Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek


Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Download Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek


Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2008-08-21

Goeie Nuus Vir Elke Dag Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008-08-21 with Religion categories.


Dit is iets wat deesdae nogal skaars is; iets waarna ons almal smag en iets wat ons graag oorvertel: goeie nuus. GOEIE NUUS VIR ELKE DAG is ’n dagboek met oordenkings vir elke dag van die jaar, saamgestel uit dagstukkies van Stephan Joubert wat in Beeld verskyn het. Met hierdie boek word die Goeie Nuus weer tot in die huis en hart van elke leser gebring deur kort oordenkings wat hulle bewus maak van die goeie. Die dagstukkies betrek hedendaagse gebeure en kwessies en kyk vanuit ’n Bybelse oogpunt daarna. Die stukkies is kort en ideaal vir lesers om die hele dag te oordink en toe te pas in hulle lewe. In GOEIE NUUS VIR ELKE DAG word die leser in 365 dae herinner dat daar ten spyte van die sleg in die lewe tog ook goeie nuus is. Dit is die goeie nuus dat God ons Verlosser is, dat Hy vir ons sorg, en dat Hy ons die goeie in die slegte kan laat raaksien.



Servamus


Servamus
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 2008

Servamus written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008 with Police categories.




Waarheen Nou


Waarheen Nou
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Ben Nolte
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2010-12-03

Waarheen Nou written by Ben Nolte and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-12-03 with Self-Help categories.


“Waarheen nou...???”, means “Where to now...???” This book is about: The road of truth and untruth, are eternally running alongside each other. Untruth or falsehood being ‘the truth + 1’ or ‘the truth - 1’. Almost always, the same. Often, unrecognizable from the real truth! The author was spoken to, from Above! He was taught by The Creator Himself and the set-apart Spirit. He was ordained to write this book, to guide the lost sons & daughters, back to the Fatherhouse. As tracker, shepherd and guide, he must prepare the way, like John the Baptist, for the people, to be ready as “spotless bride”, for the second coming of our Messiah. The people must be led back on the original track, to follow in their Master’s footsteps. As physically in Old Testament times, now spiritually. The general theme in the book is: “The second exodus out of Babylon.” Faith alone, is not enough! Without obedience, faith cannot suffice! If Abraham, the ‘Father of Faith’, just believed, would we still acknowledge him as ‘idol’? It is in fact because of his obedience, that we can honor him, as a true believer! Very important to sort out in your own life: “Surely you know that when you surrender yourselves as slaves to obey someone, you are in fact the slaves of the master you obey---either of sin, which results in death, or of obedience, which results in being put right with God.” (Rom.6:16) According to Mat.7:14 (KJV) the following: “Because strait is the gate, and narrow is the way, which leadeth unto life, and few there are that find it.” Good News Bible states it more describing: “But the gate to life is narrow and the way that leads to it is hard, and there are few people who find it.” Many people are ‘happy-go-lucky’ fellows or ‘devil-may-care’ guys, on the highway. They must be led back, before going totally astray! An escalator only has two directions; up or down. If you want to go UP, there is no place for a ‘highway’ or ‘my-way’; only “Thy way”! The author, also known as ‘errand boy’ or ‘messenger’, must share what he was shown. He must tell what he heard, because: “...faith cometh by hearing, and hearing by the word of Elohim.” (Rom.10:17) He must tell, lead and encourage the people to find the whole truth and do the right deeds, and make a ‘u-turn’, to get on to the right track. See what Psalm 53:3&4 says: “Elohim looks down from heaven at people to see if there are any who are wise, any who worship Him. But they have all turned away; they are all equally bad. Not one of them does what is right, not a single one.” (GNB) Or according to KJV: “to see if there were any that did understand, that did seek Elohim. Every one of them is gone back: they are altogether become filthy; there is none that doeth good, no, not one.” The road is not easy! It is a 4X4 adventure, through the desert, not an easy ‘highway-to-heaven’, as we know it! The people have been misled, either knowingly or unknowingly. They have been tricked to take the highway or sideway, the easy way. The full truth and right way, have been disguised, ignored, twisted and concealed on purpose. Many a time, through ‘intentional’, cunning, translation “mistakes”. In Scripture, in 2Corintians 11:12, we are warned: “Even Satan can disguise himself to look like an angel of light!” & “And no marvel; for Satan himself is transformed into an angel of light.” The deception is allowed by The Almighty, because of His people’s unfaithfulness and idolatry. (Isa.43:28 & 44:18, Eze.12:2 & Mat.13:14) He ‘blindfolded’ many, because of their rebellion against Him and His commandments. He will allow this temporary ‘blindness & deafness’, until we humble ourselves and turn back to Him, as Creator of heaven and earth, and acknowledge His Name, as set apart and above all names. According to 2Chron.7:14, He promised: “If My people, which are called by My Name, shall humble themselves, and pray, and seek My face, and turn from their wicked ways; then will I hear from heaven, and will forgiv



Kaapse Bibliotekaris


Kaapse Bibliotekaris
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author :
language : en
Publisher:
Release Date : 2006

Kaapse Bibliotekaris written by and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2006 with Bibliography categories.


Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-



Openbaring


Openbaring
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Connie Odendaal
language : en
Publisher: Xlibris Corporation
Release Date : 2012-02-09

Openbaring written by Connie Odendaal and has been published by Xlibris Corporation this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-02-09 with Religion categories.


Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie ‘Revelation’ is een van die bestes beskikbaar. Dr. Beirnes, ‘n teoloog wat ‘n voortdurende studie van die eskatologie gemaak het, het die boek sistematies en stapsgewys uiteengesit om die kronologiese volgorde van Openbaring maklik leesbaar en verstaanbaar te maak. Die bywerkings is moderne wêreldnuus soos wat dit in dagblaaie, geskrifte en op die internet verskyn het oor ‘n tydperk van veertig jaar en dan spesifi ek die laaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in die boek tot en met Oktober 2011, soos dit ontvou het vlg. die profetiese geskrifte van hoofsaaklik Daniël, Sagaria en die apostel Johannes van tussen 3500 en 2000 jaar gelede. ‘Openbaring’ is ‘n eenvoudige manier om die fi siese gevolge van geestelike besluite in ons wêreld en die toekomstige raak te sien. Die leser sal, bewapen met hierdie kennis, ‘n idee hê van wat in die nabye toekoms wag en paraat kan wees daarvoor en ook vir die ewigheid.



Die Dag Toe Ek Jesus Ontmoet Het Eboek


Die Dag Toe Ek Jesus Ontmoet Het Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Frank Viola
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-04-15

Die Dag Toe Ek Jesus Ontmoet Het Eboek written by Frank Viola and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-04-15 with Religion categories.


Twee duisend jaar gelede het Jesus se pad gekruis met doodgewone mense. Hulle was dikwels gebroke, onvolmaak en sonder hoop. Maar Hy het hulle lewens aangeraak, hulle heelgemaak en die lewensdoel gegee waarvoor hulle so desperaat was. Frank Viola en Mary DeMuth neem lesers in DIE DAG TOE EK JESUS ONTMOET HET op ’n fassinerende reis terug in tyd met die dramatiese verhale van vyf vroue wat Jesus ontmoet het: die vrou wat op owerspel betrap is, die prostituut wat Jesus se voete gesalf het, die vrou wat aan bloedvloeiing gely het, die Samaritaanse vrou en Maria van Betanië. Elke verhaal word vanuit die vrou se unieke perspektief vertel, maar is steeds Skrifgetrou volgens die gebeure uit die Evangelies. Die fiktiewe dagboekinskrywings word afgesluit met die verhaal uit die Bybel en ’n toepassingsgedeelte. Besprekingsvrae verskyn agter in die boek wat dit ideaal maak om in kleingroepe te bespreek. DIE DAG TOE EK JESUS ONTMOET HET sal die verhale in die Bybel lewe gee terwyl dit lesers aanspoor tot ’n nuwe ontmoeting met hulle Verlosser.



Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek


Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-12-01

Kragtige Denke Vir Elke Dag Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-12-01 with Religion categories.


Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer. Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit is nie genoeg om op te hou om negatiewe dinge te sê nie, ons moet ook begin om positiewe dinge te verklaar. Ons moet ons gedagtes in ooreenstemming bring met God se Woord en dit uitspreek as ’n daaglikse belydenis. So kan ons negatiewe denke oorkom – deur ons gedagtes te rig op die positiewe dinge in God se Woord. Kragtige denke vir elke dag sal jou help om presies dit te doen. Hierdie kragtige dagstukkies is nie bedoel om net gelees te word nie, maar om gebruik te word: • Maak elke dag tyd om die daaglikse Skrifgedeelte en oordenking te lees • Memoriseer die positiewe verklaring by elke dagstukkie • Maak dit deel van jou belydenis deur die loop van die dag Kragtige denke vir elke dag voorsien jou van lewensveranderende waarhede direk uit God se Woord wat jy deel kan maak van jou gedagtes en elke dag van die jaar oor jou lewe kan verklaar. Oordink daardie waarhede deur die loop van jou dag en jy sal meer positief begin dink, praat, optree en selfs voel, namate jy kies om jou lewe elke dag te geniet.



Die Briewe Boek Drie Hebre Rs Jakobus Petrus Johannes En Judas


Die Briewe Boek Drie Hebre Rs Jakobus Petrus Johannes En Judas
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Harald Lark
language : af
Publisher: Word to the World Ministries
Release Date : 2023-07-22

Die Briewe Boek Drie Hebre Rs Jakobus Petrus Johannes En Judas written by Harald Lark and has been published by Word to the World Ministries this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2023-07-22 with Religion categories.


Die briewe in hierdie uitgawe is geskryf deur twee van Jesus se broers, Jakobus en Judas, en Petrus en Johannes, wat elk hul naamgenoot se briewe geskryf het. Daar word geglo dat die skrywer van Hebreërs Paulus of Petrus is. Hebreërs spreek die Priesterskap van Christus aan, wat die Ou Testamentiese wette vervul het. Jakobus, die broer van Jesus, het die brief van Jakobus geskryf om praktiese Christelike lewe aan te spreek. Petrus het aan die Hebreeuse Christene geskryf dat hulle doel aanmoediging en getuienis is. Petrus stel die leerstellings van genade uiteen, maar voorsien die afwyking van die geloof wat tydens "die laaste dae" 'n hoogtepunt sal bereik. Die Eerste Brief van Johannes is geskryf as van die Vader aan Sy "kinders". Johannes behandel die sondes van 'n Christen soos 'n kind se aanstoot teen sy Vader. Sy tweede sendbrief is kort maar sterk in sy boodskap wat sentreer rondom die "waarheid" in sy verhouding tot Christelike lewe, en dat Jesus Christus self die Waarheid is wat lewe. Sy derde brief is geskryf aan sy vriende, Gaius en Demetrius, waarin hy hulle prys vir gesonde Christelike lewe. Johannes het 'n derde kerklid, Diotrefes, wat een van die eerste voorbeelde van dominerende ambisie in die kerk was, tereggewys. Die brief van Judas is geskryf deur Judas, nog 'n broer van Jesus. Sy boodskap is geskryf teen afvalligheid in die vroeë kerk so dreigend dat die Gees Judas hierdie waarskuwingsbrief laat skryf het. Judas beskryf hoe afvalligheid lei tot sondige lewe. 'n Bonusafdeling is ingesluit: Apokalips in Gewone Taal.



Breek Vry Eboek


Breek Vry Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Joel Osteen
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-11-01

Breek Vry Eboek written by Joel Osteen and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-01 with Religion categories.


Ons is nie geskape om gemiddelde en onbevredigende lewens te lei nie - God het ons geskep om ons stempel af te druk op ons generasie. In Breek vry!, die dinamiese en inspirerende nuwe boek deur die topverkoperskrywer Joel Osteen, bied hy praktiese stappe en bemoediging om ’n lewe te leef sonder struikelblokke. Die boek sal lesers help om los te breek sodat hul meer gelowig sal wees, hul produktiwiteit sal verhoog, hul verhoudings sal verbeter en hul drome sal verwesenlik. Osteen se opbouende boodskap fokus op die oorkoming van hindernisse deur: Te glo dat net die beste vir ons beskore is Die aanneming van ’n onstuitbare ‘breek vry’ houding Om plek te maak vir verhoging Om dapper gebede te bid Om God se plan te volg, ongeag ons omstandighede Breek vry! is propvol inspirasie en daag lesers uit om ’n nuwe perspektief aan te neem en hindernisse te oorkom wat hulle terughou om voluit te leef. Joel Osteen meen: ‘Wanneer jy ’n kopskuif maak en glo dat jy struikelblokke kan oorkom, sal God jou die krag gee om jou alledaagse bestaan in ’n buitengewone lewe te omskep, net soos wat Hy altyd vir jou in gedagte gehad het.’



Dit Is Volbring Eboek


Dit Is Volbring Eboek
DOWNLOAD
READ ONLINE

Author : Alan Platt
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2016-03-01

Dit Is Volbring Eboek written by Alan Platt and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-03-01 with Religion categories.


‘Dit is volbring’ ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het in een onbeskryflike oomblik van triomf aan die kruis. Jesus Christus het ’n prys – wat meer as genoeg was – betaal om die mensdom te herposisioneer na ’n lewe volgens die oorspronklike plan wat God vir die mens ontwerp het. Hy het ons onskuld losgekoop en die volle glorie wat ons in Adam verloor het, weer herstel. Die evangelie kommunikeer Jesus Christus se begeerte om die mens as ’n trofee van sy genade te vertoon. Maar tog lewe baie goeie Christen-mense op so ’n manier wat die oortuiging dat ons vir ons eie verlossing verantwoordelik is, versterk. Die mens – in sy gevalle toestand – gaan dit nooit op sy eie regkry nie. Prestasiegebaseerde, onopregte, ongenadige Christenskap is uitmergelend. Ons opdrag was nog nooit wat ons vir God kan doen nie, maar wat God vir ons gedoen het. Dit is waarlik volbring. Indien jy, as volger van Christus, moeg daarvan is om goed te doen, om te bekommer oor die ewigheid en oor hoe om Christus se liefde te verdien, is hierdie boek baie bevrydend. Wanneer jy ontdek dat jy nie ’n nagedagte in God se gedagtes is, verander dit jou siening van jouself en dit plaas jou in ’n nuwe plek waar jy kan floreer in jou daaglikse handel en wandel. ‘Dit is volbring’ ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het in een onbeskryflike oomblik van triomf aan die kruis. Jesus Christus het ’n prys – wat meer as genoeg was – betaal om die mensdom te herposisioneer na ’n lewe volgens die oorspronklike plan wat God vir die mens ontwerp het. Hy het ons onskuld losgekoop en die volle glorie wat ons in Adam verloor het, weer herstel. Die evangelie kommunikeer Jesus Christus se begeerte om die mens as ’n trofee van sy genade te vertoon. Maar tog lewe baie goeie Christen-mense op so ’n manier wat die oortuiging dat ons vir ons eie verlossing verantwoordelik is, versterk. Die mens – in sy gevalle toestand – gaan dit nooit op sy eie regkry nie. Prestasiegebaseerde, onopregte, ongenadige Christenskap is uitmergelend. Ons opdrag was nog nooit wat ons vir God kan doen nie, maar wat God vir ons gedoen het. Dit is waarlik volbring. Indien jy, as volger van Christus, moeg daarvan is om goed te doen, om te bekommer oor die ewigheid en oor hoe om Christus se liefde te verdien, is hierdie boek baie bevrydend. Wanneer jy ontdek dat jy nie ’n nagedagte in God se gedagtes is, verander dit jou siening van jouself en dit plaas jou in ’n nuwe plek waar jy kan floreer in jou daaglikse handel en wandel.