[PDF] Kies Vreugde Eboek - eBooks Review

Kies Vreugde Eboek


Kies Vreugde Eboek
DOWNLOAD

Download Kies Vreugde Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Kies Vreugde Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page



Kies Vreugde Eboek


Kies Vreugde Eboek
DOWNLOAD
Author : Kay Warren
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-04-16

Kies Vreugde Eboek written by Kay Warren and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-04-16 with Religion categories.


Hoe is dit moontlik dat sommige mense ware vreugde in hul daaglikse bestaan kan ervaar – selfs te midde van moeilike omstandighede – terwyl vreugde ander mense bly ontwyk, maak nie saak hoe hard hulle soek nie? Is ’n lewe gevul met ware vreugde ooit moontlik? Die antwoord is ja! En dit is moontlik vir elke vrou, ongeag haar omstandighede. In KIES VREUGDE wys Kay Warren vroue wat vreugde werklik is, waar om dit te vind en hoe om vír vreugde te kies in goeie én slegte tye. Sy verduidelik dat ware vreugde makliker bereikbaar is as wat mense dink. Elke hoofstuk van KIES VREUGDE sluit af met ’n gebed en vrae om oor na te dink vir elke vrou op haar eie of saam met vriendinne. KIES VREUGDE sal alle vroue bemagtig om te verstaan dat ware, lewegewende vreugde élke dag binne hulle bereik is.



God Fluister Jou Naam Eboek


God Fluister Jou Naam Eboek
DOWNLOAD
Author : Cherie Hill
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-01-12

God Fluister Jou Naam Eboek written by Cherie Hill and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-01-12 with Religion categories.


God fluister vandag en elke ander dag jou naam. Maar hoekom fluister God wanneer Hy kan roep? Die antwoord is dat Hy naby genoeg is dat jy Hom kan hoor. GOD FLUISTER JOU NAAM is meer as net oordenkings; dit is 365 uitnodigings om te luister na God en die persoonlike boodskap wat Hy met jou wil deel. Met 52 temas soos geloof, gebed, vergifnis en verlossing, verseker Cherie Hill jou dat jy nader aan God kan groei in alle areas van jou lewe. Daar is ook ’n indeks van die temas agter in die boek. Geskryf asof God self met jou praat, maak dié volkleur-dagboek dit duidelik dat Hy in ’n verhouding met jou wil staan. Laat God toe om jou geloof te versterk wanneer jy hoor hoe Hy jou naam fluister.



Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe Eboek


Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe Eboek
DOWNLOAD
Author : Rick Warren
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2015-09-01

Keuses Wat Jou Lewe Kan Vernuwe Eboek written by Rick Warren and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-09-01 with Religion categories.


Rick Warren sê dat die algemeenste vraag wat mense hom in sy eerste jare as pastor gevra het, die volgende was: ‘Waarom kan ek nie verander nie?’ Mense smag om te verander, maar is vasgevang in hul eie gedragspatrone. In Keuses wat jou lewe kan verander vernuwe gee Rick Warren praktiese riglyne vir spesifieke veranderings, en wys jou waar jy die krag kan vind om daardie veranderinge te bewerkstellig. Onderwerpe sluit in: Die keuse om meer liefdevol te wees Kweek geduld ’n Vreedsame lewe in ’n onrustige wêreld en Ander keuses wat jou lewe sal verander Namate jy die waarheid van God se Woord saam in die krag van sy Gees toepas, sal jou lewe verander en sal jy bevry word om in ooreenstemming met God se wonderlike doel vir jou te lewe.



Jy Het N Keuse Eboek


Jy Het N Keuse Eboek
DOWNLOAD
Author : Elizabeth George
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-07-17

Jy Het N Keuse Eboek written by Elizabeth George and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-07-17 with Religion categories.


Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek, sluit in: • 7 stappe om te volg om besluite te neem • Begin die dag reg en hou prioriteite reg • Elimineer dinge wat jou tyd mors • Gee aandag aan kos en oefening vir meer energie • Stel doelwitte om dinge gedoen te kry • Beplan meer effektief en eindig goed Elke hoofstuk bevat Bybelsgebaseerde riglyne wat vroue sal help met enige besluit. ’n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin. Die wenke in JY HET ’N KEUSE sal elke vrou help om meer produktief en geestelik geseën te voel.



Die Krag Van Dankbaarheid Eboek


Die Krag Van Dankbaarheid Eboek
DOWNLOAD
Author : Joyce Meyer
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2014-12-01

Die Krag Van Dankbaarheid Eboek written by Joyce Meyer and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-12-01 with Religion categories.


Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed. In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade. Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.



Onstuitbaar Eboek


Onstuitbaar Eboek
DOWNLOAD
Author : Nick Vujicic
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-16

Onstuitbaar Eboek written by Nick Vujicic and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-16 with Religion categories.


Miljoene mense ken die glimlag en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Nick het, ten spyte van uitdagings, besluit om te fokus op die belofte dat hy met ’n unieke en spesifieke doel geskape is. Hy het besluit dat hy onstuitbaar kan wees. Om onstuitbaar te wees, beteken jy moet glo in jouself, jou talente, jou doel, en die meeste van alles, God se groot liefde en sy goddelike plan vir jou lewe. In ONSTUITBAAR kyk Nick na moeilike omstandighede wat baie mense vandag moet deurmaak, onder meer persoonlike krisisse, verhoudingsprobleme, loopbaan-uitdagings, gesondheidsprobleme, verslawings en emosioneel-afbrekende gedagtes. Deur stories uit sy eie lewe en die ervarings van ander, verduidelik Nick hoe almal wat ’n ongelooflike lewe wil hê op hierdie probleme kan reageer en onstuitbaar kan word.



52 Dinge Wat Ma S Moet Weet Eboek


52 Dinge Wat Ma S Moet Weet Eboek
DOWNLOAD
Author : Angela Thomas
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

52 Dinge Wat Ma S Moet Weet Eboek written by Angela Thomas and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Religion categories.


Deur middel van stories en Bybelse waarhede bring topverkoper-outeur en ma van vier kinders Angela Thomas bemoediging vir ma’s wat te midde van ’n besige lewe smag na ’n hegter verhouding met hul kinders. In 52 DINGE WAT MA’S MOET WEET deel Angela 52 inspirerende riglyne om ma’s te help om vreugde en seën in hul rol as ma te ervaar terwyl hulle: • probleme met grasie hanteer • aktiwiteite beplan wat kinders in staat stel om sukses te behaal • herinneringe skep en dit koester • hulle liefde vir God voor hul kinders uitleef 52 DINGE WAT MA’S MOET WEET sal ma’s in elke fase van ouerskap wys wat hulle kinders van hulle nodig het en hoe hulle hul kinders elke dag in God se liefde kan lei en liefhê.



Eenduisend Geskenke Eboek


Eenduisend Geskenke Eboek
DOWNLOAD
Author : Ann Voskamp
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-03-13

Eenduisend Geskenke Eboek written by Ann Voskamp and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-03-13 with Religion categories.


NEW YORK TIMES-topverkoper-outeur Ann Voskamp nooi lesers in haar genade-oorlaaide lewe van boerdery, ouerskap en skryfwerk in. Lesers sal ’n lewensuitkyk ontdek wat hulle oë sal oopmaak vir alledaagse oorvloedige genade, en ’n manier om in God se teenwoordigheid te wees wat diep en blywende vreugde bring. “Hoe,” wonder Ann “vind ons vreugde te midde van sperdatums, skuld, drama en daaglikse verpligtings? Hoe lyk ’n Christusgelykvormige lewe wanneer jou dae lank, moeilik en selfs donker is? Is God ooit daar?” In EENDUISEND GESKENKE neem Ann lesers op ’n transformerende reis om hulle daaglikse seëninge te waardeer deur boek te hou van God se geskenke. Ann se mooi stories van die elkedagse lewe laat lesers op ’n manier kyk wat hulle oë oopmaak vir alledaagse genade, en om so in God se teenwoordigheid te wees en ’n vervullende leefwyse te ontdek.



558 Dae Eboek


558 Dae Eboek
DOWNLOAD
Author : Yolande Korkie
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2016-02-04

558 Dae Eboek written by Yolande Korkie and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2016-02-04 with Biography & Autobiography categories.


558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Pierre het dit nie oorleef nie. In hierdie roerende verhaal herleef Yolande die paartjie se ontvoering en gewelddadige skeiding van hulle kinders en die lewe soos hulle dit geken het. In 558 DAE deel Yolande alles wat sy tydens hierdie afskuwelike tydperk ervaar het; van die oomblik wat hulle ontvoer is, haar vrylating en uiteindelik die mislukte reddingspoging om Pierre te bevry. Dit is ’n ware verhaal van ’n tipe liefde wat min paartjies ooit sal ervaar, van geloof wat sterker word deur lyding en van vergifnis wat kragtiger is as menslike grense. Dit is die storie van 558 DAE. 16 bladsye volkleur-foto’s uit Yolande se persoonlike album, inskrywings uit Pierre se joernaal terwyl hy in aanhouding was en ’n roerende laaste brief van Yolande aan Pierre is in die boek ingesluit.



N Handvol Hoop Eboek


N Handvol Hoop Eboek
DOWNLOAD
Author : Lizette Murray
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2012-10-10

N Handvol Hoop Eboek written by Lizette Murray and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2012-10-10 with Religion categories.


’N HANDVOL HOOP is ʼn roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met ’N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. ’N HANDVOL HOOP vertel van die vreugde wat ’n mens uit klein dingetjies kan kry: ʼn voëltjie wat die nuwe dag begroet; die son op jou hand. Dit vertel ook van die heling wat daar in musiek en kuns en die geskrewe woord is. Van die beskutting van jou eie huis en geliefdes. En van die woordelose saamsit met ons hemelse Vader. Dit sal lesers help om die God wat ons pad verlig, as Reisgenoot te herken – veral wanneer ons Hom nie in ons eie donkerte kan raaksien, of dalk wíl raaksien nie.