[PDF] Is Die Bybel Betroubaar Eboek - eBooks Review

Is Die Bybel Betroubaar Eboek


Is Die Bybel Betroubaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Is Die Bybel Betroubaar Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Is Die Bybel Betroubaar Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Is Die Bybel Betroubaar Eboek


Is Die Bybel Betroubaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-12

Is Die Bybel Betroubaar Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-12 with Religion categories.


Daar word deesdae baie gevra of ons die Bybel nog kan glo. Adrio König gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? ’n indiepte-verduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry. Temas wat onder die loep kom, sluit in: • gesag en betroubaarheid van die Bybel • die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament • die geskiedenis in die Bybel • maniere van Bybellees • Bybelvertalings en vertaalteorieë • verskille in die Bybel Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer. IS DIE BYBEL BETROUBAAR? sal lesers die nodige insig gee wat hulle sal help om self te sien dat die Bybel inderdaad betroubaar is.



Die Bybel Nlv Eboek


Die Bybel Nlv Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Wil Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-06

Die Bybel Nlv Eboek written by Wil Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-06 with Bibles categories.


Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.



Ontsluit Die Legkaart Van Die Bybel Eboek


Ontsluit Die Legkaart Van Die Bybel Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Popular reference
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-01-01

Ontsluit Die Legkaart Van Die Bybel Eboek written by Popular reference and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-01-01 with Religion categories.


Met bladsye vol name soos Melgisedek, Mefiboset en Meselemja, honderde stories – sommige aangrypend, ander snaaks en nog ander wat selfs grusaam is, soms moeilike teologie en vreemde visioene is dit verstaanbaar dat die Bybel ‘ mens verward en oorweldig kan laat voel. Hoe pas alles nou eintlik inmekaar? Stel jou egter voor dat die Bybel ’n groot legkaart is. Dit is baie makliker om uit te werk hoe om die stukkies in mekaar te laat pas as jy die prentjie op die boks voor jou het en die hoeke en stukkies met reguit kante as gids. Dit gee aan jou as’t ware die sleutel om die geheim van die legkaart te ontsluit. Ontsluit die legkaart van die Bybel is so ’n sleutel – dit voorsien die leser van ’n geheelbeeld, en deel die Ou en Nuwe Testament op in sinvolle tydvakke wat help om ’n spesifieke Bybelgedeelte in kronologiese konteks te plaas en te verstaan hoe die verskillende dele van die Bybel inmekaarpas. Ontsluit die legkaart van die Bybel is geskik vir mense met min of geen kennis van die Bybel nie, sowel as pastors en ander kerkleiers wat aan ander die boodskap van die Woord wil oordra.



Bewyse Oor Die Christelike Geloof Eboek


Bewyse Oor Die Christelike Geloof Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Josh McDowell
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2005-03-31

Bewyse Oor Die Christelike Geloof Eboek written by Josh McDowell and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2005-03-31 with Religion categories.


Is die Bybel histories betroubaar? Is daar bewyse vir Christus se aanspraak dat Hy God is? Sal die Christendom sterk bly staan voor die kritici van die 21ste eeu? Hierdie omvattende boek bied antwoorde op dié vrae en nog baie meer. Vandag word daar al meer druk op Christene geplaas om te bewys dat hulle geloof relevant en geloofwaardig is. In BEWYSE OOR DIE CHRISTELIKE GELOOF verdedig Josh McDowell op uitmuntende wyse die geldigheid en betroubaarheid van die Bybel. Met vernuf en goeie argumentering weerlê hy enige kritiek op kernwaarhede en die basiese fondamente van die Christelike geloof soos die maagdelike geboorte, die kruisiging en opstanding. Met die nuutste navorsing en dokumentering van argeologiese bewyse snoer hy telkens die grootste kritikus se mond. In ’n wêreld waar mense al hoe meer twyfel aan die geldigheid van die Christelike geloof, die geloofwaardigheid van die Bybel en die genade van God, sal die Christen by die lees van hierdie boek opnuut weet en ervaar dat God die almagtige Skepper is van hemel en aarde; dat Jesus sy Seun en ons Verlosser is; dat ons die reis na die ewigheid onder leiding van die Heilige Gees vol vertroue kan aanpak. Die ideale boek vir ingeligte en soekende lesers wat die evangelie met meer vrymoedigheid wil verkondig sonder om vir kritiek terug te deins.



Die Doelgerigte Lewe Eboek


Die Doelgerigte Lewe Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-11-01

Die Doelgerigte Lewe Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-11-01 with Religion categories.


Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren lê die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God ons op die aarde geplaas het. Die doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het. Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir ons elkeen, naamlik: Ons is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid. Ons is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar. Ons is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer. Ons is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen. Ons is gemaak vir ’n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef. Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap van Rick Warren, stigterspastor van Saddleback Church. Die boek is in ’n boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke (ses weke) ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.



Waarom Soveel Bybelvertalings Eboek


Waarom Soveel Bybelvertalings Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-07-09

Waarom Soveel Bybelvertalings Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-07-09 with Religion categories.


Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: • dat die Bybel oorspronklik in Grieks en Hebreeus geskryf is; • watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en • hoekom Bybels verskil. Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn. In hierdie boek kry jy antwoorde op vrae soos: • Waarom verskil Bybelvertalings? • Is daar ʼn regte en verkeerde vertaling? • Wie het besluit watter boeke in die Bybel moet kom? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? bring elke leser onder die besef van wat ’n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.



Kies Vreugde Eboek


Kies Vreugde Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Kay Warren
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-04-16

Kies Vreugde Eboek written by Kay Warren and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-16 with Religion categories.


Hoe is dit moontlik dat sommige mense ware vreugde in hul daaglikse bestaan kan ervaar – selfs te midde van moeilike omstandighede – terwyl vreugde ander mense bly ontwyk, maak nie saak hoe hard hulle soek nie? Is ’n lewe gevul met ware vreugde ooit moontlik? Die antwoord is ja! En dit is moontlik vir elke vrou, ongeag haar omstandighede. In KIES VREUGDE wys Kay Warren vroue wat vreugde werklik is, waar om dit te vind en hoe om vír vreugde te kies in goeie én slegte tye. Sy verduidelik dat ware vreugde makliker bereikbaar is as wat mense dink. Elke hoofstuk van KIES VREUGDE sluit af met ’n gebed en vrae om oor na te dink vir elke vrou op haar eie of saam met vriendinne. KIES VREUGDE sal alle vroue bemagtig om te verstaan dat ware, lewegewende vreugde élke dag binne hulle bereik is.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.



So Glo Ons Eboek


So Glo Ons Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Piet Meiring
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2001-10-17

So Glo Ons Eboek written by Piet Meiring and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2001-10-17 with Religion categories.


Elke Christen in Suid-Afrika beskou die hedendaagse gebeure, koerantberigte en besprekinge met groot kommer. In ’n tyd waar so baie dinge in die kerk en samelewing nog in die lug hang, vra al hoe meer mense na vastigheid. Hierdie onsekerheid lei tot ’n groter behoefte aan ’n nuwe verfrissende aanbieding van die ou sekerhede van ons geloof. SO GLO ONS is nie vir teoloë geskryf nie, maar vir mense soos dié. Mense wat hulle geloof en getuienis ernstig opneem, maar voel dat omstandighede besig is om hulle geloofsbasis te verkrummel. In dié boek wend die skrywers ’n daadwerklike poging aan om die probleme waarmee gelowiges worstel vanuit Bybelse motivering te bespreek. Kwessies wat onder die loep geneem word, is: • Wie is die God wat ons Sondae aanbid? – Ferdie Clasen • Vroue in geloofsgemeenskap en samelewing – Yolanda Dreyer • Ek glo dat Jesus die enigste Verlosser is – Piet Meiring • Christene moet ook besorg wees oor die aarde en nie net oor die hemel nie – Hennie Stander • Waar gaan dit alles eindig? Die eindtyd – Fika Janse van Rensburg Dit is ’n poging om tot sekerheid van geloofswaarhede te kom; ’n sekerheid wat vas en helder vanuit geloofsoortuiging ontstaan. Ons geloof is nie ’n liggewig-affêre nie. Die kerk is nie van papier gemaak nie. Die evangelie dra die gewig!



Die Boodskap Eboek


Die Boodskap Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-02-14

Die Boodskap Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-02-14 with Bibles categories.


DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP: - Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan. - Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal. - Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering. - Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.