N Seisoen Van Genade


 N Seisoen Van Genade
DOWNLOAD

Download N Seisoen Van Genade PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get N Seisoen Van Genade book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





N Seisoen Van Genade


 N Seisoen Van Genade
DOWNLOAD

Author : Solly Ozrovech
language : af
Publisher:
Release Date : 1991

N Seisoen Van Genade written by Solly Ozrovech and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 1991 with Christian life categories.




Seisoen Van Genade


Seisoen Van Genade
DOWNLOAD

Author : Alta Cloete
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2012-05-01

Seisoen Van Genade written by Alta Cloete and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-05-01 with Fiction categories.


Karla keer uit Australië na Suid-Afrika terug. Maar sy dra swaar aan haar onverwerkte skuld en woede uit die verlede. En die aantreklike Chris maak nie dinge makliker nie want hy het self ’n onverwerkte verlede.



Openbaring


Openbaring
DOWNLOAD

Author : Connie Odendaal
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-02-09

Openbaring written by Connie Odendaal and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-02-09 with Religion categories.


Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie ‘Revelation’ is een van die bestes beskikbaar. Dr. Beirnes, ‘n teoloog wat ‘n voortdurende studie van die eskatologie gemaak het, het die boek sistematies en stapsgewys uiteengesit om die kronologiese volgorde van Openbaring maklik leesbaar en verstaanbaar te maak. Die bywerkings is moderne wêreldnuus soos wat dit in dagblaaie, geskrifte en op die internet verskyn het oor ‘n tydperk van veertig jaar en dan spesifi ek die laaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in die boek tot en met Oktober 2011, soos dit ontvou het vlg. die profetiese geskrifte van hoofsaaklik Daniël, Sagaria en die apostel Johannes van tussen 3500 en 2000 jaar gelede. ‘Openbaring’ is ‘n eenvoudige manier om die fi siese gevolge van geestelike besluite in ons wêreld en die toekomstige raak te sien. Die leser sal, bewapen met hierdie kennis, ‘n idee hê van wat in die nabye toekoms wag en paraat kan wees daarvoor en ook vir die ewigheid.



Geur Van Genade


Geur Van Genade
DOWNLOAD

Author : Alta Cloete
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2011-10-01

Geur Van Genade written by Alta Cloete and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-01 with Fiction categories.


Lana van Eeden dra swaar aan haar emosionele bagasie. Daar is die miskraam, die aborsie, die selfmoordpoging. En die depressie. Vyf jaar het sy Marius Jansen se oorheersing toegelaat. Hier by Wilhelm van Zyl op sy uitgestrekte Karoo-plaas is daar geen veroordeling nie, net genade. Sy weet nou daar is ’n pad vorentoe, sy moet hom net kry. Alleen.



N Man Vir Altyd


 N Man Vir Altyd
DOWNLOAD

Author : Marilé Cloete
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2017-08-01

N Man Vir Altyd written by Marilé Cloete and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-08-01 with Fiction categories.


Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met ’n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer ’n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy’s ’n geskikte baas nie. Sy sál ’n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê. Man met ’n missie: Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy ’n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is ’n moeilike ding. En ’n harder hardekwas as Mignon kry jy nie. Man van sy woord: Ná twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut begin?



Net N Mens


Net N Mens
DOWNLOAD

Author : Alta Cloete
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2016-08-01

Net N Mens written by Alta Cloete and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-08-01 with Fiction categories.


Sanet moet ná baie huweliksjare hoor haar man is gay. Sy is vyftig en die lewe lê nog voor. En deel van Willem se verantwoordelikheid ‒ nou ook hare ‒ is ironies genoeg ’n vreemde dogtertjie sonder heenkome.



Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek


Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD

Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2008-08-21

Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008-08-21 with Religion categories.


Dit is iets wat deesdae nogal skaars is; iets waarna ons almal smag en iets wat ons graag oorvertel: goeie nuus. GOEIE NUUS VIR ELKE DAG is ’n dagboek met oordenkings vir elke dag van die jaar, saamgestel uit dagstukkies van Stephan Joubert wat in Beeld verskyn het. Met hierdie boek word die Goeie Nuus weer tot in die huis en hart van elke leser gebring deur kort oordenkings wat hulle bewus maak van die goeie. Die dagstukkies betrek hedendaagse gebeure en kwessies en kyk vanuit ’n Bybelse oogpunt daarna. Die stukkies is kort en ideaal vir lesers om die hele dag te oordink en toe te pas in hulle lewe. In GOEIE NUUS VIR ELKE DAG word die leser in 365 dae herinner dat daar ten spyte van die sleg in die lewe tog ook goeie nuus is. Dit is die goeie nuus dat God ons Verlosser is, dat Hy vir ons sorg, en dat Hy ons die goeie in die slegte kan laat raaksien.



Sing Ons Nou Van Kersfees


Sing Ons Nou Van Kersfees
DOWNLOAD

Author : Michael D Young
language : af
Publisher: Babelcube Inc.
Release Date : 2014-10-27

Sing Ons Nou Van Kersfees written by Michael D Young and has been published by Babelcube Inc. this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-10-27 with Literary Collections categories.


Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie. Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.* Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin! * Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.



Dis Jou Oomblik


Dis Jou Oomblik
DOWNLOAD

Author : Joel Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2011-10-05

Dis Jou Oomblik written by Joel Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-05 with Religion categories.


Wanneer dit met ons swaar gaan, is dit moeilik om vorentoe te kyk en positief te wees. Dalk voel dit vir jou asof jou probleme nooit end gaan kry nie en dat jou omstandighede nooit beter gaan raak nie. Dalk lyk dit vir jou asof daar nooit ‘n lig aan die einde van die tonnel gaan wees nie. Die goeie nuus is: Al het jy nie ‘n antwoord nie, God het ‘n antwoord. Al het jy nie die krag nie, God het die krag. In Dis jou oomblik herinner Joel Osteen jou daaraan dat jy nooit, ooit alleen is nie. Al het jy dalk vir God afgeskeep, Hy skeep jou nooit af nie. God wil nie net he jy moet hierdie moeilike tye oorleef nie; Hy wil he jy moet floreer. As jy aan jou geloof vashou en vir God se guns vra, sal jy as ‘n oorwinnaar uit die stryd tree. Joel Osteen gee voorbeelde uit sy eie lewe en uit die van ander en gee jou moed en hoop. Vind inspirasie in hierdie boek en begin bou aan ‘n nuwe lewe wat beter is as wat jy ooit kon dink.



Sinsoekers Tussen Twyfel En Troos


Sinsoekers Tussen Twyfel En Troos
DOWNLOAD

Author : Johan Cilliers
language : af
Publisher: UJ Press
Release Date : 2023-12-01

Sinsoekers Tussen Twyfel En Troos written by Johan Cilliers and has been published by UJ Press this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-12-01 with Religion categories.


Johan Cilliers bied hier ’n teologiese boek aan wat tegelykertyd ook ’n kunswerk is – en wys daarmee dat teologiese diskoerse ’n opwindende kombinasie van skilderye, gedigte, refleksies, verhale, baie humor, Bybelse woorde, preke en meditasies kan wees. Hierdie boek is ’n ‘bricolage’ – ’n skepping uit ’n verskeidenheid van dinge – en demonstreer dat ons lewens ook ’n skone bricolage in God se oë is. In sy estetiese vorm, maar ook inhoud, is hierdie boek geheel en al anders as baie ander wat al oor ‘die sin van die lewe’ geskryf is. Johan Cilliers onderbreek elke selfgefabriseerde produksie van betekenis en stuur sy lesers in die rigting van die gawe van genade. Hy open die horison na God en die genade van die betekenis wat God aan ons as klein, maar kosbare fragmente skenk. Hierdie is ’n boek oor ons ‘eskatologiese eksistensie’ – maar dit klink veels te abstrak. Ek het baie ontdek en geleer deur hierdie boek te lees, het in kontak met die skrywer en sy familie gekom, het bestudeer wat hom fassineer, en baie beter gevoel nadat ek dit klaar gelees het. Dit is waarskynlik die beste wat mens oor ’n teologiese boek kán sê. Alexander Deeg: Professor in Praktiese Teologie, Leipzig, Duitsland. In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas — insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo — op ’n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as ’n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende ’n verrassende, eksistensiële teologie. ’n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch. Johan Cilliers is Emeritus Professor in Homiletiek en Liturgiek, ’n voormalige hoof van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch, ’n voormalige voorsitter van die Prakties-Teologiese Werksgemeenskap van Suid-Afrika, asook voormalige president van Societas Homiletica (die internasionale vereniging vir Homiletiek). Hy het sy teologiese opleiding aan die Universiteit Stellenbosch, asook die Karl Rupprecht Universiteit in Heidelberg, Duitsland, ondergaan. Hy het al as gasdosent opgetree by die Universiteit van Umeå (Swede), die Universiteite van Leipzig, Hamburg, Würzburg, Humboldt/Berlyn (Duitsland), die Universiteit van Basel (Switserland), asook die Vrije Universiteit (Nederland) waar van sy boeke as voorgeskrewe literatuur gedien het. Sedert 2021 word van sy werke ook in Russies vertaal vir gebruik by die Universiteit van St. Petersburg, Rusland. Hy het al meer as 120 akademiese artikels in geakkrediteerde tydskrifte die lig laat sien, asook 23 populêre godsdienstige boeke, benewens 18 akademiese monografieë, onder andere oor prediking, liturgie en estetika. Van sy boeke is in Koreaans en Duits vertaal en in daardie lande gepubliseer, asook in die Verenigde State van Amerika. Tydens 2022 word hy met ʼn A1-gradering deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer.