Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe


Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe
DOWNLOAD

Download Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe


Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe
DOWNLOAD

Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-06-01

Aanvaar Jouself Leef Met Oorgawe written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-01 with Religion categories.


Aanvaar jouself, leef met oorgawe deur die topverkoperskrywer Joyce Meyer is die eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans. In die boek moedig Joyce lesers aan om die persoon te word wat God wil hê hulle moet wees. Sy fokus op ses areas wat lesers sal help om hulself beter te verstaan en hul verhouding met God te verryk: • Selfaanvaarding • Genesing vir beskadigde emosies • Selfvertroue • Ontwikkel jou potensiaal • Ervaar die liefde van God • Om ander lief te hê Aanvaar jouself, leef met oorgawe bevat inspirerende verklarings, kragtige Skrifgedeeltes en bemoedigende woorde om die siel kalm te maak en jou geestelike reis te verryk.



Kies Liefde Gebedeboek Eboek


Kies Liefde Gebedeboek Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Kies Liefde Gebedeboek Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian biddend fokus in KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK). KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK) bevat 60 betekenisvolle gebede uit Stormie se KIES LIEFDE ... Die boekie sal lesers in gebed lei om God se liefde te aanvaar, terug te gee aan Hom en uit te leef aan ander. KIES LIEFDE ... (GEBEDEBOEK) is die perfekte boekie vir elke gelowige wat God se liefde daagliks wil laat oorvloei na almal om hulle.



My Lewe In God Se Wil Eboek


My Lewe In God Se Wil Eboek
DOWNLOAD

Author : Stephan Joubert
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-12

My Lewe In God Se Wil Eboek written by Stephan Joubert and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-12 with Religion categories.


Wat is God se wil? Dit is die groot vraag in gelowiges se lewe. Die meeste vra hierdie vraag as volg: “Wat is God se wil vir my lewe?” Die klem val veral op my lewe. Die meeste mense bly lewenslank onseker oor die antwoord. Almal praat, bid, preek en verskil oor God se wil, maar min antwoord positief op die volgende vraag: “Is jou lewe tans binne God se wil?” In MY LEWE IN GOD SE WIL fokus Stephan Joubert in 365 dagstukke op verskillende fasette van God se wil. Hy fokus onder meer op: God se wil deur gebed, ’n Bybel-roetegids na God se wil en waar pas God se wil in as ons ly? God se wil is veel eenvoudiger, baie mooier en ook makliker doenbaar as wat jy dink. God is in beheer. Hy is op sy troon. Hy is rustig aan die stuur van sake in die heelal. In en deur Christus gebeur God se wil glashelder. Leef in Hom, dan is jy in sy wil!



Kies Liefde Eboek


Kies Liefde Eboek
DOWNLOAD

Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Kies Liefde Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Ander sien God die beste in gelowiges wanneer hulle God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk. Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat gelowiges se lewens in liefde kan hul: 1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar. 2. Kies om jou liefde vir God uit te druk. 3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God sal behaag. KIES LIEFDE ... gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.



Die Geheime Waaroor Vroue Swyg


Die Geheime Waaroor Vroue Swyg
DOWNLOAD

Author : DR Jill Hubbard
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2012-02-10

Die Geheime Waaroor Vroue Swyg written by DR Jill Hubbard and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-02-10 with Self-Help categories.


Elke vrou het ‘n geheim waaroor sy swyg – van geheime oor vriende en geliefdes tot geheime oor hulself. So, wat is hierdie geheime? En hoekom sou enigiemand as ‘n gepoleerde, opgesmukte weergawe van haarself wou leef, eerder om as ‘n ryk, vrygemaakte en egte mens te wees? In Die Geheime waaroor vroue swyg wys dr. Jill Hubbard jou hoe om te erken dat jy geheime het, hoe om jouself daarvan los te maak en hoe om emosioneel gesond te leef. ‘n Lewe sonder geheime, bring vryheid sodat jy jou ware self kan word en presies dieselfde na buite as na binne kan wees. Die geheimenisse waaroor vroue swyg onthul vroue se grootste geheime na aanleiding van ‘n naamlose peiling waaraan tweeduisend vroue deelgeneem het om hul vlak van lewensbevrediging te bepaal.



Die Doelgerigte Lewe Eboek


Die Doelgerigte Lewe Eboek
DOWNLOAD

Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Die Doelgerigte Lewe Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Religion categories.


Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren lê die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God ons op die aarde geplaas het. Die doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het. Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir ons elkeen, naamlik: Ons is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid. Ons is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar. Ons is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer. Ons is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen. Ons is gemaak vir ’n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef. Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap van Rick Warren, stigterspastor van Saddleback Church. Die boek is in ’n boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke (ses weke) ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.



Die Hemel Is N Werklikheid


Die Hemel Is N Werklikheid
DOWNLOAD

Author : Choo Thomas
language : af
Publisher:
Release Date : 2012

Die Hemel Is N Werklikheid written by Choo Thomas and has been published by this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012 with categories.


Choo Thomas skryf 'n merkwaardige storie van haar verskeie ontmoetings met Jesus Christus, waartydens sy talle kere die hemel besoek het en die hel twee keer gesien het. Die hemel is 'n werklikheid is die verslag van Christus se liefdevolle boodskap aan 'n generasie wat grootliks al van Hom vergeet het, Hom misverstaan of ongeerg is teenoor Hom, soos oorgedra aan Choo. Choo Thomas se weergawe van haar ontmoetings met Jesus sal jou diep aanraak en jou uitdaag om 'n heilige en gehoorsame lewe te lei.



Personal Work


Personal Work
DOWNLOAD

Author : R A Torrey
language : en
Publisher: Literary Licensing, LLC
Release Date : 2014-03

Personal Work written by R A Torrey and has been published by Literary Licensing, LLC this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-03 with categories.


This Is A New Release Of The Original 1901 Edition.



Dieper Eboek


Dieper Eboek
DOWNLOAD

Author : Retief Burger
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-10-01

Dieper Eboek written by Retief Burger and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-10-01 with Music categories.


Dieper gaan oor die ontdekking dat ons gemaak is om God te aanbid. Dis vir mense wat worstel met die vraag oor hoe om ’n ‘ware aanbidder’ kan wees. Dis vir hulle wat wonder hoe hulle op hul eie unieke manier God met oorgawe kan aanbid. Dis vir dié wat al vir jare skuldig voel omdat hulle nie altyd weet hoe om die Here te aanbid nie, vir dié wat ongemaklik staan en rondkyk as ander rondom hulle Hom klaarblyklik met soveel passie aanbid. Retief nooi jou na ’n kykie in sy eie worsteling en soeke na God se teenwoordigheid. Hy gee nie voor om kitsantwoorde te verskaf nie, maar vanuit sy passie om ’n ‘ware aanbidder’ te wees, wil hy gelowiges begelei om God in alle areas van hul lewe meer effektief te kan aanbid. Dieper bevat: ’n Kykie na verskillende sfere van die lewe om te wys hoe aanbidding daar kan invloei Gesprekke met mense van verskillende agtergronde en persoonlikheidstipes om lesers te help in hul persoonlike uitlewing van aanbidding Relevante Skrifuitleg Persoonlike stories en ervarings van die skrywer Persoonlike vrae aan die einde van elke hoofstuk om die leser te help groei in daardie bepaalde area van aanbidding Jy is gemaak om te ‘sing’, selfs al het jy nie ’n stem om oor huis toe te skryf nie. Dieper sal jou help om die lied te ontdek wat God self binne-in jou geplaas het, en om dit weer vir Hom terug te gee op jou eie, unieke manier.



Permanente Ink


Permanente Ink
DOWNLOAD

Author : Carina Diedericks-Hugo
language : af
Publisher: Penguin Random House South Africa
Release Date : 2011-10-19

Permanente Ink written by Carina Diedericks-Hugo and has been published by Penguin Random House South Africa this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-19 with Young Adult Fiction categories.


Kaapstad word deur ’n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies”¦ En almal word op dieselfde manier gevind.