Die Hart Van Kersfees Eboek


Die Hart Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD

Download Die Hart Van Kersfees Eboek PDF/ePub or read online books in Mobi eBooks. Click Download or Read Online button to get Die Hart Van Kersfees Eboek book now. This website allows unlimited access to, at the time of writing, more than 1.5 million titles, including hundreds of thousands of titles in various foreign languages. If the content not found or just blank you must refresh this page





Die Hart Van Kersfees Eboek


Die Hart Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD

Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-09-16

Die Hart Van Kersfees Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-09-16 with Religion categories.


Kersfees is ’n besondere tyd van die jaar vir Christene waartydens die menswording van Jesus herdenk word. Die versameling Skrifgedeeltes, aanhalings, seënwense en gebede in DIE HART VAN KERSFEES sal Christene help om verby die klatergoud van die wêreld te kyk en die dieper betekenis van Kersfees in gedagte te hou. Elk van die 16 onderafdelings bevat Skrifgedeeltes sowel as aanhalings van verskeie skrywers oor temas soos: die goeie nuus van Jesus se geboorte, die vrede en hoop wat dit vir gelowiges bring, en ons dankbaarheid teenoor God dat sy Seun aarde toe gekom het om vir ons verlossing te verseker. DIE HART VAN KERSFEES is ʼn boekie in swart en rooi en sal die belewing van die Kerstyd vir elke gelowige inniger en selfs kosbaarder maak.



The Heart Of Christmas Ebook


The Heart Of Christmas Ebook
DOWNLOAD

Author :
language : en
Publisher: Christian Art Publishers
Release Date : 2013-09-16

The Heart Of Christmas Ebook written by and has been published by Christian Art Publishers this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-09-16 with Religion categories.


At the heart of Christmas lies the saving grace of our heavenly Father and the selfless love of His Son. Spend time reflecting on the true meaning of Christmas with this inspiring collection of Scripture passages, hymns and quotations. Let the heart of Christmas live forever in your heart.



Die Wonder Van Kersfees Eboek


Die Wonder Van Kersfees Eboek
DOWNLOAD

Author : Christelike Uitgewersmaatskappy
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-09-02

Die Wonder Van Kersfees Eboek written by Christelike Uitgewersmaatskappy and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-09-02 with Religion categories.


DIE WONDER VAN KERSFEES is ’n Kersfees-geskenkboekie met feestelike ontwerpe in rooi en swart. Die Bybelse gebeure rondom Jesus se geboorte word met Skrifaanhalings uitgelig en die gedigte, gebede en aanhalings van verskeie oorsese en Afrikaanse skrywers beklemtoon die wonder van Kersfees en die betekenis daarvan vir ons vandag. Oordink opnuut die ware betekenis van Kersfees en word weer ’n oomblik stil oor die grootste geskenk van alle tye: God se reddende liefde vir alle mense.



88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek


88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek
DOWNLOAD

Author : Jan van der Watt
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2013-06-05

88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla Eboek written by Jan van der Watt and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-06-05 with Religion categories.


In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.



Pleisters Vir Die Siel Omnibus Eboek


Pleisters Vir Die Siel Omnibus Eboek
DOWNLOAD

Author : Riekert Botha
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2014-04-02

Pleisters Vir Die Siel Omnibus Eboek written by Riekert Botha and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2014-04-02 with Religion categories.


Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm vir ses jaar gebruik om vir mense die beste nuus ooit te verkondig. Elke hoofstuk in hierdie omnibus kyk na verskeie vrae rondom ʼn kwessie wat deel vorm van die Christen se daaglikse lewe en denkwêreld. Die gedeelte eindig dan met ʼn “pleister” of troosboodskap wat die seer rondom die bepaalde kwessie kan genees. Riekert bespreek relevante vrae wat gelowiges daagliks hoor of self vra, soos: “Hoekom moet ons bid as God in elk geval alles weet?”, “Hoekom het God Vigs toegelaat?” en “Gaan my troeteldiere hemel toe?” PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS, met sy meer as 90 geestelike pleisters, is ’n moet vir lesers. Die kort boodskappe het waarlik ’n kragtige impak.



Die Soekende Hart Eboek


Die Soekende Hart Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2015-05-04

Die Soekende Hart Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2015-05-04 with Fiction categories.


Met haar liefde vir oudtydse goed moes Jennifer Burns dikwels hoor sy is oudmodies, maar niemand is voorbereid op die jong vrou se besluit om die moderne leefstyl opsy te skuif ten gunste van die Ou Orde Amish nie. Maar dit is presies wat Jenny sonder haar familie se medewete doen toe sy by Samuel en Rebecca Lapp intrek en vir die biskop se vrou begin werk. Die mense van Hickory Hollow is nuuskierig oor die pragtige jong soeker onder hulle, in die besonder ’n aantreklike Amish-man. Maar hy is nie die enigste man wat om Jenny se aandag meeding nie. In DIE SOEKENDE HART word Jenny met baie uitdagings gekonfronteer in die tyd wat die Broeders haar gee om haarself te bewys: uitdagings van die hart sowel as die gees. Sal Jenny se geheime haar weerhou van die vrede waarna sy smag? Of sal hulle haar die weg huis toe wys?



Die Openbaring Eboek


Die Openbaring Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2008-11-13

Die Openbaring Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2008-11-13 with Fiction categories.


Jonas Mast se eindelike teruggekeer van Apple Creek, Ohio, het vir Leah weer rede gegee om te hoop. Maar Peter Mast en biskop Bontrager se stilswye laat haar vrees dat hulle weer saamspan om haar en Jonas van mekaar weg te hou. Intussen verlang impulsiewe Jake Mast na sy eerste liefde, maar as hy sy broer Jonas terugvolg Gobbler’s Knob toe, sal Leah en Sadie verplig word om ’n groot geheim bekend te maak, ’n geheim wat die Mast- en Ebersol-familie nog verder van mekaar sal dryf, selfs vir ewig. DIE OPENBARING is die kragtige laaste boek in gewilde skrywer Beverly Lewis se DOGTERS VAN ABRAM-reeks. Dit is ’n spanningsvolle verhaal van lang verwagte vergifnis, onsterflike liefde en ontwykende tweede kanse in Pennsilvanië se Amishgemeenskap.



Liefde Vir Elke Dag Eboek


Liefde Vir Elke Dag Eboek
DOWNLOAD

Author : Helena Hugo
language : af
Publisher: Struik Christian Media
Release Date : 2013-11-01

Liefde Vir Elke Dag Eboek written by Helena Hugo and has been published by Struik Christian Media this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2013-11-01 with Religion categories.


‘God is liefde.’ Hierdie Bybelvers is alombekend en alombemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is? As ons begin besef hoe lief God ons het en wat dit beteken dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons te begin verander nie. Daardie besef leer ons om anders te kyk en anders te voel oor onsself, en dit vernuwe dan weer ons perspektief en emosies oor ander mense. Liefde is egter nie net ’n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ’n jaar-lange ont¬dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op ons lewe en die wêreld om ons kan en behoort te hê. Helena Hugo bekyk verskeie aspekte van ’n lewe wat deur liefde aangedryf word aan die hand van onderwerpe soos: Liefde leer mense liefhê Liefde leer ons bid Liefde vernuwe ons hoop Liefde leer ons gehoorsaamheid en trou Liefde vergewe Liefde vir elke dag is ’n vars briesie wat gewaarborg is om nuwe lewe in moeë harte te blaas.



Somer Eboek


Somer Eboek
DOWNLOAD

Author : Karen Kingsbury
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2009-01-21

Somer Eboek written by Karen Kingsbury and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2009-01-21 with Fiction categories.


Pasgetroude Hollywood-akteur Dayne Matthews dink hy het die oplossing gekry vir die liefdestonele in sy films – sy vrou, Katy Hart, gaan in sy volgende film speel. Maar dan stem hulle toe tot ’n realiteitsreeks. Sal hulle huwelik die druk kan deurstaan? Die Baxters is baie opgewonde wanneer beide Ashley en Kari bekendmaak dat hulle swanger is, maar ’n sonar wys dat een van die babas ’n fatale geboortedefek het. En die Baxters word voor ’n keuse gestel wat dreig om die familie uitmekaar te skeur. Terwyl Bailey Flanigan se vriendskap met Cody Coleman blom, moet sy vrede maak met die feit dat hulle net vriende kan wees. Cody het besluit om by die weermag aan te sluit, en aan die einde van die somer sal hy die gesin vir wie hy so lief geword het en die meisie wat hy nooit sal vergeet nie, moet groet. SOMER is die tweede boek in topverkoper-outeur Karen Kingsbury se baie gewilde DAGBREEK-reeks.



Die Belydenis Eboek


Die Belydenis Eboek
DOWNLOAD

Author : Beverly Lewis
language : af
Publisher: Christelike Uitgewersmpy
Release Date : 2002-07-04

Die Belydenis Eboek written by Beverly Lewis and has been published by Christelike Uitgewersmpy this book supported file pdf, txt, epub, kindle and other format this book has been release on 2002-07-04 with Fiction categories.


Katie Lapp se identiteit lê aan skerwe die oomblik toe sy die satyn babarokkie op haar ouers se solder ontdek. Die gebeure het tot gevolg dat Katie uit die Amish-gemeenskap geban word. Sy ontdek haar naam is eintlik Katherine Mayfield en besluit om haar biologiese ma op te spoor. Haar soektog neem Katherine na die vreedsame atmosfeer in die huis van Lydia Miller waar elektriese ligte en telefone haar kop laat draai. En so vind sy haar weg na die weelderige Bennett-landgoed in die Finger Lakes-streek van die staat New York. Daar bevind sy haar in ’n wêreld van medelye en geldgierigheid, barmhartigheid en verraad. Hier word die eenvoudige kleredrag van die Amish gebruik om ’n bose sameswering te verberg. Daniel, Katherine se eerste liefde, maak intussen planne om hom met sy Amish-familie en met Katie te herenig, maar sy is onbewus daarvan. Het hulle wêrelde dalk te ver verwyderd geraak? Sal hulle ooit ’n brug na mekaar toe kan bou? Verban uit haar huis en alleen in ’n wêreld vol vreemdelinge smag Katherine Mayfield na die teer, liefdevolle omhelsing van die vrou wat sy so graag Ma wil noem.