[PDF] Die Belofte Eboek - eBooks Review

Die Belofte Eboek


Die Belofte Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE

Download Die Belofte Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Belofte Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Belofte Eboek


Die Belofte Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Kim Carpenter
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-08-12

Die Belofte Eboek written by Kim Carpenter and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-08-12 with Fiction categories.


Op 24 November 1993 het die lewe vir Kim en Krickitt Carpenter vir altyd verander. Twee maande ná hul troudag het ’n verskriklike ongeluk Krickitt met ’n ernstige kopbesering vir weke in ’n koma gelaat. Wanneer sy wakker word uit die koma, het Krickitt geen herinnering van hul verhouding nie, en Kim besef dat die vrou met wie hy getrou het eintlik in daardie ongeluk gesterf het. En tog, teen alle verwagting in en deur die gedeelde geloof in Christus wat hulle dra, kies Krickitt om haar man weer ten volle lief te hê. Selfs al het Kim deur die donkerste tye by sy vrou gestaan, bly hy nederig: “Ek is nie ’n held nie. Ek het ’n belofte gemaak en hou daarby.” DIE BELOFTE is die ware verhaal wat die fliek THE VOW geïnspireer het. Die boek bevat pragtige foto’s van dié inspirerende paartjie vóór en ná die ongeluk.



Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek


Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Solly Ozrovech
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-01-07

Beloftes Vir N Nuwe Dag Eboek written by Solly Ozrovech and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-01-07 with Religion categories.


Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding, sekerheid en geloofsgroei. Elke gelowige het hierdie beginsels nodig om aan vas te hou en sal deur daaglikse versterking leer om God in geloof na te volg. Elke maand in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG het ’n spesiale gebed vir versterking in Solly Ozrovech se kenmerkende styl om gesprekke met God aan te moedig. Solly Ozrovech neem lesers in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG op reis saam met Hom wat deur al die eeue sy volgelinge beskerm.



Leef Uit Jou Doop Eboek


Leef Uit Jou Doop Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio König
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-03-02

Leef Uit Jou Doop Eboek written by Adrio König and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-03-02 with Religion categories.


Die doop is ’n onderwerp wat dikwels gemengde reaksie ontlok. LEEF UIT JOU DOOP deur Adrio König wys dat die doop een van die rykste boodskappe in die Bybel het en dat gelowiges die doop en die betekenis daarvan afskeep. LEEF UIT JOU DOOP wys vir jou dat die doop direk in verband staan met: • God se gesag oor ons lewe • ons vereniging met Christus • ons deelname aan die heil • ons opname in die gemeenskap van God se kinders • die vergifnis van ons sonde • die Gees in ons lewe König fokus in hierdie hersiene uitgawe, met ’n spesiale hoofstuk vir huwelikspaartjies, onder meer op die betekenis van die doop, die verbande van die doop, die doopviering en die bekeringsdoop.



Die Boodskap Eboek


Die Boodskap Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-02-14

Die Boodskap Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-02-14 with Bibles categories.


DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP: - Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan. - Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal. - Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering. - Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.



In Die Lig Van Sy Genade Eboek


In Die Lig Van Sy Genade Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Jimi le Roux
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2017-02-09

In Die Lig Van Sy Genade Eboek written by Jimi le Roux and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-02-09 with Religion categories.


God se beloftes dra ons. Dit bring krag, hoop, geduld en geloof; dit getuig van God se genade. Dit is die bemoediging wat Jimi le Roux jou bied in IN DIE LIG VAN SY GENADE. Die 366 oordenkings in dié volkleur-dagboek handel oor verskeie van God se beloftes uit die boek Jesaja. Die oordenkings tesame met die belofte vir elke dag en ’n leesprogram vir die boek Jesaja beloof om jou uit te daag om elke dag aan God se Woord vas te hou.



Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek


Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Stormie Omartian
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-10-19

Om Te Bid Vir Jou Volwasse Kinders Eboek written by Stormie Omartian and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-10-19 with Religion categories.


Ongeag of kinders nog klein is en of hulle al volwasse is, ouers sal altyd oor hulle bekommerd wees. Met OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS fokus Stormie Omartian op hoe ouers hul volwasse kinders aan die Here kan opdra. Tesame met stories van ander ouers gee Stormie ook raad uit haar eie ondervinding en help ouers om te bid deur die krag van God se Woord vir hul volwasse kinders en hul: • Loopbaankeuses en sin vir hul doel in die lewe • Huwelike en belangrike verhoudings • Ouerskapvaardighede en leierskap • Dinge waarmee hulle worstel, verslawings en emosionele probleme • Geloofstoewyding en gebedslewe OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS is die ideale gebedsgids vir enige ouer.



Hoop Ons Lewensanker Eboek


Hoop Ons Lewensanker Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-06-04

Hoop Ons Lewensanker Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-06-04 with Religion categories.


Adrio König ondersoek in HOOP – ONS LEWENSANKER die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onderhou, dwarsdeur die Nuwe Testament tot vandag. Deur die loop van HOOP – ONS LEWENSANKER beantwoord Adrio talle vrae wat gelowiges oor hierdie universele tema kan hê. Hy bespreek onder andere: • Wat is hoop? • Hoop in die Bybel • Hoop in die Ou Testament • Die besondere nadruk op hoop in Romeine • Hoop in die geskiedenis van Israel en die hoop van ’n nuwe verbond • Hoop vir ons: vir hier en nou, én vir die toekoms HOOP – ONS LEWENSANKER sluit af met die seker wete dat ons hoop nie gegrond is op omstandighede nie, maar in die ewige God.



Die Bybel Nlv Nt Eboek


Die Bybel Nlv Nt Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Wil Vosloo
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2011-09-06

Die Bybel Nlv Nt Eboek written by Wil Vosloo and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2011-09-06 with Bibles categories.


Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte. Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE VERTALING se Nuwe Testament.



Paulus Eboek


Paulus Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Adrio Konig
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2017-01-10

Paulus Eboek written by Adrio Konig and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2017-01-10 with Religion categories.


Waar kom Paulus vandaan? Hoe is dit dat die helfte van die boeke van die Nuwe Testament uit sy pen gevloei het? Hy was nie een van die dissipels nie. Hy het Jesus nie persoonlik geken toe Jesus op aarde was nie. Hy verwys ook nie in sy briewe na Jesus se lewe of sy werk of sy woorde nie. Kortom, Paulus skryf sy eie vorm van die evangelie. Dit is hier waar Adrio König begín met sy reis oor Paulus. Paulus beredeneer die evangelie. Adrio kyk na Paulus se werk, sy lewe, sy persoonlikheid, sy herkoms en vele meer. So skep hy ’n platform van waar die leser na Paulus se boodskap kan kyk in die vele Bybelboeke wat hy geskryf het. Paulus se boodskap neem toe in waarde as jy weet wie hierdie man werklik was. PAULUS is ’n insiggewende boek wat beloof om ’n nuwe wêreld vir elke leser oop te maak.



Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek


Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek
DOWNLOAD
AUDIOBOOK
READ ONLINE
Author : Fika Janse van Rensburg
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-09-18

Die Bybellennium N Eenvolumekommentaar Eboek written by Fika Janse van Rensburg and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-09-18 with Religion categories.


DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.