discipline, covering Africa, the Americas, Asia, Australia, and Europe.



Tweetalige Woordeboek Afrikaans Engels


Tweetalige Woordeboek Afrikaans Engels
DOWNLOAD
Author : Daniël Brink Bosman
language : af
Publisher:
Release Date : 1962

Tweetalige Woordeboek Afrikaans Engels written by Daniël Brink Bosman and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1962 with Afrikaans language categories.