[PDF] Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek - eBooks Review

Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek


Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek


Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2010-10-14

Alle Paaie Lei Na Jesus Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2010-10-14 with Religion categories.


Is die Bybel regtig so ’n deurmekaar boek? ALLE PAAIE LEI NA JESUS deur bekende skrywer Adrio König wil aan lesers wys hoe daar merkwaardige lyne in die Bybel loop, dat temas sinvol ontwikkel word oor ’n tydperk van eeue. Volgens König is een van die merkwaardigste kenmerke van Jesus se lewe dat omtrent die hele Ou Testament op een of ander manier in Hom vervul word. Met afdelings soos “Heil – Saligheid”, “Die wet”, “Skepping”, “Die verhouding Ou Testament” – “Nuwe Testament” en “Die benamings van God” delf König dieper in die samehang van die Bybel en temas oor Jesus. ALLE PAAIE LEI NA JESUS sal vir lesers opnuut die hoekstene van die Christelike geloof bevestig. Dit sal vandag se Christene help om iets te ervaar van die oorweldigende grootheid van Jesus.



Life In Transit Theological And Ethical Contributions On Migration


Life In Transit Theological And Ethical Contributions On Migration
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Manitza Kotzé
language : en
Publisher: AOSIS
Release Date : 2020-12-31

Life In Transit Theological And Ethical Contributions On Migration written by Manitza Kotzé and has been published by AOSIS this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2020-12-31 with Religion categories.


Migration is an issue that is under discussion worldwide and affects South Africa, the United States of America and Germany in a distinctive way. This book reflects academically on this significant and topical subject of migration from the often neglected perspective of the fields of theology and Christian ethics. While the majority of contributions are from the South African context, there are also chapters reflecting on the topic from the other two aforementioned contexts. While numerous publications have recently appeared on the subject, reflection from theology and Christian ethics are often lacking. As such, this scholarly publication wants to add ethical value to the local and global conversations on the theme from a theological perspective. The book reflects on migration from the perspectives originated in the disciplines of biblical studies (the Hebrew Bible and the New Testament), systematic theology, ecumenical studies, Christian ethics, practical theology, and missiology. It presents new and innovative inquiries primarily from a qualitative methodological viewpoint. The book unveils new themes for deliberation and provides novel interpretations and insights into existing research.



Is Die Bybel Betroubaar Eboek


Is Die Bybel Betroubaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-12

Is Die Bybel Betroubaar Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-12 with Religion categories.


Daar word deesdae baie gevra of ons die Bybel nog kan glo. Adrio König gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? ’n indiepte-verduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry. Temas wat onder die loep kom, sluit in: • gesag en betroubaarheid van die Bybel • die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament • die geskiedenis in die Bybel • maniere van Bybellees • Bybelvertalings en vertaalteorieë • verskille in die Bybel Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer. IS DIE BYBEL BETROUBAAR? sal lesers die nodige insig gee wat hulle sal help om self te sien dat die Bybel inderdaad betroubaar is.



Die Groot Geloofskommentaar Eboek


Die Groot Geloofskommentaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-01-02

Die Groot Geloofskommentaar Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-01-02 with Religion categories.


Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybellees het in ’n groef beland, sal juig oor DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR van Adrio König. Hierdie kommentaar is anders in dié sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Handelinge behandel. Adrio König ondersoek ’n wye verskeidenheid geloofstemas soos dit in dié Bybelboeke voorkom. Lesers sal onder andere lees oor: • Die gesamentlike boodskap van die Evangelies • Ooreenkomste tussen die Evangelies • Vervulling van profesieë • Die doderyk en die hel • Die verhouding tussen Jesus en die Vader • Die mens as beeld van God • Die lyding van Jesus • Die doop • Die Septuagint • Hemel, hemelvaart en wêreldbeeld DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema. Hierdie kommentaar is vir elke gelowige wat die Evangelies en Handelinge met insig wil lees.



Leef Uit Jou Doop Eboek


Leef Uit Jou Doop Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio König
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Leef Uit Jou Doop Eboek written by Adrio König and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


Die doop is ’n onderwerp wat dikwels gemengde reaksie ontlok. LEEF UIT JOU DOOP deur Adrio König wys dat die doop een van die rykste boodskappe in die Bybel het en dat gelowiges die doop en die betekenis daarvan afskeep. LEEF UIT JOU DOOP wys vir jou dat die doop direk in verband staan met: • God se gesag oor ons lewe • ons vereniging met Christus • ons deelname aan die heil • ons opname in die gemeenskap van God se kinders • die vergifnis van ons sonde • die Gees in ons lewe König fokus in hierdie hersiene uitgawe, met ’n spesiale hoofstuk vir huwelikspaartjies, onder meer op die betekenis van die doop, die verbande van die doop, die doopviering en die bekeringsdoop.



God Van Wonders Eboek


God Van Wonders Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-07-14

God Van Wonders Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-07-14 with Religion categories.


GOD VAN WONDERS deur Angus Buchan is propvol getuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieël. Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is – van verlossing en bevryding, genesing, voorsiening en ongelooflike geleenthede tot bekering. Net soos Jesus in die Bybelse tyd wonderwerke gedoen het – nie om Homself te bewys nie, maar omdat Hy ontsaglik lief was vir die mense om Hom – doen God vandag nog wonderwerke. Die 40 ware verhale wat Angus oorvertel in GOD VAN WONDERS sal lesers opnuut laat nadink oor God se ongelooflike krag. Die boek word ook afgerond met persoonlike getuienisse. God is ’n God van wonderwerke en GOD VAN WONDERS vertel waartoe Hy in staat is in die lewens van gelowiges wanneer hulle hul geloof en vertroue in Hom plaas.



Om Jesus Te Ken Ebook


Om Jesus Te Ken Ebook
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Elize Parker
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2016-08-01

Om Jesus Te Ken Ebook written by Elize Parker and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-08-01 with Religion categories.


Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan. Elke week gesels sy oor ’n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om ’n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder. Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk. Om Jesus te Ken bevat temas soos: Sleutels tot vervullende verhoudings, Laat jou hartswonde deur God herstel word, Staan ferm teen moeilike mense, Lewende woorde vol genesing, Om verhoudings soos Jesus te hê, en meer. Deur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nét deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader aan mekaar sal kom. Nét deur ’n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag. Elke dag bestaan uit ’n teksvers, dagstukkie, ’n praktiese ‘doen-wenk’, gebed en ‘n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees. Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.



Vrede In Sy Teenwoordigheid Eboek


Vrede In Sy Teenwoordigheid Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-09-16

Vrede In Sy Teenwoordigheid Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-09-16 with Religion categories.


VREDE IN SY TEENWOORDIGHEID is vir elke gelowige wat hunker na meer tyd saam met God. Angus Buchan herinner jou in die 366 dagstukke van hierdie dagboek dat jy nooit té veel tyd saam met God kan deurbring nie.



Die Mighty Men Verhaal Eboek


Die Mighty Men Verhaal Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-04-10

Die Mighty Men Verhaal Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-04-10 with Religion categories.


DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir altyd verander het. “God het my gelei om hierdie storie te skryf sodat ek die ware verhaal kan vertel van wat gebeur het,” sê die bekende en geliefde evangelis Angus Buchan self. DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vertel die verstommende verhaal van die Mighty MenTM-fenomeen – hoe dit begin het met ’n mosterdsaad-idee in 2003, tot hoe dit in 2010 geëindig het toe die konferensie deur meer as 300 000 mans bygewoon is. Meer as 40 persoonlike getuienisse van mans wat by hierdie konferensies aangeraak is deur die Gees sal elke leser aan die hart gryp. Dit spreek van nuutgevonde vuur vir God wat in die harte van duisende mans aangesteek is, en sal lesers inspireer om God met nuwe toewyding te dien. DIE MIGHTY MENTM-VERHAAL vier onwankelbare geloof, oneindige hoop en vreugdevolle en oorvloedige lewe in Christus!



Genade In Oorvloed Eboek


Genade In Oorvloed Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Angus Buchan
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2017-08-23

Genade In Oorvloed Eboek written by Angus Buchan and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-08-23 with Religion categories.


In GENADE IN OORVLOED moedig Angus Buchan jou aan om elke dag in God se teenwoordigheid te leef en die seën te ontvang wat Hy in oorvloedige genade vir jou gegee het. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit DIE BYBEL MET GRASSROOTS-OORDENKINGS, gee riglyne oor hoe om in ’n hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig.